Downloaded from hlayiso.com
a@e GAUTENG PROVINCE
EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
TWEEDE VRAESTEL
Tyo: 3 uur
PUNTE: 150
15 bladsye + 4 inligtingsblaaie + 1 antwoordblad
FISIEGE WETENSKAPPE: Vraeste! 2
1OB4A
ge
we
bo.
Skip to contentAll 2017 papers 



%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper
Grade 12 Physical Sciences question paper from the Gauteng Mock Exam 2017, 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 935.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 2
(Tweede Vraestel) 10842/17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE
{Tweede Vraestel)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
<—<== Talal ean Seem ee
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
10,
41.
12.
Hierdie vraestel bestaan ult § vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag op n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel soos in
hierdie vraestel gebruik.
Los EEN lyn oop tussen die subvrae, byvoorbeeld, tussen
VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
dy mag 'n toepaslike nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte DATAVELLE te gebruik.
Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
Rond alle numeriese antwoorde af fot n minimum van TWEE
desimaie piekke.
Gee kort beskrywings, ens. waar benodig.
Skryf netjies en ieesbaar.
Skeur die antwoordblad af vir Vraag 4.3.1 en handig dit saam met jou
ANTWOORDBOEK in.
A
1.2
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
3
(Tweede Vraestel) 1084217
VRAAG 1; MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke waag
het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A — D) langs die
waagnommer (1,1 — 1.10) in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.11 D.
Watter EEN van die volgende is die korekte IUPAC naam vir die struktuur
hieronder?
CH,
ie
Hy
A 2-etiel-2-metielpropaan
Bs.3,3-dimetielbutaan
C = 2,2-dimetieibutaan
D = 2-metielpentaan (2)
Watter EEN van die volgende verbindings is n moontlike produk na die
addisie van Cl in but-1-een?
A CHsCH,CHZCHCE
Bo CHsCH,GHCICH,CE
CC CiCHeCHCH.CH)Ct
D CH3CH,CCECH, (2)
13
1.4
Die tempo van 'n chemiese reaksie word verhoog wanneer die
opperviakarea van die reaktante verhoog. Hierdie verandering in die tempo
is as gevolg van’ ....
A toename in die digtheid van die reaktante deeltjies.
B toename in die konsentrasie van die reaktante,
C teename in biootstelling van meer reaktante deelijies vir'n moontlike
botsing.
D _sverandering van die elektriese geleiding van die reaktante deeltjies.
Watter éen van die volgende is die sterkste oksideermiddel?
A Aggies 2 Ag E®= +0,80 V
Bo Pb +2e = Pb EB’= -0,13V
C N*#+2e 2 Ni B= 027V
D Sn* +2e@ 2 Sn B= -0.12V
(2)
(2)
b.o.
1.6
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 4
(Tweede Vraestel) 10842/17
41.5 Beskou die volgende resultate van eksperimente.
Eksperiment 1 Eksperiment 2
Reaktante Poeler Cu en HC! Stukke Cu en HNO;
Temperatuur 20°C 10°C
Konsentrasie van suur | _0,6 mol-dm™ HCI 0,4 moldm™® HNO;
Tempo Laag Hoog
Watter een van die volgende faktore is verantwoordelik vir die lae tempo in
Eksperiment 17
A _Temperatuur
B Kensentrasie van suur
C Opperviakarea van Cu
D Aard van reaktante (2)
Die vier grafieke hieronder is verkry vanaf eksperimente met nikkeikarbonaat
en soutsuur van verskillende konsentrasies. Die tempo van die
koolstofdioksied geproduseer word gemeet.
Watter EEN van die grafieke toon die reaksie wat die grootste konsentrasie
soutsuur gehad het?
rs
A
B
= c
s
se
o
F D
=
o
>
>
Tyd {s)
(2)
b.w.
17
1.8
19
1.10
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5
(Tweede Vraeste)} 10842/17
Die hoeveelheid / hoeveelhede wat konstant bly in alle oksidasie-reduksie
reaksies is ...
A - siegs lading.
B slegs massa,
C beide lading en massa.
D___konsentrasie van reaktante. {2)
'n Student wil ongeveer 100 cm? van hn waterige oplossing van 6 mot-dm®
HCE voorberei deur gebruik te maak van 12 mol-dm? HCL, Die korrekte
prosedure om te volg is om 50 cm? ...
A van ‘n 2 mol-dm* HC? by 100 cm* water te voeg.
Bevan hn 12 mol-dm? HCE by 50 cm? water te voeg.
C water by 50 cm’ van'n 12 motdm® HCt te voeg.
D water by 100 om" van 'n 12 mol-dm”® HCf te voeg. (2)
in die Haber proses word 'n katalisator gebruik, Die katalisator ...
A vermeerder die kinetiese energie van die reaktante.
B verander die AH van 'n reaksie.
c varskaf i pad vir die reaksie met'n laer aktiveringsenergie.
is) verminder die potensiéle energie van die produkte. (2)
Die dehidrasie van butan-2-ol word gegee hieronder. Verbinding ¥ is een
van die produkte.
_l } j | 4 ene
con
H
Watter EEN van die volgende is die korrekte gekondenseerde
struktuurformule vir verbinding Y?
A HyO-——-CH=CH—CH,
Bo HjC—-——-CH,-——CH, CH,
C H,C——CH,—-CH,—CH,—OH
D H,C—C-——-CH,—CH, (2)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestel) 10842/17
VRAAG 2
2.1
2.2
2.3
2.4
25
2.6
Die kookpunte van organiese verbindings, A, B, C en D, word aangedui in
die tabel hieronder.
Organiese Kookpunt Gekondenseerde
verbinding (°C) formule
A 119,3 CHsCH2CHCH(OH)CH3
8 99 CHyCH200CCH2CH;
c 103 CH,CH2CH2CH,CHO
D 187 CHCH2CH2CH2COOH
Definieer die term homoiod reeks.
Noem die homoloé reeks waaraan elk van die volgende verbindings
behoort.
22.1 8
222 G
Organiese verbinding A is gedehidreer gedurende 'n suur-gekataliseerde
reaksie om pent-i-een te vorm. Skryf die algemene formule van die
homoloé reeks vir hierdie produk.
Skryf die IUPAC naam neer vir organiese verbinding D.
2.6.1 Sal die kookpunt van die volgende lid in die homolog reeks van
verbinding D GROTER AS, KLEINER AS of GELYK WEES aan die
van verbinding D?
2.5.2 Verduidelik volledig die antwoord in Vraag 2.5.1.
Organiese verbindings bestaan ult verskillende tipes isomere.
2.6.1 Definieer hn posisionele isomeer.
2.62 Teken EEN posisionele isomeer vir organiese verbinding A.
2.6.3 Skryf die IUPAC naam neer vir die isomeer geteken as die
antwoord in Vraag 2.6.2.
(2)
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
(3)
(2)
(2)
(2)
{17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7
(Tweeds Vraestel) 10842/17
VRAAG 3
3.1. Leerders berei'n organiese verbinding (gebruik as piesang-geur in
meikskommeis an roomys), deur 3-metielbutan-1-ol en efanoésuur inn
proefbuis te meng.
3.1.1 Teken die struktuurformule van die produk in hierdie reaksie. Q)
3.1.2 Na voltooling van die reaksie in Vraag 3.1.1, gooi die leerders die
inhoud van die proefbuis in n beker met water. Wat is die rede dat
die mengsel in die water gegooi word? (4)
3.1.3 Noem enige TWEE veiligheidsmaatreéls wat gevolg moet word
gedurende die voorbereiding van die ester. {2)
$.2 3.2.4 Heks-1-een word met water gemeng gedurende 'n chemiese
reaksie onder spesifieke reaksietoestande en ‘n alkohol is gevorm.
Skryf neer die IUPAC naam van die hoofproduk wat gedurende
hierdie reaksie gevorm word. (2)
3.2.2 Noerm die tipe reaksie beskryf in Vraag 3.2.1. (1)
3.2.3. Noem TWEE reaksiekondisies vir die reaksie in Vraag 3.2.1. (2)
3.3 Die verbinding C(CH3),OH en waterstofchioried reageer.
3.3.1. Teken die strukiuurformule van die organiese produk wat vorm. QQ)
3.3.2 Noem die produkte van hierdie reaksie. 3)
bo,
3.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestel) 40842/17
Oktaan en propaan word geproduseer in die industrie deur die termiese
kraking van langer kettings van alkaan molekule soos aangedui in die
vergelyking hieronder.
Cushy: -> X + Cote + Coathis
Geen katalisator is gebruik in hierdie reaksie nie.
3.41
Noem TWEE reaksiekondisies benodig vir termiese kraking in
REAKSIE |.
Verbinding X kan cok geproduseer word in reaksie Il soos aangedui hieronder:
3.4.2
3.4.3
3.4.4
3.4.8
CoHsOH(g) > K+ H:O | AH = +45 kdmol" ____th
Identifiseer X.
Noem die tipe eliminasie reaksie wat plaasvind in REAKSIE tl.
Definieer addisie polimerisasie.
Verbinding X reageer om ‘'n polimeer te vorm. Skryf slegs die naam van
hierdie polimeer.
(2)
i)
(1)
(2)
(1)
(23)
bo.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 9
(Tweede Vraestel) 1084217
VRAAG 4
44
42
Beskou die volgende pofensiéle energie diagram vir n omkeerbare reaksie.
AB Ofe renee cnec ne nn ene ere sec tne cnn re mean na nenencne
Potensiéle energie (k!)
~
o
¥
Reaksie verloop
Vir die terugwaartse reaksle, skryf neer die waarde van die
4.1.1 aktiveringsenergie. (1)
44.2 reaksie hitle. (1)
Hieronder is die Maxwell-Boltzman verspreidingskurwe van die kinetiese
energie van molekule by twee verskillende temperature.
Aantal molekule
Energie
4.2.1. Wat word deur die area onder belde grafieke, A en B, na regs van
die lyn benoem as Eq, voorgestel? (1)
42.2 Een van die reaksies vind plaas by 'n hoé tamperatuur. Watter EEN
van die grafieke, A of B, verleenwoordig die hoé temperatuur? (1)
4.2.3 Verduidelik die antwoord in Vraag 4.2.2 in terme van die
botsingstearie. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 40
(Tweede Vraestel) 10842/17
4.3 Die data in die tabel hieronder dui die veranderinge in volume van N2Qs
aan wat geneem is by verskillende tydsintervalie.
Tyd (s) 0 100 200 300 400 500 600 700 800
Volume
N205 0,100 0,084 | 0,066 | 0,054 | 0,044 | 0,036 | 0,028 | 0,023 | 0,019
(cem*)
4.3.1 Gebruik die resultate hierbo om ‘n grafiek te teken op die
aangehegde grafiekpapier. ()
4.3.2 Definieer die term reaksietempo. (2)
4.3.3 Bereken die reaksietempo byt = 240 s. (3)
[18]
VRAAG 5
‘n Ewewigsreaksie vir die ontbinding van ‘n rooi-bruin stof, AQ2,word
hieronder gegee. Beide produkte is kleurioos,
4AQzg) = 2A2Ox@) + Ora)
Bruin Kleurioos
Aanvanklik is 2,0 mol A2Oz en 1,0 mol O2 teenwoordig in’n 1,0 dm" houer.
Slegs 10,0 % van die AO2 ontbind by ewewig.
5.1 Definieer die term dinamiese ewewig. (2)
5.2 Gebruik die inligting hierbo en bereken die ewewigskonsentrasie van efke
spesie. (8)
5.3 Die volume van die houer in Vraag 5.2 word nou verminder na 0,5 dm’,
terwy! die temperatuur konstant gehou word.
5.3.1 Watter kleurverandering word waargeneem? Skryf slegs BRUIN of
KLEURLOOS. (1)
5.3.2 Gebruik Le Chatelier se Beginsel om die waarneming gemaak in
Vraag 5.3.1 te verduidelik. (3)
[12]
bo.
VRAAG 6
6.1
6.2
6.3
6.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE; CHEMIE
(Tweede Vraestal) 1084217
1
Definieer n sur volgens die Brensted-Lowry teorie.
'n Suur-basis reaksie word hieronder aangedui.
HPO, + HAsO] —- HPO] - + HAsO;
Skryf die naam van die gekonjugeerde basis neer van H;PO; .
Gedurende ft titrasie is 1 20 om* kallumhidroksied oplossing geneutraliseer
met 15 cm® verdunde swawelsuur met'n konsnetrasie van 0,1 moldm®.
6.3.1
6.3.2
6.3.3
6.3.4
HeSO,4 + 2KOH + KeSO4 + 2H20
Watter indikator is die mees geskik vir hierdie titrasie?
Kies uit:
fenolftaicien
mefieioranje
broomtimoibiou
Gee hn rede vir jou keuse van ‘'n indikator in Vraag 6.3.1.
Bereken die konsentrasie van die kaliumhidroksied oplossing.
Bereken die pH van die kaliumbidroksied oplossing in
Vraag 6.3.3.
Die sout, ammoniumchioried (NH4C)), reageer met water.
6.44
6.4.2
6.4.3
NH} + 20 > NH + H,0°
Wat noem ons hierdie tipe reaksie?
Wat sal die geraamde pH van die soutoplossing wees? Skryf slegs
GELYK AAN, KLEINER AS 7 of GROTER AS 7.
Gee 'n rede vir die antwoord in Vraag 6.4.2.
@)
(1)
(1)
(2)
(5)
(5)
(1)
(1)
(1)
[19]
bo,
VRAAG 7
TA
7.2
7.3
TA
7.8
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestel) 1084217
12
'n Metaalvoorwerp, wat geplateer moet word met koper, word inn
koper(lsulfast oplossing (CuSO,) geplaas.
Krag-
bron
CuSO, oplossing
Identifiseer die elektrode wat die anode sai wees.
identifiseer die teminaal waaraaan die voorwerp gekoppel moet wees.
Noem of die koper lone geoksideer of gereduseer sal word.
Skryf die halfreaksie neer wat plaasvind by die katode,
Verduidelik waarom die kragbron'n GS en nie ’n WS kragbron moet wees
nie.
(1)
(1)
(i)
(1)
(3)
bo.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 43
{Tweede Vraestel} 10842/17
VRAAG &
8.1 Die standaard selpotensiaal geproduseer deur’n voitaiese sel bestaande
uit 'n platinum elektrode in kontak met 'n oplossing Co” lone en ‘n silwer
elektroda in kontak met 'n oplossing Ag’ ione, is 1,01 V.
8.1.4 Skryf die seinotasie neer van die reaksie. (3)
8.1.2 Identifiseer die oksideermiddel. (1)
8.1.3 Skryf die reduksie halfreaksie neer. (1)
8.2
'n Onbekende metaal, M, word verbind aan 'n waterstof halfsel soos
aangedul hieronder. Die metaal, M, word geplaas in ’n oplossing van sy
sout, M°*{aq).
Vv
Hy (g) + i M
Metaal X—_|
H* (aq) * +t M* (aq)
8.2.1 Watis die doel van die standaard waterstof-halfsel?
8.2.2 Noem die metaal met byskrif X in die waterstof-halfsel.
8.2.3 Gee EEN funksie van die komponent benoem A.
8.2.4 Die lesing op die voltmeter is 0,74 V. Identifiseer die onbekende
metaal, M.
8.2.5 Gebruik inligting vanaf die Tabel van Standaard Reduksie
Potensiale om die algehele gebalanseerde redoksreaksie vir
hierdie sel te skryf.
a)
(1)
(1)
(2)
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14
(Tweede Vraestel) 10842/47
8.2.6 Hoe sal die lesing op die voltmeter verander met 'n toename in die
konsentrasie van die M** ione?
Skryf slegs TOENAME, AFNAME of GEEN EFFEK.
Gee 'n rede vir jou antwoord. (2}
8.2.7 Skryf die lesing op die voltmeter neer wanneer hierdie reaksie ewewig
bereik het. (4)
8.2.8 Noem TWEE potensiéle gevare geassosieer met die gebruik van in
waterstof-halfsel. (2)
118}
VRAAG 9
Die vioeidiagram hieronder wys die hoofstappe in die industriéle bereiding van twee
belangrike vaste kunsmisstowwe.
Vanaf
Lug SASOL
Stikstof | Waterstof
| Haber proses |
H2S0.
Kunsmis A | Ammoniak (NH) |Proses ¥_ Ip Bruin gas
“ Viseistof C
Kunsmis B
Skryf die volgende neer:
9.1
9.1.1 Gebalanseerce chemiese vergelyking vir die vorming van die bruin
gas
9.1.2 NAAM van die proses ¥
8.1.3 Chemiese FORMULE vir vioeistof C
(3)
1)
(1)
$2
93
9.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestei) 0842/17
45
Gee die chemiese FORMULE of NAME van die kunsmisstowwe ...
9.2.1
9.2.2
A.
8.
Noem TWEE maniere waarin die gebruik van kunsmisstowwe skade kan
veroorsaak aan riviere en damme.
‘n Boer stoor kunsmisstowwe met NPK verhoudings 4:5:8 en 13.5.9.
Die boer wil tamaties en ander vrugte piant.
9.4.4
9.4.2
9.4.3
9.44
Verduidelik die betekenis van NPK verhouding.
Watter EEN van hierdie kunsmisstowwe is meer geskik vir die groei
van vrugte?
Gee 'n rede vir die antwoord in Vraag 9.4.2.
Na 'n grond analise word gevind dat die grond 'n tekort het aan kalium.
Die volgende twee kunsmisstowwe is tot jou beskikking.
Kunsmis D: 4:5:8 (25) Kunsmis E: 13:5: (20)
Een van die kunsmisstowwe moet gebruik word om die kaliurn inhoud
in die grond te vermeerder.
Deur gebruik te maak van 1 berekening, bepaal watter een van
hierdie twee kunsmisstowwe, D of E, sal die mees geskik wees.
TOTAAL:
1)
(1)
(2)
(1)
()
(2)
Q}
[16]
150
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16
{Tweede Vraestel) 10842/17
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS / TABEL 7; FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL | VALUE/WAARDE
Standard pressure ° 4.013 x 10° Pa
Standearddruk P mex
Molar gas volume at STP v, 22.4dm* mol"
Molére gasvolume by STD " femme
Standard temperature
T° 273K
Standaardtemperatuur
ele
Charge on electron e 48x10
Lading op elekiron
Avogadro's constant
N 6,02 x 10” mort
Avogadro se konstante “
TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES
ne na A
“ul Ns
fn m Vv
anv OR/OF arr n Ve
c,V, ny
= H = - log[H;0
6,V, 4 p atHs0"]
K, = [H,0°JOH] = 1 x 10°" athby 298 K
@ ge $
Eee = E athode ~ Erode TE 0 = E kode - Erode
Orlof
@ @ a
rey = EY reduction ~ E" oxidation HES, = EEacie ~ ESceidane
Orfot
6 pd @ a oe o
Ee = F oxicising agent ~ E reducing agent, (Ese “ Eoxsideer middel ~ Creduseer mitidel
Downloaded from hlayiso.com
of"
3INIWIT1I NWA TagVL 3N3OlMad Fd :¢ TAEVL | SLNAWA TA JO A1SV1 SIGOdad AHL *€ a1avi
Bez _ Zee
rl oN oy wa $3 Fie) 48 wig wy ng dy n ed aL
e0b zo | lob | 00F 66 36 £6 96 56 8 &6 z6 16 06
qzt | ezk | oot | 29h | Soh | 8% | Gob | 48% | ZSb | OSb vel | bE | OpE -
Ls qa ay 43 oH 4a aL pa ng wg Ute PN ad eg
bh a 6g 29 2 99 99 *9 sg z is 909 6s aS RZ © 2
ay ey ag ON
6a 88 2g
x o| 60% ns/ LOZ 2) POS | 1OZ | 46h SBE | ZBL | OSE 88h BF 4at GLb a) GEE Eb oo] Eb og
cs) Ww @ og SO] ig © ad & aL @) BH ay id 4 80 au M BL HOS! e7 eg © 89
98 98 va £8 2 18 08 BL BL 2k 9L $2 be el th or] 9s ss
sek az | ze | Zeb | OEE | SEL | Zeb _,) BOR | OOF | £04 iol 96 z 6) 68 ag 98
8x ; Pl ey Bias Sl us Siow Spo S By Si epg Si gw Bp ma By os Sow &) an ze A Ri vs Sia &
Sg es 2g is os oy ay iy oF se vy ey ey by op ee 8 ig
ve 08 ys GL gl SZ ql 4 al Of a| S$ U/S't9 J) as | os | 98 1) oo 4) me te Oe se OF BE,
rT] ta Bl ag B] sy Bl ep Bl eo Bl uz Bl no bl] IN Gop &) 64 Bl OW tH] 19 @) A @) LL & 9S we) FD GN &
at se ve ee 2 ic og &z az az 9% st 74 Prd zz iz 4 6h
or HOE gy) ZE gyl HE pol OZ a) BSSPHILUOOE aManelal apsopeusg Fd wi ig
ay 2 Oo S$ a d =) BS @ av & as di i PN ©
oy 2b ab St vb a muomerere ayeuxorddy Zz be
= oe 2 oy co itt 2 n a
ob é 8 Z 3 g is J ADs ae a ¥ €
’ joquids 6z Ayaqebeu0.n99,y L
oH Pf x
7 pepetunory *
mw wi wow ww requnuswioy , | CATATSIASY w
aL ib ob gi eh eh Ze ib oF 6 @ 3 g ¥ € z i
£VZPeOL (ysyse01A apsam)
A FIWSHS ‘ddVNSNALSM 3S3iSi4
increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestel)
10842/17
18
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Maifreaksies Ee wy)
Fyig)+2e = 2F +287
Co* +e = Co” +481
HO) + 2H" #28" = 2H,0 +477
MnO, +8H"+5e° = Mn + 44,0 +451 -
Ch(g)+2e" = 2Cr + 1,36
ChOF + 14H" +86 = 204+ 7H,0 | +1,33
Odg)+ 4H" +de- = 2H,0 + 1,23
MnO, + 4H" +2e" = Mn** + 2H.0 + 4,23
4 Pi 420 2 Pt + 1,20
Bri{}t+2e 2 2Be + 1,07
NO; +4H'+3e" # NO(g)+2H,0 | +0,96
Ho" +2e = Hglf + 0,86
Ag+e 2 Ag + 0,86
NO; +2H’+e" = NOJg)+H,0 |§ +0,80
Fe" +e @ Fe* +0,77
O.(g) + ZH° + 2e HzO, + 0,68
htee = ar +0,64
Cute 2 Cu + 0,52
$0, +4H"+4e" = $+2H,0 +045
2H,0 +O,+4e° 2 40H™ +046
Cu" +2e 2 Cu + 0,34
SOT +4H'+2e = SO4g)+2H,0 | 40,17
Cu* +e = Cut +016
Sn +2e 2 Sn +018
S+2H"+2e" = H,S{g) +014
2H"+2e" = Hig) 0,00
Fe"+3e 2 Fe 0,06
Pp 420 2 Pb ~ 8,13
Sn" 4+2e = Sn ~ 0,14
Ni? +26 = Ni -0,27
Co 4 28° = Co - 0,28
Cd +20" st Cd ~0,40
or +e as Cr ~0,41
Fe" +20 = Fe ~ 0,44
Crt +3e" = Cr ~ 0,74
Zn +2e 2 Zn ~ 0,76
2H,0 + 2e"” #2 Hol(g) + 20H" ~ 0,83
Cf +26 = Cr ~ 0,94
Min? +267 = Mn - 1,18
AM +3e = At ~ 1,68
Mg" +2e" = Mg ~ 2,36
Nai+e = Na ~271
Ca +2e = Ca ~ 2,87
Sse = Sr ~ 2,89
Ba" +2e = Ba ~ 2,00
Cs"+e@ = Cs ~ 2,92
K+e 2 K ~2,93
ifee oe Li ~ 3,05
Increasing reducing ability/ Toenemende reduserende vermoé
b.o,
Increasing oxidising ability! Toonemende oksiderende vermod
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE:; CHEMIE
(Tweede Vraeste!)
