JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 9
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
2012 MODELVRAE TOETS
MEMORANDUM
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo
Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 236.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
AFRIKAANSE EERSTE ADDISIONELE TAAL
GRAAD 9
MODELVRAE TOETS MEMORANDUM
VRAE
PUNT(E)
VERWAGTE ANTWOORD NASIEN RIGLYNE
1 C/Hoe Tanya haar dorpie gered het. 1
2.1 B/Tanya 1
2.2 A/Dapperheid 1
3.1 B/Tanya en haar gesin was arm. 1
3.2 B/Tanya het honger gelei. 1
4 B/Adu Darko 1
5 Sien aangehegte rubriek. 5 Merk uit 10 en verwerk na 5
6.1 A/alliterasie. 1
6.2 C/God sal jou verlos en beskerm. 1
6.3 B/metafoor. 1
7. B/Lesers van die wêreld se grootste 1
knaagdier te leer.
8. D/Capybaras is vegetaries. 2
9. ‘n Capybara is die wêreld se grootste
knaagdier. 4 Enige 4 punte
Is ‘n vegetariese eter. 1 punt vir elke antwoord.
‘n Capybara woon in groot groepe.
Dit gee geboorte aan ses babas op’n
slag.
Dit kan hardloop, spring en swem.
Capybaras het oё,ore en neusgate
naby aan die kop.
Dit kan diep duik en kan sy asem lank
ophou.
10.1 A/waterplant 1
10.2 B/Capybaras lewe in groepe. 1
10.3 Gras is die stapel voedsel in ‘n capybara 1 Enige antwoord met dieselfde
1
se dieet. betekenis is aanvaarbaar.
11.1 D/Om te keer dat hulle groei. 1
11.2 Capybaras kan lewe op land sowel as in 2 Enige antwoord met dieselde
water. betekenis is aanvaarbaar.
12. Duiwe was gewoond daaraan om
boodskappe oor te dra in die 12de 3 Enige 3 antwoorde.
eeu. 1punt vir elke antwoord.
Konings het duiwe gebruik om
boodskappe na die oorlogsveld te
neem.
Duiwe was die vinnigste en die
betroubaarste manier om boodskappe
oor te dra.
Boodskapperduiwe verskil van die
gewone duiwe.
Moderne kommunikasie het die
vinnigste manier van kommunikasie
geword.
13. Jy sal nie glo wat ek gister gedoen het 4 1 punt vir elke korrekte antwoord.
nie. Ek het ’n baie groot vis gevang. Die
soort vis word ‘n karp genoem. Ek dink
dit het sowat 2 kilogram geweeg!
Ek en Tom het vroeg oggend na die dam
gegaan.
14.1 dat die mense in die vallei honger gely 2
het.
14.2 Ek wil die dorpie red. 2
15. het dit vir ’n tyd lank gewei. 2 2 punte or 0
16.1 D/Sy ‘n nuwe huis vind. 1
16.2 A/Sy moet die hospitaal vandag. besoek 1
17. Boodskappe word deur duiwe ver oor die 2 2 punte of 0
grense van vyande gedra vir soldate.
Of
Boodskappe word vir soldate ver oor die
grense van vyande deur duiwe gedra.
18.1 D/alhoewel 1
18.2 C/Die kind huil omdat sy honger is. 1
19. Sien rubriek wat aangeheg is. 6 Merk uit 12 en verwerk na 6
20. Sien rubriek wat aangeheg is. 8 Merk uit 16 en verwerk na 8
2
RUBRIEK VIR DAGBOEKINSKRYWING (VRAAG 5)
10 Punte 3 punte 2 punte 1 punt 0 Punte
Formaat en Hou by Slaag gedeeltelik Hou op ‘n
Lengte voorgeskrewe Goeie daarin om by die beperkte mate
formaat. vermoёns om formaat te hou. by die formaat.
3 punte
by onderwerp te
bly.
Voorgeskrewe Hou Onvoldoende Te lank en te
lengte. grotendeels by lengte. kort.
die verlangende
lengte.
3 punte 2 punte 1 punt 0 Punte
Verlangde Meestal Onvanpaste Totale
Taal struktuur en toepaslike struktuur en ontoepaslike
3 punte toon. struktuur en toon. struktuur toon.
toon.
Variasie van Voltooide sinne. Swak
sintipes. Onvoltooide sinskonstruksie.
sinne.
Goeie gebruik Baie Baie taal,
van taal; grammatikale, Baie taal,spelling spelling,
grammatika; spelling en grammatikale en, grammatikale
spelling en punktuasie punktuasie foute. en punktuasie
punktuasie met foute. foute.
‘n paar foute.
4 punte 2-3 punte 1 punt 0 Punte
Hou by die Hou by die Vermeld die Totaal van die
Inhoud onderwerp. onderwerp, met onderwerp, maar onderwerp
4 punte geringe wyk daarvan af. afgewyk.
afwykings.
Uitstaande Gemiddelde Gedeeltelike Doel nie bereik
bereiking van bereiking van bereiking van nie.
die doel. die doel. doel.
3
RUBRIEK VIR DIE SKRYF VAN ‘N PARAGRAAF (VRAAG 19 – GEHEUEKAART )
12 Punte 3 punte 2 punte 1 punte 0 Punte
Beplanning Effektiewe en Korrekte Sommige foute in Swak
sinsstruktuur. taalkunde. taalkunde
(3 Punte) korrekte
(woord
sinsstruktuur. orde).
Alle idees in die Die meeste Sommige idees in
idees in die die geheuekaart
geheuekaart is
geheuekaart gebruik. Geen idees
gebruik. is gebruik. in die
geheuekaart
Effektiewe gebruik.
Oneffektiewe
inleiding en Inleiding en inleiding en swak
afsluiting. afsluiting is slot (afsluiting).
toepaslik. Geen
inleiding en
geen slot.
4 punte 3 punte 1-2 punte 0 Punte
Taal Effektiewe en Korrekte Sommige foute in Swak
(4 Punte)
korrekte sinstruktuur. sinstruktuur sinstruktuur.
sinsstruktuur. gemaak.
Gebruik ‘n wye Gebruik ‘n Gebruik die Gebruik ‘n
verskeidenheid redelike wye vereiste beperkte
woordeskat. vlak van woordeskat. woordeskat.
woordeskat.
Korrekte taal
gebruik,spelling Sommige foute in Baie foute in
en punk ‘n Paar taalgebruik,spelling taalgebruik,
tuasie.
taal;spelling en punktuasie. spelling en
en punktuasie.
punktuasie
foute.
4
5 punte 3 punte 1-2 punte 0 Punte
Inhoud Daar word Hou by die Vermeld die Totaal van die
geensins van onderwerp,m onderwerp,maar onderwerp
(5 Punte)
die onderwerp et geringe wyk totaal afgewyk.
afgewyk nie. afwyking. daarvan af.
Uitstaande Gedeeltelike Gedeeltelike Doel nie bereik
bereiking van bereiking van bereiking van nie.
die doel. die doel. die doel.
RUBRIEK VIR PARAGRAAF SKRYF. (VRAAG 20)
16 Punte 4 punte 3 punte 1-2 punte 0 Punte
Beplanning Deeglike beplanning. Bewyse van Sommige bewyse Geen bewyse van
(4 Punte) beplanning. van beplanning. beplanning.
Inleiding en slot Oneffektiewe Geen inleiding en
Effektiewe inleiding en inleiding en swak geen slot nie.
slot. toepaslik.
slot.,
6 punte 4-5 punte 2-3 punte 0-1 punt
Taal Effektiewe en korrekte Korrekte Sommige foute in Swak
(6 Punte) sinsstruktuur. sinstruktuur. sinstruktuur. sinsstruktuur.
Gebruik ‘n wye reeks Gebruik ‘n Gebruik ’n
van woordeskat. redelik wye veld bevredigde vlak Gebruik ‘n
van woordeskat. van woordeskat. beperkte vlak van
woordeskat.
’n Paar Sommige foute in
Korrekte taal,spelling en taalgebruik,spelling
taalgebruik,spelling,en punktuasie- en punktuasie Baie foute in
punktuasie. foute. gemaak. taalgebruik,spelling
punktuasie.
6 punte 4-5 punte 2-3 punte 0-1 punt
Inhoud Hou volkome by die Hou by die Noem die Heeltemal van
(6 Punte) onderwerp. onderwerp met onderwerp, maar onderwerp
geringe hou nie daarby nie. afgedwaal.
Uitstaande bereiking afwyking.
5
van doel. Gedeeltelike Doel nie bereik nie.
Gemiddelde bereiking van doel.
bereiking van
die doel.
6
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2013 Memo
More from Grade 9 Afrikaans FAL

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper