Skip to content

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP

Question paperCivil TechnologyGrade 11201512 pages

Grade 11 Civil Technology question paper from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 SIVIELE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, wat 2 antwoordbladsye en ʼn formuleblad insluit.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) BENODIGDHEDE 1. ANTWOORDEBOEK 2. Tekengereedskap 3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. AL die vrae is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOET NIE onderafdelings skei NIE. 4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Sketse kan gebruik word om jou antwoorde te illustreer. 6. ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die ANTWOORDEBOEK gedoen word. 7. Gebruik die puntetoekenning as n riglyn om die lengte van jou antwoorde te bepaal. 8. Tekeninge en sketse moet volledig en netjies van afmetings, byskrifte en titels voorsien word soos voorgeskryf deur SANS (SABS) se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 9. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail ontbreek. 10. Beantwoord VRAAG 5.2 en VRAAG 6.1 op die ANTWOORDBLAAIE wat voorsien is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE 1.1 Wat is die doel van die volgende stawe in ʼn gewapende betonbalk? 1.1.1 Hoofstawe (1) 1.1.2 Drukstawe (1) 1.1.3 Skuifstawe (1) 1.1.4 Beuels (2 x 1) (2) 1.2 Beskryf kortliks die doel van die staafskedule wat aan die staalmaatskappy gestuur word. (2) 1.3 Beskryf VIER aspekte van gemonteerde staalwapening wat gekontroleer moet word voordat die beton gegiet word. (4 x 2) (8) 1.4 Watter tipe las veroorsaak die laterale kragte in ʼn kolom? (1) 1.5 Noem TWEE voordele van die gebruik van metaal vir bekistingmateriaal. (2 x 1) (2) 1.6 Identifiseer die dele 1.6.1 tot 1.6.6 van die bekisting in FIGUUR 1.6. (6 x 1) (6) FIGUUR 1.6 1.7 Beskryf kortliks die konstruksieproses van ʼn voorgespanne betonlatei. (3) 1.8 Noem DRIE voordele van voorgespanne betonlateie. (3 x 1) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE 2.1 Maak ʼn netjiese skets in goeie verhouding van ʼn halfsteenmuur en toon die volgende: 2.1.1 VYF steenlae (1) 2.1.2 Strykverband (1) 2.1.3 Doodloopent aan die linkerkant (1) 2.1.4 Trumesselwerk aan die regterkant (2) 2.2 Beskryf kortliks die doel van die lynblokkies by die konstruksie van steenmure. (2) 2.3 Beskryf kortliks die doel van die muurplaat by ʼn dakkonstruksie. (2) 2.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs WAAR of ONWAAR langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 2.4.1 Horisontale daghavoeë word strykvoeë genoem. (1) 2.4.2 Steenversterking is ʼn draadnet van gegalvaniseerde staal. (1) 2.3.3 Balkvulling is ʼn houtbalk waaraan dakteëls geheg word. (1) 2.4.4 Hoepelbinte word gebruik om die blaaie van spoumure te bind. (1) 2.4.5 Vogweerlae in buitemure moet ten minste 50 mm vanaf die grondvlak wees. (1) 2.5 Motiveer kortliks waarom ʼn spoumuur syfergat openinge moet hê. (2) 2.6 Beskryf kortliks die beginsels wat die keerfunksies verrig by voorafgegiete betonkeerstrukture. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 5 2.7 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die skoringkonstruksie in FIGUUR 2.7: FIGUUR 2.7 2.7.1 Wat is die voordeel van hierdie tipe skoring? (1) 2.7.2 Noem VYF faktore wat die tipe ontwerp van die skoring sal beïnvloed. (5 x 1) (5) 2.7.3 Benoem die dele 2.7.A en 2.7.B. (2) 2.8 Watter gereedskapstuk sal vir die volgende tipe werk gebruik word? 2.8.1 Toets of vloere horisontaal gegiet is (1) 2.8.2 Hou pleister op vir pleisterwerk (1) 2.8.3 Word gebruik om ʼn aantal groewe langs mekaar in betonvloere te maak (1) 2.8.4 Word gebruik om pleisterwerk tydens die afstrykproses nat te maak (1) 2.8.5 Om verskillende profiele in hout te sny vir randsnywerk (1) 2.9 Beskryf DRIE veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is wanneer op die dikteskaaf gewerk word. (3 x 2) (6) 2.10 Noem DRIE maatreëls wat toegepas moet word wanneer ʼn werker ʼn nekbesering opgedoen het. (3 x 1) (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 Motiveer kortliks, deur na die funksies van die drukbeheerklep te verwys, waarom ʼn drukbeheerklep by ʼn geiser geïnstalleer word. (3) 3.2 Watter klep beskerm die geiser teen vakuumineenstorting? (1) 3.3 Motiveer kortliks waarom elke geiser van ʼn drupbak voorsien moet word. (2) 3.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs WAAR of ONWAAR langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 3.4.1 Drekwater word in ʼn vetvanger gestort. (1) 3.4.2 Die deursneegrootte van opwasbakafvoerpype is 50 mm. (1) 3.4.3 Die hoek van rioolpypbuigstukke is 90º. (1) 3.4.4 Sperders word by die uitlaat van geisers gebruik. (1) 3.4.5 ʼn Spoelkloset word aan ʼn 110 mm rioolpyp gekoppel. (1) 3.4.6 Die doel van ʼn waterslot is om te voorkom dat vuilwater in die muurmeublement opstoot. (1) 3.5 Wat is die doel van ʼn vlotterklep en waar kom dit voor? (2) 3.6 Noem VIER plekke waar mangate in ʼn rioolstelsel geïnstalleer moet word. (4 x 1) (4) 3.7 Wat is die doel van steekoë in ʼn rioolstelsel? (1) 3.8 Motiveer kortliks waarom riole in ʼn reguit lyn gelê moet word. (2) 3.9 Maak ʼn netjiese skets om die konstruksie van ʼn valpypstelsel te illustreer. Dui ook die posisie van die steekoog aan. (4) 3.10 Wat is die maksimum helling van ʼn rioolpyplyn? (1) 3.11 Maak netjiese sketse en toon die afkortings van die volgende rioolsimbole: 3.11.1 Lugpyp (2) 3.11.2 Rioolput (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 7 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE 4.1 Maak netjiese sketse om die volgende staalprofiele te illustreer: 4.1.1 Hoekyster (2) 4.1.2 Kanaalyster (2) 4.1.3 H-balk (2) 4.2 Noem VYF eienskappe van koolteerkreosoot vir houtpreservering. (5 x 1) (5) 4.3 Beskryf die doel van houtpreservering. (2) 4.4 Motiveer kortliks waarom aluminiumvensterrame vir konstruksies naby die kus gebruik sal word. (1) 4.5 Wat is die nadeel van ysterhoudende metale? (1) 4.6 Motiveer kortliks waarom ʼn ontwerper die eienskappe van materiale moet ken wanneer strukture ontwerp word. (2) 4.7 Noem VYF eienskappe van glas. (5 x 1) (5) 4.8 Beskryf kortliks die vervaardigingsproses van spieëls. (4) 4.9 ʼn Hoeveelheidslys bestaan uit vier kolomme. Benoem die kolomme A, B, C en D. (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 FIGUUR 5.1 toon ʼn balk wat ondersteun word deur steunpunte A en B. Bereken die reaksiekrag van steunpunte A en B. (10) FIGUUR 5.1 5.2 FIGUUR 5.2 op vel A toon ʼn raamstruktuur met puntbelasting. Voltooi die volgende op vel A: 5.2.1 Die kragtediagram op skaal 1 N = 1 mm (8) 5.2.2 Die tabel deur die grootte en aard van die kragte in die dele van die tabel neer te skryf (8) 5.3 FIGUUR 5.3 op toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken die buigmomentwaardes van punt a tot d. (4) FIGUUR 5.3 [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE 6.1 VEL C toon die natuurlike grondvlak vir ʼn deursnee-aansig deur ʼn muurkonstruksie met ʼn venster. Gebruik VEL C en teken op skaal 1 : 50 die deursneetekening van een muurkonstruksie van ʼn woonhuis. Die volgende inligting moet aangetoon word: 6.1.1 Skaal 1 : 50 (2) 6.1.2 600 mm x 200 mm betonfondament met die betonsimbool (3) 6.1.3 Ongesteurde grondsimbool (1) 6.1.4 Fondamentmuur (1) 6.1.5 100 mm Grondvulling met simbool (2) 6.1.6 100 mm Betonvloer met simbool (2) 6.1.7 Vogweerlaag onder die vloer (1) 6.1.8 Spoumuur met arsