Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12202116 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education i ail ly eareg \ } Department: Oz Basic Education as” REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE WISKUNDE V2 2021 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 inligtingsblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2021 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESLALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 1 Die diagram hieronder toon 'n syaansig van 'n skuins leer KL teen 'n vertikale muur KZ. K, L en Z 1é op dieselfde vertikale vlak. Die hoekpunte van die reghoekige driehoek is K(1;7), L(-3 3-1) en Z(a;b). Die hoek gevorm deur KL endie x-asis @. Ay K(:7) 7 " rc L(-3:1) 2 (a:b) Bepaal: 1.1 Die numeriese waardes van a en b (2) 1.2 Die lengte van KL (2) 1.3 Die kodrdinate van die middelpunt van KL (2) 1.4 Die gradiént van KL (2) 15 Die grootte van @ (afgerond tot EEN desimale plek) (2) 1.6 Die vergelyking van die reguitlyn parallel aan KL en wat deur die punt (-— 5; 1) Skayf die vergelyking in die formaat y=... (G3) 17 Of punt (-—4; —2) op reguitlyn parallel aan KL 1é (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 2 2.1 In die diagram hieronder 1¢ A, B(-5;12) en C(t; 0) op die sirkel met middelpunt O by die oorsprong. 'n Lyn word getrek om deur die sirkel by B en C te sny. A is op die x-asen AB is getrek. Bepaal: 2.1.1 Die vergelyking van die sirkel (2) 2.1.2 Die numeriese waarde van ¢ dg) 2.1.3 Die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by B in die formaat Veo (4) 22 Teken, op die rooster in die ANTWOORDEBOEK verskaf, die grafiek gedefinieer deur: ee 16 35 Toon duidelik AL die afsnitte met die asse. GB) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 J DBE/2021 SS/NSS VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder is P(3;m) 'n punt op'n Kartesiese vlak met OP = ¥13 fB is'nskerphoek. P(3;m) Bepaal, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar, die numeriese waarde van: 3.1.1 m ql) 3.1.2 sec’ 6 + tan? B (4) 1 3.2 Indien cos@ = > waar 0° <@ <90° en tana =—1 waar 0° < a < 180° Bereken: 3.2.1 Die grootte van 6 qd) 3.2.2 Die grootte van @ GB) 3.2.3 Die waarde van cos (a - @) (2) 3.3 Los op vir x: 2tanx + 0,924=0 vir xe[0° ; 360°] (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 4 Vereenvoudig die volgende tot 'n enkele trigonometriese verhouding: 4.1 cos 6 (tan@ + cot@) 40 sin’ (180° + B) -cosec(z — B) sec(2a — B)-cos(180° — B) VRAAG 5 Gegee: f(x) =tanx en g(x)=cos(x- 45°) vir x €[0°; 360°] 5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is. Dui duidelik ALLE draaipunte, eindpunte, asimptote en afsnitte met die asse aan. 5.2 Gebruik jou grafieke om die waarde(s) van x neer te skryf waarvoor: 5.2.1 f ongedefinieerd is 5.2.2 f(x)-g(x) <0 waar xe[90° ; 180°] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (5) (7) [12] (8) (2) (2) [12]
Tegniese Wiskunde/V2 VRAAG 6 Downloaded from hlayiso.com SS/NSS DBE/2021 Die diagram hieronder toon plaasgrond in die formaat van 'n koordevierhoek PQRS. Die grond het die volgende afmetings: PQ=1200m QR =750m A Q =60° A R,; =40,5° P, Q, R en S 1€ op dieselfde horisontale vlak. Bepaal: 6.1 Die lengte van PR 6.2 Die grootte van s 6.3 Die Jengte van PS 6.4 Die opperviakte van A QPR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) qd) @) (3) [10]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 7 7A Voltooi die volgende stelling: Hoeke onderspan deur 'n koord van die sirkel, aan dieselfde kant van die koord ... (1) 72 In die diagram hieronder word sirkel PTRS, met middelpunt O, so gegee dat PS=TS. POR is'n middellyn, OT en OS is radiusse. Ri =56° we ~ ph i \*s \ \ \ \ 721 Bepaal, met redes: (a) Drie ander hoeke wat elk aan 56° gelyk is (5) (b) Die grootte van P, (3) (c) Die grootte van Ss (3) 7.22 Bewys, met redes, dat OT NIE parallel aan SR is NIE. GB) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 8 Die diagram hieronder toon sirkel LMNP met KL 'nraaklyn aan die sirkel by L. LN en NPK is reguitlyne. Ni =27° en M = 98° 8.1 Bepaal, met redes, of lyn LN 'n middellyn is. (2) 8.2 Bepaal, met redes, die grootte van: 82.1 Pa 2) 8.2.2 P, (2) 8230 La 2) 8.3 Bewys, met redes, dat: 8.3.1 AKLP ||| AKNL (3) 8.3.2 KV = KN-KP (2) 8.4 Bepaal vervolgens die lengte van KP indien dit verder gegee word dat KL = 6 eenhede en KN = 13 eenhede. (2) 8.5 Bepaal, met redes, of KLMN 'n koordevierhoek is. (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 9 Die diagram hieronder is 'n prentjie van 'n driehoekige dakkap, soos getoon. Driehoek ABC het AB = AC. DE || BC en F is die middelpunt van BC. AE: EC=1:2 en AB=1,8m. A D B F | c 9.1 Bepaal die lengte van: 9.1.1 DB, gee rede(s) 9.1.2 DF as DF= > AD 9.2 Bepaal, met redes, of EF parallel aan AB is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (3) 7]
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 il DBE/202] SS/NSS VRAAG 10 10.1 'n Roterende dubbelkopsprinkelaar (soos in die prentjie hieronder getoon) word gebruik om 'n sirkelvormige groentetuin te besproei. Die diagram hieronder toon die sirkelvormige oppervlaktes wat deur die sprinkelaarkoppe gedek word. Die boonste sprinkelaarkop dek 'n sirkelvormige oppervlakte met 'n radius van 6,95 m. Die onderste sprinkelaarkop dek 'n sirkelvormige oppervlakte met 'n radius van 4 m. O verteenwoordig die ligging van die roterende sprinkelaar. OC verteenwoordig die radius van die groter sirkelvormige oppervlakte en OB is die radius van die kleiner sirkelvormige oppervlakte. Koord EBD is'n raaklyn aan die kleiner sirkel by B. DUBBELKOPSPRINKELAAR BOAANSIG Sirkelvormige oppervlakte deur onderste sprinkelaarkop gedek Onderste \ sprinkelaar — je Boonste ] sprinkelaar , \ \ Sirkelvormige ! oppervlakte deur | boonste — sprinkelaarkop gedek 10.1.1 Bepaal: (a) Die lengte van BC (¢3) (b) Die lengte van koord ED (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/2021 SS/NSS 10.1.2 Die onderste sprinkelaarkop is gestel om slegs 'n gedeelte, wat 20% van die sirkelvormige tuin is, te besproei, soos in die gearseerde gedeelte van die diagram hieronder getoon. \ ee \ 7G \ “ee Bereken: (a) Die grootte van skerphoek FOG in radiale (3) (b) Die oppervlakte van die gedeelte wat besproei word (3) 10.2 'n Ferriswiel (groot wicl) met 'n radius van 10m roteer teen 18 omwentelinge per uur. 10.2.1 Bepaal die rotasiefrekwensie van die roterende wiel in radiale per sekonde. (2) 10.2.2 Bereken die omtreksnelheid (in meter per sekonde) van die roterende wiel. (3) 10.2.3 Bereken die hoeksnelheid van die roterende stoele (in radiale per sekonde). (3) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 11 11.1 ‘n Reghoekige mat is deur 'n chemiese stof beskadig. Die diagram hieronder toon die beskadigde, onreélmatige oppervlak van die mat. Die totale buite-oppervlakte van die reghoekige mat is 187,5 m’. Die ordinate van die onbeskadigde gedeelte van die mat is: p ; 12m;18m; 15m; 11m en 7m. Die breedte van die reghockige mat is 7,5 m. 2 |<—— 10 m4 —— , . 12m Beskadigde — 18m gedeelte . 15m = 75m Se, llm ae. 7m 11.1.1 Bepaal die lengte van die reghoekige mat. 11.1.2 Bepaal die waarde van p. 11.13 Dit neem 0,25 uur om 1 m’ te herstel. Bereken die minimum tyd benodig om die beskadigde gedeelte te herstel. WENK: Gebruik die middelordinaatreél. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) Q) (6)
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/2021 SS/NSS 11.2 'n Reghoekige houer met 'n volume van 1,5 £ is met vloeistof gevul. Die vlocistof in die reghoekige houer moet in 'n aantal identiese, klein, regte, piramidevormige houers met vierkantige basisse geskink word. Die binne-afmetings van 'n piramide, soos in die diagram hieronder, is soos volg: e Die loodregte hoogte is 3,5 cm e Die lengte van die sye van die vierkantige basis is 3 cm e Die skuinshoogte is 3,81 cm HOUER BINNE-AFMETINGS VAN DIE PIRAMIDEVORMIGE HOUER 3,5 cm 3,81 em yn 3 cm KO Die volgende formule kan gebruik word: Volume van 'n reghoekige prisma = lengte x breedte x hoogte Volume van 'n regte piramide = a (oppervlakte van die basis) hoogte Totale buite-oppervlakte van 'n piramide met vierkantige basis= of (sylengte van basis) x (kuinshoos) + (sylengte)? 11.2.1 Bepaal die volume van die reghoekige houer in cm’ as 1 £= 1000 cm’. (1) 11.2.2 Bereken die totale buite-oppervlakte van die piramidevormige houer. (3) 11.2.3 Bepaal hoeveel melk (in cm’) in die laaste piramidevormige houer geskink sal word. (4) [17] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2021 SS/NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE —b+\b2 —4ac 5 4ac —b? = x=—-— y= 2a 2a da a =b @x=log,b, a>0,a#l enb>0 A= P(l+ni) A=P(1—ni) A=P(1-i)" A=P(1+i)" ig =(1+-E)"-1 1 (4) tim LO*9)=FC) h>0 h ttl fx"ar= +C , n#-I1 n+l x ftaainxtc, — x>0 Jea=+c , aro x Ina d=, (x, -x) +, -wy M2 eed y=mxte Y-Y, =m(x-x,) m=tan@ 7% 2 2 a ob a b c In A4BC; —— = —— = 272, 2 snd sinB sinc a’ = b' +c’ — 2be-cosd Opperviakte van AABC =F ab sinc sin? @+cos? 6 =1 1+ tan? 6 =sec’ @ cot” 8 +1 = cosec?9 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/202] SS/NSS mrad = 180° Hoeksnelheid = @ = 27n = 360°n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = vy =1Dn waar D = middellyn en 7 = rotasiefrekwensie s=r0 waar r=radius en @ = sentrale hoek in radiale Oppervlakte van 'n sektor > = re waar r = radius, s = booglengte en 6 = sentrale hoek in radiale 4h? ~4dh+x* =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en x = lengte van koord Ay = a(n +m, +5 +...+m,) waar a= gelyke dele, my = 02 en n= aantal ordinate OF +0, At=al 2 4 +09 +03+04+...4+0,- waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat en T 2 2 3 4 nl 8 n= aantal ordinate Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all