Downloaded from hlayiso.com
PS GAUTENG PROVINCE
Foue
aes ONT D> nepuau C OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2015
10841
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
EERSTE VRAESTEL
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
18 bladsye en 3 inligtingsbladsye
FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 1
i
X10
1
wnt
b.o.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 Gauteng Mock 2015 Question Paper
Grade 12 Physical Sciences question paper from the Gauteng Mock Exam 2015, 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 405.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Gauteng Mock Exam 2015
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 2
(Eerste Vraestel) 10841/15
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN -— 2015
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
2.
10.
11,
12.
Skryf jou naam op die ANTWOORDEBOEK neer wat verskaf word.
Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Laat EEN reél oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.
Toon die formules en substitusies in ALLE berekeninge.
Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 3
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf siegs die letter (A—D) langs die vraagnommer
(1.4+1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. Byvoorbeeld 1.11 D.
11 ‘n Voorwerp val vry na die opperviakte van die aarde.
Watter EEN van die volgende beskryf die rigting van die versnelling van die
voorwerp?
A __ Die versnelling is 9,8 m-s® afwaarts.
B Die versnelling is 9,8 m-s® opwaarts.
C Die versnelling is minder as 9,8 m-s* afwaarts.
D
Die versneliing is minder as 9,8 m-S” opwaarts. (2)
1.2 'n 1-kg-massastuk het 'n konstante versnelling.
Watter EEN van die volgende sketsgrafieke toon die verband tussen die netto
krag, Fret en die versnelling, a, korrek?
A B
Fret i) Fret 4
a a
Cc D
Fret 4 Fret 4
SUE od >
a a
(2)
1.3
1.4
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 4
(Eerste Vraestel) 10841/15
Twee voorwerpe, elk met ’n massa m, is op 'n afstand d van mekaar af
geplaas soos hieronder getoon. Die gravitasiekrag tussen hulle is F.
Q . ©
—>
Die grootte van die krag neem toe tot 4F wanneer die ...
A __ afstand tussen die voorwerpe verminder na id.
B__afstand tussen die voorwerpe verminder na ; d.
C massa van elke voorwerp verminder na ; m.
D massa van elke voorwerp toeneem na 4m. (2)
'n Motor het ‘n aanvanklike momentum van 5 000 kg-m-s"' oos. Die vektor
hieronder stel die aanvanklike momentum van die motor voor.
“1 N
pi = 5 000 kg-m-s
OO
Hierdie motor is betrokke in ‘n botsing en die verandering in momentum van
die motor hieronder word voorgestel.
N
Ap = 2.000 kg-m-s™
<_-
Die vektor wat die finale momentum van die motor na die botsing voorstel,
is...
A P+ = 3 000 kg-m-s!
B Pr = 3 000 kg-m-s"
c pr = 8 000 kg-m-s" >
D ¢ py = 8 000 kg-m-s"
(2)
b.o.
1.5
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 5
(Eerste Vraestel) 10841/15
Die grafiek hieronder toon die verband tussen die toegepaste krag (F) op n
voorwerp en die verplasing (x) van die voorwerp in die rigting van die
toegepaste krag.
Z
DD
s
x
4x verplasing (m)
Die gemiddelde arbeid in joule, verrig deur die toegepaste krag vir 'n
verplasing van 4x m is ...
A x
Bax
C 3x
D 4x (2)
b.o.
1.6
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
6
(Eerste Vraesiel) 10841/15
Bestudeer die volgende absorpsiespektra vir drie verskillende sterre soos
waargeneem vanaf die aarde.
Blou Rooi
Ster X
Blou Rooi
Ster Y |
Blou Rooi
SterZ
Watter EEN van die volgende kombinasies is die mees korrekte beskrywing
van die spoed van die sterre relatief tot die aarde?
Ster beweeg weg van die aarde | Ster beweeg na die aarde toe
teen die grootste spoed teen die grootste spoed
A Y Z
B Y Xx
Cc Zz Y
D Zz x
(2)
b.o.
1.7
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 7
(Eerste Vraestel) 10841/15
Sfeer A, met nn lading van +Q, en sfeer B, met’n lading van +2Q, word vanaf
dieselfde geisoleerde punt gehang soos aangetoon in die diagram
hieronder. (Die diagram is nie volgens skaal geteken nie.)
B
a
A B
+Q +2Q
Die sfere word toegelaat om vrylik te beweeg totdat hulle op hul eie tot rus
kom.
Hoe sal die waardes van die hoeke a en B met mekaar vergelyk sodra die
sfere tot rus kom?
A a=8
B a<p
C apg
D o=f=0 (2)
b.o.
1.8
1.9
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
8
(Eerste Vraestel) 10841/15
Die diagram hieronder toon ’n gedeelte van in stroombaandiagram. FR; en Re
is identiese ohmiese resistors wat in parallel geskakel is. Met die skakelaar
oop is die ammeter lesing 1 A en die voltmeter wat oor die parallelle
gedeelte geskakel is, se lesing is 3 V.
—
(v)
/
Skakelaar S word gesluit. Die lesing op die ammeter en voltmeter is nou ...
Lesing op ammeter Lesing op voltmeter
A groterasiA groteras 3 V
B kleiner as 1A gelyk aan 6 V
Cc groterasiA kleiner as 3 V
D gelykaan1A gelyk aan 3 V (2)
Watter EEN van die volgende stellings is 'n korrekte verduideliking vir hoe 'n
generator werk? Dit werk ...
A deur elektriese energie om te skakel na meganiese energie.
B_ deur die motoreffek te gebruik.
C_ volgens Lenz se wet.
D deur die gebruik van elektromagnetiese induksie. (2)
Wanneer nn opgewekte elektron van 'n hoér energieviak na 'n laer
energieviak beweeg, word 'n spesifieke ...
A _— emissielyn inn emissiespektrum waargeneem.
B _absorpsielyn inn emissiespektrum waargeneem.
C __ emissielyn in ‘n absorpsiespektrum waargeneem.
D__ absorpsielyn in 'n absorpsiespektrum waargeneem.
(2)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 9
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 2 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Blok A met massa 5 kg is vasgemaak aan blok B met i onbekende massa. Die tou wat
die blokke verbind is ONREKBAAR en GEWIGLOOS. Die tou span oor 'n wrywinglose
katrol soos hieronder aangetoon.
Growwe horisontale opperviakte
'n Toegepaste krag F met grootte 15 N werk teen 'n hoek van 30° relatief tot die
horisontale viak op blok A in. Die blok versnel teen 2,2 m-s® na finks oor die growwe
horisontale opperviakte.
Die koéffisiént van kinetiese wrywing tussen die opperviakte van blok Aen die viak is
0,35.
2.1 Definieer Newton se Tweede wet in woorde. (2)
2.2 Teken in benoemde VRYEKRAGTE-diagram van al die kragte wat op blok A
inwerk. (5)
2.3 Bereken die grootte van die wrywingskrag wat deur blok A ervaar word. (3)
2.4 Bereken die massa van blok B. ae
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
hieronder aangetoon.
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
10
(Eerste Vraestel) 1084115
VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Die snelheid-tyd-sketsgrafiek van n bal met massa 160 g wat vertikaal opwaarts gegooi
word teen i snelheid van 6 m-s’ vanaf n sekere hoogte bokant die grond, word
Op pad na onder breek die bal deur ’n dun horisontale glaspaneel en beweeg dan
verder afwaarts na die grond toe. Die bal bons uiteindelik op die grond.
Ignoreer alle invioed van lugweerstand en neem aan dat geen van die gebreekte
stukkies glas aan die bal vassit nie.
v (ms)
6 A
-0,5 t(s)
-3,2
5
Vv
Skryf die grootte en rigting van die versnelling van die bal neer sodra dit
posisie B bereik soos aangetoon op die grafiek. (2)
Hoeveel keer het die bal op die grond gehop? (1)
Watter rigting, AFWAARTS of OPWAARTS is volgens die grafiek as die
positiewe rigting gekies? (1)
Bereken die afstand tussen die glaspaneel en die aanvanklike posisie vanwaar
die bal gegooi is. (4)
Teken 'n rowwe posisie-tyd-grafiek vir die beweging van die bal. Toon punt A
tot E op die grafiek aan. Moenie enige verplasing of tydwaardes op die grafiek
aantoon nie.
Neem die beginposisie van die bal as nul. (5)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA "1
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Mars het’ gemiddelde radius van 3 390 km en fh massa van 6,39 x 107 kg. Mars het
twee mane.
41 Stel Newton se Universele Gravitasiewet in woorde. (2)
4.2 Indien die gravitasiekrag wat Mars op een van sy mane met massa
1,08 x 10" kg uitoefen, 5,71x 10'5 N, bereken die afstand tussen die
middelpunt van hierdie maan en die opperviakte van Mars. (6)
[8]
VRAAG 5 (Begin op'n nuwe bladsy.)
‘n Ysskaatser met massa 54 kg, hou 'n boks vas as deel van haar vertoning. Sy skaats
teen 'n snelheid van 0,08 m-s' oos. Sy gooi die 1,5 kg boks direk weg van haar af met 'n
snelheid van 10,2 m-s" aos.
51 Stel die beginsel van behoud van lineére momentum. (2)
5.2 Bereken die ysskaatser se snelheid onmiddellik nadat sy die boks weg van haar
af gegooi het. (4)
5.3 Bereken die grootte van die krag wat die ysskaatser op die boks uitoefen indien
sy hierdie krag vir 1,2 s uitoefen, (3)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel) 10841/15
12
VRAAG 6 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
'n Boks met massa 86 kg versnel afwaarts op in skuinsviak met fn helling van 25° ten
opsigte van die horisontaal.
F
86 kg-
25°
'n Man oefen 'n krag F opwaarts ewewydig aan die opperviakte uit in 'n poging om te
keer dat die boks teen die skuinsvlak afgly. Ten spyte van die man se pogings versnel
die boks teen die skuinsvlak af.
6.1
6.2
6.3
6.3
6.4
Wat is ‘fn nie-konserwatiewe krag?
Die koéffisiént van kinetiese wrywing (ux) tussen die boks en die opperviakte
van die viak is 0,22.
Bewys dat die grootte van die kinetiese wrywingskrag 168,04 N is.
Stel die arbeid-energiestelling in woorde.
Teken 'n benoemde VRYEKRAGTE-diagram van al die kragte wat op die boks
inwerk.
Die boks versnel ewewydig afwaarts teen die skuinsvlak vir 'n afstand van
0,9 m teen 1,54 m-s®. Gebruik die arbeid-energiestelling en bereken die arbeid
wat deur die man op die boks verrig word.
(2)
(2)
(2)
(4)
(5)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel) 10841/15
13
VRAAG 7 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Terwyl 'n meisie naby fn treinspoorkruising stilstaan, hoor sy ‘n trein in die verte fluit. Die
trein se fluit bring ’n klank met fn frekwensie van 430 Hz voort.
Die spoed van klank in lug word geneem as 335 m-s",
7.1 Stel die Doppler-effek.
7.2 Die trein beweeg teen ‘n konstante snelheid van 25 m-s” inn reguit lyn na die
meisie toe wat stilstaan by die kruising. Bereken die golflengte van die klank
wat deur die meisie waargeneem word terwyl die trein naderkom.
7.3 Sal die frekwensie van die klank wat deur die treindrywer waargeneem word
HOER, LAER of DIESELFDE wees as dit wat deur die trein se fluit
voortgebring word?
Gee 'n rede vir die antwoord.
(2)
(6)
(3)
[11]
b.o,
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 14
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 8 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Twee identiese geleidende sfere A en B met ladings Q, en Q2 onderskeidelik, word op vaste
posisies op dieselfde reguit lyn geplaas soos aangetoon in die diagram hieronder.
Sfeer A en B word 30 cm van mekaar af geplaas. Punt P is 30 cm regs van sfeer B
geposisioneer op cieselfde reguit lyn.
Die lading op sfeer B is positief. Die netto elektriese veld Ene: by punt P as gevolg van
die twee ladings Q, en Q, is na regs soos aangetoon in die diagram hieronder.
. ji Enet > r
E, Ep
8.1 Wat is die teken van die lading op sfeer A? Gee 'n rede vir die antwoord. (3)
8.2 Die netto elektriese veld by punt Pis 600 N-C’' na regs en die lading op
sfeer B het ’n grootte van +12 nC.
