Skip to content

Mathematics Grade 1 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 120129 pages

Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com !1WISK*
Downloaded from hlayiso.com Nota aan die onderwyser: Lees elke vraag stadig en duidelik aan die leerders voor. Lees die vraag tweekeer, terwyl die leerders in hulle boeke volg. Gee die leerders kans om die antwoorde onafhanklik in die spasie in te vul, Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag aan hulle voor. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. Moenie toelaat dat leerders sakrekenaars gebruik nie. Die duur van die toets is 60 minute. Graad 1 Afrikaans Wiskunde i
Downloaded from hlayiso.com 1. Voltooi die tabel deur die ant-woord in die oop spasies te skryf. Vor Totale ms getal Getal in woorde vorms AAAAAAAAA 9 7 sewe 2, Skryf die getalle van die kleinste na die grootste. fo pa fe Graad 1 Afrikaans Wiskunde 2
Downloaded from hlayiso.com 3. Beantwoord die volgende vrae. a. 3+ 42 b, 16-2 = 4, Skryf die korrekte antwoord in die blokkie. 10~2-2 = Graad 1 Afrikaans Wiskunde 3
Downloaded from hlayiso.com 5. Vul die oop blokkie in. 'n Voorbeeld is vir jou gedoen. a. Verdubbel die gegewe getal: Getal Verdubbel 5 10 7 b. Halveer die gegewe getal: Getal Helf'te 16 8 20 Graad 1 Afrikaans Wiskunde 4
Downloaded from hlayiso.com 6. Kyk na die getallelyn. Beant.woord dan die vraag hieronder. FODADVUYR ] 2 3 5 9 Die wy, is bokant die getal 7. Rose het 15c. Sy spandeer 5c. Hoeveel geld het sy oor? 8. Kyk na die prent jie van die roomyse. Deel die roomyse hierbo gelykop tussen Silla en Thokozile. Hoeveel kry elkeen? Graad 1 Afrikaans Wiskunde 5
Downloaded from hlayiso.com 9. Teken die volgende vorms in die "herhalende" patroon. O O 10, Trek 'n lyn om die vyoorwerpe by die vorms te pas. LEX Fee Graad 1 Afrikaans Wiskunde 6
Downloaded from hlayiso.com 1. Trek 'n simmetrielyn op hierdie vorm. 12. Skryf die woord “oggend" of “aand” om die tyd van die dag aan te dui. Graad 1 Afrikaans Wiskunde 7
Downloaded from hlayiso.com 13. Die lengte van die juf Frou se tofel is 10 van jou handspanne lank en die leerder se tafel is 5 van jou handspanne lank. a. Watter tafel is die langste? b. Watter tafel is die kortste? 14, Thabo koop appels en piesangs by die winkel. |0)@ 66/6 ve piesangs K, Been BS cog Skryf die korrekte getal van elke soort vrug wat Thabo koop. Hy koop: a. appels. b. piesangs. TOTAAL: 25 Graad 1 Afrikaans Wiskunde 8

Study this subject

More from Grade 1 Mathematics

View all