Skip to content

Mathematics Grade 1 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 120137 pages

Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 WISKUNDE TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE _____________________________________________________________ STREEK _______________________________________________________________ DISTRIK _______________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL ______________________________________________________ OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) __________________________________________________________ VAN ___________________________________________________________________ NAAM _________________________________________________________________ GESLAG (✓) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D Hierdie toets bestaan uit 6 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan die onderwyser 1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders. 2. Lees elke vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boekies volg. 3. Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies te skryf. 4. Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag. 5. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. 6. Moenie die gebruik van sakrekenaars toelaat nie. 7. Die toets tel 20 punte. 8. Die tydsduur is 60 minute. 9. Doen die praktiese oefenvraag saam met die leerders. Praktiese oefening 13 - 9 = 4 deur hoofrekene te gebruik. of Antwoord: deur prentjies te gebruik. of Antwoord: deur ‘n getallelyn te gebruik. 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com 1. Trek ‘n kruisie (x) op die voorwerp wat kan skuif. 2. Tel die getal sambrele in die prent en skryf dan die getalsimbool en getalnaam neer. 2.1 Die getalsimbool is ______ 2.2 Die getalnaam is ___________________ 3. Vul die ontbrekende getalle in: 20 30 60 80 Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com 4. Vul die antwoord in: 12 – 3 = 5. Teken die volgende drie vorms om die patroon te voltooi. _____ _____ _____ 6. Voltooi die getalpatroon: 2; 12; ___________; 32; 42; 52 7. Hoeveel wiele het 7 fietse? 7 fietse het ____________________ wiele. 8. Skryf die volgende getalle van die kleinste na die grootste: 12 9 3 7 15 _____ _____ _____ ______ _____ Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com 9. Hierdie is die maande van die jaar: Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember. Watter maand is die derde maand na Mei? ________________________________________ 10. Verdeel 9 koekies gelykop tussen 3 vriende. Elke vriend kry ___________ koekies. 11. Trek ‘n kruisie (x) oor die langste voorwerp. 12. Gebruik die getallelyn om aan te dui hoe jy 4 + 2 + 2 sal bereken. 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com 13. Die helfte van 12 = ______ 14. Teken prentjies om die storiesom te beantwoord. Lerato het 11 stokkielekkers en John het 5 stokkielekkers. Hoeveel stokkielekkers het John minder as Lerato? John het _____________ stokkielekkers minder as Lerato. 15. Eva koop ‘n bal vir R5,00 en 2 appels vir R2,00 elk. Sy betaal met ‘n R10,00-banknoot. R2,00 R5,00 15.1 Hoeveel het sy altesaam spandeer? R_________ 15.2 Hoeveel kleingeld moet sy kry? R_________ Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com 16. Trek ‘n lyn op die prent om simmetrie aan te dui. 17. Kyk na die grafiek hieronder en beantwoord dan die vraag. Motors versamel deur vier graad 1-leerders. 5 4 Getal 3 motors 2 1 Jack Thandi Peter Norah Hoeveel motors het Thandi meer as Peter versamel? _________________ Totaal: 20 Grade 1 Mathematics Afrikaans Test 6

Study this subject

More from Grade 1 Mathematics

View all