Bereken die grootte van die lading op sfeer A. (7)
'n Proton word by punt P geplaas sonder om die ladings en posisies van sfeer A en B te
verander.
8.3 Bereken die netto elektrostatiese krag wat die proton ervaar. (4)
{15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 9 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel) 10841415
15
Leerders ondersoek hoe in VERANDERING IN DIE TOTALE STROOMSTERKTE van
die stroombaan die INTERNE WEERSTAND VAN 'N SEL affekteer. Twee groepe
leerders word van die volgende apparaat voorsien.
GROEP A GROEP B
« nNuwe AAA-sel * in Nuwe AAA-sel met fn hoér interne
« Voltmeter weersiand as dié van groep A.
« Ammeter ¢ Voltmeter
e Reostaat e Ammeter
« Skakelaar « Reostaat
« Verbindingsdrade e Skakelaar
e Verbindingsdrade
9.1 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer.
9.2 Verwys na die apparaat wat aan die leerders verskaf is en teken die toepaslike
stroombaandiagram wat nodig is vir die ondersoek.
Groep A gebruik hul lesings en teken die volgende grafiek.
A
V(V)
12
10-%
(1)
(3)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 16
(Eerste Vraestel) 10841/15
9.3 Gebruik die grafiek en bepaal die interne weerstand van die AAA-sel wat aan
groep A verskaf is. (3)
9.4 Die AAA-sel wat aan groep B verskaf is, het ’n groter interne weerstand.
Hoe sal die gradiént van die grafiek wat deur groep B geteken word, vergelyk
met dié van groep A?
Skryf slegs GROTER AS, KLEINER AS of DIESELFDE AS. (1)
[8]
VRAAG 10 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Die stroomdiagram hieronder toon die stroombaan vir 'n elektriese kombers. Dit het drie
verskillende weerstandverstellings A, B en C wat die hoeveelheid HITTE wat die
kombers genereer, beheer.
gs A —1379})1349
IF -B___o6a |
9}
Ra
Die elektriese kombers is gekonnekteer aan ‘fn battery met ‘n EMK van 20 V enn interne
weerstand van 1 ©.
10.1 Met die skakelaar gekonnekteer by posisie A, bereken die:
10.1.1 Totale weerstand van die eksterne stroombaan. (2)
10.1.2 Totale stroom deur die stroombaan. (3)
10.2 Hoe sal die totale stroomsterkte verander met die skakelaar gekonnekteer by
posisie B? Skryf NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.
Verduidelik die antwoord. (8)
10.3 Bereken die drywing van die elektriese kombers wanneer die skakelaar aan C
geskakel is as die totale stroom vir hierdie verstelling 2,31 A is. (4)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 17
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 11 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
'n Leerder het die volgende eenvoudige generator gebou gebaseer op ‘n dinamo wat
gebruik word om die koplig van ’n fiets te laat brand. Hy gebruik die generator om te
demonstreer dat hy meganiese energie kan gebruik om elektriese energie te genereer.
WielKruk
3V gloeilamp Sagte ysterkem
Koper spoel
Roterende
magneet
Staander
11.1 Is hierdie in GS- of n WS-generator? Gee 'n rede vir die antwoord. (3)
11.2 Hoe sal die leerder weet dat elektriese energie geproduseer word? (1)
11.3 Verduidelik hoe dit moontlik is vir hierdie generator om elektriese stroom te
produseer indien daar geen elektriese konneksie tussen die roterende
magneet en die koperspoel is nie. (3)
11.4 Noem TWEE veranderinge wat vir die generator gemaak kan word om die
HELDERHEID van die gloeilampie te VERHOOG. (2)
‘n Generator (dinamo) wat gebruik word om die koplig van ’ fiets te laat brand, benodig
‘n gemiddelde drywing van 6 W enn potensiaalverskil van 12 Vwer.
11.5 Bereken die maksimum stroomsterkte wat deur die gloeilamp kan vioei. (4)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 18
(Eerste Vraestel) 10841/15
VRAAG 12 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Gedurende die ondersoek van fn spesifieke tipe katode van 'n fotoélektriese sel is
straling van verskillende golflengtes gebruik en die volgende resultate is verkry.
Die grafiek hieronder is geteken deur die resultate te gebruik.
