Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201513 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2015 (2) MEMORANDUM/NASIENGIDS PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE 29 20 22 29 41 20 19 180 PUNT KANDIDAATPUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN INVLOED OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Fynbos Totaal V1: 29 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1 Kantruimtes 1 • Bladsyrandruimte op links, 1 cm gestel  1 1.2 Voorblad 2 • Teksblokkie gevul  1 • Met prent 1Title_Titel.jpg  1 (Nota aan nasiener: Ignoreer as die woord 'Fynbos' steeds in die teksblokkie voorkom.) 1.3 Inlynstelling 1 • Teks van eerste paragraaf in dokument gejusteer (d.i. links en regs)  1 1.4 Vergrotehoofletter ('Dropped cap') 3 • Vergrotehooflettereffek toegepas  1 • Oor 5 lyne  1 • 0.5 cm vanaf teks  1 1.5 Kolomme 2 • Teks geformateer in twee kolomme  1 • Kolombreuk toegepas sodat opskrif 'Richness of plant life' boaan die tweede kolom voorkom  1 1.6 Tabel 5 • Ry 1 saamgevoeg  1 • Klein hoofletters toegepas op opskrif in ry 1  1 • Data in tweede kolom vertikaal gesentreer  1 • Data in tweede kolom alfabeties gesorteer  1 • Buiteraam na 'n dikker raam verander  1 (Notas aan nasiener: • Ken die derde punt toe as die teks vertikaal en horisontaal gesentreer is. • Die prente moet by die beskrywing pas. As die kandidaat die inhoud met die hand geskuif het en die prentjies is nie saam geskuif nie, moet die vierde punt nie toegeken word nie.) 1.7 Hiperskakel 2 • Hiperskakel toegepas op teks 'Threats to Fynbos'  1 • Skakel koppel na prent 1Fire_Vuur.jpg  1 1.8 Bladsy-oriëntering 2 • Landskaporiëntering slegs toegepas op aangeduide teks (seksiebreuke ingesluit)  1 • Alle ander bladsye is portret  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 1.9 Multivlaklys 3 • Multivlaknommering toegepas  1 • Eerstevlaknommering korrek toegepas (A..G)  1 • Tweedevlaknommering korrek toegepas (i..vi)  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar nommering in hoofletters of kleinletters. ) 1.10 Kommentaar 1 • Kommentaar verwyder  1 1.11 Eindnota 3 • Eindnota toegepas op die opskrif 'Acknowledgements'  1 • Teks ingevoeg vir eindnota  1 • Letter 'A' gebruik as pasgemaakte merk  1 (Notas aan nasiener: • Ken twee punt toe as alle of gedeeltes van die teks by die eindnota gevoeg is. • Ignoreer as die oorspronklike teks steeds verskyn.) 1.12 Outomatiese bibliografie 1 • Outomatiese bibliografie ingevoeg  1 1.13 Watermark 3 • Watermark ingevoeg  1 • Prent 1Wash_Was.gif gebruik  1 • Verskyn slegs op laaste bladsy  1 (Nota aan nasiener: Ken die laaste punt toe as die watermerk op die laaste bladsy vertoon en nie op die tweede laaste bladsy nie, selfs al vertoon dit op die ander bladsye van die dokument.) Totaal vir VRAAG 1 [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Entry_Inskryw Totaal V2: 20 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 2.1 Formatering 3 • Opskrif geformateer na kursief  1 • Vertoon oor twee reëls  1 • Teks onderstreep  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige metode om die opskrif te manipuleer om oor twee lyne te vertoon.) 2.2 Prent/Logo 4 • Prent 2Sanbi.png ingevoeg  1 • Prent geformateer om regs van die teks te vertoon  1 • Breedte na 8.1 cm verander  1 • Hoogte na 3.6 cm verander  1 2.3 Style 1 • Opskrif 'Personal Details' met 'Heading'-styl geformateer  1 2.4.1 Vormkontrole 4 • Eerste tabelstop op 1 cm gestel  1 • Tweede tabelstop op 11 cm gestel  1 • Tabelstop posisies op een toegepas  1 • Tabelstop posisies op almal toegepas  1 2.4.2 Aftreklysvormveldkontrole ('Drop-down form field 2 control') • Male-opsie ingevoeg  1 • Female-opsie ingevoeg  1 2.4.3 ID-nommer kontrole 2 • Teksvormveldkontrole ingevoeg  1 • Maksimum lengte op 13 gestel  1 2.4.4 Geboortedatum-datumkontrole 2 • Tipe na 'Date' gestel  1 • Formaat na 'yyyy/MM/dd' gestel  1 2.4.5 Merkblokkiekontrole ('Check box control') 1 • Merkblokkiekontrole langs 'Wednesday' ingevoeg  1 2.5 Onderwerp-kenmerk ('Subject property') 1 • Teks 'Entry form' as onderwerp in die dokument- kenmerke ingevoeg  1 Totaal vir VRAAG 2 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Plant Totaal V3: 22 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Plants_Plante-werkblad 3.1 Ry 1: 1 • Ry hoogte verander na 40 pt  1 3.2 Sel A1: 3 • Opskrif of deel van opskrif 'List of Plants' ingevoeg  1 • 'Aharoni' font toegepas  1 • Enige patroonstyl op sel toegepas  1 3.3 Vriespaneel ('Freeze pane'): 2 • Vriespaneel toegepas  1 • Korrekte posisie: ry 3  1 3.4 Ry 2: 1 • Woordomvou toegepas  1 3.5 Raam: 1 • Enige oranje raam rondom sel A2:E79 ingevoeg  1 3.6 Sel E3: 5 =COUNTIF(B3:B79, "*Sugarbush*") OF = COUNTIF(B:B, "*Sugarbush*") • COUNTIF-funksie gebruik  1 • Reeks: B3:B79  1 • Kriteria: *  "Sugarbush"  *  3 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 26.) Summary-werkblad 3.7 Balkgrafiek: 9 • Grafiek geskep  1 • Tipe is balkgrafiek  1 • Korrekte datareeks: A2:C5  1 • Data ry/kolom omgeruil  1 • Data etikette op horisontale as om jare te vertoon  1 • Opskrif 'Species per year'  1 • Verklaring ('legend') vertoon onder grafiek  1 • As-intervalle verander na eenhede van 15  1 • Data-etikette ingevoeg  1 Totaal vir VRAAG 3 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4StatsData Totaal V4: 29 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Stats-werkblad 4.1.1 Selle A1:J1: 2 • Selle gesentreer  1 • Selle saamgevoeg  1 4.1.2 Teksrigting: 2 • Teks geroteer  1 • Slegs 2de ry  1 (Nota aan nasiener: Rotasie van die teks moet verseker dat die teks duidelik sigbaar is en reg lees.) 4.2 Sel C3: 2 =AVERAGE(B3:B159) OF =AVERAGE(B:B) • AVERAGE-funksie  1 • Reeks: B3:B159  1 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 143705.) 4.3 Voorwaardelike formatering: Kolom E 4 • Kriteria >0  – fontkleur gestel na blou  2 • Kriteria <0  – fontkleur gestel na rooi  2 (Nota aan nasiener: As 'n kandidaat die nul in die kriteria ingesluit het, penaliseer slegs een keer in enige een van die kriteria.) 4.4 Sel F3: 6 =HLOOKUP(G3,Code_Kode!$A$1:$D$2,2,FALSE) • HLOOKUP-funksie gebruik  1 • Opsoekwaarde: G3  1 • Opsoekreeks: Code_Kode!$A$1:$D$2  1 • Kolomverwysing: 2  1 • Opsoekreeks: False OF geen 'False' as opsoektabel gesorteer is  1 • Absolute selverwysing  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar 'n VLOOKUP as kandidate die tabel in die werkblad Code_Kode getransponeer/omgeruil het. • =VLOOKUP(G3:G159,Code_Kode!$A$1:$B$4,2, FALSE).) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 4.5 Sel H3: 6 =IF(D3>30,"Well",IF(D3>25,"Moderate","Poor")) OF =IF(D3>=31,"Well",IF(D3>=26,"Moderate","Poor")) OF =IF(D3>30,"Well",IF(AND(D3>25,D3<=30),"Moderate", "Poor")) OF =IF(D3<=25,"Poor",IF(AND(D3>25,D3<=30),"Moderate ","Well")) OF =IF(D3<=25,"Poor",IF(D3<=30,"Moderate","Well")) OF =IF(D3>30,"Well",IF(D3<=25,"Poor","Moderate")) • Geneste IF-funksie  1 • Sintaks van IF-stelling is korrek  1 • 'Well' vertoon korrek vir bewaringsdoelwit groter as 30  1 • 'Moderate' vertoon korrek vir bewaringsdoelwit groter as 25  1 • 'Poor' vertoon korrek vir bewaringsdoelwitte gelyk aan en minder as 25  1 • Funksie na onderste selle gekopieer  1 (Nota aan nasiener: Kontroleer vir korrekte gebruik van voorwaardelike opsies. Daar is baie alternatiewe antwoorde waarvan een 'n VLOOKUP kan wees.) 4.6 Sel I4: 7 =CONCATENATE(LEFT(A4,3),LEN(A4),F4) OF =LEFT(A4,3)&LEN(A4)&F4 • & operator OF CONCATENATE-funksie korrek gebruik  1 • LEFT-funksie gebruik  om die eerste 3 letters te 1 onttrek  van sel A4  2 • LEN  (A4)  2 • F4  1 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is Agu24LT.) Totaal vir VRAAG 4 [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5CFKData Totaal V5: 41 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Tabel: Plant 5.1.1 Veld: FamilyCommon 1 • Veldgrootte is 50  1 5.1.2 Veld: EndemicSpecies 2 • 'Required'-veldkenmerk na 'Yes' gestel  1 • Formaat van veld op 'Fixed' gestel  1 5.1.3 Veld: Listing 2 • 'Combo box/List box'-funksie op veld toegepas  1 • Opsies ('Endangered' en 'Threatened') ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een van die opsies ingevoeg is.) 5.1.4 Veld: PlantCode 5 Toevoermasker: >LAAa • >  (verpligte hoofletters) 1 • L  (verpligte letter) 1 • AA  (twee verpligte letters of getalle) 2 • a  (opsionele letter of getal) 1 5.1.5 Veld: PlantCode 1 • Primêre sleutel op PlantCode-veld gestel  1 Vorm: frm5_2 5.2 • Vorm frm5_2 geskep op die Plant-tabel gebaseer  1 10 • 'Columnar'-uitleg gekies  1 • Velde geselekteer: FamilyCommon, FamilyBot, TotalSpecies en EndemicSpecies  1 • Fontgrootte van opskrif is 36  1 • Opskrif 'Plant' gesentreer  1 • 5Erica.jpg-prent ingevoeg  in die vormboskrif  2 • Agtergrondkleur van vormboskrif verander na geel  1 1 • Kontroleknoppie ('button') ingevoeg  • Die volgende rekord wys indien op die knoppie geklik 1 word  (Notas aan nasiener: • Ignoreer as volle opskrif nie sigbaar is nie. • Aanvaar as opskrif oor bladsy of binne etiket gesentreer is. • Aanvaar ook 'Find Next' as aksie van knoppie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_3 5.3 • Vertoon slegs FamilyCommon- en FamilyBot-velde  1 4 • EndemicSpecies-veld: o Show: nie gekies nie  1 o Kriteria: >  1200  2 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 40 rekords.) Navraag: qry5_4 5.4 • FamilyBot-veld vertoon in dalende volgorde  1 6 • Berekende veld: Perc:  [EndemicSpecies]  /[TotalSpecies]  * 3 100  1 • FamilyBot en Perc-velde vertoon  1 (Nota aan nasiener: • Ken slegs die vyfde punt toe indien die antwoord korrek is en die kolom die % teken vertoon. • Ignoreer as EndemicSpecies- en TotalSpecies-velde ook vertoon word.) Verslag: rpt5_5 5.5 • Velde ingesluit: FamilyCommon, FamilyBot, 10 EndemicSpecies en Genus  1 • Landskaporiëntering  1 • Gegroepeer volgens EndemicSpecies  1 • Berekening in verslagkopskrif of -voetskrif  1 • Berekening: =Round (Avg ([EndemicSpecies]), 1)  4 • Geskikte etiket ingevoeg  1 • Alle data vertoon heeltemal  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar formatering tot een desimale punt in plaas van ROUND.) Totaal vir VRAAG 5 [41] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêername: 6Home, 6Flower, 6Ref Totaal V6: 20 • Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. • Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6.1 Kommentaar 1 <!--Examination number--> • Eksamennommer as addisionele kommentaar ingevoeg  1 6.2 Titel 1 <title>Fynbos</title> • Titelmerkers korrek ingevoeg  1 6.3 Skuinsdruk en fontkleur 2 <h1><font color="red"><i>Fynbos Information</i> </font></h1> • Fontkleur vertoon as rooi  1 • Opskrif 'Fynbos Information' vertoon as kursief  1 6.4 Kolpuntlys 1 <ol> <li>Erica</li> <li>Protea</li> </ol> OF <ol type ="1"> <li>Erica</li> <li>Protea</li> </ol> • Ongeordende lys verander na geordende lys  1 6.5 Horisontale lyn 2 <hr width="50%"/> • Horisontale lyn ingevoeg  1 • Wydte = "50%"  1 (Nota aan nasiener: Ignoreer posisie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 6.6 Prent 6 <img src="6Flower.jpg" height="191" width="181" alt="Nevillea"> • Prentmerkers korrek ingevoeg  1 • Korrekte bronlêer 6Flower.jpg gebruik  1 • Hoogte op 191 gestel  1 • Wydte op 181 gestel  1 • Alternatiewe teks ingesluit  1 • Alternatiewe teks lees 'Nevillea'  1 6.7 Vetdruk 1 <b>Erica</b> • Teks 'Erica' vertoon in vetdruk  1 6.8 Skakel 3 <a href="6Ref.docx">Website References</a> • Skakel geskep  1 • Op teks 'Website References'  1 • Koppel na 6Ref.docx  1 6.9 Tabelraam 3 <table border ="2" cellspacing ="1"> First <tr> na die tabelmerker: <tr bgcolor="pink"> • Tabelraam op 2 gestel  1 • Selspasiëring op 1 gestel  1 • Attribuut: bgcolor="any colour"  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige kleur vir die agtergrond.) Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Lêername: 7Flora, 7Answ_Antw, 7End Totaal V7: 19 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 7Flora 7.1 Bladsynommering 5 • Outomatiese bladsynommering van enige formaat vertoon in die bladsyonderskrif  1 • Geen bladsynommering op die voorblad en inhoudsopgawe  1 • Bladsynommer begin as 1 op derde bladsy  1 • Gelyke nommers is regs inlyn gestel  1 • Ongelyke nommers is links inlyn gestel  1 7.2.1 Inhoudsopgawe 3 • Inhoudsopgawe ingevoeg  1 • Twee vlakke opskrifte vertoon  1 • Geen gidslyne vir bladsynommers ingesluit nie  1 7.2.2 Inhoudsopgawe 2 • Heading 2-styl toegepas op die teks 'RICHNESS OF PLANT LIFE',  1 • Verskyn in inhoudsopgawe  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2015 (2) NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER • Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal. • Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode. As daar slegs 'n antwoord is en geen metode, ken een punt toe as die antwoord korrek is. 7Answ_Antw 7.3.1 Hoeveel rekords is daar in die tabel? 1 • 99  1 7.3.2 Vir hoeveel lemurs word geen gemiddelde grootte gegee 2 nie? • 11  1 Metode:  1 • Filter op leë Average size-veld • Skakel filter aan en kies 'Blanks' • Sorteer volgens Average size-veld en tel • Skep 'n navraag met 'n 'Is Null'-operator 7.3.3 Wat is die algemene naam ('common name') vir die 2 lemur wat Forsyth Major in 1894 as kwesbaar ('vulnerable') geklassifiseer het? • Milne-Edward's sportive lemur  1 Metode:  1 • Sorteer of filter op Classified • Wissel (Toggle) filter op Conservation Status • Skep 'n navraag op Classified en Conservation status met die kriteria *Forsyth Major* onder Classified en met die kriteria 'vulnerable' onder Conservation status 7.3.4 Hoeveel tipes lemur-families is daar? 2 • 4 1 Metode:  • Navraag volgens Family-veld gegroepeer 1 • Filter en tel filter (enige metode) • Rol ('scroll') af en tel die tipes fisies • 'Duplicate Query' 7.3.5 Wat is die gemiddelde grootte van al die bedreigde 2 spesies('endangered species')? • 2 279.9  1 Metode:  1 • Skep 'n navraag of gebruik filter • Filter op Conservation status: 'Endangered' • AVERAGE: Gebruik 'n 'total'-funksie vir die gemiddeld • Voer na sigblad uit en bereken die gemiddeld Totaal vir VRAAG 7 [19] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all