Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201515 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2015 MEMORANDUM/NASIENGIDS PUNTE:180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 31 17 22 31 38 21 20 180 KANDIDAATPUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie memorandum/merkgids bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN INVLOED OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Prev_Voor Totaal V1: 31 Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt 1.1.1 Opskrif 1 • Karakterspasiëring-skaal op 120% gestel  1 1.1.2 Raam 2 • Raam om 'Prevalence of Diabetes in South Africa' gevoeg  1 • Raam op teks of paragraaf toegepas  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar opskrif in enige raamstyl.) 1.2.1 Paragraaf en lynspasiëring 2 • Spasiëring na paragraaf op 3 pt gestel  1 • Lynspasiëring op 'double' gestel  1 (Nota aan nasiener: Ken die eerste punt toe as spasiëring na 3 pt voor paragraaf verander is.) 1.2.2 Inkeping en inlynstelling 3 • Linkerinkeping gestel  op 3 cm 1 • Regterinkeping gestel  op 2 cm/op 15 cm 1 • Teks in paragraaf gejusteer  1 1.3 Boekmerk en hiperskakel 2 • Hiperskakel op 'Introduction' kolpunt geskep  1 • Skakel na opskrif 'Introduction'  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as kandidaat 'n boekmerk op 'Introduction' geskep het en hiperskakel na die boekmerk. • Hiperskakel moet op die teks 'Introduction' wees. • Aanvaar as hiperskakel op opskrif 'Introduction' is.) 1.4 Vul van reghoekvorm 2 • Enige tipe vul gebruik om die vorm te vul  1 • 1Earth_Aarde.jpg gebruik  1 (Nota aan nasiener: Ken eerste punt toe as enige tipe vuleffek gebruik is bv. gradiënt, tekstuur en patroon.) 1.5.1 Tabel 4 • Sorteer  eerstens: kolom 2 in stygende volgorde  2 • Tweedens kolom 3 in stygende volgorde  1 • Korrekte rye is gebruik 1 (Nota aan nasiener: Merk deur inspeksie) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 1.5.2 Minimum % kolom 2 • =AVERAGE(above) OF =MEAN(B3:B8)  1 • Gemiddeld na 1 desimale punt geformateer  1 (Notas aan nasiener: • Geen punt moet toegeken word as die antwoord ingetik is nie. Antwoord moet 7.2 wees. • Aanvaar as antwoord deur 100 gedeel is. • Aanvaar as ROUND funksie gebruik is.) 1.5.3 • ‘Repeat header row'-eienskap gebruik  1 2 • Albei opskrifte herhaal  1 (Notas aan nasiener: • Moet nie aanvaar as die ry-opskrifte na die tweede bladsy gekopieer is nie. • Maak seker dat die 'Repeat header row'-eienskap gebruik is.) 1.6 Voetnota 3 • Voetnota op teks 'Distiller says' gevoeg  1 • Voetnota posisie: 'below text'  1 • Alles of gedeelte van voetnota teks 'Director of CDE' ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Sien voetnota instellings.) 1.7 Prent/'SmartArt' 2 • Enige teks ingevoeg in diagram (nie teksblokkie)  1 • Korrekte posisie  1 1.8 Objek ingevoeg 3 • Teksblokkie OF vorm OF tabel aan die regterkant van prent ingevoeg  1 • Teks 'What's your number?' in teksblokkie ingevoeg  1 • Teks geroteer om van onder na bo te lees  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as teks in 'n vorm i.p.v. teksblokkie gevoeg is. • Aanvaar as enige teks in die teksblokkie gevoeg is.) 1.9 Bronaanhaling 2 • Elektroniese bronaanhaling ingevoeg  1 • Bronaanhalingsteks: (Health 24, 2014)  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar Health 24, 2014 in enige formaat.) 1.10 Outomatiese bibliografie 1 • Outomaties-gegenereerde bibliografie ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Ken die punt toe vir outomatiese bibliografie selfs al verskyn geen bronne.) Totaal vir VRAAG 1 [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Diagnos Totaal V2: 17 Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt 2.1 'Pretest' styl 3 • Skakering na rooierig verander  1 • Skrifgrootte na 18 pt verander 1 • Alle verskynings van die style opgedateer 1 (Nota aan nasiener: 4 verskynings.) 2.2 Sinonieme 1 • Woord 'sweet' vervang met een van die beskikbare sinonieme gevind: 'sugary', 'syrupy', 'saccharine', 'sweetened', 'honeyed', 'sweet-smelling', 'fragrant'  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige sinoniem (nie antoniem nie) verskaf deur die woordverwerker.) 2.3 Hersiening ('Reviewing') 3 • Kommentaar ingevoeg  1 • Op 'Preventing Type 2 Diabetes'  1 • Teks 'Stop' of enige ander teks in kommentaar 1 2.4 Vind en Vervang 3 • Voorvoegsel 'pre' is vervang (nie 'represent')  1 • In hoofletters  1 • Al verskynings  vervang (nie opskrif 'Prediabetes') 1 2.5 Figuurtabel ('Table of figures/graphics') 1 • Outomatiese figuur tabel ingevoeg  (bevat 3 1 inskrywings: Figure 1, Figure 2 en Figure 3) (Nota aan nasiener: Moet nie die tabel aanvaar as dit ingetik is nie.) 2.6 Teksvormveld ('Text form field'): Name 4 • Teksvormveld: Formaat gestel op hoofletters  1 Merkblokkie ('Check box') • Merkblokkie-vormveld in korrekte plek ingevoeg  1 • Verstekwaarde gestel op gemerk  1 Aftrekvormveld ('Combo box') • Een van die 3 opsies verwyder van aftrekvormveld  1 2.7 Bladsyraam • Bladsyraam toegepas  1 2 • Slegs op laaste bladsy (seksiebreuke ingesluit)  1 Totaal vir VRAAG 2 [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam:3Online_Aanlyn Totaal V3: 22 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om antwoorde te kry. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Enige funksie wat deurgaans vir die data werk, kan aanvaar word. Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt Types_Tipes-werkblad 3.1.1 Ry 1: 1 • Ryhoogte na presies 35 pt verander 1 (Nota aan merker: Aanvaar 1.22 in bladsy uitleg.) 3.1.2 Sel A1: 2 • Raam om hele titel in sel A1 ingevoeg  1 • Raam gekleur, enige kleur behalwe swart  1 (Nota aan nasiener: Ignoreer dikte van raam.) 3.2.1 Sel B4: 2 =SUM(B9:B56) • SUM-funksie 1 • Reeks: (B9:B56) 1 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 386023.) 3.2.2 Sel B5: 2 =MODE(B9:B56) • MODE-funksie  1 • Reeks: (B9:B56)  1 (Notas aan nasiener: • Verwagte antwoord is 1. • Aanvaar ook MODE.SNGL en MOD. MULT funksies) 3.2.3 Sel B6: 2 =COUNTBLANK(B9:B56) • COUNTBLANK-funksie  1 • Reeks: (B9:B56)  1 --------------------------------------------------------------------------------------- OF B6:=COUNTIF(B9:B56,"") • COUNTIF-funksie  • Reeks: (B9:B56,"")  (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 4.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 3.3 Sel E9: =ROUNDDOWN((D9-C9)/365.25,0) OF =TRUNC(YEARFRAC(C9,D9)) OF =ROUNDDOWN(YEARFRAC(C9,D9),0) OF =ROUNDDOWN(ABS((C9-D9)/365.25),0) OF =ROUNDDOWN(DAYS(D9,C9)/365.25,0) OF =ROUNDDOWN(DAYS360(C9,D9)/365.25,0) • ROUNDDOWN-funksie  1 • Na nul desimale punte  1 • Korrekte selle gebruik  (D9,C9) 1 • Om verskil korrek te bereken  1 • Bepaling van die jaar (/365 OF YEARFRAC)  1 (Notas aan nasiener: • Verwagte antwoord is 5. • Aanvaar die INT en TRUNC funksies. • Aanvaar =YEAR(D9)-YEAR(C9) vir 3 punte. • Aanvaar 365 of 365.25.) 3.4 Sel G9: 3 =F9*24 • F9  * 24  2 • Formaat gestel op 'General'/'Number'/'Text'  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar ook =HOUR(F9)+MINUTE(F9)/60 • Verwagte antwoord is 0.25.) Chart_Grafiek-werkblad 3.5 Grafiek in Chart_Grafiek-werkblad: 5 • Slegs 'Total Time'-datareeks verander  1 • Na lyngrafiek met of sonder merkers  1 • Verklaring ('Legend') vir die 'Number of online surveys' 1 lees as 'Number of years'  • 'Minor' horisontale roosterlyn vertoon  1 • Horisontale as se etikette se belyning gestel na: 'rotate all text 270°'  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige tipe rotasie na regs. • Ignoreer as verklaring ('legend') vir 'Total Time' nie vertoon nie.) Totaal vir VRAAG 3 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Surv_Opn Totaal V4: 31 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om antwoorde te kry. • Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Enige funksie wat deurgaans vir die data werk, kan aanvaar word. Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt Data-werkblad 4.1 Sel E3: 2 =AVERAGE(J8:J207) OF =AVERAGE(J:J) • AVERAGE-funksie  1 • Reeks: (J8:J207)  1 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 4.72.) 4.2 Sel E4: 4 =COUNTIF(I8: I207,"Type 2*") OF =COUNTIF(I:I,"Type 2*") • COUNTIF-funksie  1 • Reeks: (I8: I207)  1 • Kriteria: "Type 2  * " OF "*2*" 2 (Notas aan nasiener: • Verwagte antwoord is 144. • Kandidate mag enige metode gebruik om die selle te tel wat 'n '2' bevat.) 4.3 Sel E5: 4 =SUMIF(H8:H207,"Male",K8:K207) OF =SUMIF(H8:H207, "<>Female",K8:K207) OF =SUMIFS(K8:K207,H8:H207,"Male") OF =SUMIF(H:H,"Male",K:K) • SUMIF-funksie  1 • Kriteriareeks: (H8:H207)  1 • Kriteria: "Male"  1 • Somreeks: (K8:K207)  1 (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 53901793.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 4.4.1 Sel C8: 6 =LEFT(A8,FIND(" ",A8)) OF =MID(A8,1,FIND(" ",A8)) OF =LEFT(A8,SEARCH(" ", A8,1)) • Om die spasie te vind: o FIND/SEARCH-funksie  1 o Gebruik om die posisie van die spasie te bepaal  1 o In die korrekte sel  1 • Onttrek die eerste naam: o Funksie om te onttrek (LEFT OF MID)  1 o Uit korrekte sel onttrek  1 o Van eerste karakter tot spasie OF spasie -1  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as absolute selverwysing gebruik is. • Let op na 'boublokke'. • Verwagte antwoord is 'Yardley'.) 4.4.2 Sel D9: 3 =CONCATENATE(C9," ",B9) OF =C9&" "&B9 • Bymekaarvoeging van stringe: o CONCATENATE- OF &-funksie  1 o Spasie tussen eerste naam en van  1 o Naam en Van (korrekte 2 selle) in enige volgorde  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar verwysing na A9 in plaas van C9. • Verwagte antwoord is 'Austin Allison'.) 4.5.1 Sel F11: 2 =MONTH(E11) Month (E11)  OF =TEXT(E11,"M") 2 4.5.2 Sel G12: 4 =VLOOKUP(F12,Months_Maande!$A$2:$B$13,2) • Opsoekwaarde: F12  1 • Opsoekreeks: Months_Maande!A2:B13 OF Months_Maande!A1:B13  1 • Absolute selverwysing  1 • Korrekte kolom: 2  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar as 'False' ingevoeg is as vierde parameter.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 4.6 Kolom K: 6 • Kondisionele formatering op kolom K toegepas  1 • Formaat styl: '3 Arrows (Colored) icon set' is gebruik  1 • Toegepas op 'Type': Number  1 • Kriteria: o > 500 000 o 300 001 – 500 000 o 0 – 300 000 • Al drie kriteria korrek  3 (een punt per kriteria) (Notas aan nasiener: • Evalueer die kriteria ongeag van watter styl of formaat van kondisionele formatering gebruik is. • Moet nie twee keer penaliseer vir een fout wat twee kriteria beïnvloed nie.) Totaal vir VRAAG 4 [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Info TotaalV5: 38 Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt Tabel: Type_Tipe 5.1.1 Veld: SurveyCode 1 • Gestel as primêre sleutel  1 (Nota aan nasiener: Moet nie aanvaar as 'Field1' se datatipe verander is om die veld geskik te maak vir 'n primêre sleutel nie.) 5.1.2 Veld: SurveyCode 4 Toevoermasker: >LA9 • Hoofletters: >  1 • Verpligte letter: L  1 • Verpligte letter of syfer: A  1 • Opsionelesyfer: 9  1 5.1.3 Veld: EndDate 3 • Valideringsreël • <=  2019/12/31  OF <2020/01/01 OF 2 <=#2019/12/31# OF <#2020/01/01# OF Year([EndDate])<2020 (Een punt vir korrekte relationele operator en een punt vir korrekte data gebruik.) • Valideringsteks Enige geskikte valideringsteks wat verwys na die 1 beperking van die datum  (Nota aan nasiener: Die formaat van die datum mag verskil, afhangend van die 'regional settings' van die rekenaar.) 5.1.4 Veld: Years 2 • Datatipe verander na nommer  1 • Verstekwaarde gestel op 0  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar =0 maar moenie 'n kombinasielyskontrole aanvaar nie.) 5.1.5 Veld: Feedback 1 • 'Required' eienskap gestel op 'Yes'  1 5.1.6 Veld: Purpose 1 • Die waarde 'Scientific' is uit die aftreklys verwyder  1 (Nota aan nasiener: Let op na 'Lookup tab' in veld eienskappe.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER Vorm: frm5_2 5.2 • Agtergrondkleur van ParticipantsId-veld is ligrooi/pienk  1 8 • Prent 5Diabetes  in vormkopskrif gevoeg  2 • Formaat van Income-veld verander na geldeenheid  1 • Knoppiekontrole geskep  in besonderhede-afdeling  2 • Knoppie beweeg na volgende rekord  1 • Datum en tyd in vormvoetskrif gevoeg  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige geldeenheid formaat. • Aanvaar of datum of tyd in vormvoetskrif/vormkopskrif.) Navraag: qry5_3 5.3 • Gender-kriteria: F 1 2 • InsulinDevice-kriteria: "None" OF "Syringe" or "None" OF NOT Like "Insulin*"  1 (Nota aan nasiener: 28 of 50 rekords verwag.) Navraag: qry5_4 (Deelnemer_Participant) 5.4 • Vertoon EducationLevel-, Type-, SumOfNoTests-velde 1 3 • 'Total' ('Group by') ry vertoon  1 • 'SUM' gekies vir NoTests-veld in die 'Total' ry  1 (Notas aan nasiener: • 16 rekords verwag. • Aanvaar as NoTests vertoon i.p.v. SumOfNoTests.) Navraag: qry5_5 5.5 • Kriteria in Race-veld: Indian  1 2 • DOB-veld ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: 42 rekords verwag.) Navraag: qry5_6 5.6 • Berekende veld: Paid: [NoTests]* [TestFee] 5 Paid-veld : [NoTests]* [TestFee] 4 • Vertoon Names-, NoTests- en Paid-velde 1 (Nota aan nasiener: Formatering van Paid-veld is onnodig.) Verslag: rpt5_7 5.7 • Verslag vertoon slegs EducationLevel-, Type-, Names-, 6 Race- en NoTests-velde 1 • Verslag eerstens gegroepeer volgens EducationLevel  1 • Verslag tweedens gegroepeer volgensType  1 • Funksie in Type-groepvoetskrif/groepkopskrif  1 =Count ([Names])  OF [Race][NoTests] OF Count(*) 2 (Nota aan nasiener: Ken die punte toe vir die funksie selfs al verskyn dit op die verkeerde plek.) Totaal vir VRAAG 5 [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Type1_Tipe1 TotaalV6: 21 • Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. • Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind. Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt 6.1 Titel 1 <title>Juvenile Diabetes</title> • Teks 'Juvenile Diabetes' vertoon in die tabeloortjie. 1 6.2 Skrifgrootte en fontkleur 3 <h1 align="center"><font color="purple" size="24"><b>Type1 Diabetes</b></font></h1> • 'Type 1 Diabetes' se fontkleur suksesvol verander  1 font color="purple" • 'Type 1 Diabetes' se fontgrootte verander na 24  1 size="24" • Merker gesluit</h1> 1 6.3 Tabel 5 <table border="5" cellpadding="10"> <tr> <td><img src="6Button1.jpg"></td> <td width ="150" rowspan="2">Diabetes is often referred to as a silent killer.</td> </tr> <tr> <td><img src="6Button2.jpg"></td> </tr> <tr> <td><a href="#balance"><img src= "6Button3.jpg"></a></td> <td>Check your glucose level!</td> </tr> </table> • Addisionele sel in eerste ry ingevoeg  1 Strek oor twee rye: rowspan="2">  1 Kolomwydte: width ="150"  1 • Addisionele sel in laaste ry in die korrekte posisie ingevoeg  1 • Korrekte teks in laaste sel ingevoeg  1 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 6.4.1 Image 3 <img src="6Ado.jpg" height="100" align="right" alt="Type 1"> • Prentmerkers  1 • Korrekte bronlêer:src  = "6Ado.jpg"  2 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.4.2 Hoogte en Belyning 2 • Prenthoogte gestel op 100 height="100"  1 • Prentbelyning gestel na regs align="right"  1 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.4.3 Alternatiewe Teks 1 • Teks wat moet vertoon as prent nie vertoon nie alt="Type 1"  1 (Nota aan nasiener: Sommige webblaaiers vertoon die alternatiewe teks as die muis oor die prent beweeg word.) 6.5 Kolpuntlys 3 <ol type = "i"> <li>Junk food</li> <li>Oily food</li> </ol> • Geordendelys  1 • Kolpunt nommer tipe: type = "i">  1 • Lys toegepas op beide items  1 (Nota aan nasiener: Ken punte toe as ten minste een item in die lys verskyn.) 6.6 Anker (Teikenarea) 3 <a name="Balance">Balancing Act</a> • Anker geskep  1 • Na korrekte posisie "Balance"  1 • Skakel verskyn op opskrif 'Balancing Act'  1 Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 TotaalV7: 20 Lêername: 7Res_Nav, 7Conv_Veran, 7Burden_Las, 7Answ_Antw Maksimum Kandidaat- Nr. Kriteria Punt punt 7Res_Nav 7.1 Geneste IF: =IF(C2>500,IF(E2="CSS","Publish",""),"") 4 • Kriteria 1: C2>500  • Kriteria 2: E2="CSS"  1 • Afvoer as 'true': "Publish"  1 • Afvoer as 'false': ""),"")  1 1 OF =IF(AND((C2>500),(E2="CSS")),"Publish","") (Nota aan nasiener: "CSS" en "Publish" moet in aanhalingstekens wees om die tweede en derde punte toe te ken.) 7Conv_Veran, 7Res_Nav 7.2 Invoer van data 2 • Data ingevoer na Find_Bevind-tabel  (van 1 7Res_Nav-sigblad) • Data ingevoer as 'n gekoppelde tabel (vertoon as sigblad ikoon.)  1 (Nota aan nasiener: Ken die eerste punt toe as data slegs as 'n tabel ingevoer is (bv. dit verskyn NIE as 'n sigblad ikoon nie).) 7Burden_Las 7.3 Kruisverwysing 3 • Kruisverwysing ingevoeg  1 • Verwysingstipe is tabel/opskrif  1 • Verwysing na bladsynommer ('Toggle Field Codes')  1 (Nota aan nasiener: • Teks '3' sal verskyn as 'n kruisverwysing na die tabel op bladsy 3. • Ken een punt toe as 'n hiperskakel gebruik is om tabel te koppel.) 7.4 Bladsyboskrif 2 • 'Annexure' ingevoeg as bladsyboskrif 1 • Verskyn slegs op laaste bladsy 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2015 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER • Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal. • Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode. As daar slegs 'n antwoord is en geen metode, ken twee punte toe as die antwoord korrek is. 7Answ_Antw 7.5.1 Hoeveel lede verskyn in die sigblad? 1 • 500  1 7.5.2 Hoeveel lede woon in Bloemfontein? 2 • 19  1 Metode:  • Sorteer en tel die rynommers met die hand 1 • Teks-filter • Filter search • COUNTIF • Voorwaardelike formatering en dan tel • SUBTOTAL • Gebruik Find en sleutel Bloemfontein in 7.5.3 Hoeveel lede is ouer as die gemiddelde ouderdom? 2 • 257  1 Metode:  • Gebruik (Number) filter 1 • Gebruik AVERAGEIF funksie • Vind gemiddeld, sorteer data en tel • Vind gemiddeld en gebruik dan COUNTIF met kriteria > as gemiddeld • Voorwaardelike formatering met bo-gemiddeld' en tel 7.5.4 Wat is die gemiddelde middelgrootte van al die mans? 2 • 27.413  (aanvaar 27.4) 1 Metode:  • Filter en sien die gemiddelde op die statusbalk 1 • Filter, kopieer en bereken gemiddeld • AVERAGEIF • Sorteer, selekteer mans en sien gemiddeld op status bar' • SUMIF mans se middels gedeel deur aantal mans • Sorteer en gebruik dan 'SUBTOTAL' 7.5.5 Wie het 'n groter risiko vir hartaanvalle, mans of vrouens? 2 • Females  1 Metode:  • Filter HeartattackRisk en dan filter 'Male' en 'Female' en 1 vergelyk die twee • Filter 'Yes' en 'No', COUNTIF die mans, COUNTIF die vrouens en bepaal die hoogste • Sorteer 'Male' en 'Female', 'COUNTIF' die mans, 'COUNTIF' die vrouens bepaal die hoogste. • Sorteer en gebruik die SUBTOTAL Totaal vir VRAAG 7 [20] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all