Skip to content

Afrikaans HL Grade 5 ANA Exemplars 2012 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 520126 pages

Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2012 GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORD PUNTE 1.1 D (Kitaar) (1) 1.2 Kitaar (1) Die storie handel oor Pieter Willemse wat baie lief was om kitaar te speel. Hy het alles in sy vermoë gedoen om sy droom te bewaarheid na baie jare. /Die storie handel oor ‘n toegewyde man wat geweet het wat hy uit die lewe wou hê. Hy wou ‘n graad in musiek behaal. /Die 1.3 storie handel oor ‘n man wat baie opofferings in die lewe gemaak het. (1) Hy was onselfsugtig en het eers op ‘n later stadium sy droom bewaarheid. (Enige relevante antwoord) 2.1 A (toegewyde) (1) 2.2 pa (1) 2.3 Sy pa het gesterf en hy moes sy ma onderhou. (2) Waar. (1) 2.4 Hy het graad 12 voltooi, universiteit toe gegaan en sy graad in musiek (1) behaal. 3.1 huis (1) 3.2 op universiteit (1) 3.3 see (1) Waar. (1) 3.4 Hy het mense leer lees en skryf en hy het musieklesse gegee. (1) 1
Downloaded from hlayiso.com 3.5 Pieter het in Klopsestraat in die Bo-Kaap gewoon. (5) 4.1 gespeel (1) 4.2 Nadat sy pa gesterf het, moes hy die skool verlaat om vir sy ma te (2) onderhou. 4.3 Onwaar. (1) Hy het nog steeds ‘n liefde vir sy kitaar gehad en hy het kitaarlesse (1) aangebied. 5.1 toegewyde (1) 5.2 wonderlike (1) 5.3 klein (1) 5.4 jong (1) 6.1 Dit is wanneer walvisse regop uit die water skiet en dan weer terugval. (2) 6.2 enorme (1) 6.3 Waar. (1) Hulle eet verskriklik baie en hulle weeg meer as 550 mense altesaam./ (1) Hulle is enorm. (Enige relevante antwoord) 6.4 Reguit (1) 7.1 Mense jag boggelrûe onwettig. (2) 7.2 Mense jag boggelrûe onwettig. (2) 8.1 Wat ‘n walvis! (1) 8.2 Die walvisse steek hulle koppe uit die water om rond te kyk. (2) 8.3 eienskappe (1) 9.1 2, 1, 5, 3, 4 (5) 9.2 1. Maak die vis skoon en verwyder eers alle skubbe. (1) 2. Marineer die vis met sout,peper en speserye. (1) 3. Maak die olie goed warm voordat jy die vis gaan gaarmaak. (1) 4. Doop die vis in meel en eiermengsel. (1) 5. Plaas die vis in die pan met warm olie en draai dit om totdat dit (1) ligbruin aan albei kante is. 2
Downloaded from hlayiso.com 9.3 D (2, 1, 5, 3, 4) (1) 10.1 ‘n Boggelrug was ‘n soort walvis. (1) 10.2 Boggelrûe doen allerhande dinge in die water. (1) 10.3 Walvisse sal deur onwettige walvisvangs bedreig word. (1) 10.4 D (Balein is ‘n soortfilter of sif in ‘n walvis se mond.) (1) 11.1 walvisse (1) 11.2 skool (1) 11.3 akwariums (1) Dit word gesê dat walvisse , dolfyne en robbe vriendelike diere is. 12.1 (3) Stem jy saam? 12.2 C (``Ek is lief vir walvisse``, sê Jessica.) (1) 2 korrekte antwoorde =1 4 Korrekte Tom, Ben en Jan het na Sanlam Winkelsentrum toe gegaan. Hulle het 12.3 antwoorde vir hul ma`s parfuum gaan koop. =2 6 Korrekte antwoorde =3 13.1 Die kleiner visse word deur die walvis geёet. (1) 13.2 Besoedeling bedreig walvisse. (1) 13.3 A (Hul kleintjies moet elke dag deur walvisse versorg word.) (1) 3
Downloaded from hlayiso.com 2 korrekte antwoorde =1 4 Korrekte Die hospitaal is op die hoek van Langstraat en Kortstraat. Die antwoorde 14.1 Internetkafee is oorkant die kantoorgebou. Die kliniek is langs die =2 kerk. Die skoolbiblioteek is op die hoek van Wesstraat en Rooistraat. 6 Korrekte antwoorde =3 2 korrekte antwoorde =1 4 Die naaste eetplek vanaf die staanplek vir taxi's is Pizza Den. Mev. Willemse gaan na Ackermans om klere te koop. Die kinders speel Korrekte 14.2 gedurende pouse op die speelgrond. Die slaghuis is agter die kliniek. antwoorde Mev.Willemse stap verby die fliek om by die poskantoor uit te kom. =2 Ackermans is tussen Pizza Den en die speelgrond. 6 Korrekte antwoorde =3 4
Downloaded from hlayiso.com Kriteria vir die skryf van paragrawe: 15.1-15.4 Een korrekte sin, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde en 1 punt punktuasie. Twee korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde en punktuasie. 2 punte Drie korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde en punktuasie. 3 punte Vier korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde en punktuasie. 4 punte 5

Study this subject

More from Grade 5 Afrikaans HL

View all