Skip to content

Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1201317 pages

Grade 1 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSRING 2013 GRAAD 1 WISKUNDE EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com 1. Trek ʼn “X”op die 3-D voorwerpe wat kan rol. 2. Hoeveel prentjies is daar in die raam hieronder. Skryf die getalsimbool of die getalnaam op die lyne. Prentjies Getalsimbool. Getalnaam. a. _____________ Sewe b. 9 ____________ c. ____________ ____________ Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com 3. Vul die ontbrekende getalle in. a. 2 4 10 14 b. 5 15 25 35 c. 14 15 17 18 20 4. Vul die antwoorde in. 9 + 5 = _______________ 13 - 1 = ______________ 6 + 3 = _______________ 5. Herhaal die volgende vorms om die patrone te voltooi. a. b. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com c. 6. Voltooi die volgende getalpatroon. a. 35; 40; ____;_____; _____; 60 b. 10; _____; 30; ______; ______; 60 c. 1; _____; 3 ; _______; ______; 6 7 Hoeveel sterre is daar in die raampie hieronder? Gebruik herhaalde optelling om die antwoord te bereken. a. Antwoord _________________________________ Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com b. Hoeveel appels is hieronder geteken. Gebruik herhaalde optelling om die antwoord te bereken. Skryf die antwoord in die raam om te wys hoe jy dit uitgewerk het. c. 9 potlode word gelykop tussen 3 kinders verdeel. Teken ʼn prentjie om te wys hoe jy dit uitgewerk het. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com 8.1 Rangskik die volgende getalle van die kleinste tot die grootste. a. 15 12 13 7 9 _____________________________________________ b. 6 8 9 7 1 __________________________________________ 8.2 a. Rangskik die volgende getalle van die grootste tot die kleinste. Skryf die getalle in elke vlag neer. 5, 2, 1, 6, 4, 3 Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com 9.1 Gebruik die kalendar hieronder om die vrae te beantwoord. Maart 2013 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 9.2 Watter dag is 5 dae na Woensdag? _________________ Gebruik die woorde om die sinne te beantwoord. Maandag Sondag Dinsdag a. _______________ is die dag na Sondag. b. _______________ is die dag voor Maandag. 9.3 Skryf die maande wat uitgelaat is op die lyne hieronder. Februarie Junie Desember Januarie ;_____________; Maart; April ;Mei ;_____________; Julie Augustus ; September; November: Desember. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com 10.1 Moeder deel ses appels gelykop tussen haar 2 kinders. Hoeveel appels sal elke kind kry? Elke kind kry ______________ appels. 10.2 Deel die 12 balle in die prent sodat 3 seuns ewe veel kry. Elke seun kry __________ balle 10.3 Deel 14 pynappels tussen 7 vroue. Elke vrou kry ___________ pynappels. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com 11.1 Trek ʼn “X” oor die langste lyn. Lyn A Lyn B Lyn C 11.2 Kyk na die volgende prente. Gebruik die woorde om die sinne te voltooi. Pyltjie Lint reghoek a. Die ______________ is die kortste. b. Die ______________ is veel langer as die lint. 12. Gebruik die getallelyn om te wys jy die volgende getalle bymekaar getel het. a. 5 en 7 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 b. 4 en 4 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 c. 7 en 3 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com 13. Vul die korrekte getalle in. Getal Getal verdubbel. 4 7 20 14. 1 Lerato het 15 piesangs. Jan het 8 piesangs. Hoeveel piesangs het Lorato meer as Jan. Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit uitgewerk het. Lerato het _______________ meer piesangs as Jan. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com 14.2 Leon het 3 lekkers en Dawie het 6 lekkers. Hoeveel lekkers het hulle altesaam? Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit uitgewerk het. Leon en Dawie het __________________ lekkers altesame. 14.3 Vusi pluk 4 appels and Nonto pluk 5 appels. Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit uitgewerk het. Altesame pluk hulle ______ appels. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com 15.1 Moeder koop ‘n roomys vir R5 a. Hoeveel moet sal betaal vir 3 roomyse ? _______________________ b. Moeder betaal met R20. Hoeveel kleingeld moet sy ontvang as sy 3 roomyse koop? ________________________ 15.2 Voltooi die volgende. Die eerste som is as voorbeeld klaar uitgewerk. Prys van Ek betaal My kleingeld is: voorwerp: met ʼn: bv. R1,20c R2,00 80 c R20,00 R10, 00  R3, 00 R5,00 15.3 Pule het R 5, 00. Hy koop sjokolade vir R 2,00 en piesangs vir R 2, 00. Hoeveel kleingeld moet hy kry? Hy kry ______________________ kleingeld. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com Trek een simmetrielyn op elk van die drie vorms. 16.1 16.2 16.3 Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com 17. 1 Gebruik die grafiek hieronder om die vraag te beantwoord.. Diere op die plaas. 5 4 Aantal 3 diere 2 1 koeie kuikens Varke. a. Daar is dieselfde aantal hoenders en _________ op die plaas. Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com 17.2 Gebruik die prentgrafiek hieronder om die vraag te beantwoord Sleutel: stel 1 leerder voor. Leerders se troeteldiere. aantal leerders honde katte vissies voëltjies a. Hoeveel leerlinge het vissies? ____________ a. Hoeveel leerders het vissies? ____________ b. Hoeveel leerders het meer katte as honde? _______ Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com 17.3 Vlaggies wat verkoop is gedurende pouses. Sleutel:  stel 1 vlaggie voor.                      Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Kyk na die prentgrafiek hierbo en beantwoord die vrae wat volg. a. Op watter dag was die minste vlaggies verkoop? _______________________ b. Hoeveel vlaggies het hulle Maandag verkoop? _______________________ c. Hoeveel vlaggies is altesaam verkoop? ______________________ Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 17

Study this subject

More from Grade 1 Mathematics

View all