Downloaded from hlayiso.com
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
REKENINGKUNDE
GRAAD 12
NOVEMBER 2012
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 



_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC November 2012 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Addendum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 141.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1 Dui aan of die stellings WAAR of ONWAAR is.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5
10
1.2 1.2.1 Bereken die totale waarde van die beginvoorraad (A).
3
1.2.2 Bereken die waarde van die teëls ontvang op 25 April 2012 (B).
4
1.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde-
gemiddelde-metode te gebruik.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
1.3 1.3.1 Bereken die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW.
9
1.3.2 Amy het nog nie die BTW-opgawe ingedien nie. John Smith is
die interne ouditeur. Hy het 'n GR- ('CA') kwalifikasie. Hy het
opgemerk dat 'n faktuur vir aankope by KZN Groothandelaars vir
R200 000 deur Amy geteken is en deur die boekhouer opgeteken
is. Na 'n ondersoek ontdek hy dat KZN Groothandelaars nie
bestaan nie.
Wat behoort John Smith hieromtrent te doen? Verduidelik.
3
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1 Voltooi die volgende sinne in jou eie woorde:
Dit is belangrik om elke maand 'n Bankversoeningstaat op te stel omdat
Dit is belangrik om elke maand 'n Debiteure-ouderdomsontleding op te
stel omdat
4
2.2 2.2.1 Watter AARP-beginsel sal die boekhouer deur die afskryf van die
bedrag van R40 000 toepas? Verduidelik hierdie beginsel
kortliks.
3
Die boekhouer wil 'n soortgelyke probleem in die toekoms
vermy. Gee TWEE oplossings om interne beheer in hierdie opsig
te verbeter.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
2.2.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2012
13
2.3 Identifisering van TWEE Interne beheer maatreël
verskillende probleme, met bewyse om elke probleem reg te
uit die vraag stel
Probleem 1
Probleem 2
6
TOTALE
PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1 3.1.1 CAPE SJOKOLADE – NOTA TOT DIE PRODUKSIEKOSTESTAAT
VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012
FABRIEKSBOKOSTE
Totale fabrieksbokoste
20
3.1.2 CAPE SJOKOLADE – PRODUKSIEKOSTESTAAT
VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012
Primêre koste
Totale koste van produksie
Goedere-in-bewerking op 1 Julie 2011 35 000
Goedere-in-bewerking op 30 Junie 2012
Koste van produksie op voltooide goedere 1 212 000
16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
3.2 3.2.1
KOMBERSE HANDDOEKE
Watter produksie-
koste het die
grootste probleem
veroorsaak?
Verduideliking en
syfers om jou mening
te staaf
Moontlike oplossing
vir Benny
6
3.2.2 Benny weet nie hoe om die gelykbreekpunt te bereken nie. Gee
die bewerkings om te bewys dat die 2012-gelykbreekpunt van
12 298 eenhede vir komberse eintlik korrek is.
4
3.2.3 Verwys na die aantal komberse in 2012 geproduseer en verkoop,
en die gelykbreekpunt vir komberse. Verduidelik waarom hierdie
syfers vir Benny kommerwekkend behoort te wees. Haal syfers
aan om jou antwoord te staaf.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
3.2.4 Watter produk behoort Benny met R15,00 te verhoog?
Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te staaf.
In hierdie geval, skat hoeveel ekstra netto wins hy volgende jaar
kan verdien as aangeneem word dat sy produksie- en
verkoopsvlak onveranderd sal bly. Gee 'n berekening om jou
antwoord te staaf.
5
TOTALE
PUNTE
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
HOU HIERDIE BLADSY
BLANKO
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.1.1–4.1.4) neer.
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
8
4.2 MASTER BEPERK
4.2.1 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012
VASTE/TASBARE BATES GROND EN TOERUSTING VOERTUIE
GEBOUE
Drawaarde – 1 Julie 2011 R 930 000 R 220 000 R 519 200
Kosprys 930 000 561 000 814 000
Opgehoopte
waardevermindering
0 (341 000) (294 800)
Bewegings
Toevoegings teen kosprys * * 0
Verkope teen drawaarde 0 0 *
Waardevermindering 0 * (98 890)
Drawaarde – 30 Junie 2012 1 580 000 * *
Kosprys 1 580 000 616 000 *
Opgehoopte
waardevermindering
0 * *
17
4.2.2 Bereken die Behoue Inkomste op 30 Junie 2012. (Jy mag 'n
Verdelingsrekening opstel indien jy dit verkies.)
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
4.2.3 MASTER BEPERK – BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012
BATES
Niebedryfsbates
Vaste/Tasbare bates
Bedryfsbates
Voorrade
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
Gewone aandeelhouersekwiteit
Gewone aandelekapitaal
Behoue inkomste
Niebedryfslaste
Bedryfslaste
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
38
TOTALE
PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 5
5.1 Skryf die ontbrekende woorde neer.
5.1.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4
5.1.5
10
5.2 5.2.1 Bereken die vuurproefverhouding.
4
5.2.2 Bereken die verdienste per aandeel (in sent).
4
5.2.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel (in sent).
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
5.2.4 Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde aandeel-
houersekwiteit.
5
5.2.5 Bereken die syfers wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir:
Terugbetaling van lenings
2
Opbrengs uit die uitreik van gewone aandele
4
Vaste bates aangekoop (Let wel dat vaste bates met 'n boek-
waarde van R105 000 teen drawaarde verkoop is.)
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
5.3 5.3.1 James is van mening dat Pomi Bpk. sy bedryfskapitaal meer
effektief hanteer en in 'n beter likiditeitsposisie as Kwela Bpk.
is. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers aan om sy
mening te staaf.
9
5.3.2 Watter maatskappy maak meer gebruik van lenings? Haal 'n
finansiële aanwyser aan vir elke maatskappy.
Verduidelik of dit 'n goeie idee was of nie vir daardie
maatskappy om van lenings gebruik te maak. Haal EEN
finansiële aanwyser aan.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
5.3.3 Kwela Bpk. het 'n beter persentasie opbrengs, verdienste en
dividende as Pomi Bpk. Verduidelik en haal DRIE finansiële
aanwysers vir elke maatskappy aan.
9
5.3.4 Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Kwela
Bpk. gelukkig met die huidige markwaarde van hulle aandele is.
Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te
staaf.
Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Pomi
Bpk. baie teleurgesteld met die huidige markwaarde van hulle
aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou
antwoord te staaf.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
5.4 Hoe sal hierdie ouditverslae James se besluit oor in watter maatskappy
hy aandele moet koop, beïnvloed?
Verduideliking oor die ouditverslag van Kwela Bpk.
Verduideliking oor die ouditverslag van Pomi Bpk.
5
TOTALE
PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 17 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
HOU HIERDIE BLADSY
BLANKO
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 18 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
VRAAG 6
6.1 Verduidelik waarom dit belangrik is dat Jim 'n Geprojekteerde
Inkomstestaat voorberei.
2
6.2 Bereken die persentasie styging in verkope wat hy in Desember verwag.
Verduidelik waarom hy vir hierdie styging begroot het.
4
6.3 Bereken die winsopslagpersentasie wat hy werklik in Oktober behaal
het.
Verduidelik of dit 'n goeie idee was om die winsopslag-persentasie van
die oorspronklike teiken te verander, of nie.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 19 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
6.4 Bereken die volgende bedrae in die Geprojekteerde Inkomstestaat:
BEWERKING ANTWOORD
Huurinkomste vir
November 2012
Advertensies vir
Desember 2012
Rente-uitgawe vir
November 2012
10
6.5 Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Oktober 2012.
Identifiseer die DRIE oorhoofse uitgawes wat swak deur Jim beheer is.
Haal syfers aan om jou antwoord te staaf.
6
Watter advies sal jy vir Jim gee om sy interne beheer oor oorhoofse
uitgawes te verbeter? Verduidelik.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 20 DBE/November 2012
NSS – Antwoordeboek
6.6 Jim is van mening dat hy finansieel kan baat indien hy Samuel se
aanbod aanvaar. Noem DRIE punte wat 'n positiewe invloed op sy
Geprojekteerde Inkomstestaat vir Januarie 2013 kan hê indien hy die
aanbod aanvaar. Gee syfers of inligting uit die vraag om jou antwoord te
staaf.
Punt 1:
Punt 2:
Punt 3:
6
6.7 Jim is ook bewus van die feit dat daar negatiewe punte is indien hy die
aanbod sou aanvaar. Noem TWEE punte wat Jim in aanmerking moet
neem voordat hy die besluit neem om die eiendom te verkoop.
Verduidelik.
Punt 1:
Punt 2:
4
TOTALE
PUNTE
40
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 NSC November 2012 Question Paper (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum