Downloaded from hlayiso.com
LEARNER NUMBER
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
GRAAD 4 WISKUNDE - AFRIKAANS
GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER
VAN:
NAAM:
GEBOORTEDATUM
SKOOL SE NAAM PROVINSIE
EMIS NR. DISTRIK/ STREEK
Instruksies aan leerders:
1. Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is .
3. Hierdie toets duur 60 minute.
4. Voordat die toets begin sal die onderwyser die voorbeeldoefininge saam met you doen.
Voorbeeld oefeninge
Voorbeeld 1
Omkring die regte antwoord.
Die veelvoud van 5 in die onderstaande lys is ...
17; 22; 25; 31
Jy het die vraag korrek geantwoord as jy 25 omkring het.
Die toets begin op die volgende bladsy.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 




View all--73def8e3-8448-466e-a4d9-1aa4c750b422/v1-5b3c9d88ca0a46b3c42c/card.webp)



Wiskunde Graad 4.pdf
Mathematics · Grade 4 · ANA · 2011. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA
- Pages
- 10
- File size
- 195.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2
Downloaded from hlayiso.com
Voorbeeld 2
Omkring die letter wat die regte antwoord anndui.
Wat is die volgende getal in die getal patroon?
2; 4; 6; 8; _____
a. 9
b. 10
c. 12
d. 20
Jy het die vraag korrek geantwoord as jy b omkring het.
Nota:
• In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae moet beantwoord.
• Doen jou uiterste bes om al die vrae te beantwoord.
• Skryf die beste antwoord neer. Indien jy onseker is, gaan voort met die volgende
vraag.
• Blaai na die volgende bladsy, nadat jy al die vrae op ‘n bladsy geantwoord het.
• Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
3
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die regte antwoord in elk van die volgende:
1.1 ‘n Veelvoud van 10 in die onderstaande lys is ... (1)
102; 112; 120; 121
1.2 Die getal 454 afgerond tot die naaste 10 is ... (1)
400; 450; 455; 460
6
1.3 Die breuk met dieselfde waarde as , is ...
9 (1)
2 1 1 3
; ; ;
3 3 6 6
2. Herskryf die volgende getalle van klein na groot (1)
4 010; 4 001; 4 100; 4 040
__________________________________________________
3. Die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 3 503 is (1)
__________________________________________________
4
Downloaded from hlayiso.com
4. Bereken:
4.1 6 832 + 2 594 4.2 3 648 – 555
(2) (2)
4.3 156 x 24 4.4 9 296 ÷ 8
(3) (3)
4.5 1 1 3
7 + 10 +
2 2 4
(3)
5. Skryf die ontbrekende getal in die oop blokkie neer. (1)
─ 41 = 12
6. Skryf die breuk, wat in die ry uitgelaat is, neer. (1)
5 7 9 11 15
; ; ; ; ▬ ;
10 14 18 22 30
5
Downloaded from hlayiso.com
7. Simon ruil ‘n R100 noot vir R5 muntstukke om. Hoeveel muntstukke
(2)
sal hy terugkry?
Simon sal __________________ muntstukke kry.
8. Petru drink 5 glase water in 2 dae. Hoeveel glase water sal sy drink (3)
in 6 dae?
____________________________________________________
____________________________________________________
____________________________________________________
____________________________________________________
9. Skryf die volgende as ‘n getalsin: (1)
Dawid pluk 112 koolkoppe. Hy pak 8 koolkoppe in elke sak en
stuur dit mark toe. Hy stuur in totaal 14 sakke na die mark.
__________________________________________________
10. Ouma ryg verskillende krale om ‘n halsnoer te maak. Sy ryg 2 geel (2)
krale vir elke 5 rooi krale. Die voltooide snoer het 8 geel krale.
Hoeveel rooi krale is gebruik ?
__________________________________________________
6
Downloaded from hlayiso.com
11. Gebruik die diagram van die geslote, soliede 3-D voorwerp om die
tabel te voltooi.
Voorwerp Voorwerp se Aantal geboë Aantal plat
naam vlakke vlakke
(3)
12. Teken al die simmetrielyne op hierdie vorm in.
(2)
13. Die figuur is saamgestel uit driehoeke met verskillende groottes:
Hoeveel driehoeke is altesame in hierdie figuur? ________________ (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
14. Skryf die tyd aangedui op die horlosie as 24-uur tyd neer.
12
6
____________________ (1)
15. Op 2 November is Markus se verjaarsdag. Jordan se verjaarsdag is
op die 20ste van dieselfde maand. Albei is in dieselfde jaar en op
dieselfde tyd, naamlik 8:00, gebore.
NOVEMBER
Son Maan Dins Woens Don Vry Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
15.1 Merk elke seun se verjaarsdag op die kalender. (2)
15.2 Watter seun is die oudste? __________________ (1)
15.3 Met hoeveel dae verskil hul verjaarsdae? ___________________ (1)
16. Voltooi die volgende:
5 000 m + 400 m = ___________ m = ____________ km (2)
8
Downloaded from hlayiso.com
17. Me Pieterse hou verslag van al die handboeke as bewys van
ontvangs.
Maand Tel merke Frekwensie
Januarie 25
(2)
Februarie 31
Teken telmerke op die tabel om aan te dui hoeveel boeke sy in
Februarie gekry het.
18. Nadine het ‘n sak met 3 swart, 4 rooi, 2 blou en 3 groen balle binne-in.
18.1 Die verhouding van blou tot groen balle = _________. (2)
18.2 Nadine neem ‘n bal uit die sak sonder om binne in die sak te kyk.
Watter kleur bal het die minste kans om uit die sak geneem te
word?
Omkring die letter van die regte antwoord. (1)
a. swart
b. rooi
c. blou
d. groen
9
Downloaded from hlayiso.com
19. ‘n Kliniek doen ‘n opname om uit te vind van watter kossoorte die
leerders hou. Die onderstaande grafiek stel hierdie data voor.
40
35
30
Aantal leerders
25
20
15
10
5
0
Aartappels Mielies Kool Wortels Morogo Pampoen Groenbone Grondbone
Kossoorte
19.1 Die aantal leerders wat van mielies hou = _________________. (1)
19.2 Watter ander kossoort het dieselfde gewildheid as mielies? (1)
_______________.
19.3 Van watter kossoort hou hulle die meeste? __________________. (1)
Totaal = [50]
Einde van hierdie toets,
Dankie!
10
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics.pdf

Question paper
2014 ANA Grade 4 English Mathematics.pdf

Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr.pdf
Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng.pdf

Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+IsiXhosa.pdf

Question paper
2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 4 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
--73def8e3-8448-466e-a4d9-1aa4c750b422/v1-5b3c9d88ca0a46b3c42c/card.webp)
Memorandum
2014 ANA Grade 4 Mathematics English Memo (Final).pdf
Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo.pdf

Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+HL+2013+Memo.pdf

Memorandum
ANATest+Grade+4+English+HL+2013+Memo.pdf
Memorandum
ANATest+Grade+4+English+FAL+2013+Memo.pdf

Memorandum



