Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
NASIENGIDS
PUNTE: 100
Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2012 Memo
Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the November EC 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 9 · November EC · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 308.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
November EC 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2012)
AFDELING A KYK- EN LEESBEGRIP
1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
beantwoord word.
3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn
antwoord van ʼn ander taal gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die
taal, bv. [E(ENGELS/X(XHOSA)] boaan die antwoord neer. Druk die woord
toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die
antwoord korrek.
4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
antwoord lei, is dit korrek.
5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer
feite nagesien.
7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd. (1)
Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd. (0)
Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK. (0)
8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word.
Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
Om saam te vat:
Spel- en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die
rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
die aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie.
Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 3
VRAAG 1 KOERANTARTIKEL
1.1 B woedende. (1)
1.2 Port Elizabeth (1)
1.3 ʼn Boelie het haar aan die keel gegryp, aan haar hare getrek en haar
geslaan. (1)
1.4 1.4.1 Nee (1)
1.4.2 “ʼn Vriendin van Melene is tydens die voorval aan haar hare getrek
en in die gesig geskop.” (1)
1.5 Gedurende dieselfde tydperk toe haar dogter die slagoffer van ʼn boelie was,
het sy die berig oor die aanval op Kobus Ehlers van Rustenburg gelees. (1)
1.6 ʼn prokureur, berader en prokureursklerk (3)
1.7 “nie-winsgewende” (1)
1.8 Hulle ken nie hulle regte nie. (1)
1.9 “gratis” (1)
1.10 Fighting Giants beoog om slagoffers geldelik te ondersteun./Die organisasie
wil ook leerders bewus maak van maniere om boelies te stop.
(SLEGS EEN) (1)
1.11 Skakel 082 6113495 of e-pos crim.ba6@gmail.com (1)
1.12 Eie opinie (vertel ʼn onderwyser/ berader/ ouers) (1)
[15]
VRAAG 2 ADVERTENSIE
2.1 Thomas is ontevrede dat sy vriende Lukas, Thabo en Hannes, `ʼn orkes
begin het √ sonder om hom daarvan te sê. √ (2)
2.2 Lucas √, Thabo √ en Hannes √ (3)
2.3 Mnr. Volschenk (1)
2.4 Thomas moes die skoolmure verf. (1)
2.5 Thomas se meisie en Hannes bring te veel tyd saam deur. (1)
2.6 8 (1)
2.7 Fangs (1)
[10]
VRAAG 3 RESENSIE
3.1 vier mense. (1)
3.2 “Gekoopte” (1)
3.3 3.3.1 Onwaar (1)
3.3.2 ⅓ koppie tamatiepasta word benodig (1)
3.4 cheddarkaas of mozzarellakaas (1)
3.5 twee stukke (1)
3.6 “Voorverhit die oond” (1)
3.7 meel (1)
3.8 20 minute (1)
3.9 Koljanderblare (1)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 35
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2012)
AFDELING B OPSOMMING
VRAAG 4 WAT KAN JY DOEN OM MEER SELFVERTROUE TE KRY?
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry.
Beplanning is nie nodig nie.
Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien ʼn poging in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede
aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ʼn Opsomming in die
verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien PUNTETOEKENNING).
Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Ignoreer
die res van die opsomming.
Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ʼn Volsin het ʼn
werkwoord/werkwoorde.
Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
tweede feit word geïgnoreer.
Direkte aanhalings is toelaatbaar.
Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik is
dat daar te veel woorde is. (Sien PUNTETOEKENNING)
Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die einde van die
opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt gepenaliseer.
PUNTETOEKENNING
SKRYF PUNTE
ALGEMEEN PUNTE TAAL PUNTE
AS VOLG
Feite 7 1-3 feite korrek 1 F 7
Taal 3 4-5 feite korrek 2 T 3
Formaat verkeerd Minus 1 6-7 feite korrek 3 Ft 0
Getal woorde verkeerd/nie Minus 1 W 0
aangedui nie = 10
4.1 Dink soggens aan een positiewe ding wat jy reggekry het.
4.2 Boots daagliks 2 keer iemand met baie selfvertroue na.
4.3 Dink aan selfvertroue terwyl jy jou vingers 4 keer teen mekaar druk.
4.4 Herhaal daagliks vier keer ʼn kompliment van iemand spesiaal.
4.5 Fokus op gevoelens wat jy in ʼn krisis benodig.
4.6 Probeer om goed oor jou liggaam te voel.
4.7 Jou probleme moet jou motiveer om harder te werk.
(65 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 5
AFDELING C TAALWERK
VRAAG 5 WOORDSTRUKTURE
ONTHOU:
ONTHOU: Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling
verkeerd is.
By hierdie taalafdeling moet die taalantwoorde 100% reg gespel wees.
5.1 vergeet (1)
5.2 praat/gesels/klets (1)
5.3 s’n (1)
5.4 naampie (1)
5.5 adresse (1)
5.6 wêreld (1)
5.7 stoksielalleen/stokalleen (1)
5.8 jy (1)
5.9 blokkeer (1)
5.10 kletskamer (1)
5.11 nie (1)
5.12 skoolwerk (1)
5.13 Wiskunde (1)
5.14 Suid-Afrika (1)
5.15 te (1)
5.16 veertien (1)
[16]
VRAAG 6 SINSTRUKTURE
(Geen halwe punt word toegeken nie. Woordorde moet korrek wees vir die kandidaat
om die punt te verdien. Antwoorde moet in volsinne aangebied word.)
6.1 Jy het Hector gehelp om nuwe klere te kies. √ (1)
6.2 Vandag dra Hector die klere in die openbaar √ (1)
6.3 Hector hou nie van nuwe klere nie; dus doen hy nooit sy eie inkopies nie. √ (1)
6.4 Môre sal sy verbaas wees √ dat Hector kortbroeke dra. √ (2)
6.5 Nee, jy moenie/moet nie √ Hector help om nuwe klere te kies nie. √ (2)
6.6 Dit is regtig ʼn droom. (1)
6.7 Hector verskyn vandag met ʼn pers hemp in die openbaar. (1)
6.8 Hy sê dat hy te groot geword het √ vir omtrent alles wat hy het. √ (2)
6.9 ʼn Kitaar word deur hom bespeel./ʼn Kitaar word bespeel. (1)
6.10 Jy hoef nie √ ʼn ou wat sedert gr.4 dieselfde hemp dra, te vra nie. √ (2)
[14]
VRAAG 7 KRITIESE TAALBEWUSTHEID
7.1 C Beide A en B. (1)
7.2 A Hy besef die ander man wil met hom baklei. (1)
7.3 B Hy sit nog steeds. (1)
7.4 A 2 (1)
7.5 D ʼn Kroeg (1)
[5]
TOTAAL AFDELING C: 35
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2012)
AFDELING D SKRYFWERK
8.1 INSTRUKSIES
OF
8.2 E-POS
LET WEL:
1. Leerders moet beplanning toon : ten minste ʼn kopkaart.
2. Leerders wat nie beplan nie, penaliseer hulself.
3. Nasienrubriek is aangeheg.
VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING
Woordorde (...) Hakies
Taalfout Onderstreep die fout
Spelfout Kort dubbelstreep onder
woord
Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur
Woorde uit ʼn ander taal E/S/X/Z Die letter bo aan die deur
Tydfoute T (in die kantlyn) Hoofletter T
Woord(e) weggelaat ^ Karet (weglaatteken)
Paragraafindeling // Dubbelskuinsstreep
Herhaling hh (in die kantlyn) Dubbel hh
Onverstaanbaar/onduidelik (in die kantlyn) Kronkelstreep
Saamgeflans uit vraestel Vr (in die kantlyn) Hoofletter V kleinletter r
Punktuasie 0 ʼn Sirkel
TOTAAL AFDELING D: 20
GROOTTOTAAL: 100
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 7
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
KODE 7 KODE 6 KODE 5: KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
20
Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
PUNTE
80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%
10½-13 9½-10 8-9 6½-7½ 5½-6 4-5 0-3½
-Gespesialiseerde kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis van -Gemiddelde kennis van -Elementêre kennis van -Geen kennis van
van vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes teks. vereistes van teks nie.
-Gedissiplineerde -Gedissiplineerde -Behou fokus, onbenullige -Inhoud wyk af van Respons op geskrewe Respons op geskrewe -Inhoud wyk af van
skryfwerk; behou skryfwerk, behou fokus, afwykings. onderwerp, maar dit teks toon ʼn teks toon ʼn beperkte onderwerp, betekenis is
deurgaans algehele byna geen afwykings -Inhoud en idees belemmer nie die oppervlakkige fokus. fokus. plek-plek verwarrend.
INHOUD, fokus, geen afwykings. nie. Samehangend, details betekenis nie. -Inhoud wyk af van -Inhoud wyk af van -Inhoud en idees nie
-Inhoud en idees algeheel -Inhoud en idees: ondersteun die -Inhoud en idees onderwerp, betekenis is Onderwerp, betekenis samehangend nie, te min
BEPLANNING samehangend, alle detail Samehangend, alle onderwerp. voldoende plek-plek vaag. is plek-plek verwarrend. detail ondersteun die
EN ondersteun die detail ondersteun die -Beplanning en/of eerste samehangend, -Inhoud en idees -Inhoud en idees min onderwerp.
onderwerp. onderwerp. poging lei tot ʼn gepaste, sommige van die detail gemiddeld Samehangend, min -Beplanning en/of eerste
FORMAAT -Beplanning en/of eerste -Beplanning en/of eerste goeie teks. ondersteun die samehangend; basiese detail ondersteun die poging nie gedoen nie.
poging lei tot ʼn feitlik poging lei tot ʼn goed -Meeste van die nodige onderwerp. detail ondersteun die onderwerp. Swak aanbieding van
foutlose, gepaste teks. saamgestelde, gepaste reëls vir die formaat is -Beplanning en/of eerste onderwerp. -Beplanning en/of eerste teks.
13 PUNTE -Al die nodige reëls vir die teks. toegepas/beduidend. poging lei tot ʼn -Beplanning en/of eerste poging gebrekkig. Teks -Geen kennis van die
formaat is -Al die nodige reëls vir die bevredigende teks. poging: lei tot ʼn nie goed aangebied nie. nodige reëls vir die
toegepas/Uitmuntend. formaat is -Kennis van die nodige gemiddelde/redelike, -Kennis van die nodige formaat nie.
toegepas/Verdienstelik. reëls vir die formaat is verstaanbare teks. reëls vir die formaat is
voldoende. -Kennis van die nodige vaag.
reëls vir die formaat is
gemiddeld. Kritiese,
nalatige foute is begaan.
6-7 5-5½ 4½ 3½-4 3 2½ 0-2
-Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal -Teks is voldoende -Teks is basies -Teks is swak en moeilik Teks is swak saamgestel
akkuraat, sinne goed akkuraat, sinne goed maklik om te lees, sinne saamgestel ten spyte saamgestel. Verskeie om te volg. en verwarrend.
TAAL, STYL saamgestel. saamgestel. is goed saamgestel. van foute. foute. -Woordeskat benodig -Woordeskat benodig
-Woordeskat is baie -Woordeskat is meestal -Woordeskat is toepaslik -Woordeskat is voldoende -Woordeskat is beperk en remediëring en is nie ernstige remediëring en
EN toepaslik vir doel van toepaslik vir doel van vir doel van teks, gehoor vir doel van teks, nie baie van pas vir doel geskik vir doel van teks, is nie toepaslik vir doel
REDIGERING teks, gehoor en konteks. teks, gehoor en konteks. en konteks. gehoor en konteks. van teks, gehoor en gehoor en konteks nie. van teks.
-Styl, toon en register baie -Styl, toon en register -Styl, toon en register oor -Styl, toon en register konteks. -Styl, toon en register nie -Styl, toon en register pas
toepaslik. meestal toepaslik. die algemeen toepaslik. voldoende. -Styl, toon en register toon geskik vir onderwerp nie by onderwerp nie.
7 PUNTE -Teks feitlik foutloos na -Teks oorwegend foutloos -Teks meestal foutloos na -Teks het steeds foute na gebreke. nie. -Opstel is besaai met
proeflees en redigering. na proeflees en proeflees en redigering. proeflees en redigering. -Teks het steeds baie -Teks is besaai met foute foute en verward ten
-Lengte is in redigering. -Lengte is in -Lengte is amper korrek. foute na proeflees en ten spyte van proeflees spyte van proeflees en
ooreenstemming met -Lengte is in ooreenstemming met redigering. en redigering. redigering.
vereistes. ooreenstemming met vereistes. -Lengte is te kort/te lank. -Lengte is te kort/te lank. -Lengte is heeltemal te
vereistes. kort/te lank.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2018 Memo
More from Grade 9 Afrikaans FAL

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper