JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 1
WISKUNDE
MODELVRAE TOETS 2012
Skip to contentAll 2012 papers 
--585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec/v1-3214c8c183a666c70d55/card.webp)




View all
Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
Grade 1 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2012 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 1 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 1
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 375.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · isiNdebeleQuestion paper · isiXhosaQuestion paper · isiXhosa (2)Question paper · isiZuluQuestion paper · SepediQuestion paper · SesothoQuestion paper · Sesotho (2)Question paper · Sesotho (3)Question paper · SetswanaQuestion paper · siSwatiQuestion paper · TshivendaQuestion paper · XitsongaMemo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)Memo · isiNdebeleMemo · isiXhosaMemo · isiXhosa (2)Memo · isiZuluMemo · SepediMemo · SesothoMemo · Sesotho (2)Memo · SetswanaMemo · siSwatiMemo · TshivendaMemo · Xitsonga
Document textSearch extracted text and jump to a page.
1. Tel die aantal bome en skryf die getalsimbool en getalnaam neer.
Bome Getalsimbool Getalnaam
2. Vul die ontbrekende getalle in die patroon in.
14 15 17 18 20
3. Rangskik die volgende getalle van die kleinste na die grootste.
8 7 6 5
____________________________________
4. Beantwoord die volgende vrae.
a. 6 + 3 = __________
b.
9 + 5 = __________
5. Skryf die korrekte antwoord neer.
a. 8 – 5 = __________
1
b.
16 – 7 = __________
6. Vul die ontbrekende getalle in.
a. Verdubbel die gegewe getal.
Getal Getal verdubbel
4
b. Halveeer die gegewe getal.
Getal Getal gehalveer
14
7. Kyk na die getallelyn en beantwoord die vraag.
1 2 3 4 5 6 7 8 9
Die is bo die getal ------------.
8. Kyk na die prent en beantwoord die vraag.
Eerste Tweede Derde Vierde Vyfde
2
Die is in die ______________ posisie.
9. Voltooi die volgende tabel.
Ek koop Ek spandeer
a.
5c en 2c
b.
10c en 10c
10.
Verdeel die 12 balle in die prent gelykop tussen 3 seuns.
Elke seun kry __________balle.
11. Teken die volgende twee vorms in die “herhalende” patroon.
______ _______
12. Hoeveel sye het elk van die volgende vorms?
3
a. _____________
b. _____________
13. Teken die ander deel van die prent om dit simmetries te maak.
14. Gebruik die woorde “Maandag’’ of “Sondag’’ of “Dinsdag’’ om die sin te
voltooi.
a. _______________ is die dag na Sondag.
b. _______________ is die dag voor Maandag.
15.
Pyl Lint Reghoek
Kyk na die bostaande prente en vul die antwoorde in.
a. Die ______________ is die kortste.
b. Die ______________ is baie langer as die lint.
16. Kyk na die piktogram en beantwoord die vrae.
Sleutel: verteenwoordig 1 leerder.
4
Leerders se troeteldiere
Aantal leerders
Hond Kat Vis Voël
a. Hoeveel leerders het visse?____________
b. Hoeveel meer leerders het katte as honde?
______________
5
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)
--585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec/v1-3214c8c183a666c70d55/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 1 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1 3 FS

Memorandum

