Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
VOORBEREIDENDE 2021
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.
*PHSCA2*
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 419.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Questions in this paper
- Question 1Organic Compounds and Macromolecules18 marks
- Question 2Organic Compounds and Macromolecules16 marks
- Question 3Organic Compounds and Macromolecules13 marks
- Question 4Organic Compounds and Macromolecules15 marks
- Question 5Rate and Extent of Reactions17 marks
- Question 6Chemical Equilibrium15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
12. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.
1.1 Watter EEN van die volgende is 'n ALKAAN?
A C6H8
B C6H10
C C6H12
D C6H14 (2)
1.2 Esters word gevorm deur 'n reaksie tussen twee organiese verbindings,
X en Y, elk met 'n ander funksionele groep.
Die funksionele groepe van hierdie verbindings is:
Verbinding X Verbinding Y
A Hidroksielgroep Karboksielgroep
B Hidroksielgroep Karbonielgroep
C Hidroksied-ioon Karboksielgroep
D Hidroksied-ioon Karbonielgroep (2)
1.3 Wanneer butaan onderwerp word aan hoë temperature en drukke, vind die
volgende reaksie plaas:
Butaan ื metaan + Y
Watter EEN van die volgende verteenwoordig Y?
A CHCCH3
B CH2CHCH3
C CH3CH2CH3
D CH3CHCHCH3 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
1.4 'n Soutsuuroplossing, HCℓ(aq), met 'n konsentrasie van 1 mol∙dm-3, word by 'n
OORMAAT VERPOEIERDE magnesium by 25 °C gevoeg.
Kurwe I hieronder verteenwoordig die volume waterstofgas wat tydens die
reaksie geproduseer is.
Kurwe II is verkry by verskillende toestande deur DIESELFDE VOLUME
soutsuuroplossing te gebruik.
Volume waterstofgas
II
I
geproduseer
Tyd
Watter EEN van die volgende verteenwoordig die toestande wat gebruik is
om kurwe II te verkry?
TOESTAND VAN KONSENTRASIE
TEMPERATUUR
VERDEELDHEID SUUR
(°C)
VAN Mg (mol·dm-3)
A Lint 0,5 25
B Lint 2 25
C Poeier 1 20
D Poeier 1 30 (2)
1.5 In watter EEN van die volgende reaksies by ewewig sal die OPBRENGS van
die produk toeneem indien die VOLUME van die houer by konstante
temperatuur vergroot word?
A N2O4(g) ֖ 2NO2(g)
B H2(g) + I2(g) ֖ 2HI(g)
C N2(g) + 3H2(g) ֖ 2NH3(g)
D 2SO2(g) + O2(g) ֖ 2SO3(g) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
1.6 Watter EEN van die volgende stellings is WAAR vir 'n EKSOTERMIESE
reaksie?
A Meer energie word geabsorbeer as vrygestel.
B Meer energie word vrygestel as geabsorbeer.
C Reaksiewarmte (ΔH) is positief.
D Energie van die produkte is groter as die energie van die reaktanse. (2)
1.7 Oorweeg die vergelyking hieronder.
H3PO4(aq) + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + H2 PO 4 (aq)
Watter EEN van die volgende is 'n gekonjugeerde suur-basis-paar?
A H3O+(aq) en H2O(ℓ)
B H3PO4(aq) en H2O(ℓ)
C H3PO4(aq) en H3O+(aq)
D H3O+(aq) en H2 PO 4 (aq) (2)
1.8 Oorweeg die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie hieronder:
2Cr2+(aq) + Sn4+(aq) → 2Cr3+(aq) + Sn2+(aq)
Die OKSIDEERMIDDEL is:
A Cr2+(aq)
B Cr3+(aq)
C Sn2+(aq)
D Sn4+(aq) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
1.9 'n Elektrochemiese sel word onder standaardtoestande opgestel. Die
selnotasie vir die sel word hieronder gegee.
Mg(s) | Mg2+(aq) || Pb2+(aq) | Pb(s)
Die sel word nou in 'n stroombaan geskakel. Watter EEN van die grafieke
hieronder is die BESTE voorstelling van die konsentrasies van die elektroliete
na 'n lang tyd?
A B
Konsentrasie (mol·dm-3) Konsentrasie (mol·dm-3)
Pb2+(aq)
Pb2+(aq)
1 1
Mg2+(aq)
Mg2+(aq)
Tyd (s) Tyd (s)
C D
Mg2+(aq)
Konsentrasie (mol·dm-3) Konsentrasie (mol·dm-3)
Mg2+(aq)
1 1
Pb2+(aq)
Pb2+(aq)
Tyd (s) Tyd (s) (2)
1.10 Twee 50 kg-sakke, wat onderskeidelik kunsmisstowwe R en S bevat, word
soos volg gemerk:
Kunsmis R: 3 : 1 : 5 (20)
Kunsmis S: 1 : 2 : 6 (20)
Identifiseer die kunsmisstof/kunsmisstowwe wat die geskikste vir gesonde
blaargroei en gesonde wortelgroei is.
BLAARGROEI WORTELGROEI
A R R
B S R
C R S
D S S (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot E in die tabel hieronder verteenwoordig vyf organiese verbindings.
H Br CH3 CH2CH3
A H C C C C H B CxHy
H H CH3 CH2CH3
H H H O H
C H C C C C C H D CH3(CH2)2CH(OH)CH2CH3
H H H H
E CH3CH2CH2CH2CH2CH2CHCH2
2.1 Skryf die letter neer wat ELK van die volgende verteenwoordig:
2.1.1 'n Ketoon (1)
2.1.2 'n Koolwaterstof (1)
2.1.3 'n Alkeen (1)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 IUPAC-naam van verbinding A (3)
2.2.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding D (2)
2.2.3 IUPAC-naam van die REGUITKETTING- FUNKSIONELE
ISOMEER van verbinding C (2)
2.3 Verbinding B is 'n reguitketting-verbinding wat die volgende eksotermiese
reaksie ondergaan:
2CxHy + 25O2(g) → 16CO2(g) + 18H2O(g)
2.3.1 Behalwe om eksotermies te wees, watter tipe reaksie word hierbo
voorgestel? (1)
2.3.2 Bepaal die MOLEKULÊRE FORMULE van verbinding B. (2)
Die reaksie hierbo vind in 'n geslote houer by 'n konstante temperatuur hoër
as 100 °C en by konstante druk plaas.
2.3.3 Bereken die TOTALE VOLUME van die gas wat in die houer
gevorm word wanneer 50 cm3 CxHy volledig met suurstof reageer. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Verbindings A, B en C word gebruik om 'n faktor te ondersoek wat die kookpunte van
organiese verbindings beïnvloed. Die resultate van die ondersoek word in die tabel
hieronder getoon.
VERBINDING KOOKPUNT (°C)
A Butan-1-ol 117
B Butan-2-ol 100
C 2-metielpropan-2-ol 82
3.1 Is dit 'n regverdige ondersoek? Kies uit JA of NEE. (1)
3.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.1. (1)
3.3 Verduidelik die verskil in kookpunte van verbindings B en C volledig. (3)
3.4 Definieer die term posisie-isomeer. (2)
3.5 Kies uit verbinding(s) A, B en C die letter(s) wat ELK van die volgende
voorstel:
3.5.1 Posisie-isomere (1)
3.5.2 'n Tersiêre alkohol
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
3.6 Die grafiek hieronder verteenwoordig die verwantskap tussen dampdruk en
temperatuur van verbinding A (butan-1-ol).
A
Dampdruk (kPa) X
117
Temperatuur (°C)
3.6.1 Skryf die waarde van X neer. (1)
3.6.2 Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor. Op
dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word vir
verbinding C. Benoem kurwes A en C duidelik. Dui die toepaslike
kookpunt vir verbinding C op die grafiek aan. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Die vloeidiagram hieronder toon verskeie organiese reaksies wat propaan as
uitgangsreaktans gebruik. R, T en U verteenwoordig verskillende organiese
verbindings.
Verbinding T is 'n KARBOKSIELSUUR en verbinding U is 'n FUNKSIONELE
ISOMEER van pentanoësuur.
Reaksie 1 Reaksie 2
Propaan R Propan-1-ol
Br2 Verdunde NaOH
T Reaksie 3
U
Skryf die NAAM neer van die tipe reaksie verteenwoordig deur:
4.1.1 Reaksie 1 (1)
4.1.2 Reaksie 2 (1)
Beskou reaksie 1 en reaksie 2.
4.1.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer. (2)
Reaksie 3 vind in die teenwoordigheid van 'n katalisator en hitte plaas.
Skryf neer die:
4.1.4 NAAM of FORMULE van die katalisator (1)
4.1.5 IUPAC-naam van verbinding T (2)
4.1.6 STRUKTUURFORMULE van verbinding U (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
4.2 'n Laboratoriumtegnikus wil but-2-een berei deur but-1-een as
uitgangsreagens te gebruik, soos hieronder getoon.
H H
H C C C C H But-2-een
H H H H
Die volgende chemikalieë is in die laboratorium beskikbaar:
gekonsentreerde H2SO4 H2O gekonsentreerde NaOH
Kies die chemikalieë wat vir die ontwerp van hierdie bereiding benodig word
uit die lys hierbo.
Gebruik STRUKTUURFORMULES vir alle organiese verbindings en skryf die
gebalanseerde vergelyking vir ELKE stap in die bereiding neer. Dui die
chemikalieë benodig in elke stap aan. (6)
[15]
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
5.1 Bestudeer die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir 'n sekere reaksie
hieronder.
R
Q
P
P en Q is die byskrifte van die asse. Watter grootheid word verteenwoordig
deur:
5.1.1 P (1)
5.1.2 Q (1)
5.2 Lyn R verteenwoordig die minimum energie benodig vir die reaksie om plaas
te vind.
5.2.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer. (1)
5.2.2 Hoe sal die gearseerde area op die grafiek beïnvloed word
wanneer 'n katalisator bygevoeg word? Kies uit VERGROOT,
VERKLEIN of BLY DIESELFDE. (1)
5.3 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe 'n katalisator die
reaksietempo beïnvloed. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
5.4 Die reaksie tussen VERPOEIERDE kalsiumkarbonaat, CaCO3(s), en
OORMAAT soutsuur, HCℓ(aq), word gebruik om reaksietempo by 25 °C te
ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
CaCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CaCℓ2(aq) + H2O(ℓ) + CO2(g)
Verskeie eksperimente word uitgevoer deur dieselfde massa ONSUIWER
kalsiumkarbonaat te gebruik en verskillende aanvanklike konsentrasies van
verdunde soutsuur. Die grafiek hieronder verteenwoordig die resultate wat
verkry is. Aanvaar dat die onsuiwerhede nie reageer nie.
Gemiddelde tempo van produksie van CO2
60
●
50 ●
●
40
●
(cm3∙min-1)
30
●
20
●
10 ●
0
0 0,005 0,01 0,015 0,02 0,025 0,03 0,035
Aanvanklike konsentrasie van HCℓ (mol∙dm-3)
Vir hierdie ondersoek, skryf neer 'n:
5.4.1 Gekontroleerde veranderlike (1)
5.4.2 Gevolgtrekking (2)
Die CaCO3(s) in 6 g van die onsuiwer monster reageer volledig met
0,03 moldm-3 HCℓ(aq) in 26 minute.
5.4.3 Gebruik die inligting in die grafiek om die persentasie suiwerheid
van die kalsiumkarbonaat te bereken. Aanvaar dat die molêre
gasvolume by 25 °C 24 000 cm3 is. (6)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Stoom, H2O(g), reageer met warm koolstof, C(s), by 1 000 °C volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
2H2O(g) + C(s) ֖ 2H2(g) + CO2(g)
Aanvanklik is 36 g stoom en 'n sekere hoeveelheid koolstof in 'n 2 dm3 verseëlde
houer geplaas en toegelaat om te reageer. By ewewig is gevind dat die hoeveelheid
koolstof met 0,225 mol verander het.
6.1 Definieer die term dinamiese ewewig. (2)
6.2 Bereken die ewewigskonstante, Kc, vir die reaksie by 1 000 °C. (8)
6.3 Die grafiek toon aan hoe die tempo's van die voorwaartse en die
terugwaartse reaksies oor tyd verander.
Voorwaartse reaksie
Tempo Terugwaartse reaksie
t0 t1 t2 t3 Tyd
6.3.1 Gee 'n rede waarom die tempo van die voorwaartse reaksie tussen
t0 en t1 afneem. (1)
6.3.2 Watter verandering is by t3 aan die ewewigsmengsel gemaak? (1)
By tyd t2 word die temperatuur van die sisteem verhoog.
6.3.3 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1)
6.3.4 Verwys na Le Chatelier se beginsel om die antwoord op
VRAAG 6.3.3 te verduidelik. (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 13. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Twee bekers, A en B, bevat sterk basisse.
Beker A: 500 cm3 bariumhidroksied, Ba(OH)2(aq) met 'n onbekende konsentrasie X
Beker B: 400 cm3 kaliumhidroksied, KOH(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol·dm-3
7.1 Definieer 'n basis volgens die Arrhenius-teorie. (2)
7.2 Bereken die aantal mol hidroksiedione ( OH ) in beker B. (2)
7.3 Die inhoud van bekers A en B word in beker C bymekaargevoeg. Die
oplossing in beker C het 'n pH van 13.
Aanvaar dat die volumes saamtel en dat die temperatuur van die oplossings
25 °C is.
C
A B
0,1 mol·dm-3
Ba(OH)2(aq) 500 cm3 pH = 13 400 cm 3
KOH(aq)
7.3.1 Bereken die konsentrasie, X, van die Ba(OH)2 in beker A. (8)
Die oplossing in beker C word met etanoësuur getitreer. Daar word gevind dat
15 cm3 van die oplossing 30 cm3 van die suur neutraliseer.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
CH3COOH(aq) + OH (aq) → CH3 COO (aq) + H2O(ℓ)
7.3.2 Is etanoësuur, CH3COOH(aq), 'n SWAK suur of 'n STERK suur?
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
7.3.3 Bereken die konsentrasie van die etanoësuur. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n Galvaniese sel by standaardtoestande word deur die selnotasie hieronder
verteenwoordig. X en Y is onbekende elektrodes.
X | Zn2+(aq) || Fe3+(aq) , Fe2+(aq) | Y
8.1 Skryf die NAAM of FORMULE neer van:
8.1.1 Elektrode X (1)
8.1.2 Elektrode Y (1)
8.1.3 Die oksideermiddel (1)
8.2 Skryf neer:
8.2.1 EEN funksie van elektrode Y (1)
8.2.2 Die halfreaksie wat by elektrode Y plaasvind (2)
8.2.3 Die netto (algehele) vergelyking vir die selreaksie wat in hierdie sel
plaasvind (3)
8.3 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4)
8.4 Hoe sal die aanvanklike emk van die sel beïnvloed word wanneer die
konsentrasie van die yster(III)-ione na 0,6 mol∙dm-3 verander word? Kies uit
VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrochemiese sel wat vir
die suiwering van koper gebruik word. Die onsuiwer koper bevat klein hoeveelhede
silwer (Ag) en sink (Zn) as die enigste onsuiwerhede.
GS-bron
Onsuiwer koper
Elektroliet
9.1 Definieer die term elektrolise. (2)
9.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van TWEE positiewe ione wat in die
elektroliet teenwoordig is. (2)
9.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind. (2)
9.4 Verwys na die Tabel van Standaard-reduksiepotensiale en verduidelik
waarom die gesuiwerde koper GEEN sink sal bevat NIE. (3)
9.5 Bereken die maksimum massa Cu wat gevorm word indien 0,6 mol elektrone
oorgedra word. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 16. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
10.1 Die vloeidiagram hieronder toon die prosesse wat by die vervaardiging van
kunsmis C betrokke is.
Gas A
Haberproses H2SO4(aq)
Verbinding B Kunsmis C
H2(g)
Skryf die NAAM of FORMULE neer van:
10.1.1 Gas A (1)
10.1.2 Die katalisator wat in die Haberproses gebruik word (1)
10.1.3 Verbinding B (1)
Skryf neer die:
10.1.4 Naam van die proses wat gebruik word om gas A te vervaardig (1)
10.1.5 Gebalanseerde vergelyking vir die vorming van kunsmis C (3)
10.2 'n 40 kg-sak kunsmis bevat 65% bindstowwe (vulstowwe). Die massa
voedingstowwe in die sak word in die tabel hieronder getoon.
VOEDINGSTOWWE MASSA (kg)
Stikstof x
Fosfor 2x
Kalium 5
Bereken die NPK-verhouding van die kunsmis. (3)
[10]
TOTAAL: 150
a
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 1. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
pT 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur TT 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
cava na
pH = -log[H3O+]
cbvb nb
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel θ
Ekatode Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel θ
Ereduksie Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidisingagent Ereducing
θ θ
agent / E sel Eθoksideermiddel Ereduseermi
θ
ddel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be 63,5
B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Downloaded from hlayiso.com
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies ( ˥ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e
+
⇌ 2H2O +1,77
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2 3+
Cr2O 7 + 14H + 6e
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e
2+
⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+
NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e
+
⇌ Ag + 0,80
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
3+ 2+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
+
O2(g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2 +
SO 4 + 4H + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+ +
Cu +e ⇌ Cu + 0,16
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
3+
Fe + 3e ⇌ Fe 0,06
2+
Pb + 2e ⇌ Pb 0,13
2+
Sn + 2e ⇌ Sn 0,14
2+
Ni + 2e ⇌ Ni 0,27
2+
Co + 2e ⇌ Co 0,28
2+
Cd + 2e ⇌ Cd 0,40
3+ 2+
Cr +e ⇌ Cr 0,41
2+
Fe + 2e ⇌ Fe 0,44
3+
Cr + 3e ⇌ Cr 0,74
2+
Zn + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e
2+
Cr ⇌ Cr 0,91
2+
Mn + 2e ⇌ Mn 1,18
+ 3e
3+
Aℓ ⇌ Aℓ 1,66
+ 2e
2+
Mg ⇌ Mg 2,36
+
Na + e ⇌ Na 2,71
+ 2e
2+
Ca ⇌ Ca 2,87
2+
Sr + 2e ⇌ Sr 2,89
+ 2e
2+
Ba ⇌ Ba 2,90
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e
+
⇌ K 2,93
+
Li + e ⇌ Li 3,05
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies ( ˥ (V)
Li + e
+
⇌ Li 3,05
K + e
+
⇌ K 2,93
+
Cs + e ⇌ Cs 2,92
2+
Ba + 2e ⇌ Ba 2,90
2+
Sr + 2e ⇌ Sr 2,89
2+
Ca + 2e ⇌ Ca 2,87
+
Na + e ⇌ Na 2,71
2+
Mg + 2e ⇌ Mg 2,36
3+
Aℓ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
2+
Mn + 2e ⇌ Mn 1,18
+ 2e
2+
Cr ⇌ Cr 0,91
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
2+
Zn + 2e ⇌ Zn 0,76
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
3+
Cr + 3e ⇌ Cr 0,74
2+
Fe + 2e ⇌ Fe 0,44
3+ 2+
Cr +e ⇌ Cr 0,41
2+
Cd + 2e ⇌ Cd 0,40
2+
Co + 2e ⇌ Co 0,28
+ 2e
2+
Ni ⇌ Ni 0,27
+ 2e
2+
Sn ⇌ Sn 0,14
2+
Pb + 2e ⇌ Pb 0,13
3+
Fe + 3e ⇌ Fe 0,06
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+
+ e
2+
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
+
SO2 + 4H + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
O2(g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
2+
Pt + 2 e ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2 3+
Cr2O 7 + 14H + 6e
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co + e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper