Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
TEGNIESE WISKUNDE V1
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
*XTMATA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye, insluitend 1 diagramblad.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Technical Mathematics Grade 10 P1 2019 QP (Afr)
Grade 10 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 273.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae in die vraestel beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. ʼn DIAGRAMBLAD is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Gebruik dit om
VRAAG 6.1 te beantwoord.
4. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy gebruik
het om jou antwoorde te bepaal.
5. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
6. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.
7. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld
word.
8. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Tussen watter TWEE heelgetalle lê 62 ? (2)
1.2 Herskryf 72 as ʼn binêre getal. (2)
1.3 Bereken die produk van 1110 2 en 1112 . Los jou antwoord in binêre vorm. (2)
1.4 Skryf in wetenskaplike notasie: 0, 000872 (1)
1.5 Bepaal die waarde van die volgende, indien x 3 en y 2 :
5 x 2 3 xy 2 y 2 (2)
[9]
VRAAG 2
2.1 Bepaal die produk van die volgende en vereenvoudig:
57x 5 y
2
2.1.1 (4)
2.1.2 2a 3 4a 2 6a 9 (2)
2.1.3 3 4i 2 5i waar i ʼn komplekse getal is (3)
2.2 Vereenvoudig die volgende:
2.2.1 3 x 1.81x
9x2 (4)
2.2.2
9 x 3x
4
2 2
27 (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3
Faktoriseer die volgende:
3.1 x 2 5x 6 (2)
3.2 4a3 32 (3)
3.3 x2 x 7 2x x 7 x 7
x 7 x 1
2
(4)
[9]
VRAAG 4
4.1 Los op vir x :
4.1.1 9 x1 81 (4)
4.1.2 x 5 2 x 3 0 (2)
4.1.3 2 x 16
10
x (3)
4.2 Los die volgende ongelykheid op en stel jou antwoord op ʼn getallelyn voor:
2 x 4 x 6 (3)
4.3 Maak x die onderwerp van die volgende formule:
x2 y 2
1
a2 b2 (4)
4.4 ʼn Boer wil twee reghoekige hoenderhokke bou. Die een het ʼn omtrek van 30 m en
die ander een het ʼn omtrek van 24 m.
4.4.1 Skryf vergelykings neer, om die twee verskillende hoenderhokke se
omtrekke voor te stel. (2)
4.4.2 Los, vervolgens, vir x en y op. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V1 5
4.5 Twee trokke onderneem ʼn reis om goedere af te lewer. Die een bestuurder ry teen
ʼn gemiddelde spoed van 120 km/h en die ander teen ʼn gemiddelde spoed van
160 km/h. Indien die vinniger bestuurder 2 ure voor die stadiger bestuurder
arriveer, hoe lank het dit die stadiger bestuurder geneem om die bestemming te
bereik? (6)
[29]
VRAAG 5
5.1 Sylvia wil ʼn duur haardroër uit London koop. Dit kos £100. Die huidige wisselkoers
is £1 = R17,58, maar Sylvia verwag dat die wisselkoers £1 = R15,00 in ʼn maand se
tyd sal wees.
5.1.1 Hoeveel sal die haardroër in Rand kos, indien sy dit nou koop? (2)
5.1.2 Hoeveel sal die haardroër in ʼn maand se tyd kos, indien Sylvia reg is en
die wisselkoers daal na £1 = R15,00? (1)
5.1.3 Hoeveel spaar sy deur ʼn maand te wag? (1)
5.2 Mina koop ʼn yskas vir R10 000. ʼn Kontantdeposito van 12% word benodig. Die
saldo van die bedrag word op ʼn huurkoop-ooreenkoms afbetaal. Die rente betaalbaar
is 25% per jaar en sy betaal gelyke paaiemente vir 5 jaar.
5.2.1 Bereken die deposito wat sy moet betaal. (2)
5.2.2 Bereken die totale bedrag wat sy vir die yskas betaal, insluitend die
deposito. (4)
5.2.3 Bereken die maandelikse paaiement. (2)
5.3 Claire wil geld spaar om vir haarself ʼn platskerm-TV te koop. Sy belê R 6 000
teen 15% saamgestelde rente per jaar vir 5 jaar.
Bereken haar belegging na 5 jaar. (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 6
4
6.1 Gegee die funksies: h x en p x 3x
x
6.1.1 Voltooi die tabel soos gegee op die DIAGRAMBLAD. (3)
6.1.2 Gebruik die gegewe DIAGRAMBLAD en skets die grafieke van h x
en p x op dieselfde assestelsel. Toon al die asimptote en die afsnitte
met die asse aan. (5)
6.2 Die grafieke van f x x2 3 en g x 2 x 3 word hieronder gegee. A en
B is die x-afsnitte van grafiek f en C is die draaipunt van f . Die grafiek van
g ontmoet die grafiek van f by C en D. D is die y-afsnit van g.
Bereken die koördinate van A, B en C . (8)
6.3 Skryf die volgende neer:
6.3.1 Die definisieversameling van g (1)
6.3.2 Die waardeversameling van f (1)
6.4 Gebruik jou grafiek om die volgende te bereken:
6.4.1 Die waarde van x waarvoor g x 0. (2)
6.4.2 Die waarde van x waarvoor f x g x . (2)
[22]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V1 7
DIAGRAMBLAD
NAAM VAN LEERDER: …………………………………….. KLAS: ……………………..
SKOOL: …………………………………………………
VRAAG 6.1
x -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4
h(x)
p(x)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P1 2019 Memo

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 North West June 2019 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 10 P1 2018 QP (Eng)

Addendum
Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 Addendum
More from Grade 10 Technical Mathematics

Addendum
Technical Mathematics Grade 10 P2 2026 Addendum (Eng)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 10 P2 2026 Addendum (Eng)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 10 P1 2026 Memo (Eng)

Memorandum