Skip to content

Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

Question paperSocial SciencesGrade 720216 pages

Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com = Y LAERSKOOL DALVIEW ewe GEKONTROLEERDE TOETS po roca VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) GRAAD 7 EksaminaTor: Mnr D. DEYSEL t fe] NDTEK ee Moperator: Mnr J. GILIOMEE 2 wlzo2! Datum: 26 NovemBER 2021 c/ TOTAAL: /50 PUNTE Typ: 60 MIN NAAM EN VAN: GR Instruksies: 1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word. 2. Skryf netjies en leesbaar en voltooi met ‘n blou pen. Vraag analise: Afdeling A: Geskiedenis Kognitiewe viak Totaal van die van die vrae vraag Vraag Inhoud van die vraag Puntetoekenning Vraag 1 Inheemse inwoners van die Kaap Viak 1 en 2 6 Laer orde vrae Vraag 2 Nederlandse nedersetting Viak 3 en 4 N7 Middel orde vrae TOTAAL: 123 Afdeling B: Geskiedenis Kognitiewe viak Totaal van die van die vrae vraag Vraag Inhoud van die vraag Puntetoekenning Vraag 3 Die aankoms van die Britte Viak 1 en 2 /9 Laer orde vrae Vraag 4 Die Oostelike grens van Europese Viak 3 en 4 18 nedersetting Middel orde vrae Vraag 5 © Die Noordelike grens van Europese Viak 5 en 6 /10 nedersetting Hoér orde vrae TOTAAL: 127 Bladsy 1 van 5 Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal4 202!
Downloaded from hlayiso.com Afdeling A: [23] Vraag1: (Inheemse inwoners van die Kaap) [10] 1.1) Lees die volgende vrae en kies dan die korrekte aritwoord deur hom te onderstreep. 1.1.1) Die San het in die (Kaapse berge / woestyn) gewoon. (1) 1.1.2) Die (Khoi-Khoi / Xhosa) het gewasse gekweek. (1) 1.1.3) Die eerste mense wie die Nederlanders ontmoet het in die Kaap was die (San / Khoi-Khoi). (1) 1.1.4) Die Xhosa het in die vér (Oostelike / Westelike) deel van die Kaap nedersetting gewoon. (1) 1.1.5) Die inheemse inwoners het in die (19de / 17de) eeu hulself in die Kaap gevestig. (1) 1.1.6) Die (Khoi-Khoi / San) het vir hulle kos gejag. (1) Vraag 2: (Nederlandse nedersetting) {17] 2.1) Bespreek 5 veranderinge wat gebeur het in die Kaap na die aankoms van die Hollanders. (5) 2.2) Die slawe aan die Kaap kon in 3 hoofgroepe verdeel word: Gee 3 voorbeelde van elk van die groepe en aan wie elkeen behoort. (8) Bladsy 2 van 5 Geskiedenis Gekontroleerdetoets Graad7 Kwartaal 4 202i
Downloaded from hlayiso.com 2.3) Definieer elk van die volgende terme: Riksdaalders: Swendelaar: (2) Rebellies: (2) Afdeling B: [27] Vraag 3: (Die aankoms van die Britte) 3.1) Gebruik jou kennis om aan te dui of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Waar / Onwaar 3.1.1) Die Nederlanders het planne gehad om na die binneland van Suid- Afrika uit te brei. (1) 3.1.2) in 1806 het die Britte die Kaap van die Hollanders oorgeneem. (1) 3.1.3) Brittanje was ‘n welvarende en magtige nasie. (1) 3.1.4) Brittanje se weermag was nie goed georganiseer nie. (1) 3.1.5) lvoor en dierevelle het waardevolle goedere geword in die Kaap. (1) 3.1.6) Holland het vir Brittanje in ‘n oorlog verslaan. (1) 3.1.7) Die leér en vioot staan bekend as die leiers. (1) 3.1.8) Die Britse setlaars het vir die Xhosa’s weggekruip in ‘n klein kerk tydens ‘n aanval. (1) 3.1.9) Geleenthede om geld te maak het in sowel Brittanje en in die kolonies na vore gekom. (1) Bladsy 3 van 5 Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal 4 2021
Downloaded from hlayiso.com Vraag 4; (Die oostelike grens van Europese nedersetting) [9] 4.1) Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die stelling in die antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. (5) Kolom A Antwoorde Kolom B 4.1.1) ‘n Rand van ‘n stuk bekende land. 4.1.1) A) Inheems 4.1.2) Meeste betrokke by die oostelike 4.1.2) B) Kolonies grenskonflik, 4.1.3) Afkomstig van ‘n land of plek is. 4.1.3) C) Onregverdigheid 4.1.4) Amptelik en wettig beindig. 4.1.4) D) Grensgebied 4.1.5) Om een groep / ding bo ‘n ander te 4.1.5) E) Xhosa’s kies. F) Diskriminasie G) Tolk H) Afgeskaf 4.2) Lys 3 voorbeelde van verskillende groepe mense wat aan die onderpunt van Afrika gewoon het in die vroeé 1800's. (3) Bladsy 4 van 5 Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal 4 2021
Downloaded from hlayiso.com Vraag 5: (Die noordelike grens van Europese nedersetting) [10) 5.1) Som op en gee feite oor die geskiedenis van die Kora en Griekwa-groeperings. (10) GROOT TOTAAL: [50] Bladsy 5 van 5 Geskiedenis Gekontroleerdetoets Graad 7 Kwartaal 4 2021
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 7 Social Sciences

View all