Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
MEMORANDUM
PUNTE: 40
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
VRAE TOTAAL
PUNTE
VERWAGTE ANTWOORDE
1. A – stoute
1 1
2. C – verbaas.
1
2
3. D – verleë.
1
4. A – dieretuin
1 1
5. B – het dit op die mense gespat.
1
2
6. B – die olifant gesien het.
1
7.1 soet
1
2
7.2 donderweer
1
8.1 Die olifant het water op Yanx gespuit/Hy het water gedrink/Hy was
verbaas//Die olifant het skril en donderend gehoes. 1
2
8.2 Die jellie het op die mense gespat.
1
9. A – geïnspireer te word.
1 1
Graad 5 Afrikaans HT 1
Skip to contentAll 2012 papers 





View all
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2012 Memo
Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 5
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 127.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
10. B – Mthatha
1
11. A – Die Nobelprys vir Vrede
1
12. B – Graça 3
1
13. GEBEURTENIS KORREKTE
VOLGORDE
1. Nelson Mandela is in 1994 tot president van Suid- 5
Afrika verkies.
2. Hy is in 1964 tronk toe gestuur. 3
3. Hy is op 18 Julie 1998 met Graça getroud. 6
4. Nelson Mandela is op 18 Julie 1918 gebore. 1 2
5. Hy is in 1990 uit die gevangenis vrygelaat. 4
6. Mandela is as president van die Jeugliga in 1950 2
verkies.
2
(1 punt vir die eerste 3 regte antwoorde.)
(2 punte as alles reg is.)
14.1 Ons sal/gaan Nelson Mandela se sterk leierskap mis.
Aanvaar ook: Ons sal/gaan die sterk leierskap van Nelson Mandela mis. 2
4
14.2 Die verkiesing sal/gaan vry en regverdig wees.
2
Graad 5 Afrikaans HT 2
Downloaded from hlayiso.com
15. Mandela is baie sleg behandel, maar hy het nie hoop op vryheid verloor
nie.
1 punt vir komma en “maar”
1 punt vir die vervanging van “Mandela” (eienaam) met “hy”
(voornaamwoord)
OF
2 2
Alhoewel Mandela baie sleg behandel is, het hy nie hoop op vryheid
verloor nie.
1 punt vir “alhoewel” aan die begin van die sin en die komma tussen “is”
en “het”.
1 punt vir die vervanging van “Mandela” (eienaam) met “hy”
(voornaamwoord)
16. Biskop Tutu het gesê : “Nelson Mandela is ʼn ware inspirasie vir die hele
Suid-Afrika . ’’
3 3
(2 korrekte leestekens = 1 punt.)
(4 korrekte leestekens = 2 punte.)
(6 korrekte leestekens = 3 punte.)
17. Nelson Mandela het gesê dat die stryd sy lewe is.
(2 punte as alles korrek is)
(1 punt vir die korrekte gebruik van “sy” en “is” en “is” moet laaste staan) 2 2
(1 punt vir die gebruik van “dat” en die weglating van leestekens (komma
en aanhalingstekens))
18.1 ontbyt/maaltyd/ete 1
18.2 Donderdae 1
18.3 vrug 1 5
18.4 hoender 1
18.5 verpakte
1
19. Skryf 2 paragrawe van ongeveer 8–10 sinne.
8 punte:
Daar is 4 tipes kriteria wat elk 2 punte tel. 8 8
0–2 punte per kriterium toegeken.
Die nasienriglyne vir die skryf van paragrawe volg op die volgende
bladsy.
Graad 5 Afrikaans HT 3
Downloaded from hlayiso.com
INHOUD: Kriteria PUNTE
0 1 2
Begrip van onderwerp:
Leerders skryf sinne wat Geen begrip van ʼn Mate van begrip van Toon begrip van
van toepassing is op die onderwerp. onderwerp. onderwerp.
onderwerp.
Sinskonstruksie:
Logiese sinne Geen sinstruktuur. Swak sinstruktuur. Duidelike
sinstruktuur.
Spelling en taalgebruik:
Korrekte taalgebruik, Baie foute met ʼn Paar foute met Geen foute met
spelling en leestekens. taalgebruik, spelling taalgebruik, spelling en taalgebruik, spelling
en leestekens. leestekens. en leestekens.
Begrip van formaat en
getal sinne:
Leerder het korrekte Formaat is glad nie Formaat is tot ʼn mate Formaat in
getal sinne en korrekte nagekom nie. nagekom. paragrawe is
formaat gebruik. Onvoldoende Lengte in ʼn mate nagekom.
lengte. nagekom. Voldoende lengte.
(8–10 sinne in 2 (0–3 sinne) (4–7 sinne) (8–10 sinne)
paragrawe)
(Geen paragrawe) (1 paragraaf) (Twee paragrawe)
TOTAAL: 8
TOTAAL: 40
Graad 5 Afrikaans HT 4
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2011 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 5 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 5 ANA 2013 Question Paper

Question paper


