Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
WISKUNDE
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--83b4d57e-57a4-48aa-b3fd-51eb6041a3ba/v1-a764114216d6a10282bc/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5cddb75b-95ca-4ce8-a198-ea57f2b7f1c5/v1-d05c780530f0a713b385/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce/v1-e91e1f85b7f0801f2572/card.webp)
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)



View all



WISK GR9 QP NOV2012 AFR_hlayiso.com_.pdf
Mathematics · Grade 9 · November EC · 2012. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- November EC
- Pages
- 16
- File size
- 628.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord al die vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
1.3. Moenie die nommers van die vrae verander nie.
4. Toon al jou berekeninge, rond jou antwoord af korrek tot TWEE desimale plekke
waar nodig.
5. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 3
VRAAG 1
In VRAAG 1 is daar TIEN meervoudigekeuse-vrae. VIER moontlike antwoorde word
gegee vir elke vraag. Slegs een antwoord is korrek. Skryf die nommer neer en kies
dan die letter vir korrekte antwoord en skryf dit langs die ooreenstemmende
vraagnommer neer.
VOORBEELD:
bv. 1.11 As 3 heel brode gelyk tussen 6 mense gedeel word, kry elkeen ...
A B C D 2
Die korrekte antwoord is wat letter A is.
Antwoord: 1.11 A
1.1 Watter van die volgende is nie eienskappe van rasionale getalle nie?
A Eindige desimale getal
B Repeterende desimale getal
C Vierkantswortel van ʼn vierkantsgetal
D Derdemagswortel van ʼn priemgetal (1)
1.2 (2 2 ) 3 x (2 2 ) 3 As vereenvoudig word is:
A 2 10
B 2 1
C 2
D 1 (1)
1.3 ʼn Uitsetwaarde van wat gegee word as die 28ste term in die ry 5; 9; 13; 17; … is.
A 112
B 113
C 116
D 117 (1)
1.4 a = 4 ; b = 6 en c = 5 dan is die waarde van 2a + bc =
A 77
B 70
C 54
D 38 (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
1.5 ’n Patroon word gebruik om die aantal teëls te bepaal wat ’n vierkantige
blombedding omring:
A 4(n + 1)
B 2(2n + 1)
C n2 + 1
D n+1 (1)
1.6
1.6 ’n 3-D figuur met 18 rante, 8 kante en 12 hoekpunte is ʼn ...
A tienkantige prisma.
B vyfkantige prisma.
C seskantige prisma.
D vierkantige piramide. (1)
1.7 Driehoek A word getransformeer na driehoek A'. Hierdie tipe transformasie is …
A
A'
50º 50º
A translasie – reduksie.
B rotasie – reduksie.
C refleksie – reduksie.
D refleksie – rotasie. (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 5
1.8 Kies die grafiek (e) wat die hoogte van die water in ’n reëlmatige silinderbak, wat
gevul word met ’n kraan met ’n konstante vloei van water, die beste
verteenwoordig.
1 2 3
A 1 en 2
B 3 alleen
C 1 en 3
D 2 alleen (1)
1.9 Die draaitafel word geroteer. Die waarskynlikheid dat die pyltjie na ’n priemgetal
sal wys is:
10 1
2
9 3
8 4
7
6 5
A
B
C
D
(1)
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
1.10 Die korrekte tellingstabel vir die volgende data
1; 2; 3; 1; 2; 3; 4; 1; 3; 2; 2; 1; 1 is:
[10]
VRAAG 2
2.1 Angela spandeer van haar geld aan vermaaklikheid. As sy nou R30 oorhet,
hoeveel het sy oorspronklik gehad? (2)
2.2 2.2.1 Hoe hoog/dik is 200 000 velle papier van dieselfde grootte as die dikte
van een vel papier 0,08928 mm is? (1)
2.2.2 Skryf jou antwoord in VRAAG 2.2.1 in wetenskaplike notasie. (1)
2.3 Andiswa koop ʼn R 1 500 hoëtrou-klankstelsel op huurkoop. Die deposito was
R150 en die balans is maandeliks betaalbaar oor 3 jaar teen 18% p.j.
enkelvoudige rente.
2.3.1 Bepaal die totale bedrag sy vir die hoëtrou-klankstelsel gaan betaal. (4)
2.3.2 Bepaal die maandelikse paaiement wat Andiswa moet as die
assuransiepremie van R10,50 maandeliks bygevoeg word. (1)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 7
VRAAG 3
Mnr. Nkuti, ’n jong man woon op die vyfde vloer van ’n verdiepinggebou. Hy verkies
om die trappe te gebruik vir oefening in plek van die hyser. Die stappe van die gebou
word in die strukture hieronder aangetoon.
Struktuur 1 Struktuur 2 Struktuur 3 Struktuur 4
3.1 Teken die volgende struktuur. (1)
3.2 Die tabel hieronder toon die verwantskap tussen struktuurnommer en die aantal
blokke.
Struktuurnommer ( n) 1 2 3 4 ….. 6 n
Aantal blokke (b) 1 3 6 10 …..
3.2.1 Skryf die algemene reël neer vir enige struktuur (d.w.s die nde
struktuur). (2)
3.2.2 Hoeveel blokke kan gebruik word om struktuur 6 te vorm? (1)
3.3 Gebruik y = 3x – 5 en ontwerp ’n vloeidiagram waar x tussen 0 en 5 lê (3)
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
3.4 Lees die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
3.4.1 Bepaal die vergelyking van die grafiek. (2)
3.4.2 Gebruik die vergelyking verkry in VRAAG 3.4.1 om y se waarde te bepaal
as x = 3. (1)
3.5 Die toelatingsbeleid van Jenge Junior Sekondêre Skool beweer dat die huidige jaar
se toelating twee keer moet wees as die vorige jaar. Die vierde jaar is die totale
getal leerlinge 1 500. Hoeveel leerlinge was toegelaat in die eerste jaar (d.w.s vier
jaar gelede)? (4)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 9
VRAAG 4
4.1 Ontbind 9p 2 q – 81p 2 q 3 in faktore.
4.2 Vereenvoudig
4.2.1 (3x – 2 )(5x + 1) (2)
4.2.2 12 x 2 y 3 z 4 8x 2 y 3
x
8x 3 y 2 z 2 16 xy (4)
4.3 Los op vir x in die vergelykings hieronder:
4.3.1 x 6 3( x 8)
x3
2 4 (4)
4.3.2 2 2x = 64 (3)
[17]
VRAAG 5
5.1 Die som van die hoeke van enige veelhoek is 180°(n – 2) waar n die aantal sye
voorstel. As die som van die hoeke van ’n reëlmatige veelhoek 1 260° is, bereken
die aantal sye. (2)
5.2 In die figuur hieronder is PQRS ’n parallelogram met hoeklyn QS.
P Q
S R
Bewys dat . (4)
5.3 Die sye van ’n driehoek is 6 cm, 7 cm en 10 cm. Bepaal die lengte van die langste
sy van ’n soortgelyke driehoek wat ’n kortste sy van 12 cm het. (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
5.4 Op die assestelsel wat hieronder gegee word beskou vierhoek LMNO met sy
koördinate en beantwoord dan die vrae wat volg.
5.4.1 Bepaal die koördinate van die beeld onder die transformasiereël
(x; y) → (x ; y – 7) (2)
5.4.2 Gebruik BYLAAG 1 om die beeld van vierhoek LMNO te teken onder die
transformasiereël soos in VRAAG 5.4.1. (2)
5.4.3 Op dieselfde BYLAAG 1, skuif die beeld 4 eenhede na links. (2)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 11
VRAAG 6
6 In die figuur hieronder is PQ // ST, P ̂ V = 125º en Q ̂ U = 95º.
R
P Q
125º 95º
V S T U
6.1 Bereken, met redes, die grootte van P ̂ R. (3)
6.2 In die skets hieronder is AB horisontaal en CD is vertikaal.
C
x2
A x1 P x3 B
x6 x5 x4
D
6.2.1 Hoogtehoek (1)
6.2.2 Dieptehoek (1)
[5]
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
VRAAG 7
7.1 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.
7.1.1 Werk die spoed van trein B uit (Wenk: spoed = ) (1)
7.1.2 Watter een van die twee treine is vinniger ? Motiveer jou antwoord. (2)
7.2 Die figuur hieronder verteenwoordig ’n driehoekige prisma.
7.2.1 Bepaal die hoogte (h) van die prisma. (2)
7.2.2 Bepaal die totale buite-oppervlakte van die prisma. (4)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 13
VRAAG 8
8.1 Die tabel hieronder toon die klasintervalle van die eksamenpunte van 120
leerlinge in graad 9.
Punte 0–9 10 – 19 20 – 29 30 – 39 40 – 49 50 – 59 60 – 69 70 – 79 80 – 89 90 – 100
Aantal 3 5 2 9 18 28 30 12 11 2
leerlinge
As die slaagpunt 40% is, hoeveel leerlinge druip die eksamen? (1)
8.2 Talita het 8 Wiskundetoetse in 2012 geskryf. Vir haar om vlak 7 in die CASS
punt vir die vak te kry, moet sy ’n gemiddelde van 80 punte vir haar 8 toetse kry.
Wat is die minimum totaal punte wat sy moet kry om ’n vlak 7 te behaal? (1)
[2]
VRAAG 9
9.1 ’n Steekproef was geneem om die verwantskap tussen handlengte en
skoengrootte vas te stel. Die tabel hieronder toon 10 afmetings van verskillende
handlengtes en skoengroottes.
Handlengte 5 7 2 9 6 7 4 9 8 5
Skoengrootte 12 13 10 15 12 15 11 16 15 11
9.1.1 Gebruik BYLAAG 2 en teken ’n spreidingsgrafiek deur die inligting in die
tabel te gebruik. (5)
9.1.2 Watter gevolgtrekking kan jy maak omtrent die verwantskap tussen die
handlengte en die skoengrootte? (1)
9.1.3 Vind die mediaan van die handlengte. (2)
9.1.4 Vind die modus van die skoengrootte. (1)
9.1.5 Bereken die gemiddelde van die skoengrootte. (2)
9.1.6 Bepaal die gebied van die handlengtes. (1)
9.2 Enige wedstryd wat gespeel word het drie moontlikhede; wen, gelykop en verloor.
Ama-Bokoboko speel twee vriendskaplike wedstryde. Teken ’n tweerigting-tabel
om alle moontlike uitkomste te lys. (3)
9.3 Wat is die waarskynlikheid dat:
9.3.1 beide wedstryde gewen word? (1)
9.3.2 dat 1 wedstryd gewen word 1 wedstryd verloor word? (1)
9.3.3 ten minste 1 wedstryd gewen word? (1)
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
9.4 Die twee grafieke hieronder verteenwoordig dieselfde inligting oor die
aandeelprys in 2009.
Aandeelprys (R) Aandeelprys (R)
_ 350_
220_ 300_
.
210 _ . 250_
200 _ 200_ .
. . .
190 _ 150_ .
.
180_ 100 _
170 | | | | | | 50 | | | | | |
Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul
Maande Maande
Grafiek 1 Grafiek 2
9.4.1 Watter EEN van die twee grafieke beeld die inligting meer duidelik uit? (1)
9.4.2 Waarom lyk Grafiek 1 verskillend van Grafiek 2? (1)
[20]
TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE 15
BYLAAG 1
VAN:
NAAM :
PROVINSIE:
DATUM :
VRAAG 5.4.2 en 5.4.3
Downloaded from hlayiso.com
16 WISKUNDE (NOVEMBER 2012)
BYLAAG 2
VAN :
NAAM :
PROVINSIE :
DATUM :
VRAAG 9.1.1
18
17
16
15
14
13
12
11
10
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--83b4d57e-57a4-48aa-b3fd-51eb6041a3ba/v1-a764114216d6a10282bc/card.webp)
Question paper
Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5cddb75b-95ca-4ce8-a198-ea57f2b7f1c5/v1-d05c780530f0a713b385/card.webp)
Question paper
Gr 9 Mathematics P1 (English) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
grade 09 math Test.pdf
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce/v1-e91e1f85b7f0801f2572/card.webp)
Question paper
Gr 9 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 9 Math (English) June 2023 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec/v1-43ad12144b56a52ef932/card.webp)
Question paper
Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
MATHS GR9 QP NOV2012 ENG_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MATHS GR9 NOV2012 ENG MEMO_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mathematics Grade 9 2012 Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mathematics Grade 9 2012 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Gr 9 Eng FAL exemplar_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Gr 9 Afr HL voorbeeld_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 9 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9.pdf

Question paper and memo
FS-Maths-Grade-9-MOCK-November-2025-P2-and-Memo.pdf

Question paper and memo
KZN-Zululand-Maths-Grade-9-March-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
Maths-Grade-9-June-2025-QP-and-Memo.pdf
Memorandum
GP-Maths-Grade-9-Revision-TEST-Term-1-2025-and-Memo.pdf

Memorandum