Skip to content

Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 11201210 pages

Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2011 TOERISME MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 TOERISME (NOVEMBER 2012) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B√ LU1 AS1 1.1.2 D√ LU4 AS5 1.1.3 A√ LU3 AS3 1.1.4 C√ LU3 AS1 1.1.5 B√ LU3 AS6 1.1.6 C√ LU3 AS6 1.1.7 B√ LU3 AS4 1.1.8 C√ LU3 AS4 1.1.9 D√ LU1 AS1 1.1.10 D√ LU1 AS2 1.1.11 D√ LU1 AS2 1.1.12 A√ LU2 AS1 1.1.13 C√ LU4 AS5 1.1.14 B√ LU1 AS2 1.1.15 D√ LU1 AS2 1.1.16 B√ LU2 AS1 1.1.17 C√ LU3 AS2 1.1.18 A√ LU3 AS3 1.1.19 C√ LU4 AS1 1.1.20 D√ (20 x 1) LU2 AS1 (20) 1.2 1.2.1 Woestyn √ 1.2.2 Die Okavango Delta √ 1.2.3 Die Victoria Watervalle √ 1.2.4 Meer Tanganyika √ 1.2.5 Berg Kilimanjaro √ (5 x 1) LU3 AS3 (5) 1.3 1.3.1 E√ 1.3.2 A√ 1.3.3 F√ 1.3.4 B√ 1.3.5 D√ (5 x 1) LU4 AS3 (5) 1.4 1.4.1 Vermenigvuldigingseffek √ 1.4.2 SETA √ 1.4.3 Skofwerk √ 1.4.4 Regulerings Owerhede (Liggaam) √ 1.4.5 Gelyke indiensneming √ (5 x 1) LU1 AS3 (5) 1.5 OOP TOE Oogkontak √ Kop af √ Gebare √ Gevoude arms √ Gesigsuitdrukking √ (5 x 1) LU4 AS5 (5) TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) TOERISME 3 AFDELING B: TOERISME AS ’N INEENGESKAKELDE STELSEL VRAAG 2 2.1 2.1.1 “Nie baie diensverskaffers besef dat tevrede verbruikers ambassadeurs vir die bestemming word nie, en beveel dit aan vriende en familie.” √√ LU1 AS1 (2) 2.1.2  Tevrede kliënte en groter werksbevrediging vir personeel √√  Herhaalde besoeke √√  Lojale kliënte √√  Verbeterde openbare beeld en reputasie √√  Stimuleer die vermenigvuldigingseffek  Meer besoekers en verhoogde verkope (Enige 3 x 2) LU1 AS1 (6) 2.1.3  Kliënte sal nie Suid-Afrika as ʼn toeristebestemming vir hul vriende aanbeveel nie √√ negatiewe persoon-tot-persoon (word-of-mouth). √√  Afname in toeriste getalle √√  Afname (verlies) in herhaalde besoeke. √√  Verlies aan buitelandse valuta /inkomste  Ekonomie sal daal/ verminderde bydrae van toerisme tot die BBP  Werkloosheid sal toeneem  Vermenigvuldigingseffek sal negatief beïnvloed word. (Enige 4 x 2) LU1 AS3 (8) 2.1.4  TGCSA √/ FEDHASA √/ Chaine Des Rotisseur √/ SATSA √/ SAACI √ (Enige 4 x 1) LU1 AS3 (4) 2.1.5 “Zulu Kingdom. Exceptional” √ LU4 AS2 (1) 2.1.6  Om KwaZulu-Natal as ʼn buitengewone/uitsonderlike toeriste bestemming te bemark. √√  Om die algemene dienslewerings van toerisme dienste- verskaffers te verbeter. √√  Om herhaalde besoeke by toeriste aan te moedig. √√  Om toerisme verwante werksgeleenthede te skep.  Om toerisme se bydrae tot die BBP te verhoog. (Enige 3 x 2) LU1 AS2 (6) 2.1.7 (a) Federated Hospitality Association of South Africa. (Federasie van gasvryheidverenigings van SA) √ (1) (b) South African Association for the Conference Industry.√ LU1 AS1 (1) [29]
Downloaded from hlayiso.com 4 TOERISME (NOVEMBER 2012) VRAAG 3 3.1 NR. WERKNEM PERSONAL CORE VOCATIONAL ER QUALITIES SKILLS SKILLS 3.1.1 Toer gids  Harde werker √ - Goeie verbale - Telefoon  Betroubaar kommunikasie vaardighede √  Eerlikheid vaardighede √ - Rekenaar-  Goed versorg - Goeie geskrewe geletterdheid  Stiptelikheid kommunikasie - Kennis van  Respek vaardighede produk en - Kennis van bestemming gesondheid en - Noodhulp veiligheids sertifikaat aangeleenthede - Kwalifikasie in