Skip to content

Accounting Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201220 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE NOVEMBER 2012 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering toegepas. 2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 3. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 6. Hierdie memo is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanses in sekere vrae. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 10. Kodes: f=vreemde items; p=plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 1 1.1 Dui aan of die stellings WAAR of ONWAAR is. 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Waar  1.1.3 Onwaar  1.1.4 Onwaar  1.1.5 Waar  10 1.2.1 Bereken die totale waarde van die beginvoorraad (A). 600  x R85  = R51 000  bewerking een deel korrek 3 1.2.2 Bereken die waarde van die teëls ontvang op 25 April 2012 (B). 960  x R120  + R5 760  = R120 960  bewerking een deel korrek R115 200 (twee punte) 4 1.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde- gemiddelde-metode te gebruik. 214 200 sien 1.2.1 indien 1.2.2 + 94 500 +119 700 Kontroleer redelik 51 000  + 335 160  – 12 000  (of 12 600) x 1 150  3 660  = 374 160 (or 373 560) x 1 150 3 660 = R117 563,93  bewerking een deel korrek R117 563,92 of R117 563,94 OF R102,23 x 1 150 = R117 564,50 R117 565 R102,07 x 1 150 = R117 380,50 R117 380 of R117 381 (4 punte) (1 punt) (1 metode punt) 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 1.3.1 Bereken die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW.        bewerking een deel korrek 70 000 – 114 800 + 8 400 – 5 600 – 1 750 + 2 100 = R41 650 OF: merk slegs een reël -70 000 + 114 800 - 8 400 + 5 600 + 1 750 - 2 100 = R41 650 OF: Inset/Uitset berekening BTW-uitset 114 800 – 8 400 + 1 750 – 2 100 = R106 050 BTW-inset 70 000 – 5 600 = R64 400 R41 650 OF: Inset/Uitset berekening BTW-uitset 114 800 + 1 750 + 5 600 = R122 150 BTW-inset 70 000 + 8 400 + 2 100 = R80 500 R41 650 OF: BTW-KONTROLE 70 000 114 800 8 400 1 750 2 100 5 600 41 650 9 1.3.2 Wat behoort John Smith hieromtrent te doen? Verduidelik. Enige geldige verduideliking  Uitstekend = 3 punte; Goed = 2 punte; bevredigend = 1 punt; foutief = 0 punte Antwoord vir drie punte moet die aksie noem (lig Amy in en gee haar ‘n opdrag om die inskrywing te kanselleer) en moet die rede verduidelik (belastingontduiking / oneties / onwettig). Gee deelpunte vir onvolledige antwoorde. Voorbeelde van antwoorde:  Hy moet Amy inlig dat belastingontduiking onwettig is, sy moet nie hierdie transaksie goedgekeur het nie. Hy moet daarop aandring dat die inskrywing vir R200 000 gekanselleer moet word en die korrekte bedrag wat aan SAID verskuldig is, betaal moet word. (drie punte)  Hy moet Amy waarsku wat sy goedkeur want dit is oneties / onwettig en die inskrywing moet gekanselleer word. (drie punte)  Hy moet Amy of die boekhouer inlig dat die BTW vorm korrek ingevul moet word en hierdie onwettige inskrywing nie getoon moet word nie. (drie punte)  Hy moet daarop aandring dat die inskrywing gekanselleer moet word aangesien belastingontduiking onwetting is. (drie punte)  Hy moet daarop aandring dat dit reggestel word omdat hy ‘n GR kwalifikasie het en by die gedragskode moet hou. (twee punte)  Hy moet daarop aandring dat dit reggestel word. (een punt)  Dit is bedrog want die bedrag aan SAID betaal is foutief/te min. (een punt)  Die interne beheer in die besigheid word deur iemand wat in die besigheid werk of die eienaar ondermyn. (een punt)  Belastingontduiking is onwettig/ Manipulering van inset belasting (een punt)  Interne beheer is defektief (een punt)  Dit is oneties (een punt) 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 2 2.1 Voltooi die volgende sinne in jou eie woorde: Enige geldige verduideliking in elke geval   Een punt vir die noem van interne beheer sonder enige verdere verduideliking. Twee punte vir die verduideliking van interne beheermaatreëls (hoef nie die woorde ‘interne beheer’ te noem nie). Dit is belangrik om elke maand 'n Bankversoeningstaat op te stel omdat dit 'n belangrike deel van interne beheer is, wat 'n besigheid in staat stel om hulle banksaldo te kontroleer teen 'n dokument (die bankstaat) van die bank ontvang / om foute en weglatings reg te stel / om uitstaande tjeks en deposito’s te identifiseer / om bedrog op te spoor) Dit is belangrik om elke maand 'n Debiteure-ouderdomsontleding op te stel omdat dit 'n belangrike deel van interne beheer is, wat 'n besigheid in staat stel om debiteure wat nie aan die kredietterme voldoen nie, te identifiseer / om te verseker dat kredietbeleide nagekom word / om te besluit watter stappe teen debiteure geneem moet word) 4 2.2.1 Watter AARP-beginsel sal die boekhouer deur die afskryf van die bedrag van R40 000 toepas? Verduidelik hierdie beginsel kortliks. Omsigtigheidsbeginsel  deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Verduideliking (moet ‘n begrip van omsigtigheid toon):  Moontlike antwoorde vir 2 punte  Om transaksies konserwatief te hanteer  Daar is geen waarborg dat die geld opgespoor gaan word nie en dus word dit hanteer asof dit nie opgespoor gaan word nie  Om voorsiening te maak vir moontlike toekomstige verliese. 3 Die boekhouer wil 'n soortgelyke probleem in die toekoms vermy. Gee TWEE oplossings om interne beheer in hierdie opsig te verbeter. Twee afsonderlike punte  deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Moontlike antwoorde vir 2 punte:  Verdeling van pligte  Rotering van pligte / werkers moet verlof neem  Verdeling van pligte onder die werknemers sodat die een die ander een kan kontroleer  Verantwoordelike werkers om te kontroleer / geld te deponeer  Die persoon wat die kwitansies uitreik moet nie dieselfde persoon wees wat die deposito's hanteer nie  Gereelde en betyds kontrolering / monitor alle groot transaksies  Uitstaande deposito’s moet betyds opgevolg word  Moedig elektroniese betalings deur klante / debiteure aan  Vra bank om bevestiging van deposito’s te stuur (bv. Sms)  Alle gelde ontvang moet daagliks gedeponeer word (depositostrokie moet met ontvangste ooreenstem).  Neem streng dissiplineêre aksies teenoor oortreders (bv. Afdanking) Moenie die opstel van ‘n bankversoeningstaat as ‘n oplossing in hierdie geval aanvaar nie. Moenie sekuriteitskameras aanvaar nie 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.2.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2012 Indien 2-kolom metode gebruik word, pas gepaste opskrifte toe om te help met nasien Debiet Krediet  Saldo volgens Bankstaat  19 310  Uitstaande tjeks:  967  4 790  1122  4 650  1129  8 540  Uitstaande deposito  11 550  Regstelling van fout / foutief ingeskryf  960  Saldo volgens bankrekening bewerking – balanseer syfer;  24 780 debiet of krediet 37 290 37 290 -1 vir vreemde items (maks -2) bv. R40 000, R2 340, R1 850, R920 kontroleer bewerking om punte toe te ken Saldo volgens Bankstaat (19 310) Uitstaande tjeks:  967 (4 790)  1122 (4 650)  1129 (8 540) Uitstaande deposito 11 550 Regstelling van fout 960 Saldo volgens bankrekening (24 780) 13 2.3 Identifisering van TWEE Interne beheermaatreël verskillende probleme, met om elke probleem reg te bewyse uit die vraag stel Probleem 1 Identifiseer probleem (kredietlimiete)  Enige geldige advies  Noem bewyse  Syfers in hierdie geval nie nodig nie Moenie op krediet aan debiteure verkoop wat hulle Probleem: Sekere debiteure oorskry kredietlimiet oorskry nie/ hulle kredietlimiete maak seker dat hulle vorige Bewyse: P Fakude (oorskry met maande se skuld betaal R700) of J. Martin (oorskry met R504). voordat hulle weer op krediet koop Probleem 2 Identifiseer probleem (krediet tydperk)  Enige geldige advies  Noem bewyse  Syfers in hierdie geval nie nodig nie Hef rente op agterstallige Probleem: Die meerderheid van debiteure rekeninge/bied kortings vir betaal oor periodes langer as 30 dae vroeg betaling/oorweeg Bewyse: 61% of R6 400 neem langer / regsstappe teen problema- slegs 39% betaal binne 30 dae/ Fakude en tiese debiteure Howard oorskry 60 dae 6 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1.1 CAPE SJOKOLADE - NOTA TOT DIE PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012 FABRIEKSBOKOSTE Fabriek indirekte materiaal merk slegs een reël 80%  x (7 200  + 56 000  – 7 500 ) 80% (1 punt) x 55 700 (3 punte)  44 560 5 760 (1 punt) + 44 800 (2 punte) – 6 000 (1 punt) bewerking een deel korrek Fabriekshuur  68 500 Fabrieksonderhoud (46 700  + 1 300 )  48 000 bewerking een deel korrek Water en elektrisiteit twee punte of nil  56 000 Waardevermindering / fabrieksmasjinerie een punt of nil  12 800 Diverse uitgawes twee punte of nil  12 000 Lone van skoonmaker een punt of nil  *23 000 7 150 Indirekte salaris (89 050 – 6 500  – 650 )  *81 900 bewerking een deel korrek *kan gekombineerd wees as R104 900 Totale fabrieksbokoste bewerking een deel korrek  346 760 - 1 vreemde inskrywings tot 'n maksimum van -2 in die geval van addisionele inskrywings in die nota bygevoeg bv. R23 500, R9 500, R130 000 20 3.1.2 CAPE SJOKOLADE – PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012 Punt vir besonderhede toegepas indien reggeplaas  Direktemateriaal-/Grondstofkoste  625 300 wees bewus van kombinasies Een deel korrek (18 000  + 650 000  + 12 300  - 35 000  – 20 000 ) 635 000 (2 punte) 662 000 (2 punte) 627 300 (3 punte)  Direkte-arbeidskoste (192 000  + 54 000 )  246 000 (3 x 1 600 x 40) + (900 x 60) Een deel korrek Primêre koste bewerking optel  871 300  Fabrieksbokoste sien 3.1.1  346 760 Totale koste van produksie aanvaar R1 212 000 / bewerking  1 218 060 Goedere-in-bewerking op 1 Julie 2011 35 000 1 253 060 Goedere-in-bewerking op 30 Junie 2012  (41 060) Kontroleer bewerking – werk terug vanaf KVP of VG Hierdie syfer moet afgetrek wees - kontroleer Koste van produksie op voltooide goedere 1 212 000 - 1 vreemde inskrywings tot 'n maksimum van -2 in die geval van addisionele inskrywings in die PKS bygevoeg 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.2.1 Merk afdelings onafhanklik Komberse Handdoeke Watter Direkte-arbeidskoste  Direktemateriaalkoste produksiekoste het die grootste probleem veroorsaak? Verduideliking en Vermeerder met R10 Vermeerder met R7 (van syfers om jou (van R65 tot R75; of R20 tot R27; of 35%)  mening te staaf 15%)  Moontlike Lei werkers op om meer Kry 'n goedkoper oplossing vir Benny doeltreffend te verskaffer/Verseker dat werk/werk minder werkers nie grondstowwe oortyd/ kontroleer mors nie / verbeter werksure /beperk sekuriteit oor verhogings tot grondstowwe  inflasiekoers / verhoog meganisering /betaal werkers volgens produktiwiteit / 6 3.2.2 Benny weet nie hoe om die gelykbreekpunt te bereken nie. Gee die bewerkings om te bewys dat die 2012-gelykbreekpunt van 12 298 eenhede vir komberse eintlik korrek is. R3 800 000 = R3 800 000 = 12 298 (R430 – R121) R309  (een punt) (een punt) (een punt) (een punt) 5 288 140 1 488 058 - 3 800 000 = 82/0 (afronding) (12 298 x 430) – (12 298 x 121) – 3 800 000 = 82/0 (afronding) 4 3.2.3 Verwys na die aantal komberse in 2012 geproduseer en verkoop, en die gelykbreekpunt vir komberse. Verduidelik waarom hierdie syfers vir Benny kommerwekkend behoort te wees. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Verduideliking oor afname van eenhede geproduseer en verkoop  Aanhaal van syfers  Verduideliking oor toename in GBP  Aanhaal van syfers  Verwagte antwoorde vir 4 punte (Ken deelpunte toe vir ovolledige antwoorde):  Hulle produseer 3 701 eenhede meer as die GBP. Hy is bekommerd omdat dit slegs 30% bo GBP is.  Die aantal komberse geproduseer en verkoop het met 9 000 eenhede afgeneem (van 25 000 tot 16 000). Die GBP het met 2 579 eenhede vermeerder (van 9 719 tot 12 298).  In 2011 het 15 281 eenhede tot die wins bygedra (61%) in vergelyking met 2012 waar slegs 3 702 eenhede tot die wins bygedra het.  Dit is kommerwekkend want hy verdien minder wins op minder eenhede (miskien omdat hy meer as sy mededingers vra). Die GBP is nou 26% hoër as wat dit was; wat beteken dat hy 26% meer eenhede moet produseer voordat hy 'n wins begin maak. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.2.4 Watter produk behoort Benny met R15,00 te verhoog? Handdoeke  Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Verduideliking  Aanhaal van syfers  Verwagte antwoorde vir 2 punte  Indien hy die prys van handdoeke tot R125 verhoog is dit steeds laer as die prys van R130 wat sy grootste mededinger vra. (steeds R5 minder as mededinger)  Hy kan nie die prys van komberse verhoog nie want sy prys van R430 is alreeds hoër as die R410 wat sy grootste mededinger vra. (alreeds R20 meer as mededinger) In hierdie geval, skat hoeveel ekstra netto wins hy volgende jaar kan verdien as aangeneem word dat sy produksie- en verkoopsvlak onveranderd sal bly. Gee 'n berekening om jou antwoord te staaf. 80 000 x R15 – R1,2 m  (1 punt indien geen berekening en antwoord is tussen R1 m en R1,4 m) Kan fout vanaf bo deurdra (bv. fokus op komberse ongeveer R240 000) 5 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum HOU HIERDIE BLADSY BLANKO Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.1.1–4.1.4) neer. 4.1.1 C  4.1.2 A  4.1.3 D  4.1.4 B  8 4.2 MASTER BEPERK 4.2.1 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012 VASTE/TASBARE BATES Grond en Toerusting Voertuie Geboue Drawaarde – 1 Julie 2011 930 000 220 000 519 200 Kosprys 930 000 561 000 814 000 Opgehoopte 0 (341 000) (294 800) waardevermindering Bewegings Toevoegings teen kosprys  650 000  55 000 0 Verkope teen drawaarde 0 0  ( 84 150) (165 000  - 66 000  - 14 850 ) bewerking een deel 80 850 korrek Waardevermindering 0 ( 58 850) (98 890) (T: 2 750  + 56 100 ) bewerking een deel korrek Kontroleer Kontroleer redelikheid redelikheid Drawaarde – 30 Junie 2012 1 580 000  216 150  336 160 Kosprys 1 580 000 616 000  649 000 Opgehoopte 0  (399 850)  (312 840) waardevermindering Kontroleer Kontroleer redelikheid redelikheid 17 4.2.2 Bereken die Behoue Inkomste op 30 Junie 2012. (Jy mag 'n Verdelingsrekening opstel indien jy wil.) 392 000 (2 punte) 345 000 (3 punte) 39 000+ 560 000 (of 496 640) - 168 000  - 126 000  -219 000  = R86 000 of R22 640  bewerking een deel korrek merk slegs volgens een reel OF 39 000 - 560 000 (of 496 640) + 168 000 + 126 000 + 219 000 = R86 000 of R22 640 OF Verdelingsrekening 168 000 560 000 126 000 (of 496 640) 345 000 219 000 39 000 345 000 86 000 (of 22 640) 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.2.3 MASTER BEPERK – BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012 BATES Nie-bedryfsbates bewerking een deel korrek  2 237 310 Vaste/Tasbare bates sien 4.2.1  2 132 310  Vaste deposito's: Sahara Bank (203 000 – 98 000) 5  105 000 Geen deelpunte Bedryfsbates bewerking een deel korrek  358 090 Voorrade (118 000  + 4 000 ) bewerking een deel korrek  122 000  Handels- en ander ontvangbare bedrae/ debiteure 7 000 ( 2 punte)  73 550 (68 000  – 1 450  + 175 000  – 168 000 ) bewerking een deel korrek  Kontant en kontantekwivalente  162 540 (98 000  + 61 340  + 3 200 ) bewerking een deel korrek TOTALE BATES bewerking 16  2 595 400 EKWITEIT EN LASTE Gewone aandeelhouersekwiteit bewerking een deel korrek  1 911 000 Gewone aandelekapitaal  1 825 000 Behoue inkomste sien 4.2.2 3  86 000 of 22 640 Nie-bedryfslaste 316 800  Verbandlening van Khaya Bank 5  316 800 ((306 240  + 63 360  – 52 800 ) bewerking een deel korrek Bedryfslaste bewerking een deel korrek  367 600  Handels- en ander betaalbare bedrae / krediteure (77 500  + 18 300  + 219 000 )  *314 800 kan apart getoon wees vir 1 punt bewerking een deel korrek aanvaar R175 000 onder H&BB indien nie onder H&OB getoon nie  Korttermyngedeelte van lening sien NBL hierbo  *52 800 *Kan gekombineerd wees vir 2 metode punte as deel van 367 600 TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 9  2 595 400 38 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1 Skryf die ontbrekende woord in elke geval neer. 5.1.1 Solvent  5.1.2 Risiko/hefboomverhouding  5.1.3 Winsgewend  5.1.4 Opbrengs  5.1.5 Likied  10 5.2.1 Bereken die vuurproefverhouding. 80 000 (2 punte) 190 000 – 110 000  : 120 000  = 0,7 : 1  bewerking indien een deel korrek is 4 5.2.2 Bereken die verdienste per aandeel (in sent). 330 000  x 100 180 000  1 = 183,3 sent  bewerking indien een deel korrek is 4 5.2.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel (in sent). 1 445 000  x 100 180 000  sien 5.2.2 1 = 802,8 sent  bewerking indien een deel korrek is 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 5.2.4 Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde aandeel- houersekwiteit. 330 000  x 100 ½ (1 445 000  + 1 133 000 ) 1 2 578 000 (2 punte) = 330 000 x 100 1 289 000 1 = 25,6%  bewerking indien een deel korrek is 5 5.2.5 Bereken die syfers wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir: Terugbetaling van lenings 630 000 – 500 000 = 130 000  geen deelpunte – 630 000 + 500 000 = -130 000 2 Opbrengs uit die uitreik van gewone aandele 160 000  + 56 000  = 216 000  bewerking indien een deel korrek is OF 1 088 000 – 872 000 = 216 000 OF 1 445 000 – 1 133 000 – 357 000 + 261 000 = 216 000 312 000 (1 punt) - 96 000 (1 punt) 4 Vaste bates aangekoop (let wel dat vaste bates met 'n boekwaarde van R105 000 teen drawaarde verkoop was). 1 667 000  + 40 000  + 105 000 – 1 620 000  = 192 000  bewerking indien een deel korrek is OF – gebruik slegs een reël 1 620 000 - 40 000 - 105 000 - 1 667 000 = -192 000 OF Begin 1 620 000 Koop 192 000 Verkoop (105 000) Waardever (40 000) Einde 1 667 000 OF 1 620 000 105 000 192 000 40 000 1 667 000 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 5.3.1 James is van mening dat Pomi Bpk. sy bedryfskapitaal meer effektief hanteer en in 'n beter likiditeitsposisie as Kwela Bpk. is. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers aan om sy mening te staaf. Finansiële aanwyser    Aanhaal van syfers    Verduideliking    ('n Gekombineerde verduideliking kan gegee word: syfers moet verskaf word maar nie noodwendig vir albei maatskappye nie. Kandidate kan nie vol punte kry as addisionele aanwysers gebruik word nie) Indien kandidate addisionele irrelevante aanwysers verskaf, soek vir die korrektes in die antwoord voorsien deur die kandidaat en ken punte toe. Vir die wie meer as drie opsies voorsien, straf van -1 vir elke irrelevante aanwysers; maks -2.  Bedryfsverhouding van Pomi Bpk. is 1,5 : 1 en van Kwela Bpk. is 6:1 (Kwela Bpk. se verhouding is 4 keer groter) Pomi het genoeg bedryfsbates om sy bedryfslaste te dek maar Kwela Bpk. hou te veel van sy fondse in die vorm van bedryfsbates wat nie in 'n opbrengs vir die besigheid mag uitwerk nie.  Vuurproefverhouding van Pomi Bpk. is 0,9 : 1 en van Kwela Bpk. is 2,8 : 1 ( Kwela Bpk. se verhouding is 3 keer groter). Al kan Pomi nie al sy handelsvoorraad verkoop nie, behoort hy nogtans sy korttermynskuld te kan dek. Kwela Bpk. hou te veel van sy bedryfsbates in die vorm van handelsvoorraad (ophoping van voorraad).  Periode waarvoor daar genoeg voorraad voorhande vir Pomi Bpk. is 88 dae en vir Kwela Bpk. is 150 dae (byna 6 maande). Pomi Bpk. het genoeg voorraad vir 3 maande wat vir 'n maatskappy wat hardloopskoene verkoop, gepas is, aangesien style van skoene normaalweg seisoenaal verander. Kwela Bpk. hou voorraad vir te lank aan, style sal verander en klante sal nie geïnteresseerd wees om verouderde style te koop nie wat tot verouderde voorraad sal lei.  Debiteure-invorderingsperiode van Pomi Bpk. is 25 dae wat binne die normale/aanvaarbare kredietterme is en is laer as die 53 dae van Kwela Bpk. 9 5.3.2 Watter maatskappy maak meer gebruik van lenings? Haal 'n finansiële aanwyser aan vir elke maatskappy. Pomi Bpk.  Skuld-ekwiteitsverhouding 2 : 1 vir Pomi  en 0,3 : 1 vir Kwela  Verduidelik of dit 'n goeie idee was of nie vir daardie maatskappy om van lenings gebruik te maak. Haal EEN finansiële aanwyser aan. Nee  Opbrengs op Kapitaal Aangewend vir Pomi is 13,6 %  wat beteken dat die opbrengs wat hy verdien laer is as die rente wat hy op die lening betaal, (negatiewe hefboom)  6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 5.3.3 Kwela Bpk. het 'n beter persentasie opbrengs, verdienste en dividend as Pomi Bpk. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers vir elke maatskappy aan. Syfers vir Pomi Bpk.    Syfers vir Kwela Bpk.    Verduideliking    Kandidate kan nie vol punte kry as addisionele aanwysers gebruik word nie. Indien kandidate addisionele irrelevante aanwysers verskaf, soek vir die korrektes in die antwoord voorsien deur die kandidaat en ken punte toe. Vir die wie meer as drie opsies voorsien, straf van -1 vir elke irrelevante aanwysers (maks -2). Verwagte antwoorde vir 3 punte:  % OOAHE vir Kwela Bpk. is baie hoër (21,3%) as die van Pomi Bpk. (11,2%). Die aandeelhouers van Kwela Bpk. verdien 'n hoër opbrengs as wat hulle op ander soortgelyke beleggings sou verdien het maar die aandeelhouers van Pomi Bpk. kan moontlik 'n hoë rentekoers op ander soortgelyke beleggings verdien.  VPA vir Kwela Bpk. is 410 sent waar Pomi Bpk. slegs 176 sent per aandeel verdien.  DPA vir Kwela Bpk. is 240 sent waar dit vir Pomi slegs 185 sent per aandeel is. Kandidate kan ook hulle kommentaar oor VPA en DPA soos volg kombineer vir 6 punte: Kwela Bpk. behou inkomste (VPA 410 sent, DPA 240 sent) waar Pomi Bpk. geen inkomste behou nie (VPA 176 sent, DPS 185 sent) Kandidate kan ook kommentaar lewer oor VPA soos volg vir 3 punte: Kwela Bpk. se VPA van 410 sent vergelyk goed met die NBW van die aandeel van 609 sent; Pomi Bpk. se VPA van 176 sent vergelyk ongunstig met die NBW van 939 sent Kandidate kan ook kommentaar lewer oor DPA soos volg vir 3 punte: Kwela Bpk. se DPA van 240 sent vergelyk goed met die NBW van die aandeel van 609 sent; Pomi Bpk. se DPA van 185 sent vergelyk ongunstig met die NBW van 939 sent 9 5.3.4 Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Kwela Bpk. gelukkig met die huidige markwaarde van hulle aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te staaf. Vergelyk markprys en NBW van Kwela Bpk.  Syfers  Markprys van Kwela Bpk. is 750 sent wat hoër as die NBW van 609 sent is OF markprys is 141 sent hoër as die NBW. Kwela Bpk. kan dus 'n hoër prys haal as die waarde van die aandele in die boeke van die maatskappy. Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Pomi Bpk. baie teleurgesteld met die huidige markwaarde van hulle aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te staaf. Vergelyk markprys en NBW van Pomi Bpk.  Syfers  Markprys van Pomi Bpk. is 885 sent wat laer as die NBW van 939 sent is OF markprys is 54 sent laer as die NBW. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 5.4 Hoe sal hierdie ouditverslae James se besluit oor in watter maatskappy hy aandele moet koop, beïnvloed? Verduideliking oor die ouditverslag van Kwela Bpk.  Goed = 2 punte; gemiddeld = 1 punt; foutief = 0 punte Verwagte antwoorde vir 2 punte:  James sal weet dat hy op die syfers in die finansiële state kan staatmaak want die maatskappy het 'n ongekwalifiseerde ouditverslag ontvang  James sal weet dat hy op die syfers in die finansiële state kan staatmaak aangesien dit ‘n redelike weergawe in alle wesenlike aspekte toon  Die verslag is ongekwalifiseerd – dit is ‘n goeie (d.i. betroubare) verslag Verwagte antwoorde vir 1 punt:  Die finansiële state is ‘n redelike weergawe van die finansiële posisie  Die verslag is ongekwalifiseerd  Hy sal op die syfers kan staatmaak  Dit sal moontlik 'n positiewe invloed op sy besluit hê  Hy sal gemaklik met sy besluit wees. Verduideliking oor die ouditverslag van Pomi Bpk.  Goed = 3 punte; gemiddeld = 2 punte; swak = 1 punt; foutief = 0 punte Verwagte antwoorde vir 3 punte:  James sal weet dat hy nie op die die syfers in die finansiële state kan staatmaak nie, want die maatskappy het 'n gekwalifiseerde ouditverslag ontvang  James sal weet dat hy nie op die syfers in die finansiële state kan staatmaak nie aangesien daar aandag op tekortkominge in die finansiële state gevestig is  James sal ongelukkig wees dat die vaste bates volgens die ouditeure oorgewaardeer is (wat beteken dat die werklike waarde van sy moontlike belegging soos deur die netto batewaarde getoon, nie seker is nie). Verwagte antwoorde vir 2 punte:  Die verslag is gekwalifiseerd – dit is ‘n ongunstige (d.i. onbetroubare) verslag Verwagte antwoorde vir 1 punt:  Die finansiële state is nie in alle opsigte ‘n redelike weergawe van die finansiële posisie nie  Die verslag is gekwalifiseerd  Hy sal nie op die syfers kan staatmaak nie  Dit sal moontlik 'n negatiewe invloed op sy besluit hê  Hy sal nie gemaklik met sy besluit wees nie. 5 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/November 2012 NSS – Memorandum HOU HIERDIE BLADSY BLANKO Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 6 6.1 Verduidelik waarom dit belangrik is dat Jim 'n Geprojekteerde Inkomstestaat voorberei. Geldige verduideliking  Goed = 2 punte; bevredigend = 1 punt; foutief = 0 punte Verwagte antwoord vir 2 punte:  Om die wins of verlies wat die besigheid kan verwag om te maak te toon  Dit stel hom in staat om behoorlik te beplan en enige moontlike probleme wat mag ontstaan te antisipeer  Sodat hy werklike en begrote syfers met mekaar kan vergelyk om sodoende regstellende stappe te neem. Verwagte antwoord vir 1 punt:  Om te kyk of die besigheid ‘n wins of verlies maak  Om die geprojekteerde inkomste en uitgawes te toon. 2 6.2 Bereken die persentasie styging in verkope wat hy in Desember verwag. 118 000 / 590 000 = 20%  geen deelpunte Verduidelik waarom hy vir hierdie styging begroot het. Verduideliking  Verwagte antwoord vir 2 punte:  Desember behoort 'n besiger tydperk te wees as gevolg van feesseisoen (Kersfees) of die somervakansie  Daar is meer advertensies gedurende Desember geplaas as in die ander maande.  Dit is ‘n winkel wat op vakansie aktiwiteite fokus (so hulle behoort in hierdie tye besig te wees) 4 6.3 Bereken die winsopslagpersentasie wat hy werklik in Oktober bereik het. 220 500  x 100 = 45%  bewerking een deel korrek 490 000  1 Verduidelik of dit 'n goeie idee was om die winsopslag-persentasie van die oorspronklike teiken te verander, of nie. Ja / Nee  Verduideliking  deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Verduideliking vir nee: Alhoewel die werklike verkope meer is as die begrote syfer, het dit nie tot 'n hoër bruto wins tot gelei nie. Verduideliking vir ja:  Verkope het noemenswaardig toegeneem. Alhoewel die bruto wins blykbaar dieselfde gebly het, het die besigheid nou meer klante (klandisiewaarde) wat hulle in die toekoms sal baat.  As hulle nie hulle winsopslag van 60% na 45% verminder het nie, sal hulle nie mededingend bly nie en hulle verkope sal afneem en gevolglik sal hulle netto wins ook afneem. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 19 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 6.4 Bereken die volgende bedrae in die Geprojekteerde Inkomstestaat: Bewerkings: Antwoord: Huurinkomste vir 5 200  x 105 R5 460  November 2012 100  bewerking een deel korrek (een punt) R260 (een punt) 5 200 + (5% x 52 000) Advertensies vir 880  x 8  R7 040  Desember 2012 4 400 (een punt) bewerking een deel 4 000 + 400 + 2 640 korrek Rente-uitgawe vir R11 875  November 2012 15%  x 950 000  / 12  bewerking een deel korrek 10 6.5 Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Oktober 2012. Identifiseer die DRIE oorhoofse uitgawes wat swak deur Jim beheer is. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Identifiseer van DRIE items:    Identifiseer van syfers:    Enige drie items:  Onderhoud van eiendom is R3 000 oor begroting (R7 000/R4 000)  Water en elektrisiteit is R4 400 oor begroting (R5 600/R1 200)  Handelsvoorraadtekort is R4 300 oor begroting (R12 300/R8 000) 6 Watter advies sal jy vir Jim gee om sy interne beheer oor oorhoofse uitgawes te verbeter? Verduidelik. Advies:  deelpunte vir gedeeltelike antwoorde Verwagte antwoorde vir 2 punte:  Jim moet die redes vir oorbesteding ondersoek (bv. die gebrek aan versorging van die eiendom, waterlekkasies, swak beheer oor handelsvoorraad)  Hy moet regstellende stappe neem vir die items wat oor die begrote bedrag is  Hy moet in die toekoms meer realisties begroot. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 20 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 6.6 Jim is van mening dat hy finansieel kan baat vind indien hy Samuel se aanbod aanvaar. Noem DRIE punte wat 'n positiewe invloed op sy Geprojekteerde Inkomstestaat vir Januarie 2013 kan hê indien hy die aanbod aanvaar. Gee syfers of inligting uit die vraag om jou antwoord te staaf. Drie afsonderlike punte    Syfers    Verwagte antwoorde vir 2 punte elk:  Hy sal spaar op die rente op lening – R10 625 of R11 250 of R11 875 / Hy sal geen rente op lening betaal nie (d.i. 0)  Hy sal rente op vaste deposito verdien – 6% van R650 000 (R3 250)  Hy sal op die onderhoudskoste bespaar – R4 000 of R7 000 / Hy sal geen onderhoudskoste betaal nie (d.i. 0)  Hy sal op die eiendomsbelasting bespaar – R1 000 / Hy sal geen eiendomsbelasting betaal nie (d.i. 0)  Die huur uitgawe is R125 minder as die rente op die lening (R10 625 – R10 500)  Hy sal ‘n wins op verkoop van die eiendom van R300 000 in die inkomstestaat toon 6 6.7 Jim is ook bewus van die feit dat daar negatiewe punte is indien hy die aanbod sou aanvaar. Noem TWEE punte wat Jim in aanmerking moet neem voordat hy die besluit neem om die eiendom te verkoop. Verduidelik. Twee geldige punte:   syfers in hierdie geval nie nodig nie Verwagte antwoorde vir 2 punte:  Hy sal 'n bate wat in waarde toeneem in die toekoms, verloor.  Die waarde van die grond en geboue kan in die toekoms met meer as die huur wat hy betaal toeneem (R126 000 per jaar).  Hy sal die huurinkomste verloor (R5 460 per maand).  Hy sal huur moet betaal (R10 500 per maand).  Die huur sal jaarliks toeneem  Dit kan toekomstige ontwikkeling van die besigheid beperk (as hy nie die vaste bate besit nie)  Hy sal nie kollateraal (waarborge) in die vorm van eiendom hê nie. 4 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all