Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
TEGNIESE WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ʼn 2-bladsy formuleblad en 2 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2023 papers 

--5d62c404-635e-444c-9739-691d199ee280/v1-3d22ba7eda45195a824f/card.webp)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)


View all





Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 459.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape June 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat jy gebruik
het om die antwoorde te bepaal.
3. Beantwoord VRAAG 4.4 en VRAAG 4.2.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat
voorsien is. Skryf jou naam in die voorsiene ruimtes en handig die
ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in.
4. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
gebruik word, tensy anders vermeld.
5. Indien nodig, moet ALLE antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders vermeld.
6. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x ( 3x −1) = 0 (2)
1.1.2 2x2 + 13 = 5x (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 ( x − 3)( x + 4) 0 (3)
1.2 Los op vir x en y as:
y = x2 − 11x + 36 and y = 2x − 6 (5)
1.3 Die formule om die oppervlakte van ʼn trapesium te bereken, word gegee deur
1
A= h(a + b) waar:
2
h = hoogte
a = eerste basis
b = tweede basis
1.3.1 Gebruik die formule hierbo gegee om h die onderwerp van die formule te
maak. (1)
1.3.2 Die foto hieronder toon ʼn saaimasjien in die vorm van ʼn trapesium.
ʼn Ambagsman word benodig om ʼn saaimasjien met basisse,
a = 15,24 cm en b = 20,32 cm te maak.
Die oppervlakte van die saaimasjien moet 1,8064 m2 wees.
.
Bepaal die hoogte van die saaimasjien in cm. (3)
1.4 Bepaal die waarde van K = 89 − 16 in binêre vorm. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 2
2.1 Gegee die vergelyking: x2 − 121 = 0
2.1.1 Skryf die aantal wortels wat die vergelyking het, neer. (1)
2.1.2 Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant. (2)
2.1.3 Vervolgens, beskryf die aard van die wortels van die vergelyking. (1)
2.2 Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die vergelyking van x2 + px + 4 = 0 reële
wortels sal hê. (4)
[8]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar:
3.1.1 m6 n7
(m n) 2 3
(2)
3.1.2 98 x 2 + 32 x 2 (3)
1
3.1.3 log 2 16 + log 3 27
2 (3)
3.2 Los op vir x:
( x + 1) = 64
3
3.2.1 (3)
3.2.2 1 + log x = log ( x + 9) (4)
3.3 Los op vir m en n as m − ( 3 − i ) = ni + 5 . (3)
3.4 Skryf z = 1 − 5i in die vorm r cis . (5)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
4.1 Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(x) = −𝑥 2 + 4 en g(𝑥) = −2𝑥 + 1
4.1.1 Bepaal die x en y afsnitte van f . (3)
4.1.2 Bepaal die koördinate van die draaipunt van f . (2)
4.1.3 Bepaal die x en y afsnitte van g . (3)
4.1.4 Skets die grafieke van f en g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is.
Toon duidelik al die afsnitte met die as en die draaipunte van die grafiek. (6)
4.1.5 Skyf die definisieversameling van f neer. (2)
4.2 Gegee: h ( x ) = 2x +1 en k ( x ) = 7 − x 2
4.2.1 Skryf die radius van k neer. (1)
4.2.2 Skryf die vergelyking van die asimptoot van h neer. (1)
4.2.3 Bepaal die y-afsnit van h. (1)
4.2.4 Skryf die definisieversameling van k neer. (2)
4.2.5 Skets die grafiek van h en k op dieselfde assestelsel soos op die
ANTWOORDBLAD wat verskaf is.
Toon duidelik al die asimptote en afsnitte met die as aan. (5)
4.2.6 Toon deur skakering, die area aan waar die grafieke h ( x ) k ( x ) is. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
8
4.3 Die grafiek van die funksie gedefinieer deur k ( x ) = + 2 word hieronder geteken:
x
Bepaal:
4.3.1 Die x-afsnit van k (3)
4.3.2 Die vergelyking van die horisontale asimptoot van k (1)
4.3.3 Die waardeversameling van k (1)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 7
VRAAG 5
5.1 Die bevolking van ʼn klein dorpie neem af teen ʼn koers van 0, 5% per jaar op ʼn
verminderdesaldo-metode oor ʼn tydperk. Bepaal die bevolking van die dorp aan die
einde van 2025 as die bevolking van die dorp 300 000 aan die begin van 2015 was. (3)
5.2 Pauline het R5 000 in ʼn rekening wat 9,5% per jaar saamgestelde rente bied, belê.
Bepaal na hoeveel jaar die belegging R75 000 werd sal wees. (5)
5.3 ʼn Handelsmaatskappy het ʼn bedrag van R200 000 in ʼn spaarrekening belê teen ʼn
rentekoers van 7,5% per jaar wat maandeliks saamgestel word. Na 36 maande is
R50 000 onttrek en die oorblywende bedrag wat teen 6% per jaar belê is, kwartaalliks
saamgestel vir die oorblywende tydperk. Bepaal die beleggingsbedrag aan die einde
van die 5-jaar periode. (5)
[13]
VRAAG 6
6.1 Bepaal die afgeleide van f ( x ) = 1 − 3x deur van EERSTE BEGINSELS gebruik te
maak. (5)
6.2 Bepaal:
dy 2
6.2.1 as y = − 15 x + 7m
dx x3 (3)
Dx 9 + 2 x−1 + x27
3
6.2.2
(3)
x2 − 7 x
6.3 Gegee: g ( x) = + 15
20
6.3.1 Skryf die gradiëntfunksie van g neer . (2)
6.3.2 Vervolgens, bepaal die gradiënt van g by x = 5 . (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 7
Die grafiek van die funksie h gedefinieer deur h ( x ) = x − 16 x word hieronder geteken. Die
3
grafiek van h sny die x-as by A, (0;0) en by B. Die y-as is by die oorsprong.
D en E is die draaipunte van h.
Bepaal:
7.1 Die koördinate van punte A en B (4)
7.2 Die koördinate van D en E, die draaipunte van h (5)
7.3 Die waarde(s) van x waarvoor h / ( x) 0 (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 9
VRAAG 8
ʼn Boks word gemaak van ʼn reghoekige stuk karton, 80 cm by 20 cm, deur die geskakeerde
areas uit te sny en langs die stippellyne te vou, soos in die diagram hieronder getoon.
8.1 Druk die breedte b, in terme van die hoogte h uit. (2)
8.2 Vervolgens, toon aan dat die volume van die boks deur V = 2h3 − 100h2 + 800h
gegee word. (3)
8.3 Bepaal die numeriese waarde van h wat die volume van die boks sal maksimeer. (6)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 9
9.1 Bepaal die volgende integrale:
9.1.1 ( 2x + x ) dx
2
(3)
9.1.2 16x6 − 4x2
∫ dx
2x (4)
2
x dx
9.1.3 3
0 (3)
9.2 Die skets hieronder toon die geskakeerde gedeelte wat begrens word deur die funksie
m, gedefinieer deur m ( x ) = x 2 + 3x en die x-as, tussen die punte waar
x = − 2 en x = − 0,5
Bepaal die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte van die grafiek van m,
begrens deur die grafiek en die x-as, tussen x = − 2 en x = − 0,5 . (5)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 11
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
− b b 2 − 4ac b 4ac − b 2
x= x=− y=
2a 2a 4a
a x = b x = log a b , a 0, a 1 en b 0
A = P (1 + ni ) A = P (1 − ni ) A = P (1 + i ) n A = P (1 − i ) n
( ) −1
m
ieff = 1 + i
m
f ( x + h) − f ( x)
f / ( x ) = lim
h →0 h
n +1 n +1
n x n x
x dx = + C , n −1 k x dx = k . + C , n −1
n +1 n +1
1 k
dx = ln x + C , x 0 dx = k. ln x + C , x 0
x x
x ax nx a nx
a dx = +C, a0 k a dx = k . +C , a0
ln a n ln a
x + x1 y 2 + y1
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 2 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m(x − x1 ) m = tan = m
x2 − x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc .cos A
sin A sin B sin C
1
Opp van ABC = ab. sin C
2
sin 2 + cos 2 = 1 1 + tan 2 = sec 2 1 + cot 2 = cosec 2
rad = 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
Hoeksnelheid = = 2 n waar n = rotasie frekwensie
Hoeksnelheid = = 360 n waar n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid = v = D n waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid = = r waar = Hoeksnelheid en r = radius
Booglengte s = r waar r = radius en = Sentrale hoek in radiale
rs
Oppervlakte van ‘n sektor = waar r = radius, s = booglengte
2
r2
Oppervlakte van ‘n sektor = waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
2
4h 2 − 4dh + x 2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord
o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn ) waar a = gelyke dele, m1 =
2
en n = aantal ordinate
OF
o +o
A T = a 1 n + o2 + o3 + ... + on−1 waar a = gelyke dele, oi = ide ordinaat
2
en n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) TEGNIESE WISKUNDE V1 13
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: ……………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: …………………………………………………
VRAAG 4.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: …………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: ………………………………………………
VRAAG 4.2.5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)
--5d62c404-635e-444c-9739-691d199ee280/v1-3d22ba7eda45195a824f/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 2023 Memo
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum

Addendum