Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
2023
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all



%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D.
1.1 Watter EEN van die volgende homoloë reekse het 'n KARBONIELGROEP as
'n funksionele groep?
A Haloalkane
B Aldehiede
C Alkohole
D Ketone (2)
1.2 Beskou die struktuurformules van die alkohole wat hieronder gegee word.
(i) (ii)
H H H H
H H H H
H C C C C H
H C C C C O H
H O H H
H H H H
H
(iii) (iv)
H
H C O H
H
Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig PRIMÊRE
alkohole?
A (ii) en (iv)
B (i) en (iii)
C (ii) en (iii)
D (iii) en (iv) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 4 DBE/2023
SS/NSS
1.3 'n Vloeistof met hoë viskositeit sal …
A vinniger vloei omdat dit 'n hoër kookpunt het.
B vinniger vloei omdat dit swak intermolekulêre kragte het.
C stadig vloei omdat dit 'n lae kookpunt het.
D stadig vloei omdat dit sterk intermolekulêre kragte het. (2)
1.4 'n Oksideermiddel is 'n stof wat …
A geoksideer word.
B gereduseer word.
C dieselfde aantal elektrone behou.
D dieselfde oksidasiegetal behou. (2)
1.5 Watter EEN van die volgende is van toepassing op beide 'n
ELEKTROLITIESE en 'n GALVANIESE sel?
A Die anode is positief.
B Die katode is negatief.
C Elektronvloei is vanaf die katode na die anode in die eksterne
stroombaan.
D Elektronvloei is vanaf die anode na die katode in die eksterne
stroombaan. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 5 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Beskou die tabel hieronder met organiese molekule en beantwoord die vrae wat volg.
H H H H O
A C C B H C C C H
H H H H
C C3H4 D Pentaan
E F Etanoësuur
2.1 Definieer die term organiese molekule. (2)
2.2 Skryf die NAAM van die homoloë reeks van die volgende neer:
2.2.1 A (1)
2.2.2 C (1)
2.3 Teken die struktuurformule van die verbindings wat verteenwoordig word deur
die letters:
2.3.1 D (2)
2.3.2 F (2)
2.4 Skryf die IUPAC-naam van verbinding E neer. (2)
2.5 Met verwysing na verbinding B, skryf neer die:
2.5.1 NAAM van die funksionele groep (1)
2.5.2 Molekulêre formule (1)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 6 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder dui die dampdrukke van drie organiese verbindings aan.
Verbinding Naam Dampdruk (kPa)
A Pentaan 68,5
B 2-metielbutaan 77
C 2,2-dimetielpropaan 146
3.1 Definieer die term dampdruk. (2)
3.2 Watter verbinding, A of B, het die hoogste kookpunt? (1)
3.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2 deur na die STRUKTUUR,
STERKTE VAN INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE te verwys. (3)
3.4 Watter tipe struktuurisomere is verbindings A, B en C? (1)
3.5 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.4. (2)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 7 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Bestudeer die vloeidiagram met betrekking tot organiese reaksies hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
H H H
C C C H
Reaksie 1 Reaksie 2
H H
2-bromopropaan Propaan
Reaksie 3
Propan-2-ol
4.1 Skryf die TIPE ADDISIE-reaksie neer wat verteenwoordig word deur:
4.1.1 Reaksie 1 (1)
4.1.2 Reaksie 2 (1)
4.2 Gebruik STRUKTUURFORMULES en skryf 'n gebalanseerde chemiese
vergelyking vir Reaksie 3 neer. (4)
4.3 Skryf TWEE reaksietoestande vir Reaksie 1 neer. (2)
4.4 'n Blouvlamgas (C2H2) wat in die sweisbedryf gebruik word om metale te sny
en te sweis, reageer met oormaat suurstof.
4.4.1 Skryf die NAAM van die reaksie neer waarna in die stelling hierbo
verwys word. (1)
4.4.2 Gebruik MOLEKULÊRE FORMULES om 'n gebalanseerde
vergelyking vir die reaksie hierbo neer te skryf. (3)
4.5 Definieer die volgende:
4.5.1 Polimerisasie (2)
4.5.2 Makromolekuul (2)
4.6 'n p-n-verbindingsdiode word gevorm wanneer die n-tipe en p-tipe materiale
deur middel van 'n spesiale vervaardigingsproses met mekaar verbind word.
4.6.1 Definieer die term dotering ('doping'). (2)
4.6.2 Teken 'n simbool van 'n p-n-verbindingsdiode en dui die anode en
katode aan. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders word van die volgende apparaat en 'n oplossing voorsien om 'n
elektrochemiese sel op te stel.
Koolstofstawe Beker
Koper(II)chloried (aq) Sel
Geleidingsdrade
5.1 Watter TIPE elektrochemiese sel kan opgestel word deur AL die apparaat
hierbo en die oplossing te gebruik? (1)
5.2 Skryf TWEE komponente in die lys hierbo neer om die antwoord op
VRAAG 5.1 te regverdig. (2)
5.3 Tydens die samestelling van die elektrochemiese sel is een elektrode aan die
positiewe terminaal gekoppel en die ander elektrode aan die negatiewe
terminaal van die sel gekoppel.
5.3.1 Watter EEN van die elektrodes sal die ANODE wees? Skryf slegs
neer ELEKTRODE GEKOPPEL AAN POSITIEWE TERMINAAL of
ELEKTRODE GEKOPPEL AAN NEGATIEWE TERMINAAL. (1)
5.3.2 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind. (2)
5.3.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die produk wat by die anode
gevorm word. (1)
5.4 Skryf DRIE voorbeelde van alternatiewe energieë neer. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 9 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
6.1 Leerders het 'n eksperiment uitgevoer om die elektrodepotensiaal van 'n
elektrochemiese sel onder standaardtoestande te bepaal. Hulle het die
apparaat opgestel, soos in die diagram hieronder getoon.
Zn Mg
Komponent A
Zn2+
SO42- Mg2+
SO42-
6.1.1 Noem die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind. (2)
6.1.2 Skryf 'n gebalanseerde netto ioniese reaksie vir die sel neer. (2)
6.1.3 In watter rigting sal die SO42--ione deur die soutbrug migreer? Skryf
slegs VANAF Zn NA Mg of VANAF Mg NA Zn neer. (1)
6.1.4 Is die selreaksie spontaan of nie-spontaan? (1)
6.1.5 Bereken die emk van die sel. (4)
6.2 Komponent A word verwyder.
6.2.1 Skryf die NAAM van komponent A neer. (1)
6.2.2 Sal die gloeilamp skyn? Skryf JA of NEE neer. (1)
6.2.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.2.2. (2)
[14]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2023
SS/NSS
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2
TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk pƟ 5
1,01 x 10 Pa
Standard temperature
Standaardtemperatuur TƟ 273 K/0 °C
TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES
Emf/Emk Ecell = Ecathode Eanode / Esel = Ekatode Eanode
or/of
Ecell = Ereduction Eoxidation / Esel = Ereduksie Eoksidasie
or/of
Ecell = Eoxidising agent Ereducing agent / Esel = Eoksideermiddel Ereduseermiddel
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2023
SS/NSS
TABLE/TABEL 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL 2
Atoomgetal
2,1 H He
1 4
29
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
63,5
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2023
SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
H2O2 + 2H +2e ⇌
+
2H2O +1,77
2+ + 1,51
MnO 4 + 8H + 5e
+ ⇌ Mn + 4H2O
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2 3+ + 1,33
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ ⇌ 2Cr + 7H2O
O2(g) + 4H + 4e
+
⇌ 2H2O + 1,23
MnO2+ 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
2+
Pt + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
+ 0,96
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
+ 0,80
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O
2+
3+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu + e ⇌
+
Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu + 2e ⇌
2+
Cu + 0,34
2 + 0,17
SO 4 + 4H + 2e
+ ⇌ SO2(g) + 2H2O
+
2+
Cu + e ⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
2H + 2e
+
⇌ H2(g) 0,00
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Cr + e
2+
⇌ 0,41
3+
Cr
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs - 2,92
K + e ⇌ 2,93
+
K
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2 DBE/2023
SS/NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V)
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
K + e ⇌ 2,93
+
K
Cs + e ⇌ 2,92
+
Cs
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mn + 2e 1,18
2+
⇌ Mn
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Cr
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + e
2+
⇌ 0,41
3+
Cr
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
2H + 2e ⇌
+
H2(g) 0,00
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
Cu + e
+
2+
⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e
+ ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
+
Cu + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
2+
3+
Fe + e ⇌ Fe + 0,77
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O + 0,80
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
Hg + 2e ⇌
2+
Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt + 2 e ⇌
2+
Pt + 1,20
MnO2+ 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e ⇌
+
2H2O + 1,23
2 3+
Cr2O 7 + 14H + 6e
+ ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2+
MnO 4 + 8H + 5e
+ ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e
+
⇌ 2H2O +1,77
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Technical Sciences

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 NSC November Mock 2026 Memo

Annual teaching plan
Gr 12 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%202025%20Possible%20Answers--c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2/v1-62e3199d42cbe4f24854/card.webp)
Memorandum
Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)
%202025%20Possible%20Answers--50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556/v1-462c7fccede41f8797cb/card.webp)
Memorandum