JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 9
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
2012 MODELVRAE TOETS
Skip to contentAll 2012 papers 

View all

Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Question Paper
Grade 9 Afrikaans FAL question paper from the ANA Exemplars 2012, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 353.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lees die volgende leesstuk ,’’Tanya red haar dorpie’’ en beantwoord vrae 1 tot 4 wat
daarop volg.
TANYA RED HAAR DORPIE
In ‘n Wes-Afrikaanse land, Ghana, het daar ‘n ou vrou genaamd,Tanya gewoon. Sy het
saam met haar seun, Adu Darko, sy vrou en sy kinders gewoon. Snags het hulle op 'n
grasmat langs mekaar geslaap, Tanya het saans na hulle gekyk en gedink hoe gelukkig en
gesond haar familie was.
Jammerlik het dit op 'n dag alles verander. Die beplooide en ouerige gesig van Tanya het
begin hartseer en meer beplooid as voorheen begin lyk. Haar vel het soos verwelkte blare
begin lyk en die lig het uit haar oё verdwyn. Haar seun se wange het begin om hol en
bleek te lyk. Die skoondogter se energievlak was laag en sy kon nie meer reg loop nie. Die
kleinkinders het met leё mae rondgeloop.
Daar was geen mieliemeel in die huis om 'n brood te bak nie. Hongersnood het in die land
geheers. Dit was tragies. Dit was as gevolg van 'n oorlog wat in die land geheers het. Die
dorpie waarin Tanya gewoon het, was deur vyande omring. Geeneen kon uit die dorpie
gaan om voedsel en groente te gaan haal nie. Die vee wat gewoonlik buite die dorpie gewei
het, is deur die vyande gevat. Die dorpie se inwoners was honger en moedeloos.
Einde ten laaste het die hoofman sy boodskapper gestuur om al die inwoners by mekaar te
roep. Hy het aan hulle gesê dat daar geen ander manier was om die dorpie te red, behalwe
om aan die vyand oor te gee nie.Tanya het na die hoofman geloop en vir hom gevra om
haar 'n kans te gee om die dorpie te red. Sy het die hoofman gevra om vir haar 'n kalf en 'n
bietjie mieliemeel te gee. Die mense het vir haar die laaste mieliemeel, wat hulle gehad het,
gegee. Hulle het bedroef en hongerig gelyk. Tanya het die mieliemeel baie fyn gemaal en
het die kalfie daarmee gevoed. Sy het die kalfie uit die dorpie gejaag. Die kalfie het na die
naaste poel gras gehardloop en daar begin wei.
Die soldate wat die dorpie omring het, was verbaas om te sien, dat daar so 'n vet kalfie
was,wat besig was, om te wei. Hulle het gedink en vir hulleself gesê, as die dorpie onder
hongersnood gebukkend gaan, sou daar nie so 'n vet kalf wees nie. Hulle het gesê,”Hierdie
mense ly nie honger nie. So, as hulle kan bekostig om mieliemeel vir hul vee te gee, kan
hulle ons ook met voedsel voorsien.” Die bevelvoerder het opdrag aan die soldate gegee
om die dorpie te spaar.
Dit was hoe die ouerige Tanya haar dorpie gered het.
[Vertaal uit West African story]
2
1. Omkring die letter langs die regte antwoord.
Watter sin som die hoofgedagte die beste op?
A Tanya het 'n siek familie gehad.
B Tanya het in Ghana gewerk.
C Hoe Tanya haar dorpie gered het .
(1)
D HoeTanya se familie oorleef het.
2. Omkring die letter langs die regte antwoord.
2.1 Wie is die hoofkarakter in die storie?
A Hoofman
B Tanya
C Soldate
(1)
D Bevelvoerder
2.2 Tanya het 'n besonderse karaktereienskap. Watter eienskap beskryf haar die beste?
A Dapperheid
B Vyandigheid
C Ambisieus
(1)
D Jaloesie
3. Omkring die letter langs die regte antwoord.
3.1 Watter stelling som die beste vir Tanya op?
A Tanya was 'n jong vrou.
B Tanya en haar gesin was arm.
C Tanya het geweier om die hoofman te sien.
(1)
D Tanya se plan om die dorpie te red het mislik.
3.2 ‘’Haar vel was soos ‘n verlepte blaar, die lig het uit haar oё verdwyn.
Watter van die volgende antwoorde pas die stelling die beste ?
A Tanya het gesterf.
B Tanya het honger gelei.
C Tanya het haar oё gesluit.
(1)
D Tanya het haar liggaam met blare bedek.
3
4 Wie is die verteller van die storie ?
A Tanya
B Adu Darko
C die hoofman
(1)
D die bevelvoerder
5. Lees die voorbeeld van die meegaande dagboekinskrywing deur en skryf dan jou
inskrywing op die voorsiene spasie.
Voorbeeld van 'n dagboekinskrywing:
Sondag, 30 November 2011
Dit is sesuur in die aand.Ek het teruggekeer nadat ek my vriend, Sipho, in die hospitaal
besoek het. Dit het gelyk of Sipho na die operasie in pyn verkeer het. Arme Sipho!
Ek het hom 'n spoedige herstel toegewens.
My ma het my vertel dat dit nie minder as 10 dae sal neem om na 'n operasie van so aard
te herstel nie. Sipho se gehuil en gekerm het my laat voel om ook te huil!
Jy het saam met jou klasmaats op 'n skooltoer na 'n wildreservaat gegaan.
Skryf 'n dagboekinskrywing van 50 tot 60 woorde waarin jy jou gedagtes en gevoelens
uitdruk. Skryf in vol sinne.
____________________________________________________________________

____________________________________________________________________ (5)
4
Lees die onderstaande gedig ‘'Slaap” en beantwoord Vraag 6.
SLAAP
Wat is die slaap 'n wondersoete ding!
Sag op haar bloue oё daal die vaak
Soos maanskyn diep waterkuile raak
Om daar te droom in silwer skemering.
Vir laas beef oor haar lippe 'n fluistering:
“Nag, Pappie.”Ek merk hoe langsaam hy genaak,
Wat drome soet tot werklikhede maak:
In vaderarms rus my lieweling.
Sluit so my oё, God, wanneer vir my
U Engel wenk ter laaste,lange rus
En ek van wilde woeling hier moet skei,
Dat my dan stille drome huis toe sus
En sterke Hand deur duisternisse lei.
Sluit so my oё, God, as ek gaan rus.
[Uit Uitgesoekte gedigte van D.F. Malherbe]
6. Omkring die letter langs die regte antwoord.
6.1 Die aanhaling “daal die”(versreёl 2) is 'n voorbeeld van _____________.
A alliterasie.
B assonansie.
C metafoor.
(1)
D vergelyking.
6.2 Wat beteken die aanhaling uit die gedig “en sterke Hand deur duisternis lei?”
A God sal jou seên.
B God sal jou vernietig.
C God sal jou verlos en beskerm.
(1)
D God sal jou gelukwens
5
6.3 Die stylfiguur waarvan die ”slaap ‘n wondersoete ding is” is 'n voorbeeld van …
A vergelyking.
B metafoor.
C alliterasie.
(1)
D assonansie
Lees die onderstaande leesstuk , Meesters van die gras , deur en beantwoord Vrae 7 tot 11.
MEESTERS VAN DIE GRAS
Wat sal jy doen as jy 'n muis sien wat 'n honderd kilogram weeg? Sekerlik, word muise nie so
groot nie, maar as jy 'n capybara sien, sal jy dalk verkeerdelik na dit verwys as 'n groot muis.
Die capybara het 'n vaatjierige liggaam, 'n kort kop met klein oortjies, en dit kan 'n hoogte
van oor die vier voet groei.
Die naam "capybara" beteken "meester van die gras." Capybaras is 'n vegetariese eter en
gras is hulle belangrikste voedselbron in hulle dieet. Capybaras het twee paar uitgroeisels
wat soos tande werk. Dit eet gras, boomstamme en ander vegetariese kos. Die meeste
diere het tande wat ophou groei maar die knaagdiere soos die capybara het verskillende
soort tande. Die uitgroeisels word langer en langer en groei vind hulle hele lewensduur
plaas. Hulle vyl hulle tande teen harde boomstamme om te keer dat dit te lank groei.
Capybaras is sosiale diere en lewe in groot groepe. 'n Moeder gee geboorte aan ses babas
op 'n keer maar die gemiddelde getal is vier wat dit op n slag in die lewe bring.
Capybaras kan hardloop, in groot spronge spring en swem. Inderwaarheid spandeer hulle
baie tyd in water en het selfs webagtige pote wat hulle help om in die water te swem. Die
water hou die capybaras koel gedurende ‘n warm dag en voorsien genoegsame akwatiese
plant voeding. Capybaras gebruik die water vir beskerming. Hulle kan onder die watervlak
skuil om vir hulle vyande die jagluiperd en anakondas weg te kruip. ‘n Capybara se oё, ore en
neusgate is naby aan die boonste deel van hul kop. Dit help hulle om asem te haal en om vir
hulle vyande dop te hou, terwyl hulle onder water swem.Tog is hulle ten alle tye baie
waaksaam omdat hulle baie vyande het wat goeie jagters in die water is. As gevare dreig,
duik die capybaras na die oppervlakte van die rivierbedding en hou hulle asem vir 5 minute
op voordat hulle weer na die wateroppervlakte terug keer om asem te kry.
7. Omkring die letter langs die regte antwoord.
6
8. Omkring die hoofgedagte in paragraaf 2.
A Om lesers van die wêreld se grootste knaagdiere te leer.
B Om lesers van die verskillende, Suid–Amerikaanse diere te leer.
C Om lesers te leer om te help om’n bedreigde spesie, die capybaras, te
red.
D Om lesers oor die vinnigste dier in Suid–Amerika te leer. (1)
A Capybaras lewe in groot groepe.
B Capybaras gee aan babas geboorte.
C Capybaras se tande is lank.
(1)
D Capybaras is vegataries.
9. Skryf vier karakter eienskappe van capybaras puntsgewys neer.
__________________________________________________________________
_
__________________________________________________________________
_
(4)
__________________________________________________________________
_
__________________________________________________________________
_
10. Omkring die letter langs die regte antwoord.
10. Kies die regte betekenis van die frase “akwatiese plant” soos dit in die teks gebruik word.
1
A waterplant
B nagplant
C grondplant
(1)
D immergroen plant
10. Is capybaras sosiale diere?
2
A Capybaras spandeer tyd in die water.
B Capybaras lewe in groepe.
C Capybaras woon partytjies by.
(1)
D Capybaras eet gras.
7
10. Hoe het die capybaras,volgens die leesstuk, sy naamgekry?
3
11. Omkring die letter langs die regte antwoord.
11. Hoekom vyl capybaras hulle tande?
1
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________ (1)
8
John:Jy moet nie gloe wat ek gister gedoen
het nie. Ek het gister ‘n baie groot vis gevang.
Dir word ‘n karp genome.Ek dink dit het sawat 2
kilogram geweeg. Tom en ek het baie vroeg na
die dam gegaan.
(4)
14. Skryf die sin in die indirekte rede neer. Begin die sin soos aangedui.
1
“Die mense van die dorpie is besig om honger te lei, ” het die hoofman gesê.
Die hoofman het gesê
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________ (2)
14. Verander die volgende sin na die direkte rede. Begin die sin soos aangedui.
2
Tanya het gesê dat sy die dorpie wou red.
9
Tanya het gesê,
____________________________________________________
_____________________________________________________ (2)
15. Skryf die korrekte vorm van die sin neer deur die onderstreepte sin te gebruik om die regte
vorm van die werkwoord neer te skryf.
Hoofman: Was die kalf goed gevoed toe jy dit teruggebring het?
Tanya : O ja ! Teen die tyd wat ek die kalf teruggebring het het dit vir 'n tyd
lank (wei) .
By die tyd wat ek die kalf teruggebring het ______________________________
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________ (2)
16. Omkring die letter langs die regte antwoord.
16. Tanya het 'n groot familie, maar besit 'n klein huisie. Wat kan sy doen?
1
A Sy mag 'n nuwe huis vind.
B Sy mog 'n nuwe huis vind.
C Sy mag miskien 'n nuwe huis vind.
D Sy sou 'n nuwe huis vind. (1)
16. Omkring die regte sin vanuit die vier moontlike antwoorde.
2
A Sy moet die hospitaal vandag besoek.
B Sy sal die hospitaal vandag besoek het.
C Sy moes die hospitaal vandag besoek
D Sy sou vandag die hospitaal besoek. (1)
17. Skryf die volgende sin oor deur te begin met die onderstreepte woord.
10
Duiwe wil boodskappe oor dra vir soldate wat ver oor die grense van vyande
veg.
Boodskappe_____________________________________________________
_______________________________________________________________ (2)
18. Vul die ontbrekende antwoord in die spasie wat daarvoor voorsien is.
18. Capybaras kan hardloop en kan lang spronge spring,_______________ hulle
1 gewebte voete het.
A sedert
B totdat
C daarom
(1)
D alhoewel
18. Kies die regte sin uit die moontlike vier antwoorde.
2
A Die kind huil omdat sy honger is.
B Die kind is honger daarom huil sy.
C Die kind het gehuil omdat sy honger was.
(1)
D Die kind sou het gehuil omdat sy honger was.
Skryf ‘n paragraaf van 50 tot 60 woorde waarin jy beskryf hoe die Wêreldbeker die
lewens van gewone Suid–Afrikaners beïnvloed het. Gebruik die informasie wat in die
geheuekaart voorsien is.
19. Suid–Afrika het met groot sukses die 2010 FIFA Wêreldbeker aangebied. Duisende
mense wêreldwyd was vasgenael voor hulle televisiestelle om hulle gunsteling spanne
te sien speel.
Ontwikkeling
Paaie se ontwikkeling, Lughawens, Vermaaklikhede
Vervoer, TV programme, partytjies,
B&B,Nuwe werksgeleenthede. verskeidenheid kulture,
Vuvuzelas.,vlae,musiek,
Flags, Music
FIFA Wêreldbeker 2010
11
_______________________________________________________________________

______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________ (6)
20. Jou familie gaan ‘n feesviering hou en ‘n bees gaan geslag word. Verduidelik in
60 tot 80 woorde waarin jy stapsgewys verduidelik hoe die vleis gebraai
word(braai of spitbraai.)Jy mag die onderstaande woorde gebruik om die paragraaf
te skryf.
marinade houtskool braaihout speserye aansteker
vleis
OF
Jou skool gaan eersdaagse ‘n verkiesing hou om die Verteenwoordige Raad van
leerders te kies(VRL).Verduidelik in 60 tot 70 woorde die prosedures wat gevolg
moet word ten einde die verkiesing te kan hou. Jy mag die woorde hieronder gebruik
om die paragraaf te skryf.
Nominasie kiesersrol verkiesingsbeampte kandidate manifesto
stembriefie waarnemers
12

(8)
13
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2013 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2012 Memo
More from Grade 9 Afrikaans FAL

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 Paper 2 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2023 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2022 Memo

Memorandum