Skip to content

Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paperTechnical MathematicsGrade 12201816 pages

Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TEGNIESE WISKUNDE V2 NOVEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n inligtingsblad wat uit 2 bladsye bestaan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE. 5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 7. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2018 NSS VRAAG 1 Die prentjie hier langsaan toon 'n dakkapontwerp. Die diagram hieronder, NIE volgens skaal geteken NIE, beeld die dakkapontwerp in 'n Cartesiese vlak uit. A( 5 ; 4 ) , B(10 ; 0 ) en O(0 ; 0 ) is die hoekpunte van ∆ABO . Punte E en D is middelpunte van OA en AB onderskeidelik. AC ⊥ OB met C op OB. Die inklinasiehoek wat deur die positiewe x-as en CD gevorm word, is θ . Bepaal: 1.1 Die lengte van AB (Rond tot EEN desimale plek af.) (3) 1.2 Die koördinate van D (2) 1.3 Die gradiënt van CD (3) 1.4 Die grootte van θ (Rond tot die naaste graad af.) (2) 1.5 Die vergelyking van lyn OA (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2018 NSS VRAAG 2 2.1 In die diagram hieronder is O(0 ; 0) die middelpunt van die sirkel met vergelyking x 2 + y 2 = 5 Reguitlyn KL met vergelyking y − 2 x + 5 = 0 is 'n raaklyn aan die sirkel by punt L(t ; – 1). LO word na M (− 3 ; 1 12 ) verleng. K is die y-afsnit van reguitlyne MK en LK. Bepaal: 2.1.1 Die numeriese waarde van t (2) 2.1.2 Die koördinate van K (2) 2.1.3 Die vergelyking van die reguitlyn wat ewewydig aan KL is en wat ook deur M gaan. Gee die vergelyking in die vorm y = ... (3) 2.1.4 Analities dat ∆ KLM reghoekig is. Gee 'n rede vir jou antwoord. (3) 2.2 Teken, op die rooster verskaf, die grafiek gedefinieer deur: x2 y2 + =1 9 25 Toon duidelik AL die afsnitte met die asse aan. (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2018 NSS VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder is T(– 6 ; p) 'n punt op die Cartesiese vlak. OT = 10 eenhede en die hoek wat deur OT met die positiewe x-as gevorm word, is θ . Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die numeriese waarde van: 3.1.1 p (2) 3.1.2 cos θ (1) 3.1.3 cosec2θ − 4 tan θ (4) ∧ ∧ 3.2 Indien P = 78 ,5° en Q = 86° , bereken die numeriese waarde van die volgende (rond tot TWEE desimale syfers af): 1 sec2 ( Q + P ) (3) 3.3 Gegee: sin β = − 0 , 752 vir β ∈[ 0° ; 360°] 3.3.1 Noem in watter kwadrant hoek β lê. (2) 3.3.2 Bepaal vervolgens, of andersins, die grootte van hoek β . (3) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/November 2018 NSS VRAAG 4 4.1 Vereenvoudig die volgende as 'n enkele trigonometriese verhouding: sec x ⋅ cos (360° − x ) − tan 2 (180° + x ) ⋅ cos 2 x (7) sin 2 x 4.2 Voltooi die volgende identiteit: cosec 2 2 x − cot 2 2 x = ... (1) 4.3 Vereenvoudig die volgende: sin 2 A ⋅ cot 2 A − cos 2 A ⋅ cos π (4) [12] VRAAG 5 Gegee: f ( x ) = tan x en g ( x ) = sin 2 x vir x ∈ [ 0° ; 180° ] 5.1 Teken 'n sketsgrafiek van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster verskaf. Dui duidelik AL die draaipunte, eindpunte en afsnitte met die asse aan. (6) 5.2 Skryf die waardeversameling (terrein) van g neer. (1) 5.3 Gee die periode van f. (1) 5.4 Bepaal die waardes van x waarvoor g ( x) ≥ f ( x) vir x ∈ [ 0° ; 180° ] (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2018 NSS VRAAG 6 Die diagram hieronder toon twee vertikale pale AD en BC. Punt E lê op dieselfde horisontale vlak as basis D en C van pale AD en BC sodanig dat DE = EC = 8 m. Die hoogtehoek van B vanaf A is 22, 5° . ∧ BEC = 75° AD = 25 m BC = 30 m 6.1 Toon dat die lengte van AB ≈ 13 m. (3) 6.2 Bepaal, tot die naaste meter, die lengte van BE. (2) ∧ 6.3 Bepaal, tot die naaste graad, die grootte van AEB indien AE = 689 m. (4) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/November 2018 NSS VRAAG 7 7.1 Voltooi die volgende stelling: Die raaklyn van 'n sirkel is … die radius van die sirkel by die raakpunt. (1) 7.2 Die diagram hieronder toon 'n sirkel met middelpunt O. ∧ AB en AC is raaklyne aan die sirkel met OC ⊥ AC, AB ⊥ OB en A = 50°. 7.2.1 Gee 'n rede waarom AB = AC (1) ∧ 7.2.2 Bepaal die grootte van C2 . (2) 7.2.3 Watter spesiale tipe vierhoek is ABOC? (1) ∧ 7.2.4 Bepaal, met 'n rede, die grootte van O1 . (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2018 NSS 7.3 Die diagram hieronder toon sirkel ABCD. Koorde BC en AD verleng ontmoet by E. ∧ A 2 = 23° ∧ C1 = 53° ∧ C3 = 56° A D 2 E 1 23° 56° 2 3 53° 1 C 1 2 B Bepaal, met redes, die groottes van die volgende hoeke: ∧ 7.3.1 A1 (2) ∧ 7.3.2 B2 (2) ∧ 7.3.3 B1 (3) ∧ 7.3.4 ADC (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2018 NSS VRAAG 8 8.1 Voltooi die volgende stelling: Die hoek onderspan deur 'n boog by die middelpunt van 'n sirkel is … die grootte van die hoek onderspan deur dieselfde boog by die sirkel (aan dieselfde kant van die boog as die middelpunt). (1) 8.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel PMST. RS is 'n raaklyn by S. ∧ S1 = 56° ∧ O1 = 104° 8.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke: ∧ (a) S2 (2) ∧ (b) PMS (2) ∧ (c) P (2) ∧ (d) M1 (3) 8.2.2 Toon, met redes, waarom MPTO NIE 'n koordevierhoek is NIE. (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 11 DBE/November 2018 NSS VRAAG 9 9.1 Voltooi die volgende stelling: Indien twee driehoeke gelykhoekig is, dan is die … eweredig (en gevolglik is die driehoeke gelykvormig). (1) 9.2 In die diagram hieronder is ∆ KLM getrek. C en Q is punte op KM. B en P is punte op KL. BC || PQ || LM en BQ || PM. KM = 15 eenhede PL = 4 eenhede KQ : QM = 3 : 2 9.2.1 Bepaal, met redes, die lengtes van die volgende: (a) QM (2) (b) KP (3) (c) KB (3) 9.2.2 (a) Gee TWEE redes waarom ∆ KBQ ||| ΔKPM. (2) (b) Bepaal gevolglik, of andersins, die lengte van BQ indien PM = 141 eenhede. Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2018 NSS VRAAG 10 10.1 'n Windpomp, wat gebruik word om ondergrondse water te onttrek, het wieke wat gekombineer is om 'n sirkel te vorm. Die middellyn, D, van die sirkelvorm is 2 m. Die prentjies en diagram hieronder beeld die situasie hierbo uit. Wiek Lengte van wiek Bepaal: 10.1.1 Die omtreksnelheid (in meter per sekonde) van die roterende wieke as die wieke teen 165 omwentelinge per minuut roteer (draai) (4) 10.1.2 Die lengte van die wiek (hoogte van segment) indien die lengte van koord PQ, 1,8 m is. (Rond tot EEN desimale plek af.) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2018 NSS 10.2 Die prentjie en diagram hieronder toon een van die meganismes van 'n masjien waar drie katrolle, met middelpunte G, H en K, met 'n band gekonnekteer is. AB, CD en EF is raaklyne aan die sirkels by punte A, B, C, D, E en F. band katrolle ∧ AB = 42 cm, CD = 38 cm en EF = 35 cm. Daar word verder gegee dat AGF= 160ο en die lengtes van boë BC en DE is 6 cm en 9 cm onderskeidelik. 10.2.1 Watter spesiale tipe vierhoek is KGFE ? (1) 10.2.2 (a) Bepaal die lengte van FG, die radius van die grootste katrol indien die afstand van E na G, 35,4 cm is. (Rond tot EEN desimale plek af.) (2) (b) Herlei 160ο na radiale. (Rond tot EEN desimale plek af.) (2) (c) Bereken die totale lengte van die band. (Rond tot die naaste sentimeter af.) (4) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/November 2018 NSS VRAAG 11 11.1 Die onreëlmatige figuur hieronder het een reguit kant, 24 cm lank, wat in 4 gelyke dele verdeel is. Die ordinate wat die dele verdeel, is: 12 cm ; 10,2 cm ; 9,3 cm ; 8,5 cm en p. Die lengte van p is die helfte van die lengte van die eerste ordinaat. 11.1.1 Skryf die waarde van p neer. (1) 11.1.2 Bepaal gevolglik die oppervlakte van die onreëlmatige figuur deur gebruik van die middelordinaatreël. (4) 11.2 'n Soliede hol vorm is gekonstrueer uit 'n silindriese staaf met 'n keëlagtige gedeelte (gearseer) wat verwyder is, soos in die figuur hieronder getoon. Die deursnee van beide die silinder en die keël is 10 cm. Die hoogte van die silinder is 15 cm, die hoogte van die keël is 12 cm en die skuinshoogte van die keël is 13 cm. Geboë oppervlakte van keël = π r s waar s die skuinshoogte is 12 cm 15 cm Totale oppervlakte van silinder = 2π r 2 + 2π r h Volume van keël = 1 π r 2 h 3 10 cm Volume van silinder = π r 2 h 11.2.1 Bereken die totale oppervlakte van die hol vorm. (6) 11.2.2 Bepaal of die volume van die hol vorm meer as 280π cm 3 is. (5) [16] TOTAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2018 NSS INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE − b ± b 2 − 4ac b 4ac − b 2 x= x=− y= 2a 2a 4a a x = b ⇔ x = log a b , a > 0 , a ≠ 1 en b > 0 , A = P(1 + ni ) A = P(1 − ni ) A = P(1 − i ) n A = P(1 + i ) n ( ) −1 m 1 i ieff =+ m f ( x + h) − f ( x) f / ( x ) = lim h →0 h n x n +1 ∫ x= dx n +1 +C , n ≠ −1 1 dx ln x ax ∫ x = x + C, x>0 ∫ a dx =+ ln a C , a>0  x + x2 y1 + y 2  d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y 2 − y1 y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan θ x 2 − x1 x2 y2 + =1 a2 b2 a b c In ∆ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A sin A sin B sin C 1 oppervlakte van ∆ABC = ab ⋅ sin C 2 sin 2 θ + cos 2 θ = 1 1 + tan 2 θ = sec 2 θ cot 2 θ + 1 =cosec2θ Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2018 NSS π rad = 180° Hoeksnelheid = ω = 2πn = 360°n waar n = rotasiefrekwensie Omtreksnelheid = ν = πDn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie s = rθ waar r = radius en θ = sentrale hoek in radiale rs r 2θ Oppervlakte van 'n sektor = = ......... waar r = radius, s = booglengte en 2 2 θ = sentrale hoek in radiale 4h 2 − 4dh + x 2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord o +o A T= a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn ) waar a = gelyke dele, m1 = 1 2 2 en n = aantal ordinate OF o +o  A T a  1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on −1  = waar a = gelyke dele, o i = ide ordinaat en  2  n = aantal ordinate Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Mathematics

View all