Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
TOERISME
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 900.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 C
1.1.3 D
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 C
1.1.9 D
1.1.10 A
1.1.11 A
1.1.12 A
1.1.13 B
1.1.14 D
1.1.15 B
1.1.16 B
1.1.17 C
1.1.18 A
1.1.19 D
1.1.20 B (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 F
1.2.2 B
1.2.3 D
1.2.4 C
1.2.5 E (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 Cahora Bassa-dam
1.3.2 Hlane Royal nasionale park
1.3.3 Botswana
1.3.4 Tsodilo heuwels
1.3.5 Ontspanningstoeriste (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 Informele wisselkoersskommelings
1.4.2 Vermenigvuldiger-effek
1.4.3 Wisselkoers
1.4.4 Buitelandse valuta
1.4.5 Valuta (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 WVS /Wêreld Verspreidingstelsel
1.5.2 Markaandeel
1.5.3 SBS /Sentrale Besprekingstelsel
1.5.4 Kwaliteitsbeheermaatreëls
1.5.5 SAOG /Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
(5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Ekotoeris
Ontspanningstoeris
Natuurliefhebber (Enige 1 x 1) (1)
2.1.2 Algemene reisplan
Motivering: ʼn Algemene reisplan word gewoonlik in
paragraafvorm geskryf en begin met ʼn nuwe paragraaf vir elke
dag. Dit het ook ʼn titel en toerkode. (2)
2.1.3 Tente (1)
2.1.4 Nee, die reisplan verwys na “julle” voertuie met verwysing na die
toeriste. Toeriste word na afloop van die toer na hulle voertuie
teruggeneem. (2)
2.1.5 Maaltye
Drankies
Vervoer word vanaf die toeriste se vervoermiddels en terug
verskaf.
Begeleide voetslaanroetes (Enige 2 x 1) (2)
[8]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Die geld van ʼn ander land wat nie jou eie land is nie. (2)
3.1.2 Die waarde van ʼn geldeenheid in verhouding tot ander
geldeenhede.
Die koers waarteen een geldeenheid vir ʼn ander uitgeruil word.
Die wisseling van die geldeenheid van een land vir dieselfde
waarde in die geldeenheid van ʼn ander land. (2)
3.2 Buitelandse valutaburo (bureaux de change)
Kommersiële bank
Reisagente
Lughawe se buitelandse valutaburo (kiosk) (Enige 1 x 2) (2)
3.3 R20 000 ÷ 17,43 = €1 147
OF
€1 147 (4)
3.4 Nie noodwendig nie, aangesien die gekwoteerde koerse vir 22 Maart
geldig is en koerse wissel daagliks.
Hy kan, afhangend van die fluktuasie in die wisselkoers. (2)
[12]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR-
EN ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 A – Serengeti Nasionale Park
B – Berg Kilimanjaro
C – Stone Town van Zanzibar
D – Skedelkus
E – Visrivier Canyon (5 x 1) (5)
4.2 4.2.1 Die jaarlikse migrasie.
Die jaarlikse migrasie van wildebeeste en sebras.
(Enige 1 x 2) (2)
4.2.2 Die mobiele tentkampe beweeg saam met die wild tydens die
migrasie en bied asemrowende uitsigte. (Enige 1 x 2) (2)
4.3 Dit is die hoogste berg in Afrika.
Dit is die wêreld se hoogste vrystaande berg.
Die piek van Berg Kilimanjaro is 5 895 m bokant seevlak.
(Enige 1 x 2) (2)
4.4 4.4.1 Begeleide staptoere om die verskeie geskiedkundige
argitektoniese style, bv. moskees, katedrale, Arabiese-styl
huise, gekerfde deure, ens. te besigtig.
Stap in die nou strate en stegies om die plaaslike kultuur te
ervaar, bv. Swahili en Arabiese kulture.
Besoek museums en markte.
Besoek terreine waar getuienis van die Arabiese
slawehandel ervaar kan word, bv. Slawemark.
Gaan op ʼn speserytoer. (Enige 1 x 2) (2)
4.4.2 Spandeer tyd op die strand.
Neem deel aan wateraktiwiteite (bv. swem, snorkelduik, duik,
branderplankry, ens.)
Besigtiging van die reuse skilpaaie.
Besoek markte, winkels, restaurante en kafees.
Gaan op ʼn speserytoer. (Enige 1 x 2) (2)
4.5 ʼn Lang stuk onderontwikkelde kuslyn waar die Namib woestyn en die
Atlantiese Oseaan ontmoet.
Geraamtes van walvisse en robbe asook skeepswrakke.
Hoë sandduine, canyons en berge. (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) TOERISME 5
4.6 4.6.1 Dit is die tweede grootste natuurlike kloof (canyon) ter
wêreld.
Dit is die grootste natuurlike kloof (canyon) in Afrika.
Die grootte van die canyon beïndruk: 161 km lank, tot 27 km
wyd en amper 550 m op die diepste punt.
Die canyon bied aan toeriste geleenthede vir asemrowende
uitsigte en geleenthede om foto’s te neem. (Enige 1 x 2) (2)
4.6.2 Voetslaanroete (1)
[20]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Kleredrag /tradisionele klere
Sang /musiek
Dans (3 x 1) (3)
5.1.2 Kulturele uniekheid beteken dat die kulturele ervaring eie is aan
ʼn gebied en nêrens anders ervaar kan word nie. (2)
5.1.3 Dit bied aan internasionale toeriste die geleentheid om deel
te neem aan ʼn kulturele aktiwiteit wat hulle dalk nooit tevore
ervaar het nie.
Die aktiwiteit sal inkomende en plaaslike toeriste toelaat om
te leer hoe ander kulture hulself uitleef deur dromspel.
Internasionale en plaaslike toeriste sal die belangrikheid van
dromspel as ʼn tradisionele vorm van viering van kultuur
verstaan.
Tromspel is ʼn genotvolle en kreatiewe kulturele aktiwiteit.
(Enige 2 x 2) (4)
5.2 5.2.1 Suid-Afrikaanse Erfenisbronne Agentskap (2)
5.2.2 Bewaar Suid-Afrika se kulturele erfenis.
Die opvoeding en opleiding van Suid-Afrikaners om te help
met die identifisering van erfenisbronne.
Om ʼn databasis in stand te hou ten opsigte van ons nasionale
skatte / besit. (Enige 1 x 2) (2)
5.2.3 Die grafte vorm deel van Suid-Afrika se erfenis.
Die grafte moet vir die nageslag bewaar word.
Die grafte is simboliese herinneringe van ons onstuimige
geskiedenis.
Die grafte herdenk die werklikheid van die verlies van lewens
tydens konflik. (Enige 2 x 2) (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 6
6.1 A – Advertensiebord (Billboard)
B – Tydskrif
C – Selfoon / Slimfoon (Smart phone)/Tablet (3)
6.2 Die mediaspasie wat hierdeur gebruik word om die
bemarkingsboodskap te kommunikeer moet betaal word.
Die bemarkingsboodskap is sigbaar vir die publiek.
Die mediagereedskap word vir massakommunikasie gebruik.
(Enige 1 x 2) (2)
6.3 Dit kan ʼn nasionale teikenmark bereik.
Dit kan gedetailleerde inligting gee.
Dit teiken ʼn spesifieke teikenmark.
Die leser kan na die inligting terugverwys. (Enige 1 x 2) (2)
6.4 Dit kan ʼn wye reeks van mense bereik wat verby die advertensiebord
bestuur of stap.
Die grootte van die borde laat skouspelagtige beeldmateriaal toe wat
die aandag van potensiële toeriste kan lok. (Enige 1 x 2) (2)
6.5 6.5.1 Nelson Mandelabaai Toerisme sal oorweging moet gee aan
kostes wat verband hou met vlugte, motorhuur, petrol-uitgawes,
akkommodasie, etes en die moontlike vermaak van kliënte.
(4 x 1) (4)
[13]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) TOERISME 7
AFDELING D: TOERISME-SEKTORE
VRAAG 7
7.1 7.1.1 A – Stuurkajuit
B – Kombuis (2 x 1) (2)
7.1.2 Vlieënier
Medevlieënier
Vlugingenieur/navigator (Enige 1 x 1) (1)
7.1.3 Die kombuisarea in ʼn vliegtuig word gebruik vir die berging van
voedsel, peuselhappies en drankies. (2)
7.1.4 (a) C – Besigheidsklas
D – Ekonomieseklas (2 x 1) (2)
(b) Besigheidsklas is meer gemaklik maar duurder as
ekonomieseklas.
Sitplekke in besigheidsklas het meer beenruimte en kan
verder terugkantel as ekonomieseklas sitplekke.
Die diensstandaard in besigheidsklas is beter as in
ekonomieseklas.
Maaltye en breekware is van ʼn hoër standaard as in
ekonomieseklas.
Besigheidsklas passasiers ontvang tydskrifte en
koerante.
Besigheidsklas passasiers is nader aan die voorkant
van die vliegtuig en klim eerste af.
Die rye vir besigheidsklas voor aanboordstap is korter
as ekonomieseklas.
Besigheidsklas passasiers kan spesiale lughawe
sitkamers gebruik as hulle vir vlugte wag. (Enige 2 x 2) (4)
(c) Ekonomieseklas kaartjies is goedkoper en dus meer gewild
by reisigers wat met ʼn laer begroting reis.
Ekonomieseklas is ʼn meer koste-effektiewe manier om te
reis.
Besigheidsklas kaartjies is duurder en dus vir minder
reisigers aanloklik. (2 x 2) (4)
(d) Wye romp vliegtuig
Motivering: Die vliegtuig het twee gange/paadjies. Dit kan
in die prent gesien word aangesien daar twee deurgange is
wat lei na die voorkant van die vliegtuig. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2016)
7.2 7.2.1 (a) SA1460 (1)
(b) SAA /Suid-Afrikaanse Lugdiens (South African Airways) (1)
(c) Y /Ekonomieseklas (1)
(d) 08:10 (1)
7.2.2 Inboektoonbank
Aanlyninboek
Selfooninboek
Selfdiens-inboekkiosk (Enige 3 x 1) (3)
7.3 7.3.1 (a) 14:45
(1)
(b) 23 November 2016
14:10 (2 x 1) (2)
(c) R290,00 (2)
(d) Waens het op elke punt gemeenskaplike toilette met
storte. (2)
7.4 7.4.1 Die voertuig moet om 09:00 op 24 Maart terugbesorg word. (1)
7.4.2 (a) Ongelukskadeafstanddoening is ʼn versekering wat die
huurder dek in die geval van ʼn botsing/ongeluk terwyl die
huurder die voertuig bestuur. (2)
(b) Lughawe-belasting is ʼn heffing wat geld vir elke gehuurde
voertuig van ʼn lughawe. (2)
(c) Persoonlike ongevalleversekering is ʼn verskeringsopsie wat
die persoon wat die voertuig huur in hulle persoonlike
hoedanigheid gedurende die tydperk van die huur vir die
sterftevoordeel, mediese uitgawes en ondersteuning wat
nodig is in die geval van ʼn ongeluk. (2)
(d) ʼn Bedrag wat by die huurbedrag van die voertuig gevoeg
word. Die bedrag dek die administratiewe koste van die
huur. (2)
7.4.3 200 km ekstra x R4,48 p/km = R896 + R2 219 = R3 115,00 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) TOERISME 9
7.5 7.5.1 (a) B
Motivering: Hierdie is die Kaapstad stadstoerbus wat
toeriste na bestemmings in en om Kaapstad neem. (3)
(b) C
Motivering: Die Baz Bus is ʼn bus vir hoofsaaklik
rugsakreisigers wat vanaf Kaapstad, kuslangs reis na
Durban. Die bus sal dus vir ʼn groep rugsakreisigers geskik
wees. (3)
TOTAAL AFDELING D: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Plaaslike EEN rede waarom die plaaslike
Reis-
marksegment marksegment in die reispakket sal
pakket
belangstel
Reis- New Horizon New Horizon Families (Nuwe
pakket A Families Horison Families):
(Nuwe Horison Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
Families) Om kwaliteit familietyd saam te
OF spandeer
Well-to-Do Om hulle kinders op te voed
Mzanzi Families Om hulle kinders die geleentheid
(Welgestelde te bied om hulle perspektiewe te
Mzanzi verbreed
Families) Om gebruik te maak van ʼn afslag
op vlugte en akkommodasie
OF
Well-to-Do Mzanzi Families
(Welgestelde Mzanzi Families):
Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
Om van die stadslewe te
ontvlug
Om van die daaglikse druk van
die lewe weg te breek
Om tyd saam met hulle families te
spandeer in ʼn nuwe verskillende
bestemming
Om hulle kinders bloot te stel aan
alternatiewe lewenstyle en
aktiwiteite
Om gebruik te maak van die
afslag op vlugte en
akkommodasie aanbod (4)
8.1.2 Reis- High-Life Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
pakket B Enthusiasts Om hulle sosiale status te
(Welgestelde verhoog
Entoesiaste) Om meer verfynde dinge in die
lewe te ervaar in nuwe en ander
omstandighede
Om ʼn naweekvakansie vol
aktiwiteite te geniet
Om wêreldklas ervaringe te geniet (4)
8.1.3 Om plaaslike toerismebesteding te verhoog.
Om plaaslike toerisme volumes te verhoog.
Om maatstawwe en pogings te verbeter om seisoenaliteit en
billike geografiese verspreiding aan te spreek.
Om die kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikaners te
verhoog. (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) TOERISME 11
8.2 8.2.1 Lesotho (1)
8.2.2 Lilongwe (1)
8.2.3 B – Botswana (2 x 1) (2)
8.2.4 Mosambiek
Maputo (2 x 1) (2)
[22]
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Wees bekend met verskillende kulture se groetvorms.
Wees bewus van gebare wat kultureel aanvaar word.
Praat duidelik en stadig.
Gebruik woordeskat wat maklik verstaan kan word.
Ken sleutelwoorde en frases in verskillende tale.
Wees bekend met die gebruik van humor sodat ander nie
aanstoot neem nie.
Ontwikkel goeie luistervaardighede.
Wees bewus van die gebruik van gesigsuitdrukkings.
Wees bewus van die aanvaarbare fisiese afstand tussen mense
wanneer gekommunikeer word.
(Aanvaar enige relevante antwoord wat verband hou met
kommunikasie met buitelandse besoekers.) (4 x 2) (8)
9.2 9.2.1 Verbale klagtes
Motivering: Die dame praat direk met die persoon aan wie sy die
klagte rig. (2 x 1) (2)
9.2.2 Deur klagtes in ʼn konstruktiewe manier te hanteer kan die volgende
verseker word:
Tevrede kliënte
Meer kliënte a.g.v. Aanbevelings en herbesoeke
Verhoogde verkope
ʼn Verbeterde openbare beeld
Verminderde bemarkingsbegroting
Minder klënteklagtes
Gelukkiger werknemers
ʼn Kompeterende voordeel bo die kompetisie (2 x 2) (4)
9.2.3 Luister aandagtig na wat die kliënte wil sê, en laat hulle klaar
praat
Vra vrae wat wys dat jy omgee, op ʼn besorgde manier
(2 x 2) (4)
[18]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (English)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP (Eng)

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 11 Tourism

Study guide
Gr11 Tourism SG LR

Question paper
Tourism Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 11 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paper