Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2022
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 
_hlayiso.com_--10c5854c-78fe-46e5-9545-0e11e37f2716/v1-742a346aa75fb1b9d6cf/card.webp)




View all



%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 703.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC November Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2022
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D.
1.1 Watter EEN van die verbindings hieronder verteenwoordig 'n versadigde
koolwaterstof?
A C3H6
B C4H8
C C5H12
D C6H10 (2)
1.2 Beskou die struktuurformule van die alkohole hieronder.
(i) (ii)
H H H H H
H C C O H C C C H
H O H
H H H
H
(iii) (iv)
H H
H C H O
H H H
H H
H C C C C H
H C C C H
H H H H
H O H
H
Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig 'n sekondêre
alkohol?
A (ii), (iii) en (iv)
B (i) en (iv)
C (ii) en (iv)
D Slegs (i) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2022
NSS
1.3 ... is voorbeelde van SUIWER HALFGELEIERS.
A Diamante, silikon en germanium
B Germanium, koper en lood
C Silikon, germanium en lood
D Diamante, silikon en kripton (2)
1.4 Elektroplatering is 'n algemene toepassing van elektrolise. Watter EEN van
die volgende word NIE vir die elektroplatering van metale gebruik NIE?
A Om die voorkoms te verbeter
B Om dit sterker te maak
C Om die waarde te verhoog
D Om roes te voorkom (2)
1.5 Die netto selreaksie wat in 'n brandstofsel plaasvind is
2H2(g) + O2(g) 2H2O(ℓ) + energie
Dit is 'n …
A elektrolitiese sel en die reaksie is endotermies.
B elektrolitiese sel en die reaksie is eksotermies.
C galvaniese sel en die reaksie is endotermies.
D galvaniese sel en die reaksie is eksotermies. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder verteenwoordig organiese molekule met verskillende funksionele
groepe.
H H Br H
H C C C C H H H O
A H H H B H C C C O
H C H H H H
H
H O H H
C Metieletanoaat D H C C C C H
H H H
H H H H
E H C C C C H F Prop-1-een
H H H H
2.1 Definieer die term homoloë reeks. (2)
2.2 Skryf die letter (A–F) neer wat die volgende verteenwoordig:
2.2.1 Haloalkaan (1)
2.2.2 Funksionele isomere (2)
2.2.3 Ketoon (1)
2.2.4 Onversadigde koolwaterstof (1)
2.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding E neer. (2)
2.4 Teken die struktuurformule van die volgende:
2.4.1 Verbinding C (2)
2.4.2 Funksionele groep van verbinding F (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die grafiek hieronder toon die kookpunte van drie verskillende verbindings wat deur
die letters A, B en C verteenwoordig word. Hierdie verbindings is uit verskillende
homoloë reekse.
KOOKPUNTE VAN VERBINDINGS
Kookpunt (°C)
A B C
Verbindings
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Watter EEN van die verbindings hierbo bevat die swakste tipe intermolekulêre
krag? (1)
Die verbindings hierbo word, in geen spesifieke volgorde nie, as propaan-1-ol,
propanaal en propanoësuur geïdentifiseer.
3.3 Skryf die NAME van die verbindings hierbo neer wat deur die volgende letters
verteenwoordig word:
3.3.1 A (1)
3.3.2 B (1)
3.3.3 C (1)
3.4 Verduidelik die verskil in die dampdruk van propanoësuur en
propaan-1-ol. Verwys na die TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE,
STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en die ENERGIE
BENODIG. (4)
3.5 Watter verbinding het die hoogste smeltpunt? Skryf slegs A, B of C neer. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Beskou die vloeidiagram hieronder wat verskillende organiese reaksies toon.
Eteen
Reaksie 1
Reaksie 3 Reaksie 2
Chloroetaan Verbinding X + H2O
+ H2O
Verbinding Y + HCℓ
4.1 Skryf die TIPE reaksie neer wat deur die volgende verteenwoordig word:
4.1.1 Reaksie 1 (1)
4.1.2 Reaksie 3 (1)
4.2 Gebruik molekulêre formules en skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking
vir reaksie 1 neer. (3)
4.3 'n Oormaat suurstof is die ander reaktans in reaksie 2.
4.3.1 Identifiseer die tipe reaksie. (1)
4.3.2 Skryf die NAAM of FORMULE van verbinding X neer. (2)
4.4 Chloroetaan reageer met water om verbinding Y te vorm.
Skryf die volgende vir hierdie reaksie neer:
4.4.1 Die tipe reaksie (1)
4.4.2 TWEE reaksietoestande (2)
4.4.3 Die NAAM van verbinding Y (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2022
NSS
4.5 Materiale wat uit sekere elemente in groep IV bestaan, het 'n elektriese
geleidingsvermoë tussen geleiers en isolators.
4.5.1 Skryf die NAAM van die materiale neer waarna in die stelling
hierbo verwys word. (1)
4.5.2 Definieer die term dotering ('doping'). (2)
4.5.3 'n Diode word gekonstrueer deur die positiewe terminaal van die
battery aan 'n p-tipe materiaal en die negatiewe terminaal aan 'n
n-tipe materiaal te konnekteer. Watter tipe diode is dit? Skryf slegs
MEEVOORSPANNING of TEENVOORSPANNING neer. (1)
[17]
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder verteenwoordig die elektrochemiese sel wat in die elektrolise
van gesmelte CuCℓ2 gebruik word. P en Q is koolstofelektrodes.
P Q
Gesmelte CuCℓ2
5.1 Skryf die grootte van die lading van die koper in CuCℓ2 neer. (1)
5.2 Definieer die term elektrolise. (2)
5.3 Is die reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? (1)
5.4 Watter elektrode is die katode? Skryf slegs P of Q neer. (1)
5.5 Skryf die waarnemings neer wat by die volgende elektrodes gemaak word:
5.5.1 P (1)
5.5.2 Q (1)
5.6 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die netto selreaksie van die
sel hierbo neer. (3)
5.7 Gee 'n rede waarom CuCℓ2 in sy gesmelte vorm, in plaas van in sy vaste
toestand, gebruik word. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die selnotasie van 'n standaard galvaniese (voltaïese) sel wat 'n onbekende metaal Y
bevat, word hieronder getoon.
Y (s) | Y2+ (aq) || Cu2+ (aq) | Cu(s)
6.1 Wat verteenwoordig die enkel vertikale lyne (|) in die selnotasie? (1)
6.2 Noem TWEE standaardtoestande vir die sel. (2)
6.3 Skryf die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel neer. (2)
6.4 Identifiseer die polariteit van die:
6.4.1 Anode (1)
6.4.2 Katode (1)
6.5 Die aanvanklike lesing op 'n voltmeter wat oor die elektrodes gekonnekteer is,
is 1,10 V. Gebruik 'n berekening om metaal Y te identifiseer. (5)
[12]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2022
NSS
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2
TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk pƟ 1,01 x 10 Pa
5
Standard temperature
Standaardtemperatuur TƟ 273 K/0 °C
TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES
Emf/Emk Ecell = Ecathode Eanode / Esel = Ekatode Eanode
or/of
Ecell = Ereduction Eoxidation / Esel = Ereduksie Eoksidasie
or/of
Ecell = Eoxidising agent Ereducing agent /
Esel = Eoksideermiddel Ereduseermiddel
Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe/V2
Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2022
NSS
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2022
NSS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Halfreaksies Eθ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e ⇌
+
2H2O +1,77
2+ + 1,51
MnO 4 + 8H + 5e
+ ⇌ Mn + 4H2O
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2 3+ + 1,33
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ ⇌ 2Cr + 7H2O
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
MnO2+ 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
2+
Pt + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O + 0,96
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
+ 0,80
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O
Fe + e
2+
3+
⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
Toenemende reduserende vermoë
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Toenemende oksiderende vermoë
Cu + e ⇌
+
Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu + 2e ⇌
2+
Cu + 0,34
2 + 0,17
SO 4 + 4H + 2e
+ ⇌ SO2(g) + 2H2O
+
2+
Cu + e ⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
2H + 2e ⇌
+
H2(g) 0,00
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Cr + e
2+
⇌ 0,41
3+
Cr
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
⇌ 2,93
+
K +e K
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/November 2022
NSS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Halfreaksies E θ (V)
Li + e 3,05
+
⇌ Li
K + e 2,93
+
⇌ K
2,92
+
Cs + e ⇌ Cs
+ 2e 2,90
2+
Ba ⇌ Ba
2,89
2+
Sr + 2e ⇌ Sr
+ 2e 2,87
2+
Ca ⇌ Ca
Na + e 2,71
+
⇌ Na
2,36
2+
Mg + 2e ⇌ Mg
+ 3e 1,66
3+
Aℓ ⇌ Aℓ
1,18
2+
Mn + 2e ⇌ Mn
+ 2e 0,91
2+
Cr ⇌ Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
+ 2e 0,76
2+
Zn ⇌ Zn
0,74
3+
Cr + 3e ⇌ Cr
+ 2e 0,44
2+
Fe ⇌ Fe
Toenemende sterkte van oksideermiddels
2+
0,41
3+
Cr +e ⇌ Cr
Toenemende sterkte van reduseermiddels
+ 2e 0,40
2+
Cd ⇌ Cd
0,28
2+
Co + 2e ⇌ Co
+ 2e 0,27
2+
Ni ⇌ Ni
+ 2e 0,14
2+
Sn ⇌ Sn
0,13
2+
Pb + 2e ⇌ Pb
+ 3e 0,06
3+
Fe ⇌ Fe
+
2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e
+
⇌ H2S(g) + 0,14
4+ 2+
Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15
+ e
2+ +
Cu ⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+
⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e
+
⇌ S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e
+
⇌ H2O2 + 0,68
3+ 2+
Fe +e ⇌ Fe + 0,77
+
NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e ⇌ Ag + 0,80
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
+ 4H + 3e
+
NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
+ 2 e
2+
Pt ⇌ Pt + 1,20
+ 2+
MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
⇌
+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
+ 2+
MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
3+ 2+
Co +e ⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)
_hlayiso.com_--10c5854c-78fe-46e5-9545-0e11e37f2716/v1-742a346aa75fb1b9d6cf/card.webp)
Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Eng)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP
More from Grade 12 Technical Sciences

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November Mock 2026 Memo

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum