Skip to content

Afrikaans HL Grade 5 ANA Exemplars 2012 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 520123 pages

Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS HUIS TAAL 2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM
GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL 2012 TOETS – VRAESTEL MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORD PUNTE 1. A 1 2.1 C 1 2.2 C 1 3 C 1 4.1 B 1 4.2 B 1 5.1 B 5.2 C 1 Patrick/ Hy het hard gedurende die kwartaal gewerk/Hy het al sy tuiswerk gedoen. 1 6.1 Patrick het sy lewe gered/Hy het hom vanaf Wollie gered/Hy het 1 hom vanaf Wollie weggeneem. 7. C 1 8.1 A 1 8.2 B 1 8.3 D 1 9. 4, 2, 5, 1, 6, 3 3 10.1 Mev Naidoo het heerlike koekies gebak. 2 10.2. Die kinders geniet dit om koekies te bak. 2 11. Die graad vyf klas bak koekies alhoewel dit gereёn het. OF 2 Alhoewel dit gereёn het, het die graad vyf klas koekies gebak. Patrick het `n waardevolle les geleer . Hy het vir sy ma gesê: “ Ek 12. sal my tuiswerk elke dag doen . Is ma gelukkig daarmee?” 3 1
13. Leon sê dat hy so bly is om sy dogter te sien. 2 Op Dinsdag het 35 % van die leerders nie hulle tuiswerk gedoen nie. Die aantal leerders het toegeneem vanaf Dinsdag tot Woensdag. Op Vrydag het die minste leerders n tuiswerk gedoen. Op 14 Woensdag was daar 40% van die leerders wat nie tuiswerk gedoen het nie.. Maandag het die meeste leerders hulle tuiswerk gedoen.. TOTAAL: 35 15. Kriteria vir `n paragraaf Punte Twee: korrekte sinsbou. 2 punte Twee : logika van sinne, sinne moet samehangend wees. 2 punte Twee: korrekte taalgebruik, spelling en punktuasie. 2 punte Twee : voldoende hoeveelheid sinne. 2 punte 2

Study this subject

More from Grade 5 Afrikaans HL

View all