Skip to content

Technical Mathematics Grade 10 P2 2018 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 10201810 pages

Grade 10 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 TEGNIESE WISKUNDEV2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word nie. 5. U mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en niegrafies), tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale syfers, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 8. Skryf netjies en leerbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE/V2 3 VRAAG 1 1.1 In die diagram hieronder, A (0; 3), B (−3; −1); C (2; −4) en D (k; 0) is die hoekpunte van die vierhoek ABCD. 1.1.1 Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC. (2) 1.1.2 Bepaal die gradiënt van MB. (2) 1.1.3 Vervolgens, bereken die vergelyking van die reguit lyn wat deur M en B gaan. (3) 1.1.4 As die lengte van CD = 5, toon aan dat k = 5. (4) 1.1.5 As AB = CD, watter tipe vierhoek is ABCD? Motiveer jou antwoord deur relevante berekeninge. (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2 2.1 As ˆA = 57o en ˆB= 39o , gebruik ʼn sakrekenaar om die volgende te evalueer: 2.1.1 cosec  + cot B̂ (3) ˆ   3A 2.1.2 2cos    2  (2) 2.2 Gegee 5cosθ = 3 en 180 0    270 0 , bepaal die waarde van die volgende met behulp van ʼn skets: 2.2.1 cos  + tan θ (4) 2.2.2 sec θ (3) 2.3 Los op vir x , as 2tan (2𝑥 + 12°) − 3 = 1, x  0 ; 90  . (5) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE/V2 5 VRAAG 3 Bestudeer die prent en die diagram hieronder. • Die voet van die toring EC en die onderkant van die gebou AB lê in dieselfde horisontale vlak. • Die hoogtehoek vanaf die bokant van die gebou na die bokant van die toring is 73° en die dieptehoek na die voet van die toring is 41°. • Die afstand tussen die toring en die gebou is 45 m. Beantwoord die volgende vrae, korrek tot die naaste cm. Die 2D diagram hieronder modelleer die gebou en die toring: 3.1 ˆ . Gee, met redes, die grootte van hoek ABC (2) 3.2 Vervolgens, bepaal AB, die hoogte van die gebou. (4) 3.3 Bereken ED. Hoeveel hoër is die toring as die gebou? (4) 3.4 Bepaal die hoogte van die toring. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4 4.1 Beskou die funksie: f  x  = 3 tanx 4.1.1 Teken ʼn netjiese skets van f  x  = 3 tanx vir 00  x  360 0 op die assestelsel soos voorsien in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK. Toon duidelik op jou skets die afsnitte met die asse en die asimptote. (4) 4.1.2 Skryf die periode van f  x  = 3 tanx neer. (2) 4.1.3 As die grafiek van f  x  = 3 tanx gereflekteer word om die x  as , skryf die vergelyking van die nuwe grafiek, g(x), so verkry deur die refleksie neer. (1) 4.2 Die diagram hieronder toon die grafiek van g ( x) = acosx vir 00  x  360 0. 4.2.1 Bepaal die waarde van a . (2) 4.2.2 As die grafiek van g 2 eenhede opwaarts verskuif word om ʼn nuwe grafiek h te verkry, skryf die waardeversameling van h, neer. (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE/V2 7 VRAAG 5 ̂ = 40° en ̂ 5.1 In die figuur hieronder, PQ//RS. Q P = 30°. Bepaal die volgende: 5.1.1 ̂S PR (2) 5.1.2 ̂S TR (2) 5.1.3 ̂Q PR (2) 5.1.4 ̂T PR (2) 5.1.5 P, ̂ Wat is die verwantskap tussen ̂ ̂ T? Q en PR (1) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 6 Beskou die vierhoek ABDE hieronder. BD//AE en BD = 2AE. AB = ED en AC halveer ̂ E. BA BA ̂ C = CA ̂ E = 𝑥. 6.1 Watter tipe vierhoek is ABDE? Motiveer jou antwoord. (3) 6.2 Gee, met redes, die grootte van elk van die hoeke gelys hieronder, in terme van 𝑥: 6.2.1 ̂ D (2) ̂D 6.2.2 AE (2) 6.3 Vir watter waarde(s) van 𝑥 sal ACDE ʼn parallelogram wees? Motiveer jou (2) antwoord. 6.4 As 𝑥 = 60°: Klassifiseer vierhoek ABCE en motiveer jou antwoord. (4) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WISKUNDE/V2 9 VRAAG 7 7.1 In die diagram hieronder, lyn MN is ewewydig aan lyn PQ. 7.1.1 Bewys dat ∆PQO en ∆MNO gelykvormig is. (3) 7.1.2 Vervolgens, verskaf ʼn wiskundige verwantskap van die sye, gebaseer op die bewys in VRAAG7.1.1, hierbo. (1) 7.2 Dit word ook gegee dat MN = 9 eenhede en PQ = 6 eenhede. 7.2.1 As ON = 12 eenhede, hoe lank is OQ? Toon ALLE berekeninge. (3) 7.2.2 As OP= 19 eenhede, hoe lank is PM? Toon ALLE berekeninge. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 8 8.1 Herlei die volgende: 8.1.1 107,5° na grade-minute-sekondes (3) 8.1.2 69°64’89” na grade (3) 8.2 Wat is die hoeveelheid, in grade, van ʼn middelpuntshoek 𝜃 wat ʼn booglengte van 35 cm op ʼn sirkel met ʼn radius van 7 cm intersek? (4) 8.3 Vereenvoudig, sonder ʼn sakrekenaar. Antwoord moet in grade wees. 𝜋 2𝜋 − − 120° (3) 9 [13] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Technical Mathematics

View all