Skip to content

Mathematics Grade 1 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 120149 pages

Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 1 WISKUNDE: AFRIKAANS TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE ________________________________________________________ DISTRIK __________________________________________________________ STREEK __________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL _________________________________________________ EMIS NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) _______________________________________________________ VAN ______________________________________________________________ NAAM _____________________________________________________________ GESLAG (✓) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Die toets bestaan uit 8 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Inligting aan die onderwyser: 1. Lees elke instruksie stadig en duidelik voor aan die leerders. 2. Lees die vraag twee keer, terwyl leerders die vraag in hul vraestelle volg. 3. Gee hulle genoeg tyd om die antwoorde onafhanklik in die gegewe spasies te skryf. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Sodra hul klaar ‘n antwoord geskryf het, lees u die volgende vraag. 6. Volg dieselfde prosedure totdat al die vrae beantwoord is. 7. Leerders mag nie sakrekenaars gebruik nie. 8. Die toets tel 20 punte. 9. Toegelate tyd vir die toets is 60 minute. 10. Doen die oefenvraag met die leerders. Oefenvraag 8 - 5 = 3. Antwoord deur hoofrekene te gebruik of Antwoord deur die prentjies/diagramme te gebruik. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com 1. Tel die prentjies van die hartjies. Daar is _____________________ hartjies 2. Tel die prentjies van die koeie en voltooi 2.1 en 2.2. 2.1 Die getalsimbool is ______. 2.2 Die getalnaam is_____________________. 3. Skryf die getalle van die kleinste na die grootste. 13, 8, 3, 4, 11 _____, _____, _____, _____, _____ Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com 4. Beantwooord 4.1 en 4.2 4.1 Die helfte van 14 = ________ 4.2 Breek die getal op: 15 = _______ + ________ 5. Xola het skool toe gekom met 15 albasters. Hy het huis toe gegaan met 11 albasters. Hoeveel albasters het hy by die skool verloor? Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com 6. Kyk na die prentjies hieronder. Hoeveel wiele het 6 fietse altesaam? Skryf ‘n getalsin op die onderstaande lyn neer. ________________________________ = _______ 7. Verdeel 12 beskuitjies gelykop tussen 3 kinders. Hoeveel beskuitjies kry elkeen? Elke kind kry _____________________ beskuitjies. Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com 8. Ella koop ‘n liniaal vir R6,00. Hoeveel kleingeld kry sy as sy met ‘n R10 noot betaal? Sy sal R _____________ kleingeld kry. 9. Vul die antwoord in. 8 +3= Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com 10. Beantwoord 10.1 en 10.2. 10.1 Herhaal die patroon slegs een keer. 10.2 Voltooi die getalpatroon. 20 19 18 15 11. Beantwoord vrae 11.1 en 11.2 11.1 Maak ‘n (x) op die vorm wat reguit sye het. 11.2 Teken die lyn van simmetrie. Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com 12. Vul in die dag van die week wat weggelaat is. Dinsdag, Saterdag, Donderdag, Sondag, Vrydag, Maandag, Woensdag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Saterdag Sondag 13. Teken ‘n (x) op die kortste potlood. a. b. c. Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com 14. Kyk na die piktogram en beantwoord die vraag wat volg. Geld wat ingesamel is vir ‘n toer na die dieretuin. Thato Lucy John Lerato Wie het die meeste geld ingesamel? _____________ TOTAAL: 20 Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 8

Study this subject

More from Grade 1 Mathematics

View all