gesondheid en veiligheid - Buitelandse taalvaardighede - Bestuurders- lisensie 3.1.2 Reis  Harde werker √ - Goeie verbale - Kennis van reis  Vriendelik kommunikasie aardrykskunde √ Konsultant vaardighede √  Eerlikheid - Lugkoste en  Goed versorg - Kennis van die kaartjie  Professioneel Toerismebedryf vaardighede - Syfervaardig- - Verkoops- hederstand vaardighede - Goeie - Buitelandse taal persoonlikheid vaardighede - Gesonde - Goeie kliënte- verstand en diens geduld - „n Oog vir detail - Goeie spanlid - Goed georganiseerd 3.1.3 Restaurant  Goed versorg - Uitstekende - Kook (professionele verbale vaardighede √√ kelner kleredrag) √ kommunikasie - Vaardig in die  Persoonlike higiëne vaardighede √ opneem van  Positiewe houding - Goeie kliënte voorraad  Vriendelikheid diens - Basiese  Uitgaande - Kennis van vaardigheid in die persoonlikheid gesondheid en gebruik van  Netheid veiligheids elektrisiteit en gas  Harde werker aangeleenthede - Telefoon - Goed vaardighede  Betroubaar georganiseerd - Kennis van - Kennis van voedsel en drank tafelrangskiking wat in die restaurant bedien word. (3 x 3) LU1 AS3 (9) 3.2 Is ʼn boekie of pamflet wat kliënte inligting gee oor die dienste wat die besighede offer en hoe hulle ʼn bespreking kan maak. LU1 AS3 (2) [11] TOTAAL AFDELING B: 40
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) TOERISME 5 AFDELING C: VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 4 4.1 4.1.1 Coffee Bay/Transkei/KwaBomvana/ Xhosa √ (Enige 1) LU2 AS1 (1) 4.1.2  Waar sekere dinge in die tradisionele Afrika manier gedoen word. √  Mense leef in hutte en die rykdom van ʼn persoon word gemeet aan die aantal koeie wat hy/sy besit. √  Inwoners beoefen tradisionele rituele. √  Outydse stamsisteme is nog steeds in plek. (Enige 3) LU2 AS4 (3) 4.1.3 Kulturele toere √ LU2 AS4 (1) 4.1.4  Besoek ʼn kruiedokter, toordokter (Isangoma). √√  Praat met ʼn abakwetha. √√  Geniet ʼn tradisionele middag-en-aandete. √√  Drink umqombothi in die sjebeen. √√  Geniet tradisionele dans en musiek.  Ontmoet die stamowerhede, hoofman of leier. (Enige 4 x 2) LU2 AS4 (8) 4.1.5  Coffee Shack se werkers en hul gaste verniel en beskadig nie die omgewing nie. √√  Die bestuur van Coffee Shack het skole in klinieke in die gebied gebou. √√  Huise word as gastehuise en B&Bs gebruik as akkommodasie vir besoekers.  Infrastruktuur word verbeter.  Plaaslike inwoners verdien geld om vir toeriste te sing en te dans.  Plaaslike mense word as toergidse gebruik (werkskepping).  Die vermenigvuldigingseffek word in werking gestel.  Die lewenstandaard van plaaslike mense verbeter. (Enige 2 x 2) LU2 AS3 (4) 4.1.6  Ontwikkel die vaardighede van die plaaslike werkers deur ʼn verskeidenheid van programme. √√  Organiseer tydelike werk vir skoolkinders. √√  Leer werklose inwoners hoe om kunswerke te maak en aan toeriste te verkoop. √√  Organiseer tradisionele kos vir die toeriste.  Organiseer kunsmarkte waar plaaslike inwoners hul produkte aan die toeriste kan verkoop. (Enige 3 x 2) LU2 AS4 (6) [23]
Downloaded from hlayiso.com 6 TOERISME (NOVEMBER 2012) VRAAG 5 5.1 5.1.1 (a) Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (2) (b)  Om plekke in die wêreld te herken wat ryk aan kultuur is. √  Om dié gebiede te beskerm ent te bewaar vir die toekomstige geslag /nageslag. √ LU2 AS4 (2) 5.1.2 Enige van die volgende DRIE:  Verskaf werkgeleenthede aan die plaaslike bevolking. √√  Inkomste word verkry deurdat toeriste geld spandeer. √√  Infrastruktuur verbeter, bv. paaie. √√  Ubuntu effek  Verbeterde lewenstandaard.  Blootstelling; die gebied word welbekend (gewild).  Die aanleer van vaardighede.  Vermenigvuldigingseffek. (Enige 3 x 2) LU2 AS4 (6) 5.1.3 (a) Erfenis: bestaan uit natuurlike, inheemse, historiese en kulturele erfenis wat gemeenskappe uniek maak. Gemeenskappe wil hierdie ryk erfenis bewaar vir die nageslag. √√ LU2 AS4 (2) (b) Diversiteit: verskille tussen mense, spesies, omgewings, godsdiens en agtergrond. Dit is belangrik om dié verskille en uniekheid te herken en te waardeer. √√ LU4 AS1 (2) 5.1.4  Drakensberg/Ukhahlamba Erfenisterrein √ LU2 AS4 (1) 5.1.5 (a) Gauteng √ (1) (b) KwaZulu-Natal √ LU3 AS4 (1) [17] TOTAAL AFDELING C: 40
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) TOERISME 7 AFDELING D: TOERISME AARDRYKSKUNDE, BESIENSWAARDIGHEDE en REISNEIGINGS VRAAG 6 6.1 6.1.1 In albei stede het die besoekersgetalle toegeneem, die van Kaapstad ietwat stadiger as Durban. √√ LU3 AS3 (2) 6.1.2 Kaapstad, die Moederstad, lok ʼn groot aantal buitelandse/ inkomende internasionale toeriste √ terwyl Durban/ KwaZulu- Natal die besigste binnelandse bestemming in die land is. √√ LU3 AS3 (3) 6.1.3 (a)  Durban is maklik bereikbaar/toeganklik vir binnelandse toeriste. √√  Durban se weer en klimaat is gunstig vir Suid- Afrikaners. √√  Durban se kus is warm regdeur die jaar en lok vakansiegangers na die strande. (Enige 2 x 2) LU3 AS3 (4) (b)  Kaapstad is nie maklik toeganklik vir die plaaslike bevolking nie. √√  Kaapstad is goed bemark vir internasionale toeriste. √√  Kaapstad se weer is nie gunstig nie. (Enige 2 x 2) LU3 AS3 (4) 6.1.4  Hulle veiligheidsplanne is in plek. √√  Gereelde patrollies in die stad deur die Metro polisie. √√ LU3 AS6 (4) 6.2 6.2.1 Binnelandse vlug √ LU3 AS2 (1) 6.2.2 Datum : 20/11/2008 √ Vertrektyd : 05h55 √ Dag : Donderdag √ LU3 AS2 (3) 6.2.3 Gemak/Gerief √ LU3 AS2 (1) 6.2.4 Die pryse van die kaartjies verlaag as die aanvraag hoog is. √√ LU3 AS2 (2) 6.2.5 (a) Poort: ʼn Plek, gewoonlik ʼn stad of dorp, √ waardeur toeriste reis ten einde hul finale bestemming te bereik. / ʼn ingangs- en uitgangspunt in en uit ʼn land. √√ LU3 AS2 (3)
Downloaded from hlayiso.com 8 TOERISME (NOVEMBER 2012) (b) (i) Hawe √ (ii) Lughawe √ (iii) Grensposte √ (iv) Spoorwegstasies in grensdorpe (Enige 3 x 1) LU3 AS2 (3) 6.3.1 TAFELBERG (1)  Kom voor in Suid-Afrika, Tafelberg is Kaapstad se bekendste landmerk. √  Die plat kruin is nagenoeg 3 km lank van punt tot punt en is 1 086 m bo seevlak. √  Wildlewe sluit in klein soogdiere, reptiele en voëls, asook die skaars en skugter spookpadda wat in ʼn paar standhoudende strome op die kruin van die berg voorkom. √  Die gewildste roete na die kruin is met behulp van die sweefspoor. LU3 AS1 (3) 6.3.2 DIE PIRAMIDES  Die piramides is gebou as grafkelders vir die faro‟s van antieke Egipte wat nog staan. √  Die Egiptiese piramides is van reuseblokke kalkklip gebou. √  Die Groot Piramide by Giza is bestaan uit meer as 2,3 miljoen blokke en het 20 jaar geneem om te bou. √  Die driehoekige buitelyn verteenwoordig die berg waarop die songod gestaan het toe hy die ander gode geskep het. LU3 AS1 (3) 6.3.3 SYDNEY-OPERAHUIS  Geleë in die hawe van Sydney, Australië. √  Is een van die bekendste en kenmerkendste geboue van die 20ste eeu. √  Die operahuis bied teaterproduksies, musiekblyspele, operas, kontemporêre dans, ballet en elke ander vorm van musiek, van simfoniekonserte tot jazz.  Trek tot twee miljoen toeskouers per jaar. LU3 AS1 (3) 6.4 6.4.1 R40 000,00 † R12,16 √ = £3 289,00 √ LU3 AS5 (3) 6.4.2  EU€10 000,00 √ x R10,50 √ = R105 000,00 √√ LU3 AS5 (4) 6.4.3  Banke/Kommersiële banke √  Reisagentskappe √  Groot hotelle en vaartuigskepe (cruise ships) √  Buitelandse valuta stalletjies (kiosks) by lughawens √  Bureaux de Change.  Buitelandse valuta-handelaars bv. Rennies (Enige 4)LU3 AS5 (4) [11]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) TOERISME 9 AFDELING E: KLIËNTEDIENS en KOMMUNIKASIE VRAAG 7 7.1 7.1.1 Onprofessioneel √ LU4 AS3 (1) 7.1.2  Het nie die kliënte gegroet nie. √  Sy is onvriendelik (glimlag nie). √  Wend geen poging aan om die naam van die kliënt te bekom nie.  Het geen kennis van die diens/produk nie en dit wys dat sy nie voorbereid is vir die werk nie.  Toon geen respek nie, bv. “Ek weet nie / mamma /sisi‟. (Enige 2 x 1) LU4 AS5 (2) 7.1.3  Die bestuurder moet die personeel oplei. √√  Die belangrikheid van die kliënte, respek, en professionalisme moet beklemtoon word. √  Pryse van produkte moet op produkte wees /of tentoon gestel word teen mure.√√ (Enige 2 x 1) LU4 AS4 (2) 7.1.4 In daardie geval, moet ek miskien by die stalletjie langsaan vra. Miskien is hulle meer hulpvaardig. √√ LU4 AS2 (2) 7.2 7.2.1 (a) Skriftelike klagte (brief, e-pos, faks) √ LU4 AS2 (1) (b)  Kan aan ʼn spesifieke persoon (die bestuurder) gerig word. √√  Die klaer kan die klagte rasioneel formuleer. √√  Gee die onderneming die geleentheid om die klagte te ondersoek en korrektiewe stappe te doen. √√ LU4 AS2 (6) OF Mondelinge (Telefoniese) klagte LU4 AS2 (1)  Kan direk met die regte persoon praat. √√  Moontlike vinnige reaksie op klagte. √√  Maak dit moontlik vir die besigheid om die aangeleentheid onmiddellik aan te spreek. √√ LU4 AS2 (6) 7.2.2  Deur opleiding te verskaf en vaardighede te verbreed. √√  Formuleer ʼn beleid wat die werkers moet navolg. √√  Die opstelling van prosedures/riglyne waarvolgens take afgehandel moet word. (Enige 2 x 2) LU4 AS4 (4) [18]
Downloaded from hlayiso.com 10 TOERISME (NOVEMBER 2012) VRAAG 8 8.1 8.1.1  Sy kleredrag is onprofessioneel. √√  Om by rekenaars te eet is slordig. √√  Om oor die telefoon te praat en terselfdertyd te eet is oneerbiedig/slegte maniere. √√  Belangrike dokumente wat rondlê en klets op die rekenaar (facebook) is ʼn teken van ongeorganiseerdheid. √√  Om na musiek by die werk te luister, is ʼn aanduiding van ʼn gebrek aan opleiding en vaardighede. (Enige 4 x 2) LU4 AS3 (8) 8.1.2 Ongeorganiseerde, √ slordig, oneerbiedig, onprofessioneel, onnet, onbeskof. LU4 AS3 (1) 8.2 8.2.1 Die stelling beteken dat wanneer dit by spanwerk kom, is daar geen individue nie, maar dat span of groepwerk meer belangrik (3) is. √ LU4 AS4 [12] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200

Study this subject

More from Grade 11 Tourism

View all