Downloaded from hlayiso.com
LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG
Vak: SW Geskiedenis Datum: November 2021
Eksaminator: Mnr. L. Badenhorst Tyd: 60 min
Moderator: Mnr. T. Viljoen Totaal: 50/ _______
Naam en Van: _________________________________________ Graad 7: ______
Instruksies:
1. Lees alle vrae noukeurig en beantwoord volledig.
2. Werk en skryf netjies.
3. Antwoord slegs wat gevra word, maar beantwoord so volledig as moontlik.
4. Indien twee antwoorde met pyltjies omgeruil word, word albei antwoorde verkeerd gemerk.
Trek verkeerde antwoord dood met ʼn potlood.
5. Sterkte!
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 1
Skip to contentAll 2021 papers 

View all
Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper
Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Social Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 509.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November Exam 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 1: PAS KOLOM B BY KOLOM A [5]
Pas die korrekte betekenis in kolom B, by die regte woord in kolom A.
Kolom A Antwoord Kolom B
Louis Trichardt A – Hollandse maatskappy leier.
Napoleon Bonaparte B – Franse keiser.
Piet Uys C – Eerste voortrekkers wat die Kaap verlaat.
Jan Van Riebeech D - Britse goeweneur.
Henry Bartle Frere E – Leier van ʼn groep Voortrekkers.
VRAAG 2: VUL DIE ONTBREEKTE WOORD/DATUM/GETAL IN: [5]
Maak gebruik van jou kennis en vul die ontbreekte woord/datum/getal in om die stelling te voltooi.
2.1 Die Slag van ______________________ op _________________ 1838 is een van die
belangrikste gebeure in die Afrikaner se geskiedenis.
2.2 Die ____________________________ was bewus dat hulle ’n klein groepie mans van
_________ is, teenoor ’n mag van __________________ Zoeloes.
VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR: [5]
Maak gebruik van jou kennis en sê of die volgende stellings waar of onwaar is:
3.1 Hollanders het in 1952 ʼn nedersetting aan die Kaap begin. ______________
3.2 Brittanje en Frankryk het onder mekaar baklei om die Kaapkolonie oor
te neem. ______________
3.3 Na die Slag van Blaauwberg in 1806 in die Kaapse nedersetting het die
Britte die Kaap vir die tweede maal beset. ______________
3.4 Daar was ‘n totaal van 9 oorloë tussen die Britte en die Xhosa’s. ______________
3.5 Na 1418 is die Kaap permanent onder beheer van die Britte. ______________
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 2
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: BRITSE IMMIGRASIE [8]
Maak gebruik van Bron 1 en beantwoord die vrae wat volg:
Bron 1
4.1 In watter jaar het die mense in Bron 1 in die Oos-Kaap aangekom? (1)
______________________________
4.2 Wat was die oorsaak dat die regering van Brittanje so baie mense na Suid-Afrika gestuur
het? (1)
_______________________________________________________________
4.3 Benoem die gebied waar hierdie mense arriveer het. (1)
_______________________________________________________________
4.4 By watter twee groot stede in vandag se tyd, sal die area in vraag 4.3 gevind word? (2)
_____________________________ ____________________________
4.5 Verklaar hoekom was die mense in Bron 1 baie ongelukkig met hul omstandighede in die Oos-
Kaap? Noem drie. (3)
• _______________________________________________________________
_______________________________________________________________
• _______________________________________________________________
_______________________________________________________________
• _______________________________________________________________
_______________________________________________________________
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 3
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 5: PAD NA DIE BINNELAND [7]
Maak gebruik van Bron 2 en beantwoord die vrae wat volg:
Bron 2
5.1 Watter naam is vir die tog na die Noorde gegee? (1)
_______________________________________________________________
5.2 Wat glo jy, was die rede agter die oppak en verhuis van die mense? (1)
_______________________________________________________________
5.3 Verkaf die naam van die gebied wat hulle as die ideale grondgebied beskou het? (1)
_______________________________________________________________
5.4 Wat is die ossewa se naam, wat deur die Voortrekkers gebruik is? (1)
_______________________________________________________________
5.5 Bespreek in jou eie woorde, die grootte van die wa en ook die dravermoë waaroor dit beskik.
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________ (2)
5.6 Wat was die unieke eienskap van die wa ten opsigte van die wiele? (1)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 4
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6: KLEIN VOLK TEEN ʼn GROOT MAG [10]
Maak gebruik van Bron 3 en beantwoord die vrae wat volg:
Bron 3
Die Gelofte
My broeders en mede-landgenote,
hier staan ons voor die heilige God van hemel en aarde,
om ’n gelofte aan Hom te doen,
dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee,
ons die dag en datum elke jaar as ’n dankdag,
soos ’n Sabbat sal deurbring,
en dat ons ’n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag
en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hul met ons daarin moet deel
tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.
want die eer van Sy Naam sal verheerlik word deur
die roem en die eer van die oorwinning aan Hom te gee.
6.1 Voor watter geveg is Die Gelofte gebid? (1)
_______________________________________________________________
6.2 Wie was die leier van die Voortrekkers wat die opdrag gegee het dat Die Gelofte elke aand op
gesê word? (1)
_______________________________________________________________
6.3 In Bron 3 word daar verwys na ʼn dankdag. Wanneer herdenk ons die dankdag? (1)
_______________________________________________________________
6.4 Waarna verwys die huis wat opgerig word, in Bron 3? (1)
_______________________________________________________________
6.5 Waar is die huis wat genoem is in vraag 6.4? (1)
_______________________________________________________________
6.6 Volgens jou, waarna verwys die volgende “tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.”
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________ (2)
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 5
Downloaded from hlayiso.com
6.7 In vraag 6.3 word verwys na ʼn dankdag. Wat is die unieke gebeurtenis wat op hierdie dag
plaasgevind het? Dit gebeur net in die gebou. (3)
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
VRAAG 7: LANGVRAAG [10]
Maak gebruik van jou kennis oor verhoudings tussen die Afrikaners en die Zoeloes en beantwoord
slegs EEN van die volgende twee vrae:
7.1 Retief en Dingaan.
Jy word gevra om aan jou maats die verhaal van die ontmoeting tussen Retief en Dingaan in
paragraafvorm te verduidelik. Vertel waar hul die eerste keer ontmoet het tot waar die
Afrikaners by ʼn heuwel vermoor is.
OF
7.2 Die Zoeloes se vegtegniek.
Illustreer die vegtegniek wat Shaka Zulu ontwerp het en toe later deur Dingaan oorgeneem
is. Maak gebruik van byskrifte om die illustrasie te verduidelik.
7.1 Retief en Dingaan.
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 6

Kennis en voorbeelde (8) Paragraaf formaat (2) Totaal: 10
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 7
Downloaded from hlayiso.com
7.2 Die Zoeloes se vegtegniek.
Volledige skets (5) Gedetailleerde byskrifte (5) Totaal: 10
Totaal:[50]
Laer Volkskool Heidelberg Graad 7 Geskiedenis November 2021 8
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 7 November 2021 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 7 November 2020 Question Paper