Skip to content

Mathematics Grade 1 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 120115 pages

Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2011 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LEARNER NUMBER JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010 GRAAD 1 GESYFERDHEID AFRIKAANS GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER VAN: NAAM: PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/ STREEK __________________________________________________________________________________________________ Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute. 1. Vul in die leë blokkies die ontbrekende getalle in. 1.1 3 4 6 7 9 11 1.2 20 40 50 60 90
Downloaded from hlayiso.com 2. Voltooi hierdie tabel deur die leë blokkies in te vul. Aantal Vorm Getal in woorde vorms ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ ∆ 9 7 sewe 3. Op watter plek staan die prentjies op die getallelyn? Die eerste plek word vir jou aangedui. 1 l l l l l l l l l l          ☺ 3.1 Die  staan op die___________________ plek. 3.2 Merk  die blokkie van die prentjie wat op die 6de plek staan.    4. Teken die volgende vorm wat hierdie patroon sal verleng. 2
Downloaded from hlayiso.com 5. Skryf jou antwoord in elke blokkie neer: 5.1 20 + 3 = 5.2 18 – 4 = 6. Skryf die ontbrekende getalle neer. ‘n Voorbeeld word vir jou gegee. 6.1 Dubbel die getal is ... Getal Dubbel 5 10 7 6.2 Helfte van die getal is ... Getal Helfte 16 8 20 7. Skryf die regte antwoord in elke blokkie neer: 7.1 10 + 10 + 10 = 7.2 10 – 2 – 2 = 3
Downloaded from hlayiso.com 8. Merk () die vierkant. 9. Kyk na die aantal tien sent en vyf sent muntstukke in elke vraag. 9.1 Die hoeveelheid geld is ... (Skryf die antwoord in die leë blokkie neer.) 9.2 Ek het 4 muntstukke in my sak wat saamtel tot 25c. Merk () die 4 muntstukke wat ek in my sak het. 4
Downloaded from hlayiso.com 10. Bets en haar 2 maats eet 12 suiglekkers. Elkeen eet dieselfde aantal suiglekkers. Hoeveel suiglekkers het elkeen geëet? Elkeen het __________________ suiglekkers geëet. 11. Tino koop appels en piesangs by ‘n groentewinkel. appels piesangs Hoeveel van elke vrug het Tino gekoop? 11.1 Hy het ____________ appels gekoop 11.2 Hy het ____________ piesangs gekoop. Einde van hierdie toets! Dankie 5

Study this subject

More from Grade 1 Mathematics

View all