A
A (nm)
Golflengte Maksimum 300
(nm) kinetiese
energie (J) 20
250 0,401x 10°? 200
215 1,73 x 1079
187 3,04x 10°79 150
167 4,37x 10°? 100
150 5,70x 10°
50
O 2 4) 6 O&O )Ekmext)
12.1 Definieer die werksfunksie vir n spesifieke metaal. (2)
12.2 Wat is die verband tussen die golfiengte van die straling en die maksimum
kinetiese energie van die fotoélektron?
Verduidelik die antwoord. (4)
12.3 Hoe sal 'n toename in die intensiteit van die straling die maksimum kinetiese
energie van die fotoélektrone affekteer?
Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE. (1)
12.4 Die maksimum golfiengte van die straling wat elektrone uit die metaal van
hierdie katode kan vrystel, is 255 nm.
Bereken die maksimum snelheid van ‘n fotoélektron wat vrygestel word as 'n
straling met’n golflengte van 160 nm gebruik ward. (5)
[12]
TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel) 10841/15
19
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 1 (PHYSICS)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Universels ravitasiakonstanta, G 6,67 x 10" Nem@ kg
Spoed van ig in vakuum ° 3,0 10° m-s"
Coulomb se konstante k 9,0 x 10°N-m?-C*
Laas op wanton -e 16x 10°C
Eloktronmassa Me 9,11 x10" kg
Massa Van ie aarde M 5,98 x 10° kg
Radius van die aarde Re 6,98 x 10° m
b.o,
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel)
10841/15
20
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
MOTION/BEWEGING
Vi =vj+adt
Ax =v,At+tadt? or/of
Ay =v,At+ Laat?
vy =v, + 2aax or/of v,? =v, + 2ady
ax-(4 7: Ja orfof ay-(“ aa
FORCE/KRAG
Fit = ma p=mv
ir = WN f, =HWN
FreAt =Ap
w=mi
Ap = my, —mv, 9
mm
F-gue oof =F=G—* g=Ga or/of g-G¥
r
WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
W =FAxcos@ U=mgh ovof E,=mgh
1 1 Wret = AK oof Wao = AE,
K= 5 mv ovof = E, =5mve
AK=K,—-K, orof AE, =E,—-E,
W,. = AK+AU or/of W,, = AE, + AE, --
Pave = FVave Poem = FY gem
WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
1
vata T=-
f
viv viv c
f, =——_+ f= Lf = =h—
L viv, f, L VEV, b E=ht orfof E he
E=W, + Exar or/of E=W, +K,,
E=hf and/en W, =hf,
and/en Emax = FIV or/of Kray = mv
« where/waar
2
max
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel)
1084115
21
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
kQ,Q kQ
aa Ear
va oF
q q
n= or/of na
e q,
ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE
Vv emf (e)=I(R+0)
R=—
I emk (e)= (R41)
R, =Ry +R, +...
114 q=IAt
R, RB, BR,”
W=Vq _W
“At
W =ViAt
W=lRAt P=Vl
vA P=PR
W= t v2
R P=
ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM
I — max i I = Traks
ms [5 gk Io
V, V,
Vv = max / Vv. = maks
rms V2 wok V2
ave = Vie Lims / Poem = Vowarl wok
ave =TiR / Pyom = Tra R
2
aMm yp Nua
ave R gem R
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Eerste Vraestel)
10841/15
21
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
Fe kQ,Q, E _kQ
r? r?
va e=F
g q
n= Q or/of n= a
8 qe.
ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE
emf (e)=K"R+0
R-Y
I emk () = (R +9)
R, =R, +R, +
144 q=lAt
jt 4
R, R, Ry
W=Vq _W
~ At
W=VlaAt
W= PRat P=VI
. P=PR
we ¥-4t _v?
R P=
ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM
I I
TL, =m / I, =_maks
ms [a wok 2
V Vv,
Vom — max / Vv, = —_maks
v2 ia v2
Pave = Vim Ems / Poem = Vavgk Tyo
v2 Vi
Pave = / Pyem = R -
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Gauteng Mock 2015 Question Paper

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Limpopo November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga November 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Western Cape Mock 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Western Cape Mock 2015 QP
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper