Downloaded from hlayiso.com
<== basic education
Department:
PUNTE
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
PUNTE: 60
TYDSDUUR: 1%, UUR
PROVINSIE
DISTRIK
STREEK
NAAM VAN SKOOL
EMIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 5A_)
VAN
NAAM
GESLAG (V) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM
Hierdie toets bestaan uit 13 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2014 papers View all
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2014 Question Paper
Grade 5 Afrikaans HL question paper from the ANA 2014, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 2.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
ANA 2014
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
1
2
3.
4
Instruksies aan die leerders
Lees al die instruksies noukeurig deur.
Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.
Die toets duur 1% uur.
Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeelde lei voordat
jy met die toets begin.
Skryf netjies en leesbaar.
Oefenvoorbeeld
Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Die son kom op in die ...
A weste.
B_ ooste.
C noorde.
Ds suide.
Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy die letter(B) omkring het.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 5 Afrikaans HL Tests 1
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A: LEES EN KYK
Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die volgende
vrae.
GEMEENSKAPSNUUS
Kaapstad — 22 November 2013
Volgens berigte is daar verskeie kere probeer om ‘n hond te red wat in
Kimberley se Groot Gat geval het.
Die hond is sedert verlede Vrydag, 15 November 2013, in die gat vasgekeer.
ER 24 het met die SAPD, De Beers en die Sol Plaatjies Brandweerstasie
saamgespan om die hond te red.
Christo Venter het aan Nuus 24 gesé dat hul eerste pogings om die hond te
red, nie geslaag het nie. Dit is omdat die grond rondom die gat onstabiel en
los was en die toue wat hulle gehad het, ook te kort was. Hulle kon eers na
die derde probeerslag die hond red.
“Die afstand tot by die watervlak is omtrent 200 m en dit is ‘n wonderwerk dat
die hond die val in die water oorleef het,” het mnr. Venter gesé.
“Daar is ‘n rots in die watergat waarop die hond kon klim om te rus,” het
Venter gesé.
Coetzee het geraai dat die hond moontlik ‘n meerkat of een van die ander
klein diertjies rondom die gat gejaag het toe hy daarin val. Hy het ook
bygevoeg dat hy nie seker is hoe lank die hond in die gat vasgekeer was nie.
Die Groot Gat se projekbestuurder, Dirk Coetzee, het aan Nuus 24 bevestig
dat dit die eerste keer was dat *n dier in die gat val.
“Ons is nie seker oor watter soort hond dit is nie, maar dit lyk soos “n groot
bruin hond. Niemand het die hond tot dusver kom opeis nie.
Duisende diere word jaarliks gered. Die onderstaande grafiek wys die aantal
diere wat alleenlik in 2009 gered is.
Diere gered in 2009
400
300
200
0 |
seeleeus robbe dolfyne walvisse
Aantal diere gered
Soorte diere
[Aangepas uit: www.news24.com]
Grade 5 Afrikaans HL Tests 2
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter met die korrekte antwoord vir vraag 1-3.
Kies die beste titel vir die koerantberig.
Hond vasgekeer in Kimberley se ...
Groot Rivier.
Groot Dam.
Groot Swembad.
Groot Gat.
00 WN >
Uit watter koerant is hierdie berig geneem?
A Die Burger
B Yebo Nuus
C Gemeenskapsnuus
D_ Die Son
Die woord “oorleef’ beteken om ...
A deur die lewe te kom.
B_ ‘n vol lewe te leef.
C_lewendig te bly.
D_ op te hou lewe.
Beantwoord die volgende vraag:
Watter woord uit die teks dui aan dat mnr. Coetzee nie seker was hoe die
hond in die gat geval het nie?
Grade 5 Afrikaans HL Tests 3
(1)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
5. Sé6 of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Maak ‘n regmerkie( Vv )
langs die korrekte antwoord.
Gee ‘n rede vir jou antwoord.
Honde val dikwels in die Groot Gat.
WAAR ONWAAR
6. In watter stad sal ons die Groot Gat aantref?
7. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
Wie was die projekbestuurder van die Groot Gat?
A Christo Venter
B Dirk Coetzee
C_ Sol Plaatjies
D
De Beers
8. Bestudeer die grafiek in die berig op bI.2 en beantwoord Vraag 8.1-8.2.
8.1 Watter diersoort word die minste gered?
8.2 Wat is die verskil tussen die aantal seeleeus en die aantal robbe wat in
2009 gered is?
Grade 5 Afrikaans HL Tests 4
Downloaded from hlayiso.com
Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord vraag 9-12.
HERFS SE TAKE
Somer raak nou vaak;
Dis tyd vir herfs se taak;
Blommetjies val, ook elke blaar
Nog ‘n seisoen is klaar.
“Ek moet die blare verf,” sé hy,
“In kleure van rooi en goud”,
Die voéls kan nie langer bly,
Anders word dit te koud.
Sonnige, salige Sondae kan kort,
koud en winderig word;
Oor hierdie heerlike koeligheid,
Is ek glad nie spyt.
“Ek't nog een ding om te doen
Voor die einde van my seisoen;
Ek sal droé blare op hope laat lé
Dat kinders baie pret kan hé!”
o N
10
11
12
13
14
15
16
[Joanna Fuchs (verwerk)]
Grade 5 Afrikaans HL Tests
Downloaded from hlayiso.com
Beantwoord die volgende vrae:
9.
10.
11.
12.
13.
13.1
13.2
Oor watter seisoen van die jaar handel die gedig?
(1)
Skryf EEN woord uit versreél 16 neer wat vir jou sé dat die
kinders die droé blare kan geniet.
(1)
Alliterasie is wanneer dieselfde klank herhaal word. Voorbeeld: Die seun
lees “n storie op die strand.
Skryf slegs die woorde neer wat alliterasie in versreél 9 aandui.
(2)
Gee EEN rede waarom dit belangrik is vir mense om bome te plant.
(1)
Rym is wanneer woorde dieselfde klink.
Voorbeeld. Ek sit onder die boom,
en ek hou van droom.
Skryf die woorde uit die gedig neer wat rym met:
goud - (1)
klaar- (1)
Grade 5 Afrikaans HL Tests 6
Downloaded from hlayiso.com
14. Lees die volgende leesstuk deur en beantwoord vraag 14.1-14.5.
Die Heuningby
Hierdie insek woon in alle dele van Suid-Afrika. Die bye werk baie hard om heuning te
maak waarvan die meeste mense hou. Heuningbye versamel nektar om heuning te
maak. Hierdie bye dans op die byekorf om vir die ander bye te wys waar die beste
blomme vir heuning is. Heuningbye kan 20 000 km vlieg om genoeg nektar vir 500 g
heuning bymekaar te maak. Die heuningby is heldergeel en oranje van kleur. Dit is 12
mm lank en het ses pote. Die heuningby se liggaam bestaan uit drie aparte dele.
Voltooi die sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul.
Die heuningby woon in (14.1)
Die bye versamel (14.2)
Hulle (14.3) om vir die ander bye te wys waar
die beste blomme_ vir heuning is. Die heuningby is (14.4)
van kleur en sy liggaam
bestaan uit (14.5) . (5)
TOTAAL AFDELING A: 23
Grade 5 Afrikaans HL Tests 7
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN —KONVENSIES
Beantwoord die volgende vrae:
15.
16.
17.
18.
Kies die gepaste voorsetsels uit die onderstaande lys om die sinne te
voltooi.
| rondom op in |
Die hond het (15.1) die Groot Gat geval omdat die
grond (15.2) die gat onstabiel en los was.
Skryf die meervoud van die onderstreepte woord in die spasies wat
voorsien word, neer.
Die hond se _kleintjie het muise gesoek om te eet.
(1)
Onderstreep die korrekte woord tussen hakies.
17.1 Lindiwe het (darm/darem) *‘n aangename naweek gehad. (1)
17.2 Sy dra altyd pragtige (roke/rokke). (1)
Skryf die volgende sin oor deur die korrekte punktuasie te gebruik.
jy kan help om bosbrande en veldbrande te voorkom het Deon gesé
(4)
Grade 5 Afrikaans HL Tests 8
19.
20.
21.
22.
Downloaded from hlayiso.com
Gebruik ‘n gepaste voegwoord om die volgende twee sinne te verbind.
Moenie “en” gebruik nie.
Matthew kon nie die hond red nie. Die tou was te kort.
(1)
Skryf die teenoorgesteldes van die onderstreepte woorde neer deur van die
gegewe voorvoegsels gebruik te maak.
| mis- | on- | wan-
20.1 Dit was vir hom moontlik om die hond te red. (1)
20.2 As jy jou gedra, sal die bye jou steek . (1)
Gee ‘n sinoniem (woord met dieselfde betekenis) uit die leesstuk op bl.2 vir
die onderstreepte woord.
ER 24 het die hond uit die gat gehelp.
(1)
Skryf die volle woord vir die onderstreepte afkorting in die volgende sin,
neer.
Mnr. Venter werk vir die reddingspan.
(1)
Grade 5 Afrikaans HL Tests 9
Downloaded from hlayiso.com
23. Skryf die volgende sin oor in die toekomende tyd.
Hulle het vrugte gepluk.
(2)
24. Verander die volgende sin na die ontkennende (negatiewe) vorm.
Hulle het die hond gered.
(2)
25. Verander die volgende stelling na ‘n vraagsin.
Die hond het ‘n rusplek op die rotse gehad.
(2)
26. — Skryf die volgende sin oor in die Indirekte Rede.
Reese het gesé, “Die kinders moet die bome versorg.”
(2)
TOTAAL AFDELING B: 22
Grade 5 Afrikaans HL Tests 10
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: SKRYF
27. Gebruik die onderstaande raamwerk om 'n lys instruksies te skryf om aan jou vriend te
verduidelik hoe jy ‘n hond sal was.
e Gee ‘n gepaste titel vir jou instruksies.
e Gebruik werkwoorde.
e Jou instruksies moet uit drie logiese stappe van vier kort sinne elk bestaan wat
op mekaar volg.
e Maak seker dat jy die korrekte spelling, punktuasie en sinskonstruksie gebruik.
Grade 5 Afrikaans HL Tests 11
Downloaded from hlayiso.com
Hoe om
Jy sal die volgende benodig: (Noem 4 items)
1.
2.
3.
4.
Instruksies:
Stap 1
Stap 2
Stap 3
TOTAAL AFDELING C: 15
GROOTTOTAAL: 60
Grade 5 Afrikaans HL Tests 12
Downloaded from hlayiso.com
PUNTETOEKENNING VIR VRAAG 27
Verwys na memorandum vir riglyne.
Kriteria Maks punt Leerder
se punt
27.1 | Gepaste titel 2
27.2 | Gebruik van werkwoorde 3
27.3 | Logiese volgorde van stappe 2
27.4 | Spelling en punktuasie 3
27.5 | Sinskonstruksie 3
27.6 | Inhoud met benodighede ingesluit. 2
TOTAAL 15
Grade 5 Afrikaans HL Tests 13








