Skip to content

Technical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

Question paperTechnical SciencesGrade 12202213 pages

Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TEGNIESE WETENSKAPPE V2 2022 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/2022 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D. 1.1 Die temperatuur waarteen die vastestof- en vloeistoffases van 'n stof in ewewig is, staan as … bekend. A dampdruk B kookpunt C smeltpunt D viskositeit (2) 1.2 Beskou die diagram van 'n p-n-voegvlakdiode hieronder: 1 2 Watter EEN van die kombinasies hieronder verteenwoordig deel 1 en deel 2 korrek? 1 2 A p-tipe p-tipe B p-tipe n-tipe C n-tipe p-tipe D n-tipe n-tipe (2) 1.3 Watter EEN van die volgende kombinasies is WAAR oor die stof wat geoksideer word? ELEKTRONE OKSIDASIEGETAL A Wins Verminder B Verlies Verminder C Wins Vermeerder D Verlies Vermeerder (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/2022 SS/NSS 1.4 Watter EEN van die volgende is 'n voordeel van 'n brandstof-(waterstof-)sel? A Waterstofekstraksie is baie goedkoop. B Waterstof het 'n minimale negatiewe omgewingsimpak omdat dit slegs water produseer. C Waterstofgas is veiliger om te hanteer en te stoor. D Waterstof het 'n unieke reuk en dit is daarom maklik om lekkende pype en houers op te spoor. (2) 1.5 Watter EEN van die volgende is KORREK oor die verandering in die massa van elektrodes in 'n galvaniese sel? Neem aan dat beide elektrodes soliede metale is. ANODE KATODE A Verminder Vermeerder B Verminder Verminder C Vermeerder Vermeerder D Vermeerder Verminder (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die organiese molekule in die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. H H H H O H A C C B H C C C H H H H H H C CH3CH2CHO D Propanoon H H E C4H10 F H C C C C H H H 2.1 Verbindings E en F is koolwaterstowwe. Vir hierdie verbindings, skryf die LETTER neer wat 'n koolwaterstof verteenwoordig wat: 2.1.1 Versadig is (1) 2.1.2 Onversadig is (1) 2.2 Skryf die algemene formule neer vir 'n homoloë reeks waaraan verbinding F behoort. (2) 2.3 Teken die struktuurformule vir die funksionele groep van die verbindings wat deur die volgende letters verteenwoordig word: 2.3.1 C (2) 2.3.2 D (2) 2.4 Beskou die struktuurformule van verbinding B. 2.4.1 Gee die IUPAC-naam van verbinding B. (2) 2.4.2 Teken die struktuurformule van die posisionele isomeer van verbinding B. (2) 2.5 Verbinding A is 'n monomeer wat gebruik kan word om 'n polimeer te vorm. 2.5.1 Definieer die term polimeer. (2) 2.5.2 Teken die struktuurformule van die polimeer wat uit monomeer A gevorm kan word. (2) 2.5.3 Gee die NAAM van die polimeer wat uit monomeer A gevorm kan word. (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Groep leerders het 'n ondersoek gedoen om die verhouding tussen die kookpunte en die kettinglengtes van drie alkane te vind. Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. VERBINDING KOOKPUNT (°C) A C2H6 - 89 B C3H8 - 42 C C4H10 - 0,5 3.1 Skryf die volgende vir die ondersoek neer: 3.1.1 Ondersoekende vraag (2) 3.1.2 Onafhanklike veranderlike (1) 3.1.3 Afhanklike veranderlike (1) 3.1.4 Gekontroleerde veranderlike (1) 3.2 Voordat die ondersoek uitgevoer is, het die leerders die volgende hipotese neergeskryf: Hoe swakker die intermolekulêre kragte, hoe hoër die kookpunt. 3.2.1 Skryf die NAAM neer van die intermolekulêre kragte waarna in die hipotese verwys word. (1) 3.2.2 Is hulle hipotese REG of VERKEERD? Skryf slegs REG of VERKEERD. (1) 3.2.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.2. Verwys na die kettinglengte, die krag van die intermolekulêre kragte en kookpunt. (3) 3.2.4 Gebruik die data in die tabel om 'n gevolgtrekking vir die ondersoek neer te skryf. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon hoe Verbinding 1, 'n alkeen, deur verskillende organiese reaksies na 'n haloalkaan omgeskakel kan word. Letters A en B verteenwoordig verskillende tipes reaksies. H H H H A Verbinding 1 + H2O H C C C C H H H O H + H HF B Haloalkaan 4.1 Skryf die TIPE reaksie neer wat deur die volgende verteenwoordig word: 4.1.1 A (1) 4.1.2 B (1) 4.2 Teken die struktuurformule van Verbinding 1 en gee ook die IUPAC-naam daarvan. (4) 4.3 Skryf 'n gebalanseerde chemiese reaksie neer deur struktuurformules te gebruik om reaksie B te verteenwoordig. (3) 4.4 Gee TWEE reaksietoestande vir reaksie A. (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrolitiese sel wat in die ontbinding van 'n koper(ll)chloriedoplossing gebruik is. Die elektrodes gebruik, is onaktief. - + CuCℓ2(aq) 5.1 Definieer die volgende terme: 5.1.1 Anode (2) 5.1.2 Elektrolise (2) 5.2 Skryf neer: 5.2.1 'n Gebalanseerde halfreaksie wat by die anode plaasvind (2) 5.2.2 Die NAAM van 'n halfreaksie wat by die katode plaasvind (1) 5.3 Skryf die NAAM of FORMULE van die volgende neer: 5.3.1 'n Oksideermiddel (1) 5.3.2 'n Reduseermiddel (1) 5.4 Tydens die reaksie in die sel hierbo is borrels op een van die elektrodes waargeneem. Gee die NAAM van die chemiese stof wat die borrels veroorsaak. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 6.1 Die selnotasie hieronder verteenwoordig 'n elektrochemiese sel: Cu/Cu2+ (1 mol  dm-3) // Ag+ (1 mol  dm-3) / Ag 298 K/25 C 6.1.1 Watter energieomsetting vind in die sel hierbo plaas? (2) 6.1.2 Skryf TWEE indikators uit die selnotasie neer wat bewys dat die sel onder standaardtoestande werk. (2) 6.2 Skryf 'n gebalanseerde halfreaksie neer wat by die volgende plaasvind: 6.2.1 Katode (2) 6.2.2 Anode (2) 6.3 Gebruik berekeninge om af te lei of die reaksie SPONTAAN of NIE-SPONTAAN is. (5) 6.4 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 6.3. (1) [14] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2022 SS/NSS DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk pƟ 1,01 x 10 Pa 5 Standard temperature Standaardtemperatuur TƟ 273 K/0 °C TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES Emf/Emk Ecell = Ecathode  Eanode / Esel = Ekatode  Eanode or/of Ecell = Ereduction  Eoxidation / Esel = Ereduksie  Eoksidasie or/of Ecell = Eoxidising agent  Ereducing agent / Esel = Eoksideermiddel  Ereduseermiddel Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com DBE/2022 SS/NSS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 13 14 15 16 17 18 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) SLEUTEL Atoomgetal 1 2 2,1 H He 29 1 4 3 4 Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 5 6 7 8 9 10 1,0 Li 1,5 Be 63,5 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 Benaderde relatiewe atoommassa 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2022 SS/NSS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Halfreaksies Eθ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e ⇌ + 2H2O +1,77  2+ + 1,51 MnO 4 + 8H + 5e + ⇌ Mn + 4H2O   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2 3+ + 1,33 Cr2O 7 + 14H + 6e + ⇌ 2Cr + 7H2O  O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2+ 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23  2+ Pt + 2e ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  NO 3 + 4H + 3e ⇌ + NO(g) + 2H2O + 0,96  2+ Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e ⇌ + Ag + 0,80  + 0,80 NO 3 + 2H + e ⇌ + NO2(g) + H2O Fe + e 2+ 3+ ⇌ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68 Toenemende reduserende vermoë I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 Toenemende oksiderende vermoë Cu + e ⇌ + Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 Cu + 2e ⇌ 2+ Cu + 0,34 2 + 0,17 SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O  + 2+ Cu + e ⇌ Cu + 0,16 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 2H + 2e ⇌ + H2(g) 0,00 Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Zn 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Na + e ⇌  2,71 + Na Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92  ⇌  2,93 + K +e K Li + e ⇌  3,05 + Li Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2022 SS/NSS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Halfreaksies E θ (V) Li + e ⇌  3,05 + Li K + e ⇌  2,93 + K Cs + e ⇌  2,92 + Cs Ba + 2e ⇌  2,90 2+ Ba Sr + 2e ⇌  2,89 2+ Sr Ca + 2e ⇌  2,87 2+ Ca Na + e ⇌  2,71 + Na Mg + 2e ⇌  2,36 2+ Mg Aℓ + 3e ⇌  1,66 3+ Aℓ Mn + 2e ⇌  1,18 2+ Mn Cr + 2e ⇌  0,91 2+ Cr 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Zn + 2e ⇌  0,76 2+ Toenemende oksiderende vermoë Zn Toenemende reduserende vermoë Cr + 3e ⇌  0,74 3+ Cr Fe + 2e ⇌  0,44 2+ Fe Cr + e 2+ ⇌  0,41 3+ Cr Cd + 2e ⇌  0,40 2+ Cd Co + 2e ⇌  0,28 2+ Co Ni + 2e ⇌  0,27 2+ Ni Sn + 2e ⇌  0,14 2+ Sn Pb + 2e ⇌  0,13 2+ Pb Fe + 3e ⇌  0,06 3+ Fe 2H + 2e ⇌ + H2(g) 0,00 S + 2H + 2e ⇌ + H2S(g) + 0,14 Sn + 2e 2+ 4+ ⇌ Sn + 0,15 Cu + e + 2+ ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17  2+ Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e ⇌ + S + 2H2O + 0,45 Cu + e ⇌ + Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e ⇌ + H2O2 + 0,68 Fe + e 2+ 3+ ⇌ Fe + 0,77 NO 3 + 2H + e  + ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Ag + e ⇌ + Ag + 0,80 Hg + 2e ⇌ 2+ Hg(ℓ) + 0,85 NO 3 + 4H + 3e + ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 Pt + 2 e ⇌ 2+ Pt + 1,20 MnO2 + 4H + 2e 2+ + ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e ⇌ + 2H2O + 1,23 2 Cr2O 7 + 14H + 6e 3+ + ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36   2+ MnO 4 + + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51  + H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77 Co + e 2+ 3+ ⇌ Co + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all