You're offline
Skip to content
Memorandum

Agricultural Technology Feb March 2017 Memo Afr hlayiso.com

Subject: Agricultural TechnologyGrade 12201713 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUTEGNOLOGIE FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 A 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 A 1.1.6 D 1.1.7 C 1.1.8 D 1.1.9 A 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Aluminium 1.2.2 Meganies/beweging 1.2.3 Meganisasie 1.2.4 Teflon 1.2.5 Chemikalieë (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 B 1.3.2 A 1.3.3 D 1.3.4 C 1.3.5 F (5 x 2) (10) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE 2.1 2.1.1 DRIE invloede wat nikkel het op vlekvrye staal. • Verbeter die taaiheid en die verhardingsvermoë. • Gee staal 'n redelike taaiheid by lae temperature. • Staal gelegeer met chroom en nikkel is bestand teen lug, water en baie chemiese sure en alkali. (3) 2.1.2 Die eindproduk wanneer twee of meer suiwer metale saamgevoeg word. Allooi (1) 2.2 Wat gebeur met 'n metaal as dit uitgegloei word? Metaal word sag (1) 2.3 TWEE redes waarom vloeimiddel oorblyfsels verwyder moet word na sagsoldering. • Die moontlikheid van verkleuring te verminder. • Die moontlikheid van roes te verminder. (2) 2.4 'n Rede waarom geelkoper wat verhit is tot 'n rooiwarm kleur, nie verkoel moet word in water nie. • Krake kan gevorm word • Word hard en bros (Enige 1) (1) 2.5 DRIE eienskappe van tin. • Silwer-wit van kleur • Sag • Bewerkbaar • Voorkom roes • Voorkom besmetting/besoedeling van voedsel (Enige 3) (3) 2.6 2.6.1 Definisie van adhesie. Vermoë van die molekules van die kleefmiddel om te klou aan die molekules van die ander stowwe. (1) 2.6.2 TWEE belangrike aspekte met die kies van 'n kleefmiddel. • Tipe materiaal wat gelas moet word. • Kondisies/omstandighede waaronder hierdie las aangewend sal word. (2) 2.7 VIER voorsorgmaatreëls wanneer met glasvesel gewerk word. • Katalisator en versneller moet altyd apart gestoor word. • Verwyder alle hars, katalisator en versneller van die vel. • Dra handskoene as die vel sensitief is. • Gebruik asetoon in 'n goed geventileerde area. • Hanteer gegote hars versigtig. Dit is bros en kan maklik breek. • Glasveselmat het klein stukkies vesel wat die vel kan binnedring. • Dra neusmaskers. • Dra oogbeskerming (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.8 TWEE redes waarom 'n vesconite-bus maklik van 'n as verwyder kan word. • Geen elektrolitiese roes vind plaas met vesconite nie. • Dit brand nie vas soos metaallaers nie. (2) 2.9 2.9.1 DRIE faktore wat steurings veroorsaak op 'n elektriese omheining. • Swak lasse • Beskadigde isolasie • Plantegroei raak teen die omheining draad • Mense • Diere • Swak aarding/droë grond • Te lang afstande • Water (Enige 3) (3) 2.9.2 Moet ingesit word in 'n elektriese wildsheining waar dit 'n pad vir menslike gebruik kruis. Nie geëlektrifiseerdehek (2) 2.9.3 DRIE tipes materiaal wat gebruik kan word as isoleerder tussen die drade en pale om kortsluitings te voorkom. • Keramiek • Rubber • Plastiek (Enige 3) (3) 2.9.4 TWEE tipes batterye vir 'n elektriese omheining. • Weggooibare/herlaaibare batterye • 12 volt nat herlaaibare batterye/loodsuur • Diep siklus batterye (Enige 2) (2) 2.10 2.10.1 'n Soort draad vir die oprigting van 'n elektriese omheining. Staal draad (1) 2.10.2 Die minimum dikte van draad vir elektriese omheining. 