Downloaded from hlayiso.com
3
HR» GAUTENG PROVINCE
, SHEA TICE
=) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2015
PUNTE: 150
TYD: 3uur
Bladsye 18 en 4 formuleblaaie
FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2
1084A
10842A
X1@
nt
Skip to contentAll 2015 papers 




%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 12 Gauteng Mock 2015 Question Paper
Grade 12 Physical Sciences question paper from the Gauteng Mock Exam 2015, 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 424.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Gauteng Mock Exam 2015
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 2
(Tweede Vraestel) 10842/15
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
o fe N
11.
12.
Skryf jou naam in die toepaslike spasie in die ANTWOORDEBOEK neer.
Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Antwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
Begin ELKE vraag op in NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringsteisel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Laat EEN reél oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
Inligtingsblaaie is aangeheg sodat jy dit kan gebruik.
Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
Rond jou finale antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af.
Gee besprekings, ensovoorts waar nodig.
Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 3
(Tweede Vraestel) 10842/15
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs
EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A — D) van die mees korrekte antwoord langs die
vraagnommer (1.1 — 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. Byvoorbeeld 1.11 D
141 Watter EEN van die volgende verbindings is 'n ketoon’?
A CH3COOH
B CH3 CH(OH)CHs
c CH3 GOCH3
D CHsCH2CHO (2)
1.2 'n Chemiese reaksie bereik ewewig. Watter EEN van die volgende stellings in
verband met hierdie ewewig is WAAR?
A Die konsentrasies van die individuele reaktanse en produkte is gelyk.
B Die konsentrasies van die individuele reaktanse en produkte is
konstant.
C Die konsentrasies van die individuele reaktanse is nul.
D Die konsentrasies van die individuele produkte neem toe totdat die
teaksie stop. (2)
1.3 Watter EEN van die volgende is 'n primére voedingstof vir plante?
A Ca
B Cc
Cc Mg
D N (2)
1.4
15
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 4
(Tweede Vraestel) 10842/15
Die gekondenseerde struktuurformule van in organiese verbinding word
hieronder aangetoon:
ct Ct
CH3 — cae PCH
Br H H
Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPAC-naam vir hierdie verbinding?
A 2,3-dichloro-4-bromo-1-metielbutaan
B 4-bromo-2,3-dichloropentaan
Cc 2-bromo-3,4-dichloropentaan
D 2-bromo-3,4-dichloro-1-metielbutaan (2)
Oorweeg die volgende esterifikasie-reaksie:
CH;0H +X CH3COOCH3 + H20
Die IUPAC-naam van die reaktans wat mees waarskynlik deur X voorgestel
word, is:
A Metanoésuur
B Etanoésuur
Cc Metanol
D Etanol (2)
b.o.
1.6
1.7
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 5
(Tweede Vraestel) 10842/15
Bestudeer die volgende chemiese reaksie wat deur die voigende gebalanseerde
reaksie voorgestel word:
2Mg (s) + SO2 (g) = 2MgO (s) + S (s)
Watter EEN van die volgende stellings is KORREK?
A SO, is n oksideermiddel.
B SOs is fn suur.
c SOx is in basis.
D SO> is n reduseermiddel.
Die reaksie voorgestel deur die gebalanseerde reaksie hieronder bereik ewewig
in ’n geslote houer by ’n spesifieke temperatuur.
3H2(g) +No(g) = 2NHs(9}
Die druk van hierdie stelsel word verhoog deurdat die volume verminder word
terwyl 'n konstante temperatuur gehandhaaf word. Die persentasie NHs in die
reaksiemengsel word genoteer en in die grafiek voorgestel.
Die resultate word hieronder voorgestel.
| Lyn A
ean tenet
Persentasie
NHs in reaksie L Lyn B
mengsel i
i
Druk
Die lyn wat die korrekte verband tussen die persentasie NHs(g) in die
reaksiemengsel en die toenemende druk voorstel.
A Lyn A
B Lyn B
Cc Lyn C
D Nie een van die bogenoemde nie.
(2)
(2)
b.o.
18
1.9
1.10
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 6
(Tweede Vraestel) 10842/15
Watter EEN van die volgende oplossings het die HOOGSTE pH-waarde?
A 0,1 mol-dm® Ca(OH)s
B 0,1 mol-dm®? NH3
c 0,1 mol-dm® HCE
D 0,1 mol-dm®H2SO4 (2)
Watter EEN van die volgende ste! die produkte voor wat tydens die hidrolise van
kalsiumkarbonaat vorm?
A H,O*(aq) en CO3"(aq)
B OH(aq) en HCOs3 (aq)
c Ca**(aq) en CO? (aq)
D Ca?*(aq) en OH'(aq) 2)
Watter EEN van die volgende oplossings kan in ‘n aluminiumhouer gestoor
word?
A CuSO,(aq)
B ZnSO,(aq)
Cc NaCi(aq)
D
Pb(NOs)2(aq) ; 40}
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
Bestudeer die organiese verbindings wat deur die letters A tot F voorgestel word in die volgende
tabel.
A | CH3CH2,CH,CHO
2-metielbut-2-ene
fae
hn nn
H H H
|
E H-C—H
tity
weep eee
H ? H 4H
H
oO eo}
I ll
—O—CH2— CH»—O—G— CH,—C
2.1 Skryf slegs die LETTER wat die volgende voorstel neer.
2.1.1 Addisiepolimeer
2.1.2 ‘n Verbinding wat 'n funksionele isomeer van verbinding D is.
2.2 Skryf die |\UPAC-naam van die volgende neer.
2.2.1 Verbinding A
2.2.2 Verbinding E
(1)
(1)
(1)
(2)
2.3
2.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 8
Tweede Vraestel) 10842/15
Verbinding B is een van die reaktanse wat nodig is om verbinding E te produseer.
Skryf die volgende neer:
2.3.1 NAAM of FORMULE van die ander reaktans wat nodig is vir hierdie
reaksie
2.3.2 Struktuurformule van verbinding B
2.3.3 Tipe reaksie wat plaasvind
Die tabel bevat ’n verbinding wat voorkom as gevolg van kondensasie polimerisasie.
2.4.1 Definieer die term, kondensasie polimerisasie.
2.4.2 — Skryf die LETTER neer van die verbinding wat n kondensasie polimeer
is voorstel.
(4)
(3)
(1)
(2)
(1)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
3.1. in Organiese verbinding met 'n molekulére formule van C4Hs het twee
posisionele isomere.
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
3.1.1 Definieer die term posisionele isomeer.
3.1.2 Skryf die struktuurformules van TWEE posisionele isomere van C,H,
neer en gee ook elkeen se IUPAC- naam.
3.2 Heptaan kan kraking ondergaan om fn alkeen te produseer met drie koolstofatome
asook 'n veriakte vier-koolstof alkaan.
3.2.1 Skryf in gebalanseerde reaksievergelyking neer deur struktuurformules
te gebruik.
3.2.2 Skryf die IUPAC-name neer van die produkte wat in hierdie reaksie
gevorm word.
3.3 'n Ondersoek word uitgevoer om die kookpunte van verskillende tipes homoloé
reekse te bepaal. Die onderstaande tabel toon die kookpunte van die verbindings
van verskillende homoloé reekse.
Organiese verbinding Kaokpunt (°C)
Propaan -42
Propan-1-ol 97
Propanoésuur 141
3.3.1 Definieer die term kKookpunt.
3.3.2 Verduidelik die verskil in die kookpunte van propan-t-ol
en
propanoésuur deur na die TIPE INTERMOLEKULERE KRAGTE wat in
die verbindings bestaan te verwys.
(2)
(4)
(3)
2)
(2)
(3)
[16]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
10
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die onderstaande viosidiagram toon verskeie chemiese reaksies van haloalkane. P, Q en R stel
verskillende reaksietipes voor.
P
Alkohol
2-bromopropaan 1,2-dibromopropaan
propeen
4.1 Skryf die tipe reaksie neer voorgestel deur:
41.1 Q
412 R
4.2 Vir reaksie P, skryf die volgende neer:
4.2.1 Die struktuurformule van die alkohol wat vorm.
4.2.2 Die |IUPAC-naam van die alkohol wat vorm.
4.3. In reaksie S reageer propeen met verbinding X om 2-bromopropaan te vorm.
Skryf die volgende neer:
4.3.1 Die NAAM van verbinding X
4.3.2 Die gebalanseerde reaksievergelyking deur van struktuurformules
gebruik te maak
(1)
(1)
@)
(1)
(1)
(4)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 5 (Begin op’n nuwe bladsy.)
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel)
10842/15
11
Leerders voer DRIE verskillende ondersoeke (A, B en C) om DRIE faktore wat die
tempo van fn chemiese reaksie beinvioed te ondersoek. Hulle gebruik die reaksie van
vaste kalsiumkarbonaat (CaCOs) en 'n cormaat soutsuuroplossing (HCE£) soos voorgestel
in die volgende gebalanseerde reaksievergelyking, vir al drie die ondersoeke.
CaCO,{s) + 2HCt (aq)
Die kalsiumkarbonaat word GEHEEL EN AL BEDEK vir al die ondersoeke.
5.1 ONDERSOEK A:
—* CaCh(ag) + H20() + CO2(g9)
Die leerders voer twee ondersoeke uit onder toestande soos aangetoon in die
onderstaande tabel.
Massa van
CaCO; (g)
Toestand van
CaCO;
Konsentrasie
van HCe@
(mol-dm*)
Temperatuur
van HCE (°C)
Eksperiment 1
2
poeier
0,2
25
Eksperiment 2
2
stukke
0,2
25
5.1.1
Watter faktor wat die reaksietempo beinvioed, word ondersoek?
5.1.2 Die leerders herhaal nou EKSPERIMENT 1, maar gebruik 4 g
kalsiumkarbonaat in ‘n oormaat soutsuur in plaas van 2 g. Hulle vind dat
die tempo TOENEEM.
Gebruik die botsingsteorie en verduidelik hoekom die tempo toeneem.
5.1.3
Wanneer die leerders NIE 'n oormaat suur gebruik vir die reaksie van 4 g
kalsiumkarbonaat begin nie, vind hulle dat 15% van die massa van die
oorspronklike monster van die CaCOg oorbly sodra die reaksie voitooi is.
Bereken watter volume suur (in dm*) met die gegewe konsentrasie, moet
bygevoeg word om met die oorblywende kalsiumkarbonaat te reageer.
(1)
(3)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
5.2 ONDERSOEK B:
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel)
12
10842/15
Die leerders voer twee ondersoeke uit onder toestande soos aangetoon in die
onderstaande tabel.
Massa van
CaCO; (g)
Toestand van
Caco,
Konsentrasie
van HC@
(mol-dm*)
Temperatuur van
HCt (°C)
Eksperiment 3 2
stukke
0,2
25
stukke
1,0
25
Eksperiment 4 2
5.2.1 Identifiseer die onafhanklike veranderlike vir ondersoek B.
Die reaksies van eksperimente 3 en 4 verloop volledig. Hoe sal die
opbrengs van die geproduseerde COz in eksperiment 4 vergelyk met dié
in eksperiment 3?
Skryf neer KLEINER AS eksperiment 3, GROTER AS eksperiment 3, of
DIESELFDE AS eksperiment 3.
5.2.2
5.2.3 Verduidelik jou antwoord vir VRAAG 5.2.2
5.3. ONDERSOEK C:
Die leerders voer twee ondersoeke uit onder toestande soos aangetoon in die
onderstaande tabel.
Massa van
CaCQs (9)
Temperatuur van
HCL (°C)
Konsentrasie
van HCe
(mol-dm*)
0,2
0,2
Toestand van
CaCO,
25
35
poeier
poeier
Eksperiment 5 4
Eksperiment 6 4
In watter eksperiment 5 of 6, sal die deeltjies die grootste kinetiese
energie hé?
5.3.1
Op dieselfde assestelsel, teken die sketsgrafieke in jou antwoordeboek
van die aantal molekules teen kinetiese energie (ook bekend as die
Maxwell-Boltzmann verspreidings kurwe) vir eksperiment 5 en
eksperiment 6.
5.3.2
e Benoem beide asse
e Benoem elke grafiek duidelik as eksperiment 5 en
eksperiment 6
(1)
(1)
(2)
(1)
(3)
h.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 13
(Tweede Vraestel) 10842/15
5.4 Die onderstaande grafiek toon die veranderinge in potensiéle energie vir die
reaksie tussen kalsiumkarbonaat en soutsuur.
ry
>
=A
5
a
=
a
CH
gc
a
a
Reaksie verloop
5.4.1. Is hierdie reaksie eksotermies of endotermies? (1)
5.4.2 Gee n rede vir jou antwoord in VRAAG 5.4.1. (1)
[18]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
14
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
‘n Sekere hoeveelheid stikstofmonoksiedgas en suurstofgas reageer in n 50 cm® geslote
houer by 230 °C om stikstofdioksiedgas te vorm. Die reaksie bereik ewewig volgens die
volgende gebalanseerde vergelyking:
2NO(g) + O2(g) = 2NO2(g) AH= -114 kJ-mol™
kleurloos bruin
Die ewewigskonstante by 230°C vir hierdie reaksie is 6,44 x 10°.
