Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2014 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220148 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June 2014, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE TEKENE V1 STANDAARDGRAAD 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye en 'n 6 bladsy-diagramvel. TECH DRAW/TEG TEK SG P1/V1 7112 0.0 X@5 NIM Kopiereg voorbehou A WN AE scalom aster
Tegniese Tekene/SG/V1 Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/2014 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING Beantwoord AL die vrae. 2. Die vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. 3. Teken ALLE antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1: 1, tensy anders gevra. 4. Toon ALLE nodige konstruksielyne en projeksielyne. 5 'n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge moet getoon word. 6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE. i, KRAM die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas. INGESLUIT: Omslag met VYF diagramvelle. Keser voehow YMA UAE, som
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V1 3 DBE/2014 SSE VRAAG 1 DIAGRAMVEL 1 toon die vooraansig en boaansig van driehoek ABC met lynstuk DE. Teken die volgende: eve Die hoek ten opsigte van die horisontale viak van driehoek ABC (7) 1.1.2 Die ware vorm en ware lengtes van die sye van driehoek ABC (5) 1.1.3 Die ware lengte van lynstuk DE (4) 1.1.4. Die horisontale en vertikale snyspoor van lynstuk DE (6) Tabuleer die ware lengtes van AB, BC, CA en DE in die gegewe tabel. (5) Tegniese versorging: (3) [30] VRAAG 2 DIAGRAMVEL 2 toon 'n skyf met middelpunt O en 'n deursnee van 50 mm. Die skyf rol sonder om te gly in 'n kloksgewyse rigting op die gegewe baan ABC. Teken die volgende: 2.1 Konstrueer die lokus van punt L vanaf punt A na punt C. (23) 2.2 Benoem die gekonstrueerde lokusse in die tabel op die DIAGRAMVEL. (2) 2.3 Toon alle berekenings in die tabel op die DIAGRAMVEL. (2) Tegniese versorging: (3) [30] VRAAG 3 DIAGRAMVEL 3 toon die vooraansig en 'n hulpaansig van 'n seskantige prisma met 'n vyfkantige gat daardeur. Teken die volgende: 3.1 'n Deursnee-linkeraansig op snyviak A-A (16) 3.2 'n Boaansig (11) Geen verborge besonderhede word benodig nie. Tegniese versorging: (3) [30] Konereo wooo NTU! 2 ase
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Tekene/SG/V1 4 DBE/2014 SSE VRAAG 4 DIAGRAMVEL 4 toon die onvoltooide vooraansig van 'n spesiaal ontwerpte vierkantige skroef. 4.1 Teken die vierkantige skroef wat sigbaar is, deur die volgende inligting te gebruik: Buitediameter: 100 mm Rigting van rotasie: linksom Beginpunt: regs onder Asdiameter : 60 mm Die steek: 100 mm Getal omwentelinge: 1 Voltooi die vierkantige skroef in die vooraansig. Alle verborge besonderhede moet getoon word. (28) Tegniese versorging: (2) [30] VRAAG 5 DIAGRAMVEL 5 toon die posisie van die verplasingsdiagram en die asse van die nok. Gebruik die inligting hieronder om die verplasingsdiagram met 'n horisontale skaal van 7mm = 30° te teken: 5.1 O°-60° Die nokvolger styg met 40% van die slaghoogte. 60°-90° Die nokvolger verkeer in rus. 90°-180° | Die nokvolger styg tot die maksimum slaghoogte. 180°-210° | Die nokvolger verkeer in rus. 210°-270° | Die nokvolger daal met 40% van die slaghoogte. 270°-300° | Die nokvolger verkeer in rus. 300°—360° | Die nokvolger daal tot die minimum slaghoogte. (10) 5.2 Teken die nokprofiel deur die inligting hieronder te gebruik: (18) Rotasie: kloksgewys (regsom) Asdeursnee: 18 mm Minimum nokasdeursnee: 36 mm Maximum nokasdeursnee: 106 mm Tegniese versorging: (2) [30] TOTAAL: 150 reper veoeohou NAIA
Downloaded from hlayiso.com Technical Drawing/SG/P1 4 DBE/2014 SCE QUESTION 4 DIAGRAM SHEET 4 shows the incomplete front view and top view of a specially designed square screw. 41 Draw the square screw that is visible, using the following information: Outer diameter: 100 mm Direction of rotation: to the left Starting position: bottom right Shaft diameter: 60 mm The pitch: 100 mm Number of revolutions: 1 Complete the square screw in the front view. All hidden detail is required. (28) Technical maintenance: (2) [30] QUESTION 5 DIAGRAM SHEET 5 shows the position of the displacement diagram and the axes of the cam. Use the information below to draw the displacement diagram with a horizontal scale of 7 mm = 30°. 5.1 0°-60° The cam follower rises with 40% of the stroke height. 60°-90° The cam follower remains stationary. 90°-180° | The cam follower rises to the maximum stroke height. 180°-210° | The cam follower remains stationary. 210°-270° | The cam follower descends by 40% of the stroke height. 270°-300° | The cam follower remains stationary. 300°-360° | The cam follower descends to the minimum stroke height. (10) et Draw the cam profile by using the information below: (18) Rotation: clockwise (to the right) Shaft diameter: 18 mm Minimum camshaft diameter: 36 mm Maximum camshaft diameter: 106 mm Technical maintenance: (2) [30] TOTAL: 150 Cony reserves NTA HA
Downloaded from hlayiso.com Jeno uiny seat HDT UON ONO 01 A porveses m4buhdog [oe] (eg) ‘eoUBUAJUIEW [eo|UYyoe | ‘peuinbei S| |e}ep USpplYy ON (Lb) mala do} ¥ ze (QL) V-V oueid Buljynd uo MAIA Ya] JeUOHOeS WY re ‘Buimojjoy au} MeIG ‘ajoy jeuobejyued e Aq payesjoued si YOIUM wsud jeuoBexey ue jo MaIA Aveljixne pue MAA UOJ} BY} SMOUS € LAAHS WVHOVIG € NOILSANO [oe] (g) :eOUBUd}UIEW JEDIUYOE | (2) “LAAHS WVYDVIC 24} UO 8/2} OU} U! SUOHE/ND]ed [|B MOUS es? (2) “LASHS WVYD VIG 24} UO 8/qQe} OU} Ul 190] peyoNJjsUOd 94} [9qe] oo (€z) “9 JuIOd 0} Y¥ JUIOd WO 7 JUIOd Jo SNdO] BU} JONUJSUOD 2 ‘Buimojjoy au; Meq ‘Qav uyed uani6 ayy Uo UONaIIP asIMyDO}O e UI BuIddijs jnoUyM s}|O4 OSIP OY “WW OG JO Je}eWeIP B PUL CE 94]US9 YIM OSIP B SmOYUS Z LAAHS WVYDVIG @ NOILSANO [oe] (€) raoueuajulew jediuyoe | (s) ‘pepiacid 9/qe} ay} ul 3q puke YO ‘Og ‘avy jo syjbue) ony eu) eye;nge | (9) aq juewBes aul jo sao.) jeOIWAA pue |eJUOZUOYeUL =H LE (p) Aq juewBes oul jo yjBuej any ey, = ELL (g) Oav a6uen} Jo sapis ay) jo syyBua] anuj pue adeys en euL = ZL (Z) Oav 2e6uen} Jo auejd jeyUOZOY au} 0} preBou YM ajBue aut LLL ‘Buimo}jo} ayy MeIq ‘Jaq juewBbes aul] pue ogy ai6ueu} jo MaIA do} ey} PUB MAIA JUO4 BU} SMOUS | LAAHS WVHOVIG | NOILSSNOD 39s bL0z/4ga € 1d/9s/6uimelg jeojuyoa |
Downloaded from hlayiso.com sono win) ese UU IOU ITU I A A perveses m6utdoo ‘sjeoys WesBelp SAl4 YIM Jepios -GSSO19DN4 “eouanbes sequinu uolsenb ul yo] do} ay} ye S1ASHS WVHDVIG 8} A1dVLS V2 “SLASHS WVHDVIC au} Uo suoysenb au) Jemsuy 9 ‘umous aq Jsnw suOHEiNo|ed TT IN ‘pesn aq Aew Joyejnojeo peroidde uy ic ‘saul| UOOelod pue seul] UOONIJSUOD AYessedeuU 7]'y MOUS 'y “aSIMJEUJO paye}s ssejun ‘L 2 L ayeos 0} pue uolNoeloid o1udesBouyo ajbue-jsiy Ul Siamsue TY MeIG ‘€ “O@SIMIAUO payeis ssajun ‘uoyoefoid oiydesBoyyo ajGue-jsuy ul ase suoysenb ey ‘2% *‘suolsenb au} 7 Jemsuy a NOILVINHOANI GNV SNOILONYLSNI FOS bL0¢c/saa é Ld/9s/Buimeig jeaiuyse f
Downloaded from hlayiso.com eee QV A AA panasal jyBuxdop wi SOX un OLbL WA/bd 9S Wal SSL/MYUC HOSL “yeous weibelp a6ed-g e pue sabed pf Jo sjsisuod saded uonsenb siy SNVVIYSV YIA ASY3a» N3IS sinoy € :3INIL OSL ‘SMYUVIN vlog aqvuy9d GuVvaNvLls td SNIMVYC IWOINHOAL NOILVNIWVX3 ALVOlsILYAD YOINSS volddav HLNOS 4O 9INENdsay uolyeonpy siseg JUawpedsaq uolzyeINps JISeq

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all