2–3 mm (1) 2.10.3 'n Koste-effektiewe proses om elektriese omheiningskomponente te beskerm teen roes. • Galvanisering • Verf (Enige 1) (1) 2.10.4 TWEE faktore met die installering van 'n heining energiewekker. • So gemaak wees om stof en water uit te hou • Nie in stowwerige area installeer nie • Vuur • Diefstal • Beskadiging deur diere (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 3: ENERGIE 3.1 3.1.1 DRIE aspekte met die kies van 'n windturbine om krag op te wek vir 'n elektriese omheining op 'n wildsplaas. • Omgewing/plek van oprigting/topografie • Koste-effektiwiteit • Gemiddelde wind spoed • Lengte van die omheining • Kapasiteit • Diefstal • Instandhouding (Enige 3) (3) 3.1.2 VIER voordele van die gebruik van 'n windturbine om elektriese energie op te wek. • Windenergie het geen brandstofkoste nie • Lae instandhoudingskoste • Windenergie het geen opruimingskoste nie • Natuurlike gas en olie invoerkoste kan verminder word • Dra nie by tot lugbesoedeling nie • Wind is 'n hernubare energiebron • Persoonlike energie-onafhanklikheid (Enige 4) (4) 3.2 3.2.1 TWEE tipes energie wat direk opgewek word van sonenergie en 'n voorbeeld van 'n toestel wat gebruik word om die energie effektief om te skakel vir gebruik. • Hitte Solar/son waterverhittingstelsel of solar-oond • Elektrisiteit Solar sel/foto-elektriese sel (4) 3.2.2 Die komponent wat gebruik word om gelykstroom (GS) wat opgewek word deur fotovoltaïese sel na wisselstroom (WS). Alternator/omskakelaar/gelykrigter (1) 3.2.3 Die algemeenste halfgeleidende materiaal wat gebruik word vir die vervaardiging van sonpanele. Silikon (1) 3.3 3.3.1 Die gas wat gebruik word vir die vervaardiging van metanol brandstof en 'n voorbeeld van die gasbron. • Metaan gas (1) • Vullishope/rioolaanlegte/mis (Enige 1) (1) 3.3.2 TWEE voordele van metanolbrandstof. • Dit bied laer uitlaatgasse en hoër voertuigprestasie. • Dit kan maklik in waterstof gemaak word, wat 'n belowende toekoms bied vir gebruik in metanol brandstof selle. • Metanol het 'n laer vlambaarheidsrisiko as petrol. (Enige 2) (2) 3.4 Beskryf hoe geotermiese stoom opwekking van elektrisiteit gebruik word. • Die onderdrukte stoom word gekanaliseer na die turbine wat begin draai onder die hoë druk van die stoom. • Die turbine is verbind aan die generatorwat die elektrisiteit opwek. (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE 4.1 4.1.1 DRIE instellings op die MIG-sweismasjien wat verstel moet word voordat gesweis word. • Sweisstroomsterkte/boogsterkte/boogkrag/krag • Gas toevoer drukking/werksdruk (Tussen 15-25 PSI)  • Draadtoevoerspoed • Korrekte beskermingsgas • Tydverstelling vir korrekte sweising (Enige 3) (3) 4.1.2 Klank wat die MIG-sweisproses maak. • Aanhoudende vonke • Soos eier wat bak (2) 4.1.3 Foutiewe instelling op die MIG sweismasjien wanneer gate gebrand word wanneer jy sweis? Die stroomsterkte van die masjien is te hoog. (1) 4.2 4.2.1 Hoe 'n oksiasetileen vlam geblus moet word na voltooiing van die sweistaak. • Draai die asetileenklep op die sweisspuitstuk toe. • Dit sal die vlam blus. • Draai die suurstof klep op die sweisspuitstuk toe. • Volgende verwyder jy jou veiligheidsbril of masker en jou sweis handskoene. • Draai die hoof klep aan die bokant van beide gassilinders kloksgewys. Maak nou die twee kleppe op die sny spuitstuk oop om die stelsel te bloei. • Draai albei die suurstof en asetileen reguleerders handvatsels antikloksgewys totdat hulle los is. • Sluit beide kleppe op die sny spuitstuk. • Plaas die handvatsel en punte terug en plaas die silinders en pype terug in hul eie bergingsgebied. (Enige 5) (5) 4.2.2 Simptome wat ervaar word nadat sweisdampe van gegalvaniseerde staal ingeasem is. • Verkouetipe simptome (koors/hoofpyne/rooi oë/sinus) (1) • Swaar metaalvergiftiging (sweis bewerasie) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.3 4.3.1 Tekening van die diefwering. • Tekening van die diefwering en die vensterraam: (Horisontaal x 3 en vertikaal x 2) 2 punte • Mates getoon 1 punt • Spasiëring van die stawe 1 punt (4) • 4.3.2 Bereken die koste van die materiaal wat benodig word vir die vervaardiging van die diefwering.  Totale lengte vir die horisontale vierkantyster stawe is: (600 mm x 3 = 1800 mm) + (800 mm x 2 = 1600 mm) = 3400 mm = 3,4 meter  Prys van die metaal R5,00 x 3,4 m = R15,20 (3) 4.4 Bespreking van die oorhoofse boogsweistegniek. • Gebruik so kort as moontlike boog. • Sweis 'n aantal lopies sonder enige sywaartse beweging. • Sodra gesmelte metaal begin drup, moet die stroomsterkte/ampère effens verminder word. • Beweeg die elektrode bietjie vinniger. • Hou die elektrode in dieselfde posisie as in verhouding tot die basis metaal. (5) 4.5 DRIE omstandighede vir die gebruik van die horisontale haaksstuiklas. • Wanneer twee stukke metaal dunner as 6 mm in dikte gesweis word. • Die metaal is in 'n regop posisie. • Een deel is bo-op die ander. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.6 4.6.1 Inligtingsbron om te raadpleeg vir die kies van die korrekte oog beskerming vir plasma sny. • Gebruikershandleiding • Internet • Verskaffer (Enige 1) (1) 4.6.2 DRIE voordele van 'n plasmasnymasjien bo die oksiasetileenstel. • Hoër sny spoed • Wye verskeidenheid metale en diktes • Maklik om te gebruik • Ekonomies (Enige 3) (3) 4.7 Verduideliking van die gevolge as die lugfilter op die plasma snymasjien deurweek raak met water. • Vog gaan die masjien penetreer. • Die vog wat by die sweisbrander ingaan is hoogs geleidend en kan interne vonking veroorsaak wat die sweisbrander kan beskadig. (Enige 3) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING 5.1 VYF veiligheidsaspekte van toepassing wanneer die stootgrassnyer gebruik word. • Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te raak met die masjien. • Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin sny. • Gebruik die aanbevole PBT (Persoonlike Beskermings Toerusting). • Ontkoppel die lem voordat die masjien aangeskakel word. • Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in plek. • Moet nooit enige veiligheidskakelaars ontkoppel nie. • Moet nooit die grassnyer vol brandstof maak wanneer die enjin warm is of aangeskakel is nie. • Berg petrol in 'n goedgekeurde houer met 'n korrekte etiket. • Skakel die motor af voordat die gebied onder die dek skoongemaak word. • Diskonnekteer die vonk of elektriese prop voordat foutopsporing gedoen word, of die grassnyer herstel word. • Doen roetine-onderhoud soos aanbeveel deur die vervaardiger se skedule. • Hou 'n lopende grassnyer weg van omstanders en troeteldiere. (Enige 5) (5) 5.2 5.2.1 Toestel wat die kragaftak-as in staat stel om teen 'n hoek te werk. Kruiskoppeling (1) 5.2.2 TWEE vereistes van kragaftak-asskerms. • Sterk • Moet nie los kom nie/vas wees • Gewigsbesparend/lig • Moet genoegsame beskerming bied (Enige 2) (2) 5.3 5.3.1 Rede waarom die stroper die pitte breek. Gebeur as die dromspoednie korrek is nie (2) 5.3.2 Rede waarom pitte saam met die kaf agter uit geblaas word. Die blaservan die stroper veroorsaak te veel/sterk wind. (2) 5.4 Die onderdeel van die hamermeul wat verantwoordelik is vir elk van die volgende: 5.4.1 Fynmaal van die voer. Rotor en hamer (1) 5.4.2 Bepaal die grootte van die finale gemaalde produk. Siwwe (1) 5.4.3 Skei die gemaalde voer effektief van die lug. Sikloon (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 5.5 Die prosedure om te volg om die kuilvoer kerwer voor te berei vir gebruik. • Alle ghries punte moet deeglik geghries word. • Alle bande of kettings moet na die korrekte spanning gestel word. • Maak seker dat alle dele korrek funksioneer deur dit stadig te laat werk. • Vervang alle geslete dele onmiddellik, veral die sny lemme. • Diens volgens vervaardigers spesifikasies. • Lig alle stofskerms op. • Maak seker dat daar geen skade aan lemme is nie en dat hulle skerp is. (Enige 5) (5) 5.6 Voorkomingsmaatreëls wat die operateur van 'n laaigraaf in gedagte moet hou om die volgende beserings te voorkom: 5.6.1 Die drywer word beseer deur 'n vallende baal. • Die trekker moet met omrol beskermde strukture toegerus wees. • Moet nie die baal te hoog of lig of dra nie. • Dra die baal voor die trekker. (Enige 1) (1) 5.6.2 Omstanders word beseer deur 'n vallende baal van die laaigraaf. • Moet nooit naby mense verby ry nie. • Moet nie onder 'n opgehyste baal deurloop of werk nie. • Moet nie 'n baal swaai of laai terwyl daar omstanders is nie. (Enige 1) (1) 5.6.3 Kant toe omrol van 'n trekker teen 'n skuins helling. • Moet nooit dwars oor 'n skuinste ry met twee wiele bo en twee wiele onder teen die skuinste nie. • Soos wat die baal opgelig word, word die swaartepunt hoër gelig en die moontlikheid dat die trekker kan omval en teen die skuinste afrol vergroot. (Enige 1) (1) 5.7 5.7.1 TWEE veiligheidsmeganismes wat gebruik word in ram tipe baalmasjien. • Glykoppelaar • Skerms • Breekboute • Ram stop (Enige 2) (2) 5.7.2 Funksie van die awegaar van die ramtipe baalmasjien. Die awegaar draai aanhoudend en voer die hooi na die pakkerarms. (3) 5.8 Noem die onderdele wat gebruik word om 'n implement te haak aan die trekker. • Twee lig arms • Boonste stang • Twee stabilisering kettings (3) 5.9 DRIE aste wat voorkom in die ratkas van 'n handrattrekker. • Hoofas • Tussenas • Dryfas (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 5.10 Vergelyking van die twee verskillende tipes dryfbande V-BAND PLAT BAND Belyning/ 5.10.1 5.10.2 opstelling V-bande glip/gly nie As die katrol waaroor hy loop nie maklik van katrolle akkuraat op gelyn is nie loop die waarvan die sporing uit is band maklik van die katrol. nie. Spoed 5.10.3 5.10.4 V-bande kan hoë en lae Plat bande slegs lae spoed. spoed akkommodeer. Smering 5.10.5 5.10.6 Smering is nooit nodig As platdryfbande nie gereeld met 'n V-band nie gesmeer word nie, neig hulle om op die katrol te gly. (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 6: WATERBESTUUR 6.1 6.1.1 Berekening van die lengte en koste van die pyp. 13 x 100 m = 1 300 m pyp 1 300 m x R6,50  = R8 450,00 (3) 6.1.2 Berekening van die totale koste van die T-laste en elmboë. • 19 x R8,00 = R152,00 • 4 x R6,50 = R26,00 • Totale koste: R152,00 + R26,00 =R178,00 (3) 6.2 Die werking van die eenrigting besproeiingsklep. 'n Eenrigting besproeiingsklep reguleerdie eenrigting vloeivan water in 'n besproeiingstelsel. (3) 6.3 VIER redes waarom spreierbesproeiing bo vloedbesproeiing verkies word. • Wanneer watertoevoer swak is • Oppervlakgradiënt (styl) lei tot erosie • Infiltrasietempo nie konstant is nie • Dreineringsprobleme met die grond (4) 6.4 Veiligheidskenmerk wat ingebou is in die spilpunt besproeiingstelsel om te voorkom dat dit val wanneer een wiel vashaak. Wanneer die stelsel uit lyn beweegsny die veiligheidskakelaar die krag af na die wielewat voorkom dat die ander wiele vorentoe beweeg. (3) 6.5 DRIE belangrike redes waarom 'n boer drupbesproeiing sal kies bo oorhoofse besproeiingstelsel. • Waterbesparend • Toediening van plaagdoder • Vloeibare kunsmis kan deur die stelsel toegedien word op die punt van toediening • Meer ekonomies (4) 6.6 TWEE tipes toerusting wat gebruik kan word om die verdamping in 'n spesifieke land mee te bepaal. • Tensiometer./Vogspanningsmeter • Verdampingspan/klas-A pan • Neutronstaaf (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landboutegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 6.7 DRIE tipes besproeiingsisteme wat deur boere gebruik kan word om groot lande te besproei. • Vloedbesproeiing(voor/bed besproeiing) • Verskuifbare sproeiersisteme • Spilpunte (Hang pype) of hoë vaste sproeiers (3) 6.8 'n Probleem wat algemeen deur besproeiingsboere ervaar word. • Riviere wat opdroog • Prys van water/watertariewe • Klein water kwotas • Besoedeling-swaar metaal (Enige 1) (1) 6.9 Tipe kapitaal. 6.9.1 Vaste kapitaal (1) 6.9.2 Werk of vlottende kapitaal (1) 6.9.3 Werk of vlottende kapitaal (1) 6.9.4 Lopende kapitaal (1) [30] TOTAAL AFDELING B: 160 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Agricultural Technology Feb March 2017 Memo Afr hlayiso.com | Hlayiso