Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR
FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Technology Grade 9 November EC 2011 Memo (Afrikaans)
Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2011 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Technology · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technology
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 218.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November EC 2011
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNOLOGIE (MEMO) (NOVEMBER 2011)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Leerders beantwoord al die vrae van AFDELINGS A, B, C, D en E.
2. Tekening moet duidelik, netjies en in potlood gedoen word.
TOEKENNING VAN PUNTE
AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1 [10]
AFDELING B STRUKTURE
VRAAG 2 [15]
AFDELING C PROSESSERING
VRAAG 3 [15]
AFDELING D STELSELS EN BEHEER (Meganiese
Stelsels)
VRAAG 4 [30]
AFDELING E STELSELS EN BEHEER (Elektriese Stelsels)
VRAAG 5 (5)
VRAAG 6 (25) [30]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) TEGNOLOGIE (MEMO) 3
AFDELING A: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE
VRAAG 1
1.1 B√
1.2 A√
1.3 C√
1.4 A√
1.5 D√
1.6 B√
1.7 B√
1.8 B√
1.9 B√
1.10 C√ (10 x 1) [10]
TOTAAL AFDELING A: 10
AFDELING B: STRUKTURE
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Redes vir die bou van ʼn brug:
Span ʼn gaping. √
Verkort die afstand wat gereis word. √
Verskaf toegang tot afgeleë gebiede. √
In staat om riviere, see, ens. oor te steek. √
Die verskaffing van toegang vir voertuie. √
Spaar tyd en geld. √ (Enige 2) (2)
2.1.2 Positiewe effek is dat die afstand tussen plekke verkort word en dit
gebeur in ʼn reguit rigting. √
Negatiewe effek is dat die natuurlike omgewing deur konstruksie
van ʼn brug beskadig word. √ (2)
2.1.3 Hout √
Tou √
Steen √
Yster √
Beton √
Kabels ens. √ (Enige 2) (2)
2.2 Tekening Eienskap
A Treksterkte √
B Taaiheid √
C Geleidingsvermoë √
D Smeebaarheid √
E Druk krag √ (5)
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNOLOGIE (MEMO) (NOVEMBER 2011)
2.3 A – Dinamies √
B – Staties √
C – Dinamies √
D – Dinamies √ (4)
TOTAAL AFDELING B: 15
AFDELING C: PROSESERING
VRAAG 3
3.1 KOLOM A KOLOM B
3.1.1 Bestraling D √
3.1.2 Verkoeling C √
3.1.3 UHT − Ultra Hittebehandeling E √
3.1.4 Droogmaak van voedsel B √
3.1.5 Inlê van voedsel A √ (5)
3.2 Olie √
Verf √
Vernis √
Lak √
Was √
Politoer √ (Enige 4) (4)
3.3 Die simbool op ’n voorwerp beteken dat dit kan hergebruik word. √
Dit kan op melk, water, sap, grimering, sjampoe bottels ens. gevind
word. √
(Antwoorde wat verwys na plastiek bottels of plastieksakke is korrek.) (2)
3.4 3.4.1 Dit is as gevolg van chemiese middels wat bygevoeg word tot
voedsel soos kleurmiddels, kunsmatige geurmiddels en
kunsmatige preserveermiddels. √ (1)
3.4.2 Deur kunsmatige kleurmiddels, geurmiddels en kunsmatige
preserveermiddels van voedsel te verwyder. √ (1)
3.4.3 Onrustigheid √
Uitslag op die vel. √
Moeilikheid om te konsentreer. √
Lugweë swel wat probleme met asemhaling veroorsaak. √
(Enige 1) (1)
3.4.4 Deur die vergelyking van die voedsel etikette van verskillende
handelsmerke van dieselfde voedsel te vergelyk. √ (1)
TOTAAL AFDELING C: 15
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) TEGNOLOGIE (MEMO) 5
AFDELING D: STELSELS EN BEHEER ( Meganiese Stelsels)
4.1 Naam van voorwerp Voordeel vir die mens Meganies of
elektries
A ’n Fiets ratstelsel Dit maak fietsry makliker. √ Meganies √
B ’n Flits Laat ons in die donker Elektries √
sien √
C ʼn Rat lier Maak die lig van vragte Meganies √
makliker √
D ʼn Radio Laat mense musiek, Elektries √
kommentaar en nuus ens.
hoor. √
E ʼn Hamerboor Laat konstruksiewerkers Meganies √
harde oppervlaktes sloop √
F ʼn Hidroliese motor Lig ʼn motor wanneer ʼn Meganies √
domkrag (Jack) persoon ʼn wiel vervang √ (12)
4.2 4.2.1 Inset Proses Uitset
Die voete en bene Die ketting en Die agterste wiel
van die fietsryer ratte dra die van die fiets draai
oefen 'n krag op energie oor van en dit veroorsaak
die pedale van die die pedale tot dat die fiets
fiets. √ die agter wiel. vorentoe
beweeg. √ (2)
4.3 4.3.1 ʼn Rat is ʼn wiel met tande op die rand. √ (1)
4.3.2 Deur gebruik te maak van ʼn derde rat met die naam van ʼn ‘idler’
rat. √ (1)
4.3.3
Dryfrat byskrif = √
Aangedrewe rat byskrif = √
Idler rat byskrif = √
Rigting pyltjie = √ (4)
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNOLOGIE (MEMO) (NOVEMBER 2011)
4.4 4.4.1 (B is groter as A en uitsette minder revolusies per minuut en is
stadiger. C is kleiner, daarvoor revolusies per minuut sal
vermeerder en revolusies sal vinniger wees.)
Leerders moet nou die revolusies per minuut op C uitwerk.
60 √ B √ = 6 √
10 C
20 revolusies x 6 √ = 120 revolusies by C √ (5)
4.5
Paw
Ratchet
4.5.1 A = Sperrat √
B = Sperranttand √ (2)
4.5.2 Die doel van ʼn eenrigting klep is om toe te laat dat vloeistof of gas
slegs in een rigting sal beweeg. √ (1)
4.5.3 (a) Klampe –
Word gebruik om die toue van seile op jagte te hou
Op die mas van bote, blindings ens. (1)
(b) Eenrigting klep –
Binneband in ʼn fietswiel. √
Hidroliese fietswiel (1)
TOTAAL AFDELING D: 30
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) TEGNOLOGIE (MEMO) 7
AFDELING E: STELSEL EN BEHEER ( Elektriese Stelsels)
VRAAG 5
5.1 5.1.1 ʼn Lig-afhanklike resistor(LDR) word gebruik . √ (1)
5.1.2 Die weerstand verhoog wanneer dit donker word. √ (1)
5.1.3 Die lig skakel aan sodra dit donker word, die sein na die transistor
word sterker. √ Die transistor skakel die stroom aan en dan
skakel die transistor die sekuriteitslig aan .√ (2)
5.1.4 Die transistor word gebruik as die outomatiese skakelaar om die
sekuriteitslig aan te skakel. √ (1)
[5]
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Resistor 1
Groen (green) in die 1ste band = 5 √
Oranje (orange) in die 2de band = 3 √
Rooi (red) in die 3de band = 00 √
= 5 300 Ὠ
(een punt vir 5, een punt vir 3 en een punt vir 00) (3)
6.1.2 Resistor 2
Geel (Yellow) in die 1ste band = 4 √
Groen (Green) in die 2de band = 5 √
Oranje (Orange) in die 3de band = 000 √
= 45 000 Ὠ
(een punt vir 4, een punt vir 5 en een punt vir 000) (3)
6.1.3 Goud (Gold) = +- 5% √ (1)
6.1.4 (a) 1ste band 4 = Geel (Yellow) √
2de band 7 = Violet (Violet) √
3de band 0 = Bruin (Brown) √
(b) 1ste t band 1 = Bruin (Brown) √
2de band 5 = Groen (Green) √
3de band 00 = Rooi (Red) √
(c) 1ste band 8 = Grys (Grey) √
2de band 9 = Wit (White) √
3de band 000 = Oranje (Orange) √ (9)
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNOLOGIE (MEMO) (NOVEMBER 2011)
6.2 Motor B .√ Laer weerstand beteken ʼn sterker stroom √ en beteken dat die
motor sterker is (hoër wringkrag). (3)
6.3 6.3.1 Om ʼn elektriese lading op ʼn beheerde wyse te stoor en om dit
weer vry te stel wanneer dit nodig is .
6.3.2 Die grootte van die plate. √
Die afstand tussen die plate. √
Die tipe diëlektriese gebruik. √ (3)
6.4 Interkoms √
Waarskuwing seine in beheerkamers. √
Waarskuwing toestelle in motors, deurklokkies en
Rekenaarspeletjies. √
(Enige 2 van die bogenoemde en ander aanvaarbare antwoorde.) (2)
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2011 Memo (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2011 Question Paper (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2011 Question Paper (Afr)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (English)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2012 Memo (English)

Memorandum
Technology Grade 9 November EC 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Technology

CAPS document
CAPS SP TECHNOLOGY GR 7 9

Question paper
Technology Grade 9 P1 November Mock 2026 QP (Eng)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2016 Question Paper (English)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2016 Question Paper (Afr)

Question paper
Technology Grade 9 November EC 2014 Question Paper (Afr)

Question paper