6.1
6.2
6.3
6.4
6.5
Aanvanklik is 1 mol NO(g) en ’n onbekende hoeveetheid O2(g) in die houer
geplaas. By ewewig is die aantal deeltjies NO(g) wat teenwoordig is 3,01 x 1071.
Bereken die aanvanklike aantal mol O2(g) wat in die houer geplaas is,
Bogenoemde reaksie is die tweede stap van die Ostwald-proses.
Wat is die betekenis van son hoé K, vir die industriéle produksie van NOz (g)?
Sal die kleur van die mengsel van gasse LIGTER of DONKERDER word indien
die temperatuur verminder word tot kamertemperatuur?
Gebruik Le Chatelier se beginsel en verduidelik die antwoord vir VRAAG 6.3.
Hoe sal ’n verandering in die druk van die gasse die ewewigskonstante van die
stelsel by kamertemperatuur beinvioed?
Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of GEEN EFFEK.
(9)
(1)
(3)
(1)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
15
VRAAG 7 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
7A
7.2
7.3
74
7.5
Definieer'n Bronsted -Lowry basis.
7.2.1 Bereken die pH van 0,12 mol-dm® HC¢-oplossing.
7.2.2 Skryf die FORMULE van die gekonjugeerde basis van HCf neer.
7.3.1. Hoekom word HSO, gesien as ’n amfoliet?
7.3.2 Skryf 'n vergelyking neer vir die reaksie waar HSO, met water reageer
om die hydronium-ioon te vorm.
Bongiwe en Sam beplan om 'n titrasie uit te voer. Elkeen van hulle berei ’n buret
voor met behulp van die metode gegee in die tabel hieronder.
Bongiwe Sam
Sy spoel die buret met suur uit} Hy spoel die buret met water uit
voordat sy dit tot by die merk met} voordat hy dit tot by die merk met
suur vul. suur vul.
Verduidelik hoekom Sam die VERKEERDE metode gekies het.
‘n Oplossing van natriumhidroksied word gemaak deur 8,0 g natriumhidroksied in
250 cm*® gedistilleerde water op te los.
7.5.1 Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing.
7.5.2 25,0 cm® van hierdie natriumhidroksiedoplossing soos berei hierbo,
word getitreer en geneutraliseer met 40,0 cm® van ‘n VERDUNDE
swaelsuuroplossing.
Die reaksie is as volg:
H2SO, (aq) + 2NaOH (aq) ———— Na2SO,(aq) + 2H20(t)
Bereken die konsentrasie van die VERDUNDE suur.
7.5.3 Die verdunde swaelsuuroplossing in VRAAG. 7.5.2 is berei deurdat
10,0 cm® gekonsentreerde suur by 490,0 cm* gedistilleerde water
gevoeg is.
Bereken die konsentrasie van die GEKONSENTREERDE suur.
2)
(3)
(1)
(3)
(i)
(3)
(4)
(4)
[22]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 16
weede Vraestel) 10842/15
VRAAG 8 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Die vereenvoudigde diagram stel ‘n elektrolitiese sel voor wat gebruik word om ‘n
medalje te elektroplateer met dun lagie silwer.
battery
— |
>—— medalje
elektrode X |
+— AgNOs{aq)
Ntatecraemeenrwrmsencenmesih
8.1 Skryf die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind, neer. (1)
8.2 Watter elektrode (ANODE of KATODE), moet die medalje wees? Verduidelik
hoe jy by jou antwoord uitgekom het. (3)
8.3 Skryf neer die
8.3.1 NAAM of SIMBOOL van die element waaruit elektrode X bestaan. (1)
8.3.2 vergelyking van die halfreaksie wat by die medalje plaasvind. (2)
8.4 Skryf die sigbare veranderings neer wat by die volgende plaasvind:
8.4.1 Elektrode X (1)
8.4.2 Die medalje (1)
8.5 Verduicelik hoekom die konsentrasie van die elektroliet konstant bly tydens
elektroplatering. (2)
[11]
b.o,
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 17
(Tweede Vraestel) 10842/15
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe biadsy.)
Leerders gebruik ’n elektrochemiese sel soos getoon in die onderstaande diagram in 'n
ondersoek om die reduserende vermoéns van drie verskillende metale te bepaal.
_ +
WD
x soutbrug ——— ¥
Halfsel X ____, +——__ Halfsel Y
9.1 Noem die tive elektrochemiese sel wat in die diagram hierbo voorgestel word. (1)
9.2 Wat sal die voltmeterlesing wees as die soutbrug verwyder word? (1)
9.3 Noem TWEE toestande wat konstant gehou moet word tydens hierdie
ondersoek. (2)
9.4 Wat sal die onbekende veranderlike vir hierdie ondersoek wees? (1)
Vir hulle ondersoek gebruik hulle verskillende kombinasies van die drie halfselle in die
tabel hieronder om die reduserende vermoéns van Cu, Zn en Af. Die selpotensiaal vir
elke kombinasie van halfselle is in die tabel genoteer.
KOMBINASIE | HALFSELX | HALFSELY ‘LESING
1 Cu/Cu** AUAG* 18
2 AUAR * Zn/zZn** +0,8
3 Zn/zZn** Cu/Cu** +1,0
9.5 Skryf die volgende neer:
9.5.1 1 Moontlike rede hoekom die voltmeterlesing vir die koper-aluminium sel (2)
negatief is
9.5.2 ‘n Toepaslike gevolgtrekking vir hierdie eksperiment (2)
9.6 Skryf die NAAM of die SIMBOOL neer vir die
9.6.1 metaai wat in sel 2 geoksideer word. (1)
9.6.2 reduseermiddel in sel 3. (1)
9.7 Laat die toeskouerione weg en skryf ’n gebalanseerde vergelyking vir die netto
(algehele) reaksie wat in sel 2 plaasvind neer. (3)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 18
(Tweede Vraestel) 10842/15
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder toon die Haber-proses vir die bereiding van ammoniak.
IN
Neen Hy ay TE ==
Yolurne i ae
verhouding
is 1: shake
is 1:3 pom skak sl
= hs. lagies
. es bs SE lad fynv erdeelde
Hersirkulasievan [fo Loud katalisator
ongereageerde |
Ne en Hz Cc
na bokant van
houer werkoeler
ny ur
— .
vloeibare
ammoniak
van “O level chemistry” SAP.
10.1 10.1.1 NOEM die katalisator wat in die proses gebruik word. (1)
10.1.2 Gebruik die BOTSINGSTEORIE en verduidelik hoekom die
FYNVERDEELDE katalisator meer effektief is as ’n GROOT SOLIEDE
katalisator met dieselfde massa. (2)
10.1.3 Gee EEN rede, anders as koste, hoekom die stikstof en waterstof wat
nie gereageer het nie, terug in die stelsel hersirkuleer word. (2)
10.2 ‘in Boer voeg kalsiumhidroksied, Ca(OH)2 en ammoniumsulfaat, (NH4)2SO4
alternatiewelik by die grond.
10.2.1 Verduidelik die GEBRUIK van ELKEEN van die stowwe. (2)
10.2.2 Die volgende reaksie kan plaasvind as hierdie twee stowwe reageer:
Ca(OH),(aq) + (NH4),80.(aq)-—* _ CaSO, (s) + 2NH (g) + 2H20(2)
Verduidelik hoekom moet die boer NIE beide stowwe gelyktydig moet
byvoeg NIE. (1)
10.3 In een van die stappe van die Ostwald-proses vind die volgende reaksie plaas:
4NO(g) + 2H20(g) + 302(g) ———> 4HNOs (aq)
Bereken die maksimum massa salpetersuur wat uit 720 dm* stikstof(II)oksied,
NO, berei kan word by kamertemperatuur.
Aanvaar dat die molére gasvolume by kamertemperatuur 24 dm’ is. (3)
{11]
TOTAAL: 150
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
{Tweede Vraestel) 10842/15
19
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Avogadro's constant 23 wel
Avogadro-konstante Na 8,02 x 10°" mol
Standard pressure A 5
Standaarddruk p 1,013 x 10" Pa
Molar gas volume at STP 3 1
Molére gasvolume by STD Vm 22,4 dmv"-mol
Standard temperature
a)
Standaardtemperatuur T 273K
Charge on electron -19
Lading op elektron e 71,6x 10°C
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n=— n=——
M Na
Vv n m
=— =— lof =
n v, c v or/oi c MV
PH = -log[H30*] Ky = [HgO“][OH]] = 1 x 10°" at/by 298 K
CN Ma
CW, my
Eben = E eamode a Ee node / Ee = Exetove a Ee node
or/of
ay = Eeauction a Fe dation ! =m = Ecukcie 7 E oesidasie
or/of
Een = EF scisingagent 7 Esucingagent / Eee = Fe ideormiddel 7 EP cuseemiddel
‘og
Bez zez
17} ON | PW | Wa] Sa) 3D | Ya | WO} Wy) nd | dN | AM | ed UL
col | Zor | FOL | OOF | 66 | 96 | 246 | 96 | SG | PE | c6 | ze | 16 | 06
SZL eZb 691 Z9L SOL €9L 6S 251 esl osl brl bbl OFL
n7/ qd | wi} 2a | on | Aq | a | pO | ng | ws] wd | pN| ad | 29 aE
FA OZ 69 89 £9 99 s9 v9 £9 4] 19 09 6S gs oy BY 2 ij 2
68 838 28
6oz |20z [voz |10z |261 |s6r |z6r [o6t [o8t [val jist |e@2t | 6er | Zer | ce
UW [WW B/Od 3/1 S]ddelala|6H |nv jid | al /so fed | mM |eL [JH SBT | ea
gs | se | re [es (ze | ie | oe | 62 (a2 | 22 | 92 | G2 | ve | o2 | ee | ag 9s ss
60
“
Oo
OL
ier [zer jeer |[zer fer [sit [ett |eor [oor |[eor | tor 9 |% | 16 | 68 | ee | 98
eX | 1 f eL2qszjuse| ul s/pos/6v a) Pd su Sine S/O SiON SAN | 4Z = wl AS 3) qu
vs [es |ze |is |os oy |e | zr | op | oe | ww ler | | |or | ce | se | ve
re jos {62 /s2 [ez | o£ |s9 |s't9 ;eg [es | 9s (ss [es |ts | er | Sr | or | cE
mA | 44 2 OS 8 SV 5/9 ees UZ SND] IN £90 | Od S/UNG| 49 3] A 3] LL a] 9S 2) eO 2) »
ge [se |ve |ee | ze lis |oe jee |ee |ee [9 |se ire lez [ze [iz |oz | 6
80
Downloaded from hlayiso.com
ov |s‘se | ze 1€ 8z Le BSSPUIIOO]e amafeas apsapeuag be &
W as std iS gaa sseul o1WO]e eAneias ayewxoiddy BW Z| eN &
er | 2b {ob | st | oe | eb 1 Zh LL
oz /6t [or for [a2 IE S'c9 6 Z
ON S/O a /NE O98 a 8 jooquis | ng |__oumpeGau0s 40/3 ea al its
OL 6 8 Z 9 § joquiAs ©)" AuaeBou0.99/3 v e
v 6 r
2H f H®
z JeyeBurooyy TALNITS/AIM lL
Jequinu s1woTy —_—_
(Ma) Gin) A) fA) (Ss (i) ()
sk zh 9 StL oh ck @b LL oOh 6 8 Z 9 S ’ e z lL
SL/ersol (lelsee1A opeem_)
02 JddYSNALIM aSaIsid
Downloaded from hlayiso.com
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS /
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel)
10842/15
21
4 Half-reactions/Halfreaksies E® (v)
Fo(g)+2e° = 2F- + 2,87
