Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2018
SPORT EN OEFENKUNDE
EKSAMENNOMMER
Tyd: 3 uur 300 punte
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
1. Hierdie vraestel bestaan uit 36 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestel
volledig is.
2. Al die vrae moet op die vraestel beantwoord word.
3. Lees die vrae noukeurig deur.
4. Gebruik die totale punte wat vir elke vraag toegeken word as 'n aanduiding van die
detail wat vereis word.
5. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.
SLEGS VIR NASIENERS
Vraag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 Totaal
Punte 36 8 5 6 24 26 14 29 47 17 9 32 12 9 6 20 300
Behaal
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all





Sport and Exercise Afr hlayiso.com
Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2018 · Afrikaans. Question paper, 36 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Sport And Exercise Science
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Publisher
- IEB
- Pages
- 36
- File size
- 1.4 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 36
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 2 van 36
AFDELING A
VRAAG 1
Soek 'n beskrywing in Kolom B wat by die term in Kolom A pas. Skryf slegs die letter van
jou gekose beskrywing in die onderstaande tabel.
KOLOM A KOLOM B
1.1 bioterugvoering A 'n Progressiewe vermindering van oefenlading in
'n poging om die eise van oefening te verminder
en prestasie te optimaliseer.
1.2 makrosiklus B Veroorsaak deur verlengde blootstelling aan
koue temperature.
1.3 Funksionele C Dit kom voor wanneer die liggaam meer hitte
bewegingsgradering produseer of absorbeer as wat dit kan versprei.
1.4 Skouermobiliteitstoets D 'n Dun, saamtrekbare proteïenfilament.
1.5 Miosien E 'n Verminderde vermoë vir werk wat stadig
ontwikkel wanneer daar 'n wanbalans tussen
stres en rus is.
1.6 Afspitsing/geleidelik F Stresbestuurstegniek wat elektroniese
minder maak instrumente gebruik.
1.7 Inlyn- G 'n Krag wat weerstand in water of in die lug
vorentoebeenstrektoets veroorsaak.
1.8 Hipertermie H 'n Dik, saamtrekbare proteïenfilament.
1.9 Te veel oefen/ooreising I 'n Graderingstelsel wat gebruik word om
bewegingspatrone aan te teken.
1.10 Sleep- of lugweerstand J 'n Lang oefenplan wat daarop gemik is om 'n
langtermyndoel te bereik.
1.11 Hipotermie K Toets bilaterale skouerbeweegruimte.
1.12 Aktien L Veroorsaak deur verlengde blootstelling aan
koue temperature.
Antwoorde:
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
1.8
1.9
1.10
1.11
1.12
[36]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 3 van 36
VRAAG 2
Sê watter hefboomklas word in elk van die prente hieronder uitgebeeld. Skryf jou
antwoord in die ruimte wat hieronder verskaf is.
Prent A Prent B
[Bron: <https://baseball+batter.> [Bron: <https://1st+class+lever&Source.> Toegang
Toegang 29/1/18] 29/118]
Prent C Prent D
[Bron: <https://bicep+curl&oq=bicep+curl.> Toegang [Bron: <https://calf+raises.>
29/1/18] Toegang 29/1/18]
Antwoorde:
Prent A: (2)
Prent B: (2)
Prent C: (2)
Prent D: (2)
[8]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 4 van 36
VRAAG 3
Omlyn EN kleur die steunbasis in elk van die volgende prente in.
Prent A
[Bron: <https://wwwdance&g>R Toegang 29/1/18]
(3)
Prent B
[Bron: <https://kneel+on+hands> Toegang 29/1/18]
(2)
[5]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 5 van 36
VRAAG 4
Pas een van die terme wat verskaf is by die beweging wat in elke prent voorkom. Skryf jou
antwoord in die ruimte wat hieronder verskaf is.
Prent 1 Prent 2 Prent 3
(ysskaatser wat in die [Bron: (gimnas op hoë balk)
rondte tol) <https://froome&oq=froome> [Bron:<https://gymnastgiant+circle
[<https://ice+skating+spin> Toegang 29/1/18] +on+bar&gs> Toegang 29/1/18]
Toegang 29/1/18]
Terme:
A – hoekbeweging
B – lineêre beweging
C – algemene beweging
Antwoorde:
Prent 1: ________________ (2)
Prent 2: ________________ (2)
Prent 3: ________________ (2)
[6]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 6 van 36
VRAAG 5
Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
A Die energiekontinuum
B
C
%
energie
verskaf
10 sekondes 1 minuut 3 minute
[Bron: <https://www.google.energy+systems>. Toegang 5/3/18]
5.1 Sê watter kromme die volgende stelsels die beste verteenwoordig:
(a) Aërobiese energiestelsel ___________________ (2)
(b) ATP/PC-energiestelsel ___________________ (2)
(c) Melksuurstelsel ___________________ (2)
5.2 Sê watter energiestelsel(s) suurstof vereis.
____________________________ (2)
5.3 Noem EEN neweproduk van die aërobiese stelsel.
(1)
5.4 Teen watter intensiteit werk die ATP/PC-stelsel?
____________________________ (1)
5.5 Watter brandstofbronne word deur die aërobiese stelsels gebruik?
(2)
5.6 Watter uitwerking het melksuur op prestasie?
(1)
5.7 Noem een neweproduk van die ATP/PC-stelsel.
(1)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 7 van 36
5.8 Voltooi die volgende tabel van verskillende sportaktiwiteite deur te kies
watter van die drie energiestelsels meesal gebruik word om energie vir
daardie aktiwiteit te verskaf. Merk die toepaslike kolom.
ENERGIESTELSELS
ATP/PC-stelsel Melksuurstelsel Aërobiese
stelsel
400 m-naelloop
Armdruk
Basketbalspringskoot
Resiesloop
Vlugbalmokerhou
(10)
[24]
79 punte
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 8 van 36
AFDELING B
VRAAG 6
6.1 Voltooi onderstaande tabel deur onder elk van die opskrifte twee faktore te
noem wat vetsug kan veroorsaak.
Ekonomies Kultureel/Gemeenskap Omgewing
Faktor 1:
(2) (2) (2)
Faktor 2:
(2) (2) (2)
6.2 Brei uit op EEN faktor in elke kolom en verduidelik hoe dit vetsug kan
beïnvloed of kan veroorsaak.
(a) Ekonomies:
(2)
(b) Kultureel/Gemeenskap:
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 9 van 36
(c) Omgewing:
(2)
6.3 Stel VIER strategieë voor wat in Suid-Afrika geïmplementeer kan word om
die ontwikkeling van kindervetsug te vertraag of voorkom.
(4)
6.4 Kantoorwerkers is geneig om gewig op te tel weens die sittende aard van
hul werk.
Beveel VIER oefeninge aan wat 'n kantoorwerker kan doen terwyl hy/sy by
'n lessenaar sit.
(4)
[26]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 10 van 36
VRAAG 7
Bestudeer onderstaande grafieke en beantwoord dan die vrae wat volg.
Grafiek A: Witbrood Grafiek B: Lensies
[Bron: <https://high+gi+food&Bron>. Toegang 30/1/18]
7.1 Verduidelik die verskil tussen die bloedglukoseresponse op die twee
kossoorte: wat is anders en hoekom?
(8)
7.2 Hoe kan 'n atleet hierdie kennis tot sy/haar voordeel gebruik?
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 11 van 36
7.3 Wat is die glukemiese indeks?
(4)
[14]
VRAAG 8
Bestudeer die onderstaande grafiek wat die Omgekeerde-U-hipotese van Yerkes en
Dodson uitbeeld.
8.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die geestes- en fisiese toestand van
die atleet wat in elk van die sones uitgebeeld word, te identifiseer.
Sone A Sone B Sone C
1. 1. 1.
Noem twee
geestestoestande.
2. 2. 2.
(2) (2) (2)
1. 1. 1.
Noem twee fisiese
toestande
2. 2. 2.
(2) (2) (2)
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 12 van 36
8.2 Verduidelik hoekom atlete verskillende vlakke van optimale opwekking kan
hê.
(8)
8.3 Verskaf TWEE stresbestuurstegnieke wat gebruik kan word om angs te
beheer.
(4)
8.4 Hoe kan 'n afrigter iemand van 'n toestand van te min opwekking tot by die
optimale toestand kry?
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 13 van 36
8.5 Hoe kan 'n afrigter iemand van 'n toestand van te veel opwekking tot by die
optimale toestand kry?
(2)
8.6 Watter van die volgende is nodig vir 'n atleet om optimale prestasie te
bereik? Skryf die letter van jou keuse neer.
A – balans tussen geestelike oefening en stres
B – maksimum vlakke van stres
C – balans tussen angs en opwekking
(1)
[29]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 14 van 36
VRAAG 9
Lees die inligting in die volgende bron en beantwoord dan die vrae wat volg.
ARMS GROOTTE MAAK SAAK
Sy groot, gespierde arms Om 1,95 m lank te wees, stel Usain Bolt
werk soos slingers wat sy in staat om langer (en minder) treë te gee
pompende bene balanseer om in 'n 100 m-wedloop as sy kleiner teenstanders.
In Londen 2012 het hy 41 treë gegee om
hom bestendig te hou.
die Olimpiese finaal te wen. Sy mededingers
gee gemiddeld 44 treë om verby die
eindstreep te beweeg.
Hoekom is Usain Bolt so vinnig?
BENE OEFENING
Hy het langer bene as die gemiddelde In die aanloop tot die Olimpiese
naelloper wat aan die 100 m deelneem. Spele sou Bolt meer
Hoewel dit hom groter treë gee energie nodig gehad het as gedurende
is daar ook 'n nadeel. Langer bene die Spele self.
neem langer om te versnel en gee
hom swak wegspringe.
9.1 Hoekom sal Usain Bolt meer energie voor die Olimpiese Spele nodig hê as
gedurende die Spele?
(2)
9.2 Wat word bedoel met die term "koolhidraatlading"?
(3)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 15 van 36
9.3 Hoekom moet uithou-atlete hul koolhidraatinname verhoog?
(4)
9.4 Noem TWEE tipes voedselsoorte wat atlete sal eet wanneer hulle hul
koolhidraatinname verhoog.
(2)
9.5 Hoekom is dit so belangrik vir 'n atleet om proteïene te eet?
(3)
9.6 Wat is Usain Bolt se oorheersende spierveseltipe?
(2)
9.7 (a) Bolt het etlike anatomiese voordele bo sy teenstanders. Noem DRIE
fisiese voordele wat in die bron genoem word.
Voordeel 1:
(1)
Voordeel 2:
(1)
Voordeel 3:
(1)
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 16 van 36
(b) Kies EEN van hierdie anatomiese voordele en verduidelik hoekom
dit voordelig is.
(2)
9.8 Wat is die effek van harthipertrofie en bradikardie op Usain se hart
gedurende oefening?
(4)
9.9 (a) Verduidelik die term "VO 2 maks".
(4)
(b) Wat is die verband tussen VO 2 maks en aërobiese prestasie?
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 17 van 36
9.10 Onderstaande diagram beeld Bolt se reaksietyd uit. Benoem A, B en C.
C
Afsitpistool Bolt begin Bolt voltooi die
gaan af beweeg wedloop
A B
A verwys na (2)
B verwys na (2)
C verwys na (2)
9.11 Hoe sal 'n afrigter 'n eenjaaroefenprogram ontwerp deur periodisering te
gebruik?
(7)
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 18 van 36
9.12 Hoekom moet periodisering ingesluit word wanneer 'n oefenprogram
beplan en ontwerp word?
(3)
[47]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 19 van 36
VRAAG 10
10.1 Verduidelik die rol van aktien en miosien gedurende spiersametrekkings.
(4)
Verwys na onderstaande diagramme om 10.2 en 10.3 te beantwoord.
A B C
[Bron: <https://weightlifting&Bron> Toegang 5/2/18]
10.2 Verduidelik die funksie(s) van beide die Golgi-sening EN spierspoele in die
prente hierbo.
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 20 van 36
(8)
10.3 Verwys na die prente op die vorige bladsy en verduidelik die "alles-of-niks-
wet".
(5)
[17]
VRAAG 11
Oorweeg die volgende situasie:
'n Atleet (A) is besig met 'n hardloopoefening. Na ongeveer 10 minute bereik sy 'n
aërobiese bestendige toestand. 'n Ent vorentoe merk sy nog 'n atleet (B) op, wat van 'n
ander rigting kom en ongeveer 50 m voor haar is. Atleet A is mededingend, dus besluit
sy om te versnel ten einde atleet B verby te steek.
11.1 Vanwaar sal die ekstra ATP kom wat nodig is om haar pas te kan versnel?
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 21 van 36
11.2 Nadat atleet A vir atleet B verbygesteek het, moet sy haar pas volhou om
voor te bly.
Watter energiestelsel sal atleet A nou hoofsaaklik gebruik?
(2)
11.3 Hoe "betaal" atleet A suurstofskuld terug?
(1)
11.4 Beskryf melksuurskuld in die oormatige na-oefeningsuurstofverbruik-
(EPOC) proses.
(4)
[9]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 22 van 36
VRAAG 12
12.1 Tegnologie beïnvloed die meeste sportsoorte, tennis ingesluit.
(a) Lys VIER tipes vooruitgang in tegnologie wat in tennis voorkom.
(4)
(b) Verduidelik hoe elk van die vier tipes vooruitgang wat hierbo gelys
is, tennis verbeter het.
(8)
12.2 Verduidelik die invloed van 'n "vinnige" baan op 'n tennisspeler se
opponent.
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 23 van 36
12.3 Hoe kan gewrigsfleksorspiere delikate, fyn bewegings uitvoer wanneer 'n
pen vasgehou word en ook 'n groot beweging uitvoer soos om 'n
tennisraket vas te hou?
Gebruik woorde soos motoriese eenheid en spiervesels.
(5)
12.4 Hieronder is 'n grafiek wat 'n tennisspeler se reaksietyd uitbeeld.
Responstyd (millisekondes)
Aantal moontlike response
Interpreteer die data in hierdie grafiek.
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 24 van 36
(6)
12.5 Wat is die verskil tussen die afstand wat deur 'n bodraaihou en 'n
terugkrulhou bereik kan word?
(2)
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 25 van 36
12.6 Met behulp van die volgende grafiek oor kragsommering, beskryf wat die
atleet verkeerd doen wanneer 'n tennisvoorarmhou geslaan word.
SEKWENSIËLE KRAGSOMMERING
Arm en
hand
Krag
Skouer
Romp
Heupe
Been en
enkel
Tyd
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 26 van 36
(5)
[32]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 27 van 36
VRAAG 13
Verduidelik en pas elk van Newton se wette toe op die prent van 'n sokkerspeler
hieronder.
[Bron: <https://www.soccerplayer+kickingball> Toegang 31/1/18]
Newton se eerste wet:
(2)
Toepassing van wet:
(2)
Newton se tweede wet:
(2)
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 28 van 36
Toepassing van wet:
(2)
Newton se derde wet:
(2)
Toepassing van wet:
(2)
[12]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 29 van 36
VRAAG 14
In die prente hieronder doen die gimnas 'n handstand. Gebruik die prente en die woorde
wat voorsien is om 'n kort beskrywing van die gimnas se bewegings te gee.
A B C
swaartepunt steunbasis aksie stabiel
onstabiel reaksie balans swaartelyn
hoekmomentum
Beweging A:
(3)
Beweging B:
(3)
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 30 van 36
Beweging C:
(3)
[9]
VRAAG 15
Alle Olimpiese gewigstoters is langer as 180 cm en weeg minstens 100 kg. Hulle kan ook
die 100 m in ongeveer 11 sekondes hardloop.
Hoe sal elk van hierdie eienskappe tot hulle voordeel strek?
[6]
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 31 van 36
VRAAG 16
BRON A
DIE AFGELOPE VYF JAAR IS MINDER KINDERS
AKTIEF DEUR SPORT, DEELS WEENS VROEË
ENKELSPORTPSPESIALISASIE*
VROEË
SPESIALISASIE
DOEN MEER
SKADE AS
GOED
VERHOOG RISIKO VAN VEROORSAAK DAT VERMINDER ALGEHELE
OOREISINGSBESERINGS IN KINDERS UITBRAND ATLETIESE ONTWIKKELING
ONTWIKKELENDE LYWE EN HEELTEMAL AAN
SPORT ONTTREK
MULTISPORTDEELNAME KAN TOT BETER PRESTASIE, MINDER UITBRANDING, MINDER SOSIALE
ISOLASIE EN, BAIE BELANGRIK, MEER LEWENSLANGE GENOT IN SPORT LEI.
[Bron: <https://www.google.co.za/early+specializationsports&safe> Toegang 3/6/18]
BRON B
Jeugsportuitbranding
Die meeste van ons ken die gevoel van uitbranding. Wat jy dalk nie weet nie is dat jong atlete
ook kan uitbrand. Uitbranding word deur sportsielkundiges as "fisiese/emosionele uitputting,
sportdevaluasie en verminderde atletiese prestasie" beskryf. Dit is 'n belangrike kwessie in
jeugsport omdat daar vermoed word dat dit daartoe bydra dat kinders heeltemal aan sport
onttrek. Gegewe die geweldige voordele wat met oefening en sportdeelname gepaardgaan, gee
die atlete wat aan sportdeelname onttrek belangrike gesondheidsvoordele prys. Selfs op 'n jong
ouderdom ontwikkel kinders leefstylpatrone wat in hul volwasse lewens voortduur. Aktiewe
jongmense sal waarskynliker aktiewe volwassenes wees. Maar, indien ons toelaat dat ons jeug
weens sport uitbrand, kan dit 'n hindernis word om 'n gesonde leefstyl as 'n volwassene te lei.
[Bron: <http://educatedsportsparent.com/athlete-burnout/>]
BRON C
Bjorn Borg noem wat tennis regtig vir hom beteken het
In 'n tydperk van sewe jaar het Borg 11 Grand Slam titels gewen, insluitend vyf skoon
Wimbledons en ses Franse Ope kampioenskappe – 'n rekord, totdat Rafael Nadal dit in 2012
oortref het. Die Sweed was ook die eerste speler wat nog ooit meer as 'n miljoen dollar se
prysgeld in 'n enkele tennisseisoen verdien het.
En tog, op 26, op die hoogtepunt van sy loopbaan, het hy afgetree. Borg het erken hy het die
brandende dryfkrag en passie om in sport sukses te behaal, verloor.
[Jordan Schultz The Huffington Post]
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 32 van 36
Lees die bronne wat verskaf is en die rubriek sorgvuldig deur. Gebruik hulle om die
volgende vraag te beantwoord.
Skryf 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin jy redeneer dat vroeë spesialiasie in sport
nadelig vir 'n atleet is.
Om hierdie vraag te beantwoord, moet jy:
• 'n Deurtastende argument aanbied wat hierdie stelling oortuigend ondersteun.
• Bestudeer die bronmateriaal sorgvuldig en gebruik die inligting in die bronne om jou
argument oordeelkundig te staaf.
• Integreer jou eie toepaslike sportwetenskapkennis by jou argument.
• Gebruik voorbeelde uit die werklike lewe om jou argument te ondersteun.
OPSTELRUBRIEK
Moontlike
1 punt 2 punte 3 punte 4 punte
punt (20)
Stel standpunt Vaag. Standpunt
Weerspreek duidelik gestel. 2
stelling in opstel.
Gebruik van Slegs na een Na twee bronne Etlike en Bronbesonderhede
kennis in bronne bron verwys. verwys. toepaslike ten volle benut om
verwysings argument te 4
na al die ondersteun.
bronne.
Inhoudrelevansie Herhaling Herhaling
meesal vermy. meesal vermy.
Paar geringe Paar geringe
afdwalings. afdwalings.
Ondersteunende Ondersteunende
2
argument argument
relevant. relevant.
Gehalte van
bronuittreksels
akkuraat.
Gehalte van Skryfwerk bevat Redenasie Ondersteun Ondersteun 'n
argument wat feite met min korrek, maar die duidelike
stelling skakeling of moeilik om te standpunt. standpunt sterk.
ondersteun redenering. volg. Redenasie is Redenasie is baie
'n Mate van duidelik. duidelik en bondig.
skakeling Geringe Vloei is logies.
4
teenwoordig. foute in die Oortuigend met
vloei van die gereelde skakels.
argument. Goed
Skakeling geïntegreerde
ontbreek argument.
soms.
Gebruik van eie Paar feite bo en Paar feite bo en Baie feite bo Baie feite bo en
kennis behalwe die behalwe die en behalwe behalwe die
bronne wat bronne wat die bronne bronne wat gegee
gegee is om gegee is om wat gegee is is om argument te
8
×2 argument te argument te om argument ondersteun EN by
ondersteun. ondersteun EN te die argument
by die argument ondersteun. geïntegreer.
geïntegreer.
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 33 van 36
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 34 van 36
IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 35 van 36
IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE Bladsy 36 of 36
[20]
221 punte
Totaal: 300 punte
IEB Copyright © 2018
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Sport & Exercise Science Memo 2018 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Assessment Rubric 2020 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Framework 2020 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to candidates 2020 Afr hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr hlayiso.com

Memorandum
Sport and Exercise Science Memo 2019 Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Sport And Exercise Science
Explore more published documents in this catalogue.

Document
SPSC PAT Framework 2020 hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to candidates 2020 hlayiso.com

Document
SPSC PAT Instructions to teachers 2020 hlayiso.com

Memorandum
Sport and Exercise Science Memo 2019 hlayiso.com

Memorandum
Sport & Exercise Science Memo 2018 hlayiso.com

Memorandum