10842/17
19
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Haifreaksies £8 a
Li +e" 2 Li ~ 3,08
K+e" = K —2,93
Cs'+ = Cs ~ 2,92
Ba" + 2e° = Ba = 2.90
Sr +26" es Sr ~2,89
Ca” + 26° = Ca -2,87
Na‘ +e 2 Na ~2,74
Mg** + 26" = Mg ~ 2,38 |
AR + 3e" = At ~ 4,68
Mn™ + 22° 2 Mn ~4,18
Cr + 26" = cr ~0,91
2H,0 + 26° = Hg)+20H | -0.83
Zn” + 267 at 2n ~ 6,76
Cr + 3e7 = Gr - 0,74
Fe” +267 st Fe ~0,44
Cr ee 2 cr" ~O44
Cd + 26" 2 Cd ~ 0,40
Co” + 2e" at Co ~ 0,28
Ni* +26" ey Ni ~0,27
Sn™ + 26° = Sn ~0,14
Pot + 26° # Pb ~ 0,13
Fe™ + 36° * Fe ~ 0,06
2H +2e" z Hela) 0,00
S + 2H" + 26° = HS{g) +0,14
Sn* + 2e7 = $n +015
Cu” +6 2 cu +0,16
SO, +4H'+2e" = SOdg)+2H,0 | +0,17
Cu” + 26° 2 Cu + 0,34
2H,0 + 0, + 407 2 40H" +040
SO, + 4H +4e at $+ 24,0 70,45
Cu +e" = Cu + 0,62
fy + 2e° a ar + 0,54
Og) + 2H +267 HyO, + 0,68
Fe™ +87 2 Fe** + 0,77
NO, +2H’ +e" = NOvig) +H,0 | +0,80
fee" = Ag + 0,80
Hg" + 267 = Hglt) + 0,85
NO +4H'+3e = NO(g)+2H.0 | +0,96
Brot} + 26" = 2Br + 4,07
"+2e = Pt + 4,20
MnQz+ 4H’ +2e7 0 & Min® + 20 | + 4,23
O49) + 4H +4e° 24,0 41.23
CrOF +14H"+6e @ 2Cr+7HO | +1438
Chg) + 2e7 = 2or + 1,36
MnO +8H'+5e° = Mn**+4H,0 | + 4,54
HO, + 2h 420° 24.0 +4,77
Co” + e7 2 Co" +181
F(a) +20" 2 2F- +287
Increasing reducing ability/ Toenemende reduserende vermoé
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Tweede Vraestel) 10842/17
20
ANTWOORDBLAD
NAAM: GRAAD 12:
VRAAG 4.3.1
Handig hierdie ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2017 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 EC June 2017 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 KwaZulu Natal November 2017 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Gauteng Mock 2015 Question Paper
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper