Skip to content

Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 10201911 pages

Grade 10 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 TEGNIESE WISKUNDE V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur *XTMATA2* Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voor beantwoording van die vrae. 1. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die voorsiene SPESIALE ANTWOORDEBOEK. 3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat jy gebruik het, in die bepaling van jou antwoorde. 4. Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, moet ALLE antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 In die diagram hieronder ܲሺͶǢ ͵ሻǡ ܳሺെͶǣ െͳሻ‡ܴሺʹǢ െ͵ሻ is die hoekpunte van οܴܲܳ, T is ʼn middelpunt vanܴܲ. 1.1 Bereken die gradiënt van ܲܳ. (2) 1.2 Bepaal die koördinate van T, die middelpunt vanܴܲ. (3) 1.3 Bereken die lengte van ܴܳ. (3) 1.4 Bereken die vergelyking van die lyn loodreg op ܲܳ en wat deur punt T gaan. (4) 1.5 Bereken die koördinate ‫ܦ‬ǡ die punt van snyding tussen die lyn in VRAAG 1.4 en ܲܳ. (3) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2 2.1 Gegee dat‫ ݔ‬ൌ ʹ͹ǡͷo ǡ ‫ ݕ‬ൌ ͷʹo and ‫ ݖ‬ൌ Ͷ͵ǡʹo . Gebruik ʼn sakrekenaar en evalueer die volgende: 2.1.1 cos( x  y)  sin z (2) 2.1.2 cos ec x tan y  tan z (2) As 2cot T  4 7 vir T [180 ;360 ] met •‹ ߠ ൏ Ͳǡmet behulp van ʼn skets, o o 2.2 bepaal die waarde van die volgende: 2.2.1 •‹ ߠ (4) 2.2.2 cosT  2 tan T (3) 2.3 Los op vir E as 2cos E 3  cos ec 27o vir E [0o ;90o ] . (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V2 5 VRAAG 3 Mnr. Mampofu ʼn plaaslike sakeman wat onlangs ʼn spaza-winkel gekoop het, besluit om ʼn stoep by sy winkel aan te bou. Die hoogte van die agter muur is 4,2 m. Hy wil BD, die stoepdak, teen ʼn hoek van 37q vanaf die stoeppilaar DE bou. Die dak AH van die spaza-winkel is ook teen ʼn hoek van 37° tot HB. C en B is op AF. Die pilaar DE is 1,8 m vanaf die muur CF. Hieronder is die prent van die spaza-winkel met sy stoep. Hieronder is die model van die bostaande prent: 3.1 Vir die stoep, hoe lank moet die dakplaat, BD, wees? (2) 3.2 Hoe hoog moet die ondersteunende pilaar DE gebou word? (4) 3.3 Sy ander idee is om die naam van sy spaza-winkel op die ruimte AB te skryf. As die lengte van die dak AH 2,5 m is, wat is die hoogte van AB? (2) 3.4 Mnr. Mampofu wil die muur verteenwoordig deur AFGH met ʼn verskillende kleur verf. Hoeveel liters verf moet hy koop om die hele oppervlakte AFGH te dek, as ʼn ½ liter benodig word om 1 m2 te verf (rond jou antwoord af tot die naaste liter)? (3) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4 Gegee: f ( x) 2sin x en g ( x) cos x 1 4.1 Skets die grafiek van ݂en gop dieselfde voorsiene assestelsel in jou antwoordeboek, gebruik die interval x [0 ;360 ] . o o (5) 4.2 Skryf neer die amplitude van݂. (1) 4.3 Skryf neer die periode van ݂. (1) 4.4 Skryf neer die waardeversameling van g. (2) 4.5 Vir watter waarde(s) van ‫ ݔ‬sal ݂ሺ‫ݔ‬ሻ െ gሺ‫ݔ‬ሻ ൌ Ͳ. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V2 7 VRAAG 5 ‫ ܱܰܯܮ‬hieronder is ʼn vlieër sodat ‫ ܰܯ‬ൌ ܱܰǡ ‫ ܮܯ‬ൌ ‫ܱܮ‬en die hoeklyne sny in ܲ. Dit is ook gegee dat ܱܲ ൌ Ͷܿ݉ǡ ‫ܰܯ‬෡ ܲ ൌ ͵͵o and ܱ‫ܮ‬෠ܲ ൌ ͷʹo . 5.1. Bereken die lengte van MN tot die naaste heelgetal. (2) 5.2 Bereken die lengte van LN tot die naaste heelgetal. (3) 5.3 ෡ ‫ܮ‬. Bereken die grootte van hoek ܰ‫ܯ‬ (4) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 6 In die diagram hieronder, HIJK is ʼn parallelogram met J‫ܮ‬෠‫ ܭ‬ൌ ͻͲo , ‫ܮܪ‬෠‫ ܫ‬ൌ ͵ͷo en ‫ܭܮ‬෡ ‫ ܫ‬ൌ ʹͳι . Punt ‫ ܯ‬is die snyding van die hoeklyne ‫ ܬܪ‬en ‫ܭܫ‬. 6.1 Bereken die grootte van ‫ݓ‬ǡ ‫ݕ‡ݔ‬ሺ‰‡‡”‡†‡•˜‹”Œ‘—ƒ–™‘‘”†‡ሻǤ (5) 6.2 Klassifiseer die vierhoek‫ܮܭܬܫ‬. (2) 6.3 Toon aan dat ο‫ ؠ ܪܯܫ‬ο‫ܭܯܬ‬. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WISKUNDE V2 9 VRAAG 7 7.1 ෡ ‫ ܧ‬ൌ ‫ܤܦ‬෠‫ ܥ‬ൌ  ͻͲo . Gegee: ‫ ܦܣ‬ൌ ‫ܦܣ ‡ܤܦ‬ 7.1.1 Verskaf ʼn rede hoekom ‫ ܧܣ‬ൌ ‫ܥܧ‬. (1) 7.1.2 As ‫ ܧܦ‬ൌ ͺ ‡‫ ܧܣ‬ൌ ͳͶ Ǥ Bereken die lengte van: ሺ݅ሻ ‫ܥܤ‬ (3) ሺ݅݅ሻ ‫ܤܣ‬ (4) 7.2 Twee gelykbenige driehoeke ο‫‡ܥܤܣ‬οܻܼܺ van verskillende groottes het beide ʼn toppunthoek gelyk aan ‫ݔ‬Ǥ 7.2.1 Toon aan dat hierdie twee driehoeke gelykvormig is. (4) 7.2.2 As x 40o is, wat is die grootte van die ander twee hoeke in οܻܼܺ? (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 TEGNIESE WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 8 8.1 Die wielsporing (alignment) gedoen op ʼn motor se uitslae word hieronder getoon. Voor-nasporing (Caster): 28 34'62'' Agter-wielvlug (Camber): 131, 42 Gebruik die bostaande inligting en herlei: 8.1.1 Voor-nasporing na grade (3) 8.1.2 Agter-wielvlug na grade, minute en sekondes. (3) 8.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukking en skryf die antwoord in radiale: 4S 63o   100o 3 (3) 2S 8.3 ʼn Sirkel met radius ͹ܿ݉ en sentralehoek . Bereken die booglengte van die 3 sektor. (3) 8.4 Die diagram hieronder toon die vloerplan van ʼn huis. Bereken die oppervlakte van die vloerplan en gee jou antwoord in m 2 . (3) [15] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 10 Technical Mathematics

View all