Downloaded from hlayiso.com
KZN DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
GREENBURY SEKONDERE SKOOL
DERDE KWARTAAL TOETS
AFRIKAANS - EAT : LETTERKUNDE 2017
GRAAD : 11 PUNTE : 35
EKSAMINATRISE : S.REDDY TYDSDUUR: 1 UUR
MODERATRISE ; A, RAMNATH DATUM ;_ 24/09/2017
LW. Hierdie vraestel bestaan uit 5_ bladsye.
Instruksies:
1, Beantwoord AL die vrae.
2. Bestee 30 minute aan elke vraag.
3. Afdeling A : Poésie (17 punte)
. Afdeling B : Kortverhaal (18 punte)
. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.
. Skryf netjies en leesbaar.
- Voorletters van jou onderwyser/es moet bo-aan geskryf word — PS, SSu,
ARa, PR, S.Re, SRP
4
5.
6
7
1. Blaai om... VRAAG EEN
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 11 P2 September Test 2017 Paper & Memo
Grade 11 Afrikaans FAL Paper 2 question paper and memo from the September Test 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download.
Afrikaans Fal · Grade 11 · September Test · 2017. Question paper and memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper and memo
- Year
- 2017
- Exam period
- September Test
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 534.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
September Test 2017
- Paper 1Paper and memo
- Paper 2Paper and memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG EEN : POESIE — STERREKYKER
Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat volg:
Sterrekyker
Ek skryf’n brief aan die man op die maan —
2 bladsye en bladsye vol.
3 Ek rol dit.in’n koker op,
4 bind dit aan’n pyl
s enskiet dit met’n wilgerboog 5
6 dat dit hoog die lug inseil.
+ Ek sien hoe dit deur die sterre trek
g en om die maan gaan draai :
4 en al verder deur die donker lug
io ’n duisend briewe saai. 10
i Nou wonder ek
12 — en wonder jy? —
3 het hy ooit sy pos gekry,
“4 of sou daar iemand anders wees
1§ wat al dié briewe dalk nou lees? 15
Vrae:
1.1 Kies die korrekte antwoord. Skryf net die antwoord neer.
‘n Sterrekyker bestudcer (hemelliggame / liefde/ aarde)
1.2 Watter soort spreker het ons in hierdie gedig?
1.3 Aan wie skryf die spreker'n brief?
2. Blaai om... 1.4
()
()
@
)
Downloaded from hlayiso.com
1.4 Haal'n versreel aan wat wys dat dit'n baie lang brief is. (1)
1.5 Waarna verwys die woorde “die man op die maan “? (1)
1.6 Sé waarom die volgende stelling onwaar is, Haal uit die gedig aan om jou
antwoord te motiveer.
Die spreekster stuur haar brief deur dit in‘n poskantoor te pos. (1)
1.7 Identifiseer en bespreek die beeldspraak in die volgende versréel
“en al verder deur die donker lug” (2)
1.8 Waaroor wonder die spreker? ad)
1.9 Bespreek die funksie van die aandagstrepe in versreél 12. (2)
1.10 Haal drie agtereenvolgende woorde aan wat wys dat die spreekster met
die leser praat. (1)
1.11 Wat,dink jy, is die tema van die gedig? (2)
1.12 Pas Kolom A by Kolom B. Skryf net die nommer en letter neer
KOLOM A KOLOM B
1.12.1“maan gaan draai” A emjambement
1.12.2Die digter gebruik dit om eenheid te | B wilgerboog
skep.
1.12.3 gemaak van hout. C assonasie (6))
‘ (17)
3. Blaai om... Vraag 2
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 2: Kortverhaal — Die kind
Lees die onderstaande uitreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Die Meintjies het juis geneul oor hoekom sy so baie Hertzoggies eet. Goeie maniere
is mos net een, Dan het sy gelag en gesé dié klein Gericketjie het ’n goettandjie.
Ernest en Michael was altyd eerste om hulle Grandpa-blikkies met muistande te
bring. Dat Ma kan verduidelik hoe mens weet watter een ’n soettandjie is.
Dit was laas Sondag nog so.
‘Teen boekevat verskyn Ma sakdoek in die hand aan tafel. Haar o8 kyk by ons fronse
verby, Pa lees en bid lank en ernstig. Langer as gewoonlik. Ek hoor Ma snuif, Ons
sing nie vanaand nie. In die kombuis hoor ons Souf sing: “O goedheid Gods hier
nooit volprese.” Ek loer onderlangs na Pa. Hy duld nie’n geraas met boekevat nie,
maar hy bly net koponderstebo sit, Ma se stoe! kraak oor die houtvloer en Souf kom
ons haal. Ons moet kooi toe, Mére is Maandag. Maandze is donker opstaan vir skool,
en slim kinders moet baie slaap.
In die middel van die nag word ek wakker van stemme. Dis Pa en Ma.
Op my slaapsokkies loop ek tot by die gangdeur. Ma-hulle se kamerdeur is op’n
skrefie oop en die paraffienlamp skyn’n flou strep op die vloer, Ek haal my slaapmus
af om beter te hoor.
. om
“Ik s@ jou, Martha, ons het nie’n keuse nie.
Vrae:
2.1 Wie is die verteller van die verhaal?
2.2 Kies die korrekte antwoord en skryf net die nommer en letter neer.
2.2.1 Ma eet so baie “Hertzoggies” omdat sy...
A) goeie maniere het
B) nie gocie maniere het nie
C) swanger is
4. Blaai om...2.2.2
(q)
1)
Downloaded from hlayiso.com
2.2.2 “Ons moet kooi toe” wys dat die kinders...
A) bed toe moet gaan
B) moet speel
C) soetgoed moet eet (1)
2.3 Wat is die verhouding tussen die verteller en Martha? (1)
2.4 Watter slegte nuus het Hettie vanaf die gesprek tussen haar ma en pa
afgeluister / (gehoor) ? (1)
2.5 Beskryf die verteller se gevoelens oor wat sy gehoor het. (1)
2.6 Se waarom die volgende stelling waar is.
Die verteller het baie keer verkeerde dinge gedoen. Gee'n rede vir jou
antwoord., (1)
wn
2.7 “Ek se jou, Martha, ons het nie‘n keuse nie”
2.7.1 Wie praat met Martha? (1)
2.7.2, Verduidelik waaroor die “Ek” en Martha praat? (a
2.7.3 Wat is Martha se reaksie oor die situasie? (2)
2.8 Noem twee dinge wat Pa sé om Ma te troos? (2)
2.9 As jy Martha was, wat sou jy in die situasie gedoen het? Geen rede. —(2)
2.10 Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf net die letters
neer.
A) Ma word baie siek.
B) Pa wil een van ons weggee.
C) Die sendeling — egpaar vat Norman. @)
(18)
5 [35]
" GREENBURY SECONDARY SCHOOL
DEPARTMENT OF LANGUAGES,
R PANDAY
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com She,
ee me ;
~ ek sper, Ta eembe, peter ~Spreker. eins
(is. —-die etn ap. dive. meen
“bled \sye. to bledsye vol? eh ee
. = aie. 2 Skeere., kyker- Jestrol Lees Wer jeu __
_teckoms kan veorspe] a a
Fa shi mtd engin cd ian scrimnte aME tnpins
foo. en. -$kiek dik mek. th twilgerboos a
i : ‘data aut thoog =: die. e_hig. Linsetl
——) abe ten oor &7 i ~~
libesie = die, erie
Po, _ Sy, wenden f hae ws Tbe ay
om te beklem toon : a wet ae
en: world: 7
_ ens enemas a eas pene
» Gediqn is, _oor: ae “senek ken wat Vout toek coms.
Katy voorspe Leas / Meiredoony ering 5 Cie gine
Downloaded from hlayiso.com
one Senscamerer 0st? ARETE REN TTA Tae TO RET
5 hae Gon hog es] fe na ‘a
oceu wat hulQe id remem
Kind low So lWleee,
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P1 September Test 2017 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P2 KwaZulu Natal June 2017 QP & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 KZN June 2017 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 NSC Prelim 2017 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P2 September Test 2019 Paper & Memo

Question paper and memo
Afrikaans FAL Grade 11 P2 September Test 2016 Paper & Memo
More from Grade 11 Afrikaans FAL

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper