Kurrikulum: VOO
KUBIESE GRAFIEK
Die standaard vorm van die kubiese funksie is ๐(๐ฅ) = ๐๐ฅ 3 + ๐๐ฅ 2 + ๐๐ฅ + ๐
1. Vorm:
Die waarde van ๐ beinvloed die vorm van die grafiek.
As ๐ > 0 [positiewe waarde] As ๐ < 0 [negatiewe waarde]
2. Afsnitte: Points where the graph intersects the axes
๐ฅ โafsnit ๐ฆ โafsnit
Laat ๐ฆ = 0 en los op vir ๐ฅ deur die Laat ๐ฅ = 0 en los op vir ๐ฆ.
faktor stelling.
3. Draaipunte,word nou verwys as STASIONรRE PUNTE
๐ฅ โ ๐oรถrdinaat van stasionรชre punt ๐ฆ โ ๐oรถrdinaat van stasionรชre punt
โฒ (๐ฅ)
๐ = 0 en los op vir ๐ฅ Vervang die ๐ฅ- ๐oรถrdinaat van stasionรชre punt
in die oorspronklike funksieen los op vir ๐ฆ.
Skip to contentStudy guide 











View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

Wiskunde Oorlewingsgids 2
Grade 12 Mathematics study guide, 27 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Mathematics ยท Grade 12. Study guide, 27 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 27
- File size
- 1.5 MB
Loading documentโฆ
Loading documentโฆ
1 of 27
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Kurrikulum: VOO
โn Kubiese funksie het โn spesiale punt genoem die Punt van Infleksie
Dit is die punt waar die grafiek verander van konkaaf op na konkaaf af en andersom.
๐ฅ โ ๐oรถrdinaat van die Punt van ๐ฆ โcoordinate of Point of Inflection ๐ โฒโฒ (๐ฅ) < 0
Infleksie negatief
๐ โฒโฒ (๐ฅ) = 0 en los op vir ๐ฅ. Vervang die ๐ฅ- ๐oรถrdinaat van die Punt ๐ โฒโฒ (๐ฅ) > 0
van Infleksie in die oorspronklike funksie positief
en los op vir ๐ฆ.
Die konsepte sal deur die volgende voorbeelde uitgepak word.
KONSEPTE EN VAARDIGHEDE
Voorbeeld 1: Gegee: Skets
๐(๐) = ๐๐๐ โ ๐๐๐ โ ๐๐ + ๐ Faktor stelling:
(a) Skets die grafiek van ๐(๐) Laat ๐ฅ = โ1:
3
(b) Bepaal die ๐oรถrdinate van die punt van ๐(โ1) = 2(โ1) โ 5(โ1)2 โ 4(โ1) + 3
= โ2 โ 5 + 4 + 3 = 0
infleksie Dus is ๐ฅ + 1 โn faktor
Oplossing:
(a) Vorm: ๐ = 2 dus 1
(โ ; 3,7)
3
Afsnitte:
Wortels
๐ฅ โ afsnitte:
2๐ฅ 3 โ 5๐ฅ 2 โ 4๐ฅ + 3 = 0
(๐ฅ + 1)(2๐ฅ 2 โ 7๐ฅ + 3) = 0
(๐ฅ + 1)(2๐ฅ โ 1)(๐ฅ โ 3) = 0 Laat ๐ฅ = 0:
1
๐ฅ = โ1 ๐๐ ๐ฅ = ๐๐ ๐ฅ = 3
2
๐ฆ โ afsnit: ๐ฆ = 3
(2; โ9)
Kurrikulum: VOO
Stasionรชre punte ๐ฆ โ ๐oรถrdinaat van stasionรชre punte
๐ โฒ (๐ฅ) = 0 1 1 3 1 2 1
6๐ฅ 2 โ 10๐ฅ โ 4 = 0 ๐ (โ ) = 2 (โ ) โ 5 (โ ) โ 4 (โ ) + 3
3 3 3 3
2(3๐ฅ 2 โ 5๐ฅ โ 2) = 0 100
= = 3,7
2(3๐ฅ + 1)(๐ฅ โ 2) = 0 27
1 ๐(2) = 2(2)3 โ 5(2)2 โ 4(2) + 3 = โ9
๐ฅ=โ ๐๐ ๐ฅ = 2 1
3 Stasionรชre punte :(โ ; 3,7) ๐๐ (2; โ9)
3
(b) Punt van infleksie:
๐ โฒโฒ (๐ฅ) = 0 Konkawiteit
verander
๐ โฒ (๐ฅ) = 6๐ฅ 2 โ 10๐ฅ โ 4
Konkaaf af
๐ โฒโฒ (๐ฅ) = 12๐ฅ โ 10
๐ โฒโฒ (๐ฅ) = 0
12๐ฅ โ 10 = 0
12๐ฅ = 10 5
10 5 ( ; โ2,6) Pnt of van
Punt Inflection
Infleksie
6
๐ฅ= =
12 6
5 5 3 5 2 5
๐ ( ) = 2 ( ) โ 5 ( ) โ 4 ( ) + 3 = โ2,6
6 6 6 6 Konkaaf op
Ons benodig nie die inligting om die grafiek te teken
nie.
Kurrikulum: VOO
Voorbeeld 2: KAN JY?
Skets die funksie van ๐(๐ฅ) = โ๐ฅ 3 + 6๐ฅ 2 โ 9๐ฅ
Skets die volgende kubiese funksies:
Oplossing: [Toon alle afsnitte en stasionรชre punte]
Vorm: ๐ = โ1 dus
Afsnitte: (a) ๐ฆ = = ๐ฅ 3 + 14๐ฅ 2 โ 49๐ฅ + 36
๐ฅ โ afsnitte:
โ๐ฅ 3 + 6๐ฅ 2 โ 9๐ฅ = 0 (b) ๐ฆ = ๐ฅ 3 โ 5๐ฅ โ 8๐ฅ + 12
โ๐ฅ(๐ฅ 2 โ 6๐ฅ + 9) = 0
โ๐ฅ(๐ฅ โ 3)(๐ฅ โ 3) = 0 (c) ๐ฆ = ๐ฅ 3 โ 4๐ฅ 2 + 4๐ฅ
๐ฅ = 0 ๐๐ ๐ฅ = 3
๐ฆ โafsnit: (d) ๐ฆ = ๐ฅ(๐ฅ โ 1)(๐ฅ + 1)
๐ฆ=0
Stasionรชre punte:
๐โฒ (๐ฅ) = โ3๐ฅ 2 + 12๐ฅ โ 9
๐โฒ (๐ฅ) = 0
โ3๐ฅ 2 + 12๐ฅ โ 9 = 0
โ3(๐ฅ 2 โ 4๐ฅ + 3) = 0
โ3(๐ฅ โ 3)(๐ฅ โ 1) = 0
๐ฅ=3 ๐๐ ๐ฅ = 1
๐ฆ โ ๐oรถrdinaat van stasionรชre punt :
๐(3) = โ(3)3 + 6(3)2 โ 9(3) = 0
๐(1) = โ(1)3 + 6(1)2 โ 9(1) = โ4
Koรถrdinate van stasionรชre punte :
(3; 0) ๐๐ (1; โ4)
Kurrikulum: VOO
Opsomming: Daar is 4 tipes opsies van sketse
Tipe 1 Tipe 2 Tipe 3 Tipe 4
๐ = ๐๐ โ ๐๐๐ โ ๐ + ๐ ๐ฆ = ๐ฅ 3 + 3๐ฅ 2 ๐ฆ = 2๐ฅ 3 + 3๐ฅ 2 โ 2 ๐ = โ๐๐ โ ๐
Drie ๐ฅ โafsnitte/ wortels Twee ๐ฅ โafsnitte/ wortels Een ๐ฅ โafsnit/ wortel Een ๐ฅ โafsnit
Twee draaipunte Twee draaipunte Twee draaipunte Een stasionรชre punt (geen draaipunt maar โn
Nota: Punt van infleksie)
Ons het 2 gelyke wortels by ๐ฅ = 0
Bepaling van die vergelyking van โn Kubiese funksie
Gegee drie wortels en nog โn punt Gegee die draaipunt en twee ander punte
Gebruik die formula: Begin met :
๐ฆ = ๐(๐ฅ โ ๐1 )(๐ฅ โ ๐2 )(๐ฅ โ ๐3 ) waar ๐1 ; ๐2 en ๐3 die wortels is. โข Afgeleide = 0 by die draaipunt
โข Vervang die wortels en vereenvoudig sover as moontlik.
โข Vervang die ander punt
โข Vervang die ander punt en bepaal die waarde van ๐.
Kurrikulum: VOO
Voorbeeld 3 Voorbeeld 4
Gegee: Die skets hieronder is gedefinieรซr deur ๐(๐) = ๐๐๐ + ๐๐๐ + ๐๐ + ๐
. Bepaal die
๐(๐) = โ๐๐ + ๐๐๐ + ๐๐ + ๐ waardes van ๐ ๐n ๐
.
en die skets ,
(a) bepaal die waardes van ๐, ๐ (6; 0) B(2; 9)
en ๐.
(b) Bepaal die koรถrdinate van A, die
lokale minimum van die kurwe.
-3
Oplossing: ๐ = โ1
(a) ๐ฆ = ๐(๐ฅ โ ๐1 )(๐ฅ โ ๐2 )(๐ฅ โ ๐3 ) Wortels: 0; 6; 6
๐(๐ฅ) = โ(๐ฅ โ 0)(๐ฅ โ 6)(๐ฅ โ 6) Gelyke wortels by 6 Oplossing:
๐(๐ฅ) = โ๐ฅ(๐ฅ 2 โ 12๐ฅ + 36)
๐(๐ฅ) = โ๐ฅ 3 + 12๐ฅ 2 โ 36๐ฅ ๐ฆ = ๐๐ฅ 3 + 5๐ฅ 2 + 4๐ฅ + ๐
๐ฆ=0
โด ๐ = 12; ๐ = โ36 ๐๐ ๐ = 0 ๐๐ฆ
= 3๐๐ฅ 2 + 10๐ฅ + 4
(b) ๐(๐ฅ) = โ๐ฅ 3 + 12๐ฅ 2 โ 36๐ฅ ๐๐ฅ
๐๐ฆ
๐ โฒ (๐ฅ) = โ3๐ฅ 2 + 24 โ 36 ๐ด๐ก ๐ฅ = 2, =0
๐๐ฅ ๐ฅ waarde by draaipunt is 2.
๐ โฒ (๐ฅ) = 0 Vervang in die afgeleide
โ3๐ฅ 2 + 24๐ฅ โ 36 = 0
Die draaipunt by ๐ฅ = 6 was 3๐๐ฅ 2 + 10๐ฅ + 4 = 0
gegee. Die ๐ฅ โkoรถrdinaat
โ3(๐ฅ 2 โ 8๐ฅ + 12) = 0 van A is 2.
3๐(2)2 + 10(2) + 4 = 0
โ3(๐ฅ โ 6)(๐ฅ โ 2) = 0 12๐ + 20 + 4 = 0
๐ฅ=6 or ๐ฅ=2 12๐ = โ24
๐ฆ - waarde by ๐ฅ = 2. ๐ = โ2 Grafiek sny ๐ฆ โas by -3
๐(๐ฅ) = โ๐ฅ 3 + 12๐ฅ 2 โ 36๐ฅ โด ๐ฆ = โ2๐ฅ + 5๐ฅ 2 + 4๐ฅ + ๐
3
๐(๐ฅ) = โ(2)3 + 12(2)2 โ 36(2) = โ32
๐ = โ3
A(๐; โ๐๐)
๐ฆ = โ2๐ฅ 3 + 5๐ฅ 2 + 4๐ฅ โ 3
Kurrikulum: VOO
STATISTIEK:
KONSEPTE EN VAARDIGHEDE:
Maatstawwe van verspreiding
Gemiddelde(๐ฅ) Kwartiele Modus
โข Die som van al die waardes (๐ฅ) โข Verdeel geordende data in kwarte.. Die klasinterval met die hoogste frekwensie.
1
van die datastel gedeel deur die โข Onderste kwartiel (๐1 ) : Die posisie van ๐1 = (๐ + 1).
4 Variasiewydte
aantal waardes in die datastel (๐). 1
โ๐ฅ
โข Mediaan (๐2 ) : Die posisie van ๐2 = 2 (๐ + 1) Maksimum waarde โ Minimum waarde.
โข ๐ฅ= โ = ๐ ๐ข๐ ๐๐ 3 ๐ผ๐๐
= ๐๐ โ ๐๐
๐ โข Boonste kwartiel (๐3 ) : Die posisie van ๐3 = 4 (๐ + 1).
Semi โ Interkwartielvariasiewydte
๐๐ โ ๐๐
=
2
Maatstawwe van sentrale neiging (geordende data)
Voorbeld 1: Berekening avn geskatte gemiddeld: KAN JY?
Bepaal die geskatte gemiddelde, mediaan en modus van die 1. Skep addisionele kolomme vir Middelpunt van Bepaal die geskatte gemiddelde,
onderstaande data. klasinterval en Frekwensie ร Middelpunt. mediaan en modale interval van die
Klasinterval Frekwensie Middelpunt Frekwensie 2. Bereken die Middelpunt van klasinterval en onderstaande data.
van ร Frekwensie ร Middelpunt.
klasinterval Middelpunt 2.1 Middelpunt van klasinterval =
๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐ก ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ +๐๐๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐ก ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ Klasinterval Frekwensie
0 โค ๐ฅ โค 20 6 10 60 2 0 โค ๐ฅ โค 10 1
20 < ๐ฅ โค 40 8 30 240 2.2 Vermenigvuldig die frekwensie kolom met die
10 < ๐ฅ โค 20 2
40 < ๐ฅ โค 60 10 50 500 middelpunt van elke klasinterval.
3. Bereken die som van die Frekwensie kolom om 20 < ๐ฅ โค 30 11
60 < ๐ฅ โค 80 3 70 210
โ๐โ te vind. 30 < ๐ฅ โค 40 9
80 < ๐ฅ โค 100 2 90 180
4. Bereken die som van Frekwensie ร Middelpunt 40 < ๐ฅ โค 50 14
29 1190
kolom omโ โ ๐ฅ โ waarde te vind. 50 < ๐ฅ โค 60 3
Kurrikulum: VOO
Oplossing: โ๐ฅ
5. Vervang stap 3 en 4 in ๐ฅ = om geskatte
๐
Gemiddeld
gemiddeld te kry.
โ ๐ฅ 1190
๐ฅ= = = 41,03 Antwoorde:
๐ 29
Mediaan Geskatte gemiddelde 35,5
Mediaan
1 1 โข Bepaal die posisie van ๐2 . mediaan : 35
Posisie van ๐2 = 2 (๐ + 1) = 2 (29 + 1) = 15๐๐ waarde. โข Bepaal in watter klasinterval die posisie van ๐2 val. modale interval 40 < ๐ฅ โค 50
Die 15๐๐ waarde val in 40 < ๐ฅ โค 60 klasinterval. โข Gebruik die klasmiddelpunt vir die waarde van ๐2 .
โด ๐2 = 50 (middelpunt van klasinterval)
Modus = 40 < ๐ฅ โค 60
Voorbeeld 2:
Bepaal die onderste kwartiel, boonste kwartiel, variasiewydte, interkwartielvariasiewydte, semi - interkwartielvariasiewydte en die 80๐ ๐ก๐ persentiel van die
onderstaande data. 20, 21, 25, 25, 26, 26, 26, 30, 32, 32, 33, 33, 35, 36, 37, 38, 41, 42, 43, 45
Oplossing
Onderste kwartiel (๐ธ๐ ) Boonste kwartiel(๐ธ๐ ) ๐๐๐๐๐ persentiel
1 3 80
Die posisie van ๐1 = 4 (๐ + 1) Die posisie van ๐3 = 4 (๐ + 1) Die posisie van 80๐ ๐ก๐ = 100 (20 + 1) = 16.8๐ ๐ก๐ posisie.
1 3 38+41
= (20 + 1) = 5,25๐๐ posisie. = (20 + 1) = 15,75๐กโ posisie. โด 80๐ ๐ก๐ persentiel = = 39,5
4 4 2
26 + 26 37 + 38
โด ๐1 = = 26 โด ๐3 = = 37,5
2 2
Variasiewydte = 45 โ 20 = 25 ๐ฐ๐ธ๐น = ๐๐ โ ๐๐ = 37,5 โ 26 = 11,5 ๐๐ โ๐๐ 37,5โ26
Semi - ๐ฐ๐ธ๐น = = = 5,75
2 2
Die vyfgetal opsomming Uitskieters
Die vyfgetal opsomming word voorgestel deur die volgende maatstawwe van verspreiding: Dit is waardes wat baie groter of kleiner is as die gegewe data items
โ Die minnimum waarde van die datastel.
โ ๐1
โ ๐2
โ ๐3
โ Die maksimum waarde van die datastel.
Kurrikulum: VOO
Mond- en - snor diagram
Die mond โ en โ snor diagram is die grafiese voorstelling van die vyfgetal opsomming.
Teken wenke
Snor Mond Die diagram moet altyd โn mond en โn snor hรช. Toon
die vyfgetal opsomming duidelik op die as aan.
Snor
Min ๐1 ๐2 ๐3 Maks
Belangrike gevolgtrekkings van af die mond โ en โ snor digram.
โข 25% van die data lรช tussen die minnimum waarde en ๐1 . Antwoord
โข 25% van die data lรช tussen ๐1 en ๐2 .
โข 25% van die data lรช tussen ๐2 en ๐3 .
โข 25% van die data lรช tussen ๐3 en die maksimum waarde.
KAN JY?
Teken โn mond โ en โ snor diagram van die onderstaande data.
12, 12, 13, 14, 16, 22, 23, 24, 30, 31, 31, 31, 32, 34, 35, 35, 35, 36
Verspreiding van data
Positief skeef Simmetriese verspreiding Negatief skeef
Kurrikulum: VOO
Voorbeeld 4: KAN JY?
Die mond โ en โ snor diagram vir punte (uit 90) vir nege leerders word in onderstaande Die onderstaande data toon die aantal besoeke aan die plaaslike
diagram getoon. kliniek vir die afgelope 6 dae : 12, 29, 13, 63, 12, 3
1. Teken โn mond โ en โ snor diagram.
2. Gebruik jou sakrekenaar om die gemiddelde van die
data te bepaal.
20 30 40 70 90 3. Bereken die gemiddelde โ mediaan.
Beantwoord die volgende vrae. 4. Lewer kommentaar oor die skeeefheid van die data.
1. Lewer kommentaar oor die skeefheid van die data. Antwoorde
2. Hoekom sal die gemiddelde nie โn goeie maatstaf van sentrale neiging wees nie? 2. gemiddelde โ 14,1
3. Dink jy die toets was te maklik of te moeilik? Gee โn rede vir jou antwoord. answer. 3. gemiddelde - mediaan = 14,1 โ 17,5 = โ3,4
Oplossing: 4. Die data is nouer gegroepeer aan die regterkant en meer
1. Skeef na regs of positief skeef. verspreid aan die linkerkant.. Dit is negatief skeef. Die verskil
2. Die gemiddelde was te hoog. tussen die gemiddelde en die mediaan is negatief wat aandui dat
3. Die toets was te moeilik want 50% van leerders het minder as 40% gekry. die data negatief skeef is.
Kumulatiewe frekwensie grafiek (ogief)
Definisie:
Dit is die totale frekwensie en alle frekwensies tot dusver in โn frekwensie verspreiding. Dit is die โlopende totaalโ van frekwensies.
Wat moet ek kan doen?
โข Gebruik die frekwensietabel om โn ogief te teken.
โข Bepaal waardes deur gebruik te maak van โn ogief.
โข Gebruik โn ogief om die frekwensietabel te voltooi.
โข Gebruik die ogief om persentiele en kwartiele te bereken.
Wat is belangrik wanneer โn ogief geteken word?
1. Dit moet โn opskrif hรช. Wanneer jy die kurwe skets mag jy nie โn
2. Die asse moet benoem word. liniaal gebruik nie. Dit is โn S โ vormige
3. Plot die punte. (Boonste grens van klas; kumulatiewe frekwensie van klas) kurwe.
4. ANKER die ogief by (onderste grens van die eerste interval; 0)
Kurrikulum: VOO
Voorbeeld 5: Riglyne om โn ogief te skets.
Die volgende frekwensietabel toon die hoeveeldheid doele wat die Protea 1. Skep โn kumulatiewe frekwensie kolom.
netbalspan aangeteken het in die 50 wedstryde wat hulle gespeel het in 2018. 2. Skep โn koำงrdinate kolom.
Hoeveelheid Frekwensie Kumulatiewe Koำงrdinate 3. Anker ogief by (onderste grens; 0).
doele frekwensie 4. Plot punte in koำงrdinate kolom.
5 < ๐ฅ โค 10 6 6 (10 ; 6) 5. Konnekteer die punte met gladde kurwe.
10 < ๐ฅ โค 15 8 14 (15 ; 14) Hoe word kwartiele en persentiele grafies bepaal.
15 < ๐ฅ โค 20 13 27 (20 ; 27) 1. Vind die posisie.
20 < ๐ฅ โค 25 9 36 (25 ; 36) 2. Vind die posisie op die kumulatiewe frekwensie as.
25 < ๐ฅ โค 30 7 43 (30 ; 43) 3. Teken โn gebroke lyn na die ogief.
30 < ๐ฅ โค 35 5 45 (35 ; 45) 4. Teken โn gebroke lyn van die ogief na die ๐ฅ โ as.
35 < ๐ฅ โค 40 2 50 (40 ; 50) 5. Lees die waarde van die ๐ฅ โ as af.
1. Teken die kumulatiewe frekwensie grafiek(ogief) van die gegewe data.
KAN JY?
2. Gebruik die grafiek om die mediaan te bepaal.
โn Steekproef is gedoen op 50 mense om die afstande te bepaal wat hulle
Oplossing: daagliks na hul werk reis. Die volgende tabel toon die resultate van die
1. steekproef:
Ogief
60 Afstand in km Frekwensie
0<๐โค5 2
Kumulatiewe
50
40 5 < ๐ โค 10 7
30 10 < ๐ โค 15 4
frekwensie
20 15 < ๐ โค 20 13
10 20 < ๐ โค 25 16
0 25 < ๐ โค 30 8
0 10 20 30 40 50
1. Teken die kumulatiewe frekwensie grafiek(ogief) van die gegewe data.
Hoveelheid doele 2. Gebruik die grafiek om die 60๐ ๐ก๐ persentiel te bepaal.
3. Gebruik jou grafiek om die geskatte aantal mediaan kilometers wat gereis
1 1
2. Posisie van ๐2 = 2 (๐ + 1) = 2 (50 + 1) = 25,5๐ ๐ก๐ waarde. โด ๐2 = 19 was per week te bepaal.
Antwoorde: (2) โ 54 (3) Mediaan tussen 25ste en 26steleerderr โ
50 ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐
Kurrikulum: VOO
KONSEPTE EN VAARDIGHEDE:
Spreidingsdiagramme
โn Spreidings diagram is โn grafiek wat gebruik word om te bepaal of daar โn verhouding tussen twee veranderlikes is. โn Spreidingsdiagram is โn kragtige
hulpmiddel vir navorsers om te bepaal of daar โn verband tussen twee verandelikes bestaan. Die data op โn Spreidingsdiagram kan die volgende neiging hรช:
lineรชr, kwadraties of eksponensieรซl.
Lineรชr Kwadraties Eksponensieรซl
Regressielyn Hoe om die vergelyking van die regressielyn te bepaal met Lyn van beste passing
Die regressielyn is basies die akkurate weergawe van behulp โn Sharp calculator (EL-W535HT ) Dit verwys na โn lyn wat deur โn
โn lyn van beste passing. Dit gebruik die kleinste verspreidngs diagram se data gaan
kwadrate metode om die gradiรซnt en y โ afsnit te wat die data die beste voorstel. Die
bepaal van die regressielyn 1.< ๐๐๐ท๐ธ >[1:STAT][1:LINE] lyn van beste passing is nie so
Standaardvorm van โn regressielyn: ๐ฆ = ๐ด + ๐ต๐ฅ 2. Vul x-waardes en die y-waardes tesame. akkuraat nie, maar dit help om die
Hoe om die vergelyking van die regressielyn te 3. Druk CHANGE na elke (x; y) tendens van die data voor te stel.
bepaal met โn Casio fx-82ZA sakrekenaar: 4. Vind die waarde van a , die y-afsnit [ALPHA][( ] [=] Hoe om die lyn van beste passing
1. Druk MODE en selekteer STAT. 5. Vind die waarde van b , die gradient [ALPHA] [ ) ] [=] te skets:
2. Selekteer ๐ด + ๐ต๐ฅ. โ Probeer om dieselfde
https://youtu.be/ABN4iJL04qs
3. Vul data punte in. hoeveelheid datapunte bo en
Kolom(X) druk = na elke data punt onder die lyn te hรช.
Kolom(Y) druk= na elke data punt
4. Na al die data punte ingevul is druk AC
5. Druk SHIFT , druk dan 1
6. Druk die nommer langs โRegโ
7. Druk die nommer langs ๐ด, dan druk =: om ๐ด te vind
8. Druk SHIFT , druk dan 1
9. Druk die nommer langs โRegโ
10. Druk die nommer langs ๐ต, druk =: om ๐ต te vind.
Kurrikulum: VOO
Hoe om โn regressielyn te skets: Hoe om die gemiddelde punt te bepaal op โn Casio fx-82ZA Uitskieters
Plot die ๐ด waarde van die regressielyn. sakrekenaar : Dit is โn waarde wat โverderโ (hoรซr
Bepaal die gemiddelde punte (๐ฅ ; ๐ฆ ) en plot die โ Maak seker dat al jou data ingevul is in jou sakrekenaar. of laer) is as meeste van die ander
gemiddelde punt. โ Druk SHIFT, druk dan 1 data punte. Los die uitskieter uit as
Skets โn lyn vanaf punt ๐ด deur die gemiddelde punt. โ Druk die nommer langs โVarโ jy die lyn van beste passing skets of
Hoe om โn regressielyn te bepaal as die grafiek nie โ Druk die nommer langs ๐ฅ, druk dan =: om die gemiddelde die regressielyn bereken. Die rede
๐ฅ te vind hiervoor is dat die uitskieter nie die
by die oorsprong (0; 0) begin nie
tendens volg nie en sal die
Om โn regressielyn te bepaal, vervang enige twee x- โ Druk SHIFT, druk dan 1
tendenslyne beรฏnvloed wat
waardes wat tussen die maksimum en minimum x- โ Druk die nommer langs โVarโ Druk die nommer langs ๐ฆ,
toekomstige voorspellings nie so
waardes in die regressielyn se vergelyking. Dui die druk dan =: om die gemiddelde ๐ฆ te vind akkuraat, as moontlik, sal maak nie.
punte aan op die grafiek en verbind die punte.
Voorbeeld 1: By โn kliniek waar COVID 19 toetse gedoen word, was die KAN JY?
onderstaande data vir 7 dae in Junie maand aan geteken Die onderstaande table dui die tyd aan wat 12 atlete neem om 100m te
hardloop en ook hulle beste afstand vir verspring.
COVID 19
49 65 82 60 65 94 88 Tyd
positief 100m
10,1 10,2 10,5 10,9 11 11,1 11,2 11,5 12 12 12,2 12,5
Aantal hardloop
156 176 183 153 163 192 180
toetse (sek)
1. Skets โn spredingsdiagram van die gegewe data. Afstand
van
2. Bepaal die vergelyking van die kleinste kwadrate regressielyn. versprin
8 7,7 7,6 7,3 7,6 7,2 6,8 7 6,6 6,3 6,8 6,4
3. Skets die kleinste kwadrate regressielyn. g (m)
4. Hoeveel toetse sal gedoen word om gemiddeld 100 COVID 19 uitslae per
dag aan te teken.
Kurrikulum: VOO
1. Skets โn spredingsdiagram van die gegewe data.
Spreidingsdiagram 2. Bepaal die vergelyking van die kleinste kwadrate regressielyn.
200 3. Skets die kleinste kwadrate regressielyn.
190
4. As โn atleet 100m in 11.7 sekondes hardloop gebruik die formule om te
Aantal toetse
voorspel die afstand van die sprong.
180
170
Spreidingsdiagram
160
8.5
Tyd vir 100m hardloop (sek)
150
8
40 50 60 70 80 90 100
7.5
Aantal COVID 19 positiewe uitslae) 7 (11.2;7.1)
6.5
2. ๐ฆ = ๐ด + ๐ต๐ฅ Antwoorde:
6
๐ฆ = 113,47 + 0,81๐ฅ 2. ๐ฆ = 14,34 โ 0,64๐ฅ 10 10.5 11 11.5 12 12.5
3. ๐ฆ = 113,47 + 0,81(๐๐) = ๐๐๐, ๐๐ โด (49; 153,16) 3. (10,1; 7,8) (12,5; 6,3) Afstand van versring (m)
๐ฆ = 113,47 + 0,81(๐๐) = ๐๐๐, ๐๐. โด (94; 189,61)
4. ๐ฆ = 113,47 + 0,81(100) ๐ฆ โ 195 toetse 4. ๐ฆ = 6,852
Korrelasie
Die korrelasiekoรซffisiรซnt is 'n statistiese maatstaf van die sterkte van die verwantskap tussen twee veranderlikes. Korrelasiekoรซffisiรซnt word aangedui met (๐) en is
tussen -1 en 1. Hoe nader die datapunte aan die regressielyn is, hoe sterker is die verhouding. Dit beteken hoe nader ๐ aan 1 of -1 is. Hoe verder die datapunte van
die regressielyn af is, hoe swakker is die verhouding, en hoe nader is r aan 0. As die gradiรซnt van die regressielyn positief is, dan het die datastel 'n positiewe
korrelasie en as die gradiรซnt van die regressie lyn negatief is, dan het die data 'n negatiewe korrelasie. As die korrelasiekoรซffisiรซnt groter is as 0,9 het die data โn
baie sterk positiewe korrelasie. As die korrelasiekoรซffisiรซnt kleiner is as -0,9, sรช ons dat daar 'n baie sterk negatiewe korrelasie is. Die sterkte van die assosiasie
word bepaal deur die korrelasiekoรซffisiรซnt (๐).
Kurrikulum: VOO
Baie Sterk positiewe lineรชre verwantskap.
Perfekte positiewe lineรชre verwantskap.
Geen verwantskap.
Perfekte negatiewe verwantskap. Baie Sterk negatiewe verwantskap.
Voorbeeld 2: Hoe om jou sakrekenaar te gebruik om die korrelasiekoรซffisiรซnt te bepaal:
Die data hieronder stel die proefeksamen punt en die ooreenkomstige finale โ Maak seker al jou data is korreek ingevoer. Sien instruksies op b;adsy 2.
eksamenpunt vir elf graad 12 leerders voor. โ Na al die data punte ingevul is druk AC
โ Druk SHIFT , druk dan 1
Proef punt 80 68 94 72 74 83 56 78 65 75 88 โ Druk die nommer langs โRegโ
Finale punt 78 71 96 77 77 80 58 83 71 80 92 โ Druk die nommer langs ๐, dan druk =: om ๐ te vind
โ Gebruik die gegewe tabel om die korrelasiekoรซffisiรซnt ๐ te vind en
maak โn gevolgtrekking oor die sterkte van die korrelasie/ Oplossing:
verwantskap van die twee veranderlikes. ๐ = โ0,96 โด Daar is โn sterk positiewe linieere korrelasie/ verwantskap tussen die
twee veranderlikes
Kurrikulum: VOO
KWADRATIESE ONGELYKHEDE EN GELYKTYDIGE VERGELYKINGS
Voorbeeld 1: Los die volgende ongelykhede op.
Onthou om die
1. ๐ฅ + 1 < 3 3 ongelykheids teken โ4๐ฅ โ 2๐ฅ โฅ 24 โ 12
โ2๐ฅ + 3 โฅ 1
๐ฅ < 3โ1 3 om te draai as jy met โ4(๐ฅ โ 3) โฅ 2(๐ฅ โ 12)
โ ๐ฅ โฅ โ2 โ4 + 12 โฅ 2๐ฅ โ 24
๐ฅ<2 2 โn negatiewe getal
โ3๐ฅ โฅ โ4 deel. โ6๐ฅ โฅ โ36
4
๐ฅ โค3 โด๐ฅโค6
KAN JY? Los die volgende ongelykhede op.
2๐ฅ+4 3(๐ฅโ3)
1. 2๐ฅ + 3 > 1 2. 7 โฅ 3 3. 4(๐ฅ โ 3) โฅ 2(๐ฅ โ 10)
Antwoorde
1. ๐ฅ > โ1 2. ๐ฅ โค 5 3. ๐ โฅ โ๐
Kwadratiese Ongelykhede
โn Kwadratiese ongelykheid behels die bepaling van die waardes van ๐ฅ van โn parabool wat onder of bo die x โ as lรช. In die 2de kwartaal (Funksies ) sal jy
geleer word om in detail โn parabool te skets. Al wat ons nou benodig is โn basiese begrip van hoe om die ๐ฅ โ afsnitte van โn parabool te bereken asook die vorm.
Voorbeeld 2 Los op vir ๐ in die volgende ongelykheid Onthou
Parabool
2
๐ฅ โค4
๐ฅ2 โ 4 โค 0 Gebruik faktorisering om die kritiese waardes te vind.
(๐ฅ + 2)(๐ฅ โ 2) โค 0
โด โ2 โค ๐ฅ โค 2 opwaarts afwaarts
Die grafiek van die parabool is positief omdat die koรซfisient van ๐ฅ 2 positief is.
Die ๐ฅ โ afnit word as volg bepaal: Die kritiese waardes word ingesluit in die finale antwoord. Dit wil sรช ons
(๐ฅ + 2)(๐ฅ โ 2) = 0 sal geslote sirkels gebruik om die ongelykheid voor te stel op โn getalle
sny
โด ๐ฅ = โ2 ๐๐ ๐ฅ = 2 Skets die grafiek van die parabool lyn.
(fokus op die on x-afsnitte)
Die kritiese waardes is -2 en 2.
Bepaal nou die waardes van ๐ฅ waarvoor ๐ฅ 2 โ 4 โค 0
Dit is waar die grafiek die ๐ฅ โ as sny en waar dit onder die ๐ฅ โ as lรช. onder
Die oplossing is duidelik tussen die twee ๐ฅ โ afsnitte: โ2 โค ๐ฅ โค 2
Kurrikulum: VOO
2. Los op vir ๐ in die volgende ongelykheid Die ongelykheids teken sรช vir ons of die antwoord onder (waar ๐ฆ negatief
๐๐ โ ๐๐ โ ๐๐ โค ๐ is) of bo (waar ๐ฆ positief is) die ๐ฅ โ as lรช.
(๐ + ๐)(๐ โ ๐) โค ๐
๐ + ๐ โค ๐ ๐๐ ๐ โ ๐ โค ๐ Die volgende tabel sal jou geheue verfris van kennis wat benodig word
๐ โค โ๐ ๐๐ ๐ โค ๐ om aan te gaan met gr 11 inhoud.
โด โ๐ โค ๐ โค ๐
Ons kan die resultaat voorstel op โn getallelyn. Ongelykheids In woorde Ingesluit/ Getallelyn
teken uitgesluit
> Groter as Uitgesluit (oop)
3. Los op vir ๐ in die volgende ongelykheid โฅ Groter of gelyk aan Ingesluit(toe)
๐ฅ 2 โ ๐ฅ โ 12 > 0 < Kleiner as Uitgesluit (oop)
(๐ฅ โ 4)(๐ฅ + 3) > 0 โค Kleiner of gelyk aan Ingesluit(toe)
Kritieke waardes is 4 en โ3
๐ฅ < โ3 ๐๐ ๐ฅ > 4 Ongelykheid Interval notasie Getallelyn
Onthou dat (๐ฅ โ 4)(๐ฅ + 3) > 0
4. Los op vir ๐ in die volgende ongelykheid ๐ โ ๐๐๐ โฅ ๐
โ2๐ฅ 2 + ๐ฅ โฅ 0 Skryf in standaard vorm maak die koรซfisient ๐ฅ 2
2
2๐ฅ โ ๐ฅ โค 0 positief, maal metโ1 draai die teken om wanneer
๐ฅ(2๐ฅ โ 1) โค 0 jy maal of deel met โn negatiewe getal.
Die grafiek van die parabool ๐ฆ = 2๐ฅ 2 โ ๐ฅ is konkaaf op.
Die ๐ฅ โ afnit word as volg bepaal:
๐ฅ(2๐ฅ โ 1) = 0
1
โด ๐ฅ = 0 ๐๐ ๐ฅ = kritiese waardes.
2
Bereken nou die waardes van ๐ฅ vir wat ๐ฅ(2๐ฅ โ 1) โค 0
Dit is waar die grafiek die ๐ฅ โ as sny en waar dit onder die ๐ฅ โ as lรช.
1
Die oplossing lรช duidelik tussen die twee ๐ฅ โ afnitte:0 โค ๐ฅ โค KAN JY? Los die volgende ongelykhede op.
2
๐. ๐ฅ 2 < 16 2. ๐ฅ 2 + 5๐ฅ โ 6 โฅ 0 3. ๐ฅ 2 โค 4๐ฅ 4. โ ๐ฅ 2 + 3๐ฅ + 4 โค 0
Antwoorde:
๐. โ4 < ๐ฅ < 4 2. ๐ฅ โค โ6 ๐๐ ๐ฅ โฅ 1 3. 0 โค ๐ฅ โค 4 4. โ1 โค ๐ฅ โค 4
Kurrikulum: VOO
Gelyktydige vergelykings Ons kan snypunte van ander pare grafieke/vergelykings (bv. โn reguitlyn
In gr 10 het jy gelyktydige vergelykings opgelos om die sny punt te vind tussen en โn parabool, twee parabole of โn hiprebool en โn reguitlyn ens.) se
twee reguitlyne. (een ๐ฅ โ waarde en een ๐ฆ โ waarde). snypunte bereken.
Kom ons kyk of jy onthou hoe om liniรชre vergelykings gelyktydig op te los. Onthou ons kan elke vergelyking voorstel as โn grafiek. Indien ons beide
grafieke op dieselfde assestelsel skets dan sal die snypunt van die twee
Voorbeeld 3 grafieke die oplossing wees van die gelyktydige vergelyking.
Los die volgende vergelykings gelyktydig op. Ons sal nou leer hoe om vergelings gelyktydig op te los waar die een
2๐ฆ = 2๐ฅ โ 1 ๐๐ 2๐ฆ + ๐ฅ โ 2 = 0 vergelyking โn kwadratiese vergelyking is.
Wanneer vergelykings gelyktydig opgelos word kan ons:
2๐ฆ + ๐ฅ โ 2 = 0 laat een van die verandelikes die onderwerp Dit grafies oplos deur โn akkurate skets te teken om die snypunt te vind.
wees van die vergelyking Dit algebraรฏes oplos.
๐ฅ = 2 โ 2๐ฆ In hierdie les gaan ons verduidelik hoe om gelyktydige vergelykings
algebraรฏes op te los.
2๐ฆ = 2๐ฅ โ 1 gebruik die inligting en stel dit in die tweede Voorbeel 4
vergelyking in Los ๐ en ๐ gelyktydig op.
2๐ฆ = 2(2 โ 2๐ฆ) โ 1 (Kwadratiese vergelyking) ๐ฆ = ๐ฅ 2 โ 1 ๐๐ ๐ฆ โ ๐ฅ = 5 (liniรชre
2๐ฆ = 4 โ 4๐ฆ โ 1 Jy behoort nou โn vergelyking te hรช met een vergelyking)
veranderlike Stel nou die vergelyking in die eerste Oplossing
6๐ฆ = 3 vergelyking om die tweede vergelyking te vind ๐ฆ โ ๐ฅ = 5 maak y die onderwerp van die vergelyking.
๐ฆ=
1 โด๐ฆ =๐ฅ+5
2 Stel nou ๐ฅ + 5 in die kwadratiese vergelyking in en los x op
๐ฅ = 2 โ 2๐ฆ
1
๐ฆ = ๐ฅ2 โ 1
๐ฅ = 2 โ 2 (2) โด ๐ฅ + 5 = ๐ฅ2 โ 1
๐ฅ=1 โด 0 = ๐ฅ2 โ ๐ฅ โ 6
1 1 โด 0 = (๐ฅ โ 3)(๐ฅ + 2)
โด ๐ฅ = 1 ๐๐ ๐ฆ = 2 (1 ; 2)
โด ๐ฅ = 3 ๐๐ ๐ฅ = โ2
Die ooreenstemmende waardes y kan bepaal word deur die waardes van
๐ฅ in die liniรชre vergelyking van ๐ฆ = ๐ฅ + 5 te vervang.
Gelyktydige Vir ๐ฅ = 3 Vir ๐ฅ = โ2
vergelyking ๐=๐+๐ ๐ = โ๐ + ๐ = ๐
๐=๐ ๐=๐
Die oplossing kan ook in die volgende vorm geskryf word (3; 8) en (-2;
3)
Kurrikulum: VOO
Los ๐ en ๐ gelyktydig op.
3๐ฅ โ ๐ฆ + 2 = 0 ๐๐ ๐ฆ = โ๐ฅ 2 + 2๐ฅ + 8
3๐ฅ + 2 = ๐ฆ Voorbeeld 5
3๐ฅ + 2 = โ๐ฅ 2 + 2๐ฅ + 8
Bepaal algebraรฏes die snypunte van die onderstaande grafieke.
0 = โ๐ฅ 2 โ ๐ฅ + 6
๐๐ โ ๐๐ โ ๐ ๐๐ ๐ โ ๐ + ๐ = ๐
0 = (๐ฅ + 3)(๐ฅ โ 2)
Oplossing
๐ฅ = โ3 ๐๐ ๐ฅ = 2
๐ฆ = ๐ฅ 2 โ 2๐ฅ โ 3 (Vergelyking 1)
๐ฆ = 3(โ3) + 2 ๐ฆ = 3(2) + 2
๐ฆโ๐ฅ+3 = 0 (Vergelyking 2)
๐ฆ = โ7 ๐ฆ=8
๐ฆ =๐ฅโ3
๐ฅ 2 โ 2๐ฅ โ 3 = ๐ฅ โ 3
KAN JY?
๐ฅ 2 โ 3๐ฅ = 0
Los ๐ en ๐ vir die volgende vergelykings ๐ฅ(๐ฅ โ 3) = 0
โด ๐ฅ = 0 ๐๐ ๐ฅ = 3
1. ๐ฆ = ๐ฅ 2 โ 2 ๐๐ ๐ฆ โ 2๐ฅ = 1 (Vervang vir x in vergelyking 2)
2. ๐ฆ = 3๐ฅ + 7 ๐๐ ๐ฆ = 2๐ฅ 2 + 8 ๐ฆ =๐ฅโ3
๐ฆ = 0 โ 3 ๐๐ ๐ฆ = 3 โ 3
3. ๐ฅ โ 3๐ฆ = 1 ๐๐ ๐ฅ 2 + ๐ฅ๐ฆ + 9๐ฆ 2 = 17
โด ๐ฆ = โ3 ๐๐ ๐ฆ = 0
Bereken die snypunte van die volgende grafieke :
4. ๐ฆ = 2๐ฅ ๐๐ ๐ฆ = 3๐ฅ 2 โ 1 Snypunte
Antwoorde (0, -3) and (3; 0)
1. ๐ฅ = 3 ๐๐ โ 1 ๐๐ ๐ฆ = 7 ๐๐ โ 1 ๐๐ (3; 7)(โ1; โ1) Nota: Wanner ons twee vergelykings gelyktydig oplos, soek ons na die
1 17 1 17 geordende paar wat aan beide vergelykings sal voldoen.
2. ๐ฅ= ๐๐ 1 ๐๐ ๐ฆ = ๐๐ 10 ๐๐ ( ; )(1; 10)
2 2 2 2
4 1 2
3. (โ3; โ ) of (4; 1) 4. (โ ; โ ) ๐๐ (1; 2)
3 3 3
Konsolidasie
โข Jy behoort nou โn kwadratiese ongelykheid met een veranderlike op te los en grafies voor te stel.
โข Jy behoort ook te weet hoe om vergelykings met twee veranderlikes een liniรชr en die ander een kwadrties algebraรฏes op te los.
Kurrikulum: VOO
RYE EN REEKSE
'n Rekenkundige Ry is 'n ry waar die konstante verskil tussen opeenvolgende terme dieselfde is.
In die ry: 5; 9; 13; 17; 21; โฆ
Let op dat ๐ = ๐ en ๐
= ๐
๐ป๐ = 5 = ๐
๐ = ๐๐ข๐ ๐๐๐ฌ๐ญ๐ ๐ญ๐๐ซ๐ฆ = ๐ป๐ ๐ป๐ = 9 = 5 + 4 = ๐+๐
๐
= ๐ค๐จ๐ง๐ฌ๐ญ๐๐ง๐ญ๐ ๐ฏ๐๐ซ๐ฌ๐ค๐ข๐ฅ ๐ป๐ = 13 = 5 + 2(4) = ๐ + ๐๐
๐
= ๐ป๐ โ ๐ป๐ = ๐ป๐ โ ๐ป๐ ๐ป๐ = 17 = 5 + 3(4) = ๐ + ๐๐
๐ = ๐๐๐ง๐ญ๐๐ฅ ๐ญ๐๐ซ๐ฆ๐
๐ป๐ = 5 + (๐ โ 1)(4) = ๐ + (๐ โ ๐)๐
Voorbeeld 1:
U Oplossing :
U U konstante verskil: ๐
= ๐ป๐ โ ๐ป๐ = ๐ โ ๐ = ๐
Gegee die ry : 2; 5; 8; โฆ ๐ = ๐ป๐ = ๐
๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐
a) Bepaal die algemene term = 2 + (๐ โ 1)3
= 2 + 3๐ โ 3
van die ry.
= 3๐ โ 1 โด ๐๐ = 3๐ โ 1
๐๐ = 3๐ โ 1
b) Gebruik die algemene term โด ๐40 = 3(40) โ 1
en bepaal die 40 ste term.
P P ๐40 = 119 Posisie van die term is 40. Daarom is, ๐ = 40
๐๐ = 2012
Waarde van een van die terms is 2012. Daarom is ๐๐ ,
โด ๐๐ = 3๐ โ 1 = 2012
c) Watter term in die ry sal 2012, want ons weet nie, die posisie van 2012 nie
3๐ = 2012 + 1
gelyk wees aan 2012.
3๐ = 2013
๐ = 671 โด 671 ste term van die patroon is gelyk aan 2012
P P
Voorbeeld 2:
U UOplossing : U Voorbeeld 3:
U Oplossing :
U U
๐
= โ6 โ (โ2) = โ๐ konstante verskil: ๐
= ๐๐
Bepaal die aantal terme in die ๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐ Bepaal die eerste drie terme van ๐ป๐ = ๐๐
rekenkundige ry ๐๐ = โ2 + (๐ โ 1)(โ4) die rekenkundige ry met die ๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐
-2; -6; -10; โฆ ; -150 ๐๐ = โ4๐ + 2 konstante verskil van 10 en die ๐4 = ๐ + (4 โ 1)๐
๐๐ = โ4๐ + 2 = โ๐๐๐ vierde term van 39. 39 = ๐ + 3๐
โด โ4๐ = โ152 39 = ๐ + 3(10)
โด ๐ = 38 9=๐
Daar is 38 terme Dus is die ry 9; 19; 29
Voorbeeld 4:
U UOplossing: Voorbeeld 5:
U Oplossing :
U U
๐2 = ๐ + ๐ = 9 (1) 2๐๐ term ๐
= ๐2 โ ๐1 = ๐3 โ ๐2
๐๐
In die rekenkundige ry is die 2 ๐5 = ๐ + 4๐ = 21 (2) 5๐๐ term 2๐ โ 3; 3๐ โ 1; 5๐ โ 2 die (3๐ โ 1) โ (2๐ โ 3)
term gelyk aan 9 en die 5๐๐ term is 3๐ = 12 (2) โ (1) eerste drie terme van die = (5๐ โ 2) โ (3๐ โ 1)
gelyk aan 21. Bereken ๐
=๐ rekenkundige ry. 3๐ โ 1 โ 2๐ + 3 = 5๐ โ 2 โ 3๐ +
โด ๐2 = ๐ + ๐ = 9 1
a) Die eertse drie terme van ๐+4 = 9 a) Bepaal die waarde van ๐ + 2 = 2๐ โ 1
die ry. ๐=๐ ๐. ๐=๐
Die eerste drie terme is 5; 9; 13;
b) Die eertse drie terme van b) Vervang ๐ = 3 in die ry en die eerste
die ry. drie term is 3; 8; 13
b) Die 60๐ ๐ก๐ term ๐60 = ๐ + 59๐ = 5 + 59(4) = 241
c) Bepaal die term wat c) ๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐ = 2013
Dus is die 60 ๐ ๐ก๐
term 241. gelyk is aan 2013 3 + (๐ โ 1)(5) = 2013
3 + 5๐ โ 5 = 2013
5๐ = 2015
๐ = 403
KAN JY? 1) Gegee die volgende ry: 3; 8; 13; 18; โฆ Antwoorde:
Bereken:
a) Die algemene term 1) a) ๐๐ = 5๐ โ 2
b) Die 20 ste termP P b) 98
c) Watter term van die ry is gelyk aan 223 c) ๐ = 45
2) In 'n rekenkundige ry is ๐3 = โ2 en ๐8 = 23.
Bepaal die eerste term en die konstante verskil. 2) ๐ = 5
3) Bepaal die aantal terme in die rekenkundige ry ๐ = โ12
โ5; โ11; โ17; โฆ ; โ491 3) 82
4) Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is
๐ฅ โ 8; ๐ฅ; 2๐ฅ โ 5 . Bepaal 4) a) 13
a) die waarde van ๐ฅ. b) ๐๐ = 8๐ โ 3
b) Die algemene term. c) 917
c) Die waarde van die 115๐ ๐ก๐ term.
REEKS: 'n Reeks word gevorm wanneer die terme van 'n ry opgetel word.
2; 5; 8; 11; 14; Rekenkundige Ry
2 + 5 + 8 + 11 + 14 Rekenkundige Reeks
Die Som van 'n ry word voorgestel as ๐บ๐ of die Griekse simbool โ .
Dus word die som van die eerste ๐ terme van 'n rekenkundige ry gegee deur die formule:
๐ ๐ ๐บ๐ = ๐บ๐โ๐ + ๐ป๐
๐บ๐ = [๐๐ + (๐ โ ๐)๐
] or [๐ + ๐] ; waar ๐, die laaste term is.
๐ ๐
Voorbeeld 6:
U
โ3
Beskou die rekenkundige ry (โ1) + ( 2 ) + (โ2) + โฏ + (โ16).
a) Bepaal die aantal terme in die ry. b) Bereken die som van die ry.
Oplossing: Oplossing:
๐
๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐ ๐๐ = [๐ + ๐]
1 2
๐๐ = โ1 + (๐ โ 1) (โ 2) = โ16
1 1 31
โด โ1 โ 2 ๐ + 2 = โ16 โด ๐31 = 2 [โ1 + (โ16)]
1 1 527
โด โ ๐ = โ16 + โด ๐31 = โ 2
2 2
โด ๐ = 31
Voorbeeld 7: Voorbeeld 8:
Beskou die rekenkundige ry โ4 โ 1 + 2 + โฏ
Die som van hoeveel terme in die ry 1 + 4 + 7 + โฏ is gelyk aan 145. Bereken die kleinste waarde van ๐ waarvoor ๐๐ > 300
Oplossing: Oplossing:
๐ = 1; ๐ = 3; ๐ =? ; ๐๐ = 145 ๐ = โ4; ๐ = 3; ๐ =? ; laat ๐๐ = 300
๐ ๐
๐๐ = 2 [2๐ + (๐ โ 1)๐] ๐๐ = 2 [2๐ + (๐ โ 1)๐] = 300
๐
[2(โ4) + (๐ โ 1)3] = 300
๐ 2
145 = 2 [2(1) + (๐ โ 1)3] โด ๐[3๐ โ 11] = 600
290 = ๐(2 + 3๐ โ 3) โด 3๐2 โ 11๐ โ 600 = 0
290 = ๐(3๐ โ 1)
0 = 3๐2 โ ๐ โ 290 โ(11)ยฑโ(โ11)2 โ4(3)(โ600)
0 = (3๐ + 29)(๐ โ 10) โด ๐= 2(3)
29
๐ = โ 3 of ๐ = 10 โด ๐ = 16,09 of ๐ = โ12,43
โด ๐ = 10 ; ๐ ๐ ๐ โด Die kleinste moontlike waarde van ๐ is 17.
SIGMA NOTASIE: Die Griekse letter โ ๐๐ข๐ ๐ฆ๐ beteken die som van.
It word gebruik om die som van 'n stel opeenvolgende terme van 'n ry/reeks aan te dui. In hierdie notasie moet ons die posisie van die
eerste en laaste term van die reeks aandui wat opgetel word.
๐
Dit word gelees as, "die sigma of som van ๐๐ ,
van ๐ = 1 tot ๐ = ๐.
๐ is die getal of posisie van โ ๐ป๐ = ๐ป๐ + ๐ป๐ + ๐ป๐ + โฏ + ๐ป๐ = ๐บ๐
die laaste term van die ๐=๐ Dit beteken, neem die som van die terme van 'n
ry/reeks waarvan die som rye/reeks vanaf die eerste term tot die ๐โฒ๐กโ term
bepaal word. Kom ons verwys van die ry/reeks.
daarna as laaste / boonste Of dit beteken, die som van die eerste ๐ terme
waarde van die ry/reeks.
๐ Algemene term
van die ry/reeks
๐, die aantal terme wat bygevoeg word:
โ ๐ป๐ in terme van ๐
๐ = ๐๐๐๐๐๐๐ โ ๐๐๐
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐
๐ + ๐
๐=๐
๐ is die nommer van die posisie van die ๐
eerste term van die ry/reeks waarvan die ๐
๐บ๐ = [๐๐ + (๐ โ ๐)๐
] = โ[๐ + (๐ โ ๐)๐
]
som bepaal word. Kom ons verwys daarna ๐
as eerste/onderste waarde ๐=๐
Voorbeeld 9: Bepaal die waarde van: Voorbeeld 10: Bepaal die waarde van:
๐ ๐
โ(๐๐ + ๐) โ ๐๐
๐=๐ ๐=๐
Oplossing:
Oplossing: Metode 1
Metode 1
๐ ๐
๐๐ = โ (๐๐ + ๐) โ ๐๐
๐=๐ ๐=๐
๐บ๐ = (3.1 + 2) + (3.2 + 2) + (3.3 + 2) + (3.4 + 2) + (3.5 + 2) ๐บ๐ = 2(4) + 2(5) + 2(6) + 2(7)
= 5 + 8 + 11 + 14 + 17 = 8 + 10 + 12 + 14
๐5 = 55 ๐4 = 44
Metode 2: Metode 2:
๐ ๐
Vervang, ๐ met 1, 2 & 3
โ(๐๐ + ๐) โ ๐๐
๐=๐
Dit is om die eerste drie ๐=๐
terme te bepaal. Vervang, ๐ met 1, 2 & 3
(3.1 + 2) + (3.2 + 2) + (3.3 + 2) + โฏ. 2(4) + 2(5) + 2(6) + โฏ Dit is om die eerste drie
= 5 + 8 + 11 + โฏ โฆ .. = 8 + 10 + 12 + โฏ โฆ .. terme te bepaal.
8 โ 5 = 3 and 11 โ 8 = 3
โด is dit 'n Rekenkundige reeks.
10 โ 8 = 2 en 12 โ 10 = 2
5
โด ๐5 = 2 [2๐ + 4๐] โด is dit 'n Rekenkundige
5 Aantal terme is 5 reeks.
โด ๐5 = 2 [2(5) + 4(3)] Of 4
โด ๐4 = 2 [2๐ + 3๐] Aantal terme is:
โด ๐5 = 55 n =Boonsteโ onderste + 1= Boonsteโ onderste +1
(5-1+1)=5 โด ๐4 = 2[2(8) + 3(2)]
= (7 โ 4 + 1) = 4
โด ๐4 = 44
Let op die twee metodes hierbo. As die som van 'n stel terme van 'n ry / reeks vir baie terme bepaal word, sรช byvoorbeeld dit is vir 'n
honderd terme, dan is dit meer sinvol om die tweede metode te gebruik. Jy sal dan die som van die honderd terme kan bepaal sonder om
elk van die honderd terme te bereken en dan op te tel.
Voorbeeld 11: Skryf die volgende reeks in sigma-notasie: 5 + 8 + 11 + 14 + 17
Oplossing:
1) Bereken eers die algemene term vir die reeks waar ๐ = ๐ ๐๐ง๐ ๐
= ๐ .
Vandaar ๐๐ = ๐ + (๐ โ 1)๐
โฆ
๐๐ = 5 + (๐ โ 1)3
๐๐ = 5 + 3๐ โ 3 โ (๐๐ + ๐)
๐๐ = 3๐ + 2 ๐=โฏ
2) Skryf die formule nou in sigma-notasie
Onderste waarde is die eerste term wat gelyk is aan 5: boonstewaarde is die laaste term wat gelyk is aan 17:
3๐ + 2 = ๐ 3๐ + 2 = ๐๐
3๐ = 3 3๐ = 15
๐=1 ๐=5
๐
3) โ(๐๐ + ๐)
๐=๐
Wes-Kaapse
Regering
es
Kurrikulum: VOO
ANALITIESE MEETKUNDE 'TOOLKIT'
Beskou twee punte A(x,; y;) en B(x2; y2):
AFSTAND
AB? = (x2 โ x1)? + (y2โ y1)? ... Stelling van Pythagoras
ys
- AB =
MIDDELPUNT
mn
va *Blexi v2) ;
xa w(t 22, 2 ve)
WAR)
~<O
Xs xยป * \
Die kodrdinate van die middelpunt, M, is die gemiddeldes
van die kodrdinate van die eindpunte, A en B.
GRADIENT
= verandering iny _ y2โ yy
verandering inx x2 โ x;
... die gradiรฉnt van die lyn
leenoorstaande _ 2 โ Yi
aanliggende X2
_ waar @ die inklinasie-
hoek van die Iyn is
Die Gradiรฉnt van 'n lyn
N=!
Waardes
โ
Ewewydige lyne 5
Ewewydige lyne het a)
c
Loodlyne
2) As die gradiรฉnt van lyn @ z is,
dan sal die gradiรฉnt van lyn โฌ
Letwel: mg x Mp =
d.w.s. Die produk van die gradiรฉnte van 1 lyne is -1
Kollineรฉre punte c
A 8
Drie punte A, B & C is kollineรฉr as die gradiรฉnte van
AB & AC gelyk is. (Let wel: Punt A is gemeen.)
(Ms = Mc A.B&C is kollineรฉr)
Die Inklinasie van 'n lyn
Hoeke a en fi hieronder is inklinasiehoeke.
Die inklinasie van 'n lyn is die hoek wat die lyn met die
positiewe rigting van die x-as maak.
a skerp B stomp \
gradiรฉnt van lyn gradiรฉnt van lyn
is positief is negatief
Gradiรฉnt, m = tan a of tan B
waar a en B die inklinasie/ยฎ is.
Grafieke in die algzemeen
3 Basiese feite
As-afsnitte
Elke punt op die y-as het x = 0.
Elke punt op die x-as het y = 0.
Die vergelyking
Die vergelyking van 'n grafiek is waar vir alle
punte op die grafiek.
Die vergelyking van die y-as is x = 0;
& die vergelyking van die x-as is y = 0.
Tipes grafieke
Verskillende tipes/patrone word deur
verskillende vergelykings aangedui.
by. y =mx-+ec dui 'n reguitlyn aan
x? + y* =r? dui 'nsirkel aan
Wes-Kaapse
Regering
es
Belangrike Feite
FEIT Oo : Punte op Grafieke
As 'n punt op โn grafiek Iรฉ, is die vergelyking waar vir
sy kodrdinate, d.w.s. die kodrdinate van die punt
bevredig die vergelyking So, stel in!
en, omgekeerd,
As 'n punt (d.w.s. sy kodrdinate) die vergelyking van
โn grafiek bevredig (d.w.s. โdit waar maakโ), dan |รฉ dit
op die grafiek.
FEIT ยฉ: Snypunt(e)
Die kodrdinate van die snypunt(e) van twee grafieke
โvoldoen aan die voorwaardes' van albei grafieke,
d.w.s. hulle bevredig albei vergelykings gelyktydig.
Hulle word verkry:
gebraies' deur die 2 vergelykings op te los, of
"= โgrafiesโ deur van die grafiek af te lees
HIERDIE 2 FEITE IS DEURSLAGGEWEND!
REGUITLYNGRAFIEKE
& hul vergelykings
Standaardvorme
Standaardvorme van die vergelyking van 'n reguitlyn
"y=mx+ec:
waar m = die gradiรฉnt & ยข = die y-afsnit
Wanneerm=0: y= ce ... โnin || as
Wanneerc =0: y= mx ... ' /yn deur die oorsprong
Netso: x =k ... โn/yn || yas ae
ยฉ y ys = mx = x4): r
waar m = die gradiรฉnt & (x43 y1) is 'n vaste punt.
Algemene vorm
Die algemene vorm van die vergelyking van 'n reguitlyn
is ax + by +e = 0, bv. 2x+3y+6=0
SIRKELS
& hul vergelykings
Sirkels met die corsprong as midpt.
Waar van enige punt (x; y) y
op 'n sirkel met
middelpunt (0; 0) en
radius ยข is dat
wy
(x y)
wey n
Stelling van Pythag.!
Sirkels met enige gegewe midpt.
Waar van enige punt (x;y) | ยฅ
op 'n sirkel met
middelpunt (a; b) en
radius ยข is dat
(x - a)? + (y-b)? = 7
Afstandsformule! (Stelling van Pythag.)
Herlei van die vergelyking van โn sirkel
Algemene vorm: Ax? + Bx +Cy?+Dy+E =0
na Standaardvorm: (x-a)โ + (yโb)? =
(deur voltooiing van vierkante)
bv. x?-6x + y?+8y- 25 = 0
2 x? -6x + y+ By = 25
. x2-6x + 37 + y?+8y +4? = 2549416
. (e-3F + (y+4? = 50
Dit is die vergelyking van โn sirkel met:
midpt. (3:โ4) & radius, r = /50 (= 5/2) eenhede
A
Kurrikulum: VOO
โn Raaklyn aan ''n sirkel...
is loodreg op die radius van die sirkel by die raakpunt.
Om die vergelyking
van 'n raaklyn te
bepaal, gebruik
Pls; ys)
*m en 1 puntโ in die
reguitlynvergelyking:
Y~ยฅs = m(x - x)
Q
ยฐ x
bv, mue = 2 mea = -2
(radius MP 1 raaklyn PQ)
Snypunt(e) van
โn Lyn en โn Sirkel
%ยฉ
ยฉ
of ยฉ โraak (een keer!) [raaklyn]
(1 punt in gemeen)
โnLynen'nsirkel of
@ โsryโ (twee keer!) [snylyn}
(2 punte in gemeen)
of C3} sny of raak glad nie
(geen punte in gemeen nie)
As ons y = mx +c indie vergelyking van die ยฉ instel,
saldaar 6f: ยฉ) 2 oplossings
of ยฉ 1 oplossing
of ยฉ geen oplossings
vir x wees nie, wat een van die bostaande scenarioโs tot
gevolg sal hรฉ.
Ps LAASTE RAAD
Gebruik jou gesonde verstand
& MAAK ALTYD'N SKETS !!!
Wes-Kaapse
Regering
SAKREKENAARINSTRUKSIES
Kurrikulum: VOO
ANSWER
"2 SERIES Your Key to Exam Success
GEMIDDELDE & STANDAARDAFWYKING
Daar is 3 fases vir elke sakrekenaarprosedure:
STAP 1: hoe om daar te kom
STAP 2:
STAP 3:
i
hoe om die data in te tik
hoe om die gemiddelde en die standaardafwyking te bepaal
(en, in die laaste kolom, A, B en r).
Ongegroepeerde Data
Casio Jy sal sien:
[MODE] [2 : STAT] [1 : 1 - VAR] al | eee
* Tik elke waarde, gevolg deur [=] ; ce
na die laaste waarde in: [=] [AC] <= *
Vir die gemiddelde: [sHiFt] [STAT] [4 : vAR] [2 :X ][=]
* Virdie S.A.: [SHIFT] [STAT] [4 : VAR] [3 : ox] [=]
โ=> Let wel vir Casio
Dit is noodsaaklik om (AC) te druk wanneer al die data
ingetik is.
As dit nie gedoen word nie, sal die gemiddelde en
standaardafwyking as inskrywings in die datatabel,
bygetel word. (Dit moet dan weer uitgewis word.)
Sharp Jy sal sien:
@ {wove} [1 : Stat] - om in stats mode te kom .
dan [0 : so]
Tik elke waarde in, gevolg deur [M+]
a
* Vir die gemiddelde: [Rci][ยฅ] ยซ= Fi}
* Vir die S.A.: [RCL] [ox] oe
Gegroepeerde Data/Frekwensietabelle
Casio Jy sal sien:
ยฉ [ove] [2 : STAT] [1 = 1 - VAR] spn
[stiFT] [setup] Gaan af (gebruik pyitjie) |
[3 : STAT] [1 : ON]
| Tik die middelpunt van elke interval in
(of elke telling, indien verskaf) gevolg deur [=], dan .
Na die laaste waarde: [=] - en nie [AC] nie- dan...
Gebruik <*> om na die bokant van die regterkolom
te gaan. ยฉ
Tik die korrekte frekwensies in, elke keer gevolg deur [=];
na die laaste frekwensie: [=] [AC] <= *
ยฎ Vir die gemiddelde: [sHiFT] [STAT] [5 : vAR] [2 : ยฅ ] [=]
* Virdie SAL: [SHIFT] [STAT] [5 : VaR] [3 = xon] [=]
@ [Move] [1 = STAT] - om in stats mode te kom ...
dan [0 : so]
| Tik die middelpunt van elke interval in
(of elke telling, indien verskaf) gevolg deur [sto].
Tik dan die frekwensie in, gevoig deur [M+].
(Tik al die data op diรฉ manier in.)
* Vir die gemiddelde: [Rc\][T]
* Vir die S.A.: [Rc [ox] <=
REGRESSIE & KORRELASIE
โDie Vergelyking van die Regressielyn |
Casio
STAP 1:
Druk/Kies: MODE ; 2 (STAT); 2 (A+ Bx)
STAP 2:
Tik die x- en y-waardes in, elk gevolg deur =.
Druk AC
STAP 3:
Druk sHiet | STAT (op '1'); 5 (Reg); dan:
Vir A,druk 14) =| of Vir B,druk 2] =|
Om B na A te bepaal, druk AC
en doen dan die hele STAP 3.
X J
( Die Korrelasiekoรฉffisiรฉnt
Casio
Net soos vir A en B in die regressiefunksie:
STAP 1:
Druk/Kies: MODE ; 2 (STAT); 2(A+ Bx)
STAP 2:
Tik die x- en y-waardes in, elk gevolg deur =.
Druk AC
STAP 3:
Druk sHiFt | STAT (op '1'); 5 (Reg) ;
maar nou: Vir r druk 3] =|
As jy eers A en B bepaal het, druk AC
voor jy na die begin van STAP 3 teruggaan.
\
Om alles te verwyder: Druk sHiet| CLR (op'9'); 4] =] ac
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mathematics.
- Grade 12 Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Study guide
Mathematics Functions and Finance

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (English)
Related documents

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum (English)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (English)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Sesotho)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Free State Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Free State Prelim 2024 Question Paper
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo