Skip to content

Technical Mathematics Grade 10 P1 2018 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 1020187 pages

Grade 10 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 TEGNIESE WISKUNDE V1 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye, insluitend 1 diagramblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae in die vraestel beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. ʼn DIAGRAMVEL is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Gebruik dit om VRAAG 5.4 te beantwoord. 4. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 5. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien nie. 6. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word. 7. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld word. 8. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE V1 3 VRAAG 1 1.1 Beskou die volgende getalle: 9 3 9 ; 9; Watter een van die bostaande getalle is: 1.1.1 Irrasionaal? (1) 1.1.2 Denkbeeldig? (1) 1.2 Tussen watter TWEE heelgetalle lê √11 ? (2) 1.3 Trek 3𝑥 2 − 5𝑥 − 7 af van 7𝑥 2 − 2𝑥 − 6. (2) 1.4 Gebruik die langdeling metode en bereken: 1111112 ÷ 10012 (laat jou antwoord in desimale vorm) (3) 1.5 Bepaal die produk en vereenvoudig: 1.5.1 2 x ( x  2 )  2 x  3 ( x  1) 2 (3) 1.5.2 ( a  3 )( a  3 a  9 ) 2 (3) 1.5.3 ( 2  3 i )(  1  3 i ) (3) [18] VRAAG 2 2.1 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig: 2.1.1 4 x  81 (2) 2 2.1.2 6 x y  10 xy  15 x  25 (3) 2.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig: x2 x2 3 .2 7 x 2.2.1 81 (4) 3 3 3 2 2 3 x  y x y  x y  xy 3 2 2  4 2 2 2.2.2 2 x  x y  3 xy 4x  9x y (5) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3 3.1 Los op vir x: 3.1.1 x 1 5  125 (2) 3.1.2 3x  1  2 x (3) 3.1.3 ( x  1 3 ) ( x  1)  0 (2) 𝑥 3.1.4 3(𝑥 + 7) < 2 + 1 , en stel jou antwoord grafies voor. (4) [11] VRAAG 4 4.1 ʼn Neutron weeg 0,000 000 000 000 000 000 000 000 001675 kg Skryf die massa van die neutron in wetenskaplike notasie. (2) 4.2 Gegee: 𝐴 = 𝜋(𝑅 − 𝑟) Maak 𝑅 die onderwerp van die formule. (2) 4.3 Die afstand tussen twee dorpe is 380 km. ʼn Passasiersvoertuig (kar) en ʼn trok begin op dieselfde tyd na mekaar, vanaf die verskillende dorpe, beweeg. Hulle ontmoet vier uur later. As die kar 5 km/h vinniger as die trok ry, wat is elkeen se spoed? (6) 4.4 Hieronder is twee reghoeke wat vloerplanontwerpe vir ʼn nuwe woonplek voorstel. Die afmetings word gegee in terme van 𝑥 en 𝑦. Beide ontwerpe is gelyk in lengte en die wydte van Vloerplan - 2 is die helfte van die wydte van Vloerplan - 1. Vloerplan -1 Vloerplan -2 4.4.1 Stel die stelsel van vergelykings wat met hierdie probleem verband hou, in terme van 𝑥 en 𝑦, op, as die omtrek van Vloerplan - 1 70 𝑚 is en die omtrek van Vloerplan - 2 60 𝑚 is. (4) 4.4.2 Los, vervolgens, vir 𝑥 en 𝑦 , in die stelsel van vergelykings op. (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE V1 5 VRAAG 5 5.1 Die grafieke van 𝑓(𝑥) = −𝑥 2 + 4 en 𝑔(𝑥) = 𝑥 − 2 is gegee. A en B is die 𝑥- afsnitte van die grafiek van 𝑓, en C is die draaipunt van 𝑓. Die grafiek van 𝑔 sny 𝑓 by B en E. D is die 𝑦-afsnit van 𝑔. Bepaal: 5.1.1 Die koördinate van A, B, C en D (8) 5.1.2 Die koördinate van E (6) 5.1.3 Die lengte van CD (2) 5.2 Skryf neer: 5.2.1 Die gebied/definisieversameling van 𝑔 (1) 5.2.2 Die terrein/waardeversameling van 𝑓 (1) 5.3 Bepaal die vergelyking van 𝑗 as 𝑗(𝑥) = −𝑓(𝑥). (2) 6 5.4 Gebruik die DIAGRAMBLAD wat voorsien is om die grafieke van k ( x )   x 𝑥 en ℎ(𝑥) = 2 , op dieselfde assestelsel, te skets. Toon al die asimptote en die afsnitte met die asse aan. (5) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 6 6.1 ʼn Seun se ouers het hom R30 000 vir sy 21ste verjaarsdag gegee. Sy ouers het gesê dat hulle ʼn som geld op sy 10de verjaarsdag belê het, wat teen 13,5% p.j. saamgestelde rente vir 11 jaar gegroei het. Watter bedrag geld was 11 jaar gelede belê? (3) 6.2 Die skets hieronder stel die waarde van Lebo se huis, wat sy in 2013 gekoop het, voor. Die prys van die huis vermeerder teen ʼn konstante jaarlikse koers. Die x-as stel die periode, in jare, voor en die y-as stel die prys van die huis, in Rande, voor. Prys (in rande) Periode (in jare) 6.2.1 Hoeveel was Lebo se huis in 2013 werd? (1) 6.2.2 As die prys van Lebo se huis aanhou om so te vermeerder, word die rente enkelvoudig of saamgesteld verdien? Verduidelik jou antwoord. (2) 6.2.3 Hoeveel sal Lebo se huis in 2019 werd wees? (2) 6.2.4 Bereken, vervolgens, die rentekoers per jaar. (4) 6.3 Mpho koop ʼn kar met ʼn waarde van R385 000 in 2013. Wat sal die waarde van die kar aan die einde van 2018 wees, as die kar se waarde teen 6% p.j., volgens die reglynige beginsel, verminder? (2) [14] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE V1 7 DIAGRAMBLAD NAAM VAN LEERDER: …………………………………….. KLAS: …………………….. SKOOL: ………………………………………………… VRAAG 5.4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Technical Mathematics

View all