Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 1 WISKUNDE: AFRIKAANS
MEMORANDUM
PUNTE: 20
Hierdie memorandum bestaan uit 2 bladsye.
Algemene notas:
1. Gee volpunte vir slegs die korrekte antwoord, behalwe as anders aangedui.
2. Aanvaar enige alternatiewe korrekte antwoord wat nie in memorandum verskyn nie,
tensy anders aangedui.
GEEN HALWE PUNTE MAG GEGEE WORD NIE.
VRAAG PUNT(E)
VERWAGTE ANTWOORDE
1. 20 ✓ 1
2.1 7✓ 1
2. 2 Sewe✓ Aanvaar die antwoord in enige 1
amptelike taal.
Spelling word nie gepenaliseer nie.
3. 3, 4, 8, 11, 13 ✓ 1
1 punt as al die getalle in die korrekte volgorde is.
4.1 7/sewe ✓ Aanvaar die antwoord in enige 1
amptelike taal.
Spelling word nie gepenaliseer nie.
4.2 10 + 5/ 11 + 4/ 9 + 6/ 8 + 7/ 13+ 2/ 14 + 1/ 12 + 3 ✓ 1
Aanvaar enige korrekte kombinasie.
5. 4/vier✓ Aanvaar die antwoord in enige 1
amptelike taal.
Spelling word nie gepenaliseer nie.
6. ✓
2
2 + 2 + 2 + 2 + 2+ 2 = 12 ✓
1 punt vir metode en 1 punt vir antwoord.
7. Aanvaar die antwoord in enige
4/vier ✓ amptelike taal.
Spelling word nie gepenaliseer nie. 1
8. ✓
R10 – R6 = R4 ✓
of
R4 ✓✓ 2
1 punt vir enige korrekte metode en 1 punt vir antwoord.
Grade 1 Mathematics Afrikaans Memo 1
Skip to contentAll 2014 papers 





View all
Mathematics Grade 1 ANA 2014 Memo (Afrikaans)
Grade 1 Mathematics memorandum from the ANA 2014 (Afrikaans), 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Mathematics · Grade 1 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 2 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 1
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 2
- File size
- 166.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 2
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
9. 11/elf ✓ Aanvaar die antwoord in enige
amptelike taal. 1
Spelling word nie gepenaliseer nie.
10.1 Geen punte word gegee vir verkeerde
volgorde.
✓ Moenie penaliseer indien die leerder
die patroon meer as een keer herhaal 1
het nie.
10.2 ✓
20 19 18 17 16 15
1
1 punt as al die getalle in die korrekte volgorde is.
11.1 ✓
X 1
Aanvaar indien die leerder ‘n kruis/regmerk/sirkel/onderstreep het.
11. 2
✓
1
Aanvaar een soliede lyn of een stippellyn solank die lyn simmetrie aandui.
12. Vrydag ✓ Aanvaar die antwoord in enige
amptelike taal.
Spelling word nie gepenaliseer nie. 1
13. ✓
1
b.
Aanvaar indien die leerder ‘n kruis/regmerkie /sirkel/onderstreep het.
14. Thato ✓ Aanvaar die antwoord in enige
amptelike taal. 1
Spelling word nie gepenaliseer nie.
TOTAAL: 20
Grade 1 Mathematics Afrikaans Memo 2
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper

--25a6c4ca-2256-4c10-afd6-8143c611d114/v1-21ad2487928565d156c0/card.webp)