Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE PHASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
SOSIALE WETENSKAPPE (AARDRYKSKUNDE)
MEMORANDUM
PUNTE: 40
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
Social Sciences Grade 6 November 2016 Memo
Grade 6 Social Sciences memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Social Sciences · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 181.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (AARDRYKSKUNDE) (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Lengtegrade (1)
1.1.2 Breedtegrade (1)
1.1.3 Greenwich-meridiaan (1)
1.2 1.2.1 (a) 5 x 160 = 800 km (1)
(b) 3 x 160 = 480 km (1)
(c) 7,5 x 160 = 1 200 km (1)
1.2.2 (a) Suid-Afrika: 30°S 25°O (1)
(b) Kanada: 60°N 100°W (1)
(c) Brasilië: 15°S 50°W (1)
(d) Australië: 25°S 135°O (1)
TOTAAL AFDELING A: 10
AFDELING B
VRAAG 2: MAPWORK
2.1 2.1.1 Weer beskryf die temperatuur, reënval, bewolktheid en wind vir ʼn
kort tydperk, byvoorbeeld ʼn sekere dag of ure. (1)
2.1.2 Nomadies verwys na mense wie van plek na plek trek op soek na
water en weiding vir hul diere. (1)
2.1.3 Migreer beteken om te trek na ʼn ander gebied vir ʼn spesifieke rede. (1)
2.1.4 Humied is wanneer die lug in ʼn area warm en nat voel. (1)
2.1.5 Hiberneer beteken om die hele winter deur te slaap of rus. (1)
2.2 2.2.1 Ewenaar (1)
2.2.2 1 000 – 2 000 mm en bo 2 000 mm (2)
2.2.3 0 – 250 mm (1)
2.2.4 Reënmeter (1)
TOTAAL AFDELING B: 10
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SOSIALE WETENSKAPPE (AARDRYSKUNDE) 3
AFDELING C
VRAAG 3: BEVOLKING
3.1 3.1.1 1 miljoen (1)
3.1.2 Om die verskillende kleure met betekenis te ondersteun, het die
tekenaar van die kaart verskillende grootte kolle gebruik – ʼn
groter kol verteenwoordig meer mense. (2)
3.2 3.2.1 Oneweredig (1)
3.2.2 Kleinste (1)
3.2.3 Digste (1)
3.2.4 Meer (1)
3.2.5 (a) Leerders dui aan of hul dorp dig- of ylbevolk is.
Johannesburg is digbevolk. Verder noord vanaf die
Noord-Kaap is die bevolking ylbevolk. (1)
(b) Leerders gee ʼn rede waarom hulle dink so baie of so min
mense in hul area woon. (2)
3.3 3.3.1 Delhi – 29 149 (1)
3.3.2 Mumbai – 22 937 (1)
3.3.3 Jakarta – 14 476 (1)
3.3.4 Moskou – 9 772 (1)
3.3.5 New York – 4 342 (1)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (AARDRYKSKUNDE) (EC/NOVEMBER 2016)
3.3 RUBRIEK
VLAK 1 Kan nie bewyse as voorbeelde uit bronne Punte: 0–1
aanhaal nie.
Gedeeltelike gebruik van bronne om verslag
te doen oor onderwerp of kan nie verslag
doen oor onderwerp.
VLAK 2 Haal relevante bewyse aan oor bronne wat Punte: 2–3
meestal strook met die onderwerp.
Effektiewe gebruik van bewyse uit bronne op
ʼn basiese wyse.
VLAK 3 Haal relevante bewyse aan uit die bronne. Punte: 4–5
Effektiewe gebruik van die bewyse uit bronne
in ʼn georganiseerde paragraaf wat begrip oor
die onderwerp demonstreer.
VERWAGTE ANTWOORDE:
Die beskikbaarheid van vars water
ʼn Goeie klimaat
Gelyk oppervlakte
Werksgeleenthede
Naby vervoerroetes
Nabyheid tot die see
Naby die mineraal afsetgebiede, bv., goud en steenkool
Wette van ʼn land, soos die Grondwet van 1913, wat Suid-Afrika in
aparte grondgebiede vir swart en wit mense verdeel het. (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 40
Copyright reserved Please turn over
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 6 November 2014 Memo

Question paper