Co*+e = Co + 1,81
H202+ 2H*+2e" = 2H20 +1,77
‘% MnO, +8H*+5e7 = Mn*+4H2O | 41,51
g Chig)+2e # act +1,36
g CHO? +14Ht+6e = 2Cr*+7H0 | +1,33
® O2(g) + 4H" +4e° = 2420 +1,23
3 MnO. +4H*+2e = Mn” +2H.0 + 1,23
& Pete2e° = Pt +1,20
& Bro(tl)+2e° = 2Br + 1,07
S NO; +4H*+3e = NO(g)+2H2O | +0,96
3 Hg*+2e" = H(t) + 0,85
® Ag’+e @ Ag + 0,80
3 NO3 +2H"+e" = NOx(g}+H20 | +0,80
£ Fe*+e7 = Fe* +0,77
oO Q.(g) + 2H*+2e° = HO. +0,68
5 b+2e 2 2 +0,54
2° Cu'+e = Cu +0,52
~~ 802+ 4H*+4e = S+2H20 +0,45
£ 2HO0+0.+4e = 40H" +0,40
5 Cu +2e = Cu +0,34
CJ S03 +4H'+2e = SOxg)+2H.0} +0,17
2 Cut+e = Cut +016
@ Sn 42e 2 Sn* +0,15
s S+2H*+2e = HeS(g) +014
4 2H'+2e = He(g) 0,00
9 Fe*+3e = Fe 0,08
2 Pb*'426 = Pb -0,13
@ Sn®*42e = Sn 0,14
$8 Niet+2e0 = Ni -0,27
5 Co%+2e = Co — 0,28
£ Ca*+2e 2 Cd -0,40
Ct+e = oF -0,41
Fe*42e = Fe 0,44
Cet+3e 2 Cr -0,74
Z*42e 2 Zn ~0,76
2H2O+2e7 = Ha(g)+20H — 0,83
Cft42e = Cr -0,91
Mn?*+2e" 2 Mn -1,18
Af'+3e7 = AL = 1,66
Mg**+2e = Mg - 2,36
Na'+e = Na -2,71
Ca*426 = Ca - 2,87
Sft42e = Sr - 2,89
Ba*'+2e 2 Ba - 2,90
Cs*+e = Cs ~ 2,92
K+e 2 K - 2,93
Li+e = Li = 3,05
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé
lity/ Toenemende oksiderende vermo
b
idising a
Increasing oxi
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel) 10842/15
22
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E° (vy
li+¢e = Li - 3,05
Kt+e 2 K ~2,93
Cs*+e = Cs ~2,92
Ba**+2e = Ba - 2,90
SP+2e = Sr - 2,89
Ca**+2e = Ca - 2,87
Na‘+e = Na -2,71
Mg*+2e = Mg — 2,36
Ag +3e = AL - 1,66
Mn? +2e" = Mn -1,18
Cr+2e° = Cr -0,91
2H20 +2e = H.(g}+20H | -0,83
Zn +2e = Zn - 0,76
Crt+3e = Cr - 0,74
Fe" +2e = Fe —0,44
Crtse = Cr -0,41
Cd*+2e 2 Cd - 0,40
Co +20 = Co - 0,28
Ni*+2e 2 Ni - 0,27
Sn’*+2e = Sn -0,14
Pb*+2e° 2 Pb - 0,13
Fe*+3e = Fe - 0,06
2H*+2e = Hg} 0,00
S+2H"+2e = HeS(g) + 0,14
Sn*42e = Sn** +0,15
Cu*+e = Cut + 0,16
SOf +4H™+2e° = SOv(g)+2H20| +0,17
Cue +2e = Cu +0,34
2H20+02+4e = 40H +0,40
SQ2+4H"+4e = S§+2H,0 + 0,45
Cu’+e = Cu +0,52
le+2e = 2r + 0,54
O2(g) + 2H + 2e7 = H2O2 + 0,68
Fe*+e = Fe* +0,77
NOZ +2H*+e = NO2(g)+H2O | +0,80
Ag'+e = Ag + 0,80
Hg +2e = Hg) + 0,85
NO, +4H*+3e = NO(g)+2H20 | +0,96
Br(f}+2e = 2Br + 1,07
Pht+2e = Pt + 1,20
MnO2+ 4H" +2e = Mn®+2H,O | + 1,23
O.(g)+4H7+4e° = 2H2O0 +1,23
Choe 414460 = 2CP47HO | 41,33
Ch(g)+2e = 2CE + 1,36
MnO, +8H* +56 = Mn** + 4H20 +1,51
H2O2 + 2H" +26 = 2H20 +1,77
Co*+e7 = Co™ +1,81
Fo(g)+2e = 2F- +2,87
EINDE
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Limpopo November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Western Cape Mock 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Western Cape Mock 2015 QP
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper