Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)
MEMORANDUM
PUNTE: 40
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
Social Sciences Grade 6 November 2016 Memo
Grade 6 Social Sciences memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Social Sciences · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 177.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: DEMOKRASIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B – Demokrasie (1)
1.1.2 D – African National Congress (ANC) (1)
1.1.3 B – 1994 (1)
1.1.4 C – Grondwet (1)
1.1.5 A – Biografie (1)
[5]
VRAAG 2
2.1 Durban (1)
2.2 Die bymekaarmaak van geld om skole in arm gemeenskappe te bou.
Vroue-organisasies wat teen apartheid geveg het en mense in arm
gemeenskappe gehelp het.
Die bou van ʼn beter verstandhouding en vennootskappe tussen die swart
en Indiër gemeenskappe. (3)
2.3 Sy het optogte en vergaderings organiseer in protes teenoor die regering.
Sy was ʼn lid van baie organisasies wat teen apartheid geveg het.
Sy het teen apartheid gepraat. (Enige 2 x 1) (2)
2.4 Sy kon nie reis waarheen sy wou nie.
Sy kon nie groot groepe mense op een slag ontmoet nie.
Sy kon niks wat sy geskryf het, uitstuur vir ander mense om te lees nie.
(Enige 2 x 1) (2)
2.5 Waardering uitspreek vir haar bydrae om arm gemeenskappe te help.
Dankbaarheid wys vir haar bydrae in die bou van demokrasie.
Haar erkenning gee vir haar rol in organisering van verset teen apartheid.
Haar vrae vra oor haar sterkpunte en belangstellings. (2)
[10]
VRAAG 3
3.1 Buite regeringsgeboue en polisiestasies
Uniegeboue
Parlemente
By sokker, rugby en krieket wedstryde as die nasionale span speel en
wanneer olimpiese wenners vereer word. (Enige 3 x 1) (3)
3.2 Dit beteken die samekoms van verskillende groepe wat eens geskei was. (1)
3.3 Die Buro vir Heraldiek (1)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) 3
AFDELING B: MEDISYNE OOR DIE JARE
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Holisties – C (1)
4.1.2 Antibiotikum – A (1)
4.1.3 Aansteeklik – D (1)
4.2 4.2.1 Alexander Fleming – het muf gebruik om penisillien, ʼn antibiotikum, te
maak om siektes te genees. (1)
4.2.2 Edward Jenner – het die entstof teen pokke ontdek in koeipokkies
wat immuniteit teen pokke opbou as voorsorg teen die siekte. (1)
4.2.3 Robert Koch – het die kiem geïdentifiseer wat tuberkulose
veroorsaak. (1)
4.3 ʼn Man, met die naam Louis Washkansky, het sterwend aan hartversaking
in die hospitaal gelê.
ʼn Jong vrou met ʼn gesonde hart, Denise Darvall, het in ʼn motorongeluk
gesterf.
Die mediese span, gelei deur dr. Barnard, het die hart in mnr.
Washkansky se liggaam oorgeplant.
Die operasie was ʼn sukses, maar Washkansky het 18 dae later aan ʼn
longinfeksie gesterf.
Dr. Barnard het wêreldberoemd geword. (5)
4.4 4.4.1 X-strale is spesiale prente wat die binnekant van die liggaam toon
voor die operasie.
4.4.2 Kieme veroorsaak siektes en dokters en verpleegsters moet hul kop,
hande en mond gedurende ʼn operasie bedek.
4.4.3 Bloedoortappings word gebruik om verlore bloed te vervang.
4.4.4 Narkose is ʼn verdowingsmiddel wat ʼn pasiënt diep laat slaap
gedurende ʼn operasie. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 5
RUBRIEK
VLAK 1 Kan nie bewyse as voorbeelde uit bronne Punt: 0–1
aanhaal nie.
Gedeeltelike gebruik van bronne om verslag
te doen oor onderwerp of kan nie verslag
doen oor onderwerp.
VLAK 2 Haal relevante bewyse aan oor bronne wat Punt: 2–3
meestal strook met die onderwerp.
Effektiewe gebruik van bewyse uit bronne op
ʼn basiese wyse.
VLAK 3 Haal relevante bewyse aan uit die bronne Punt: 4–5
Effektiewe gebruik van die bewyse uit bronne
in ʼn georganiseerde paragraaf wat begrip oor
die onderwerp demonstreer.
Verwagte antwoorde:
Sangomas word met ʼn spesiale gawe gebore.
Hulle word deur hul voorvaders geroep om mense te help.
Hulle ervaar verskillende goed as hul deur die voorvaders geroep word. Party
word siek, ander word maer of gil sonder rede.
Hulle loop in hul slaap of ervaar drome.
Hulle kan dan nie gehelp word tot hul familie hul na ʼn ervare sangoma neem.
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 6 November 2016 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 6 November 2014 Memo

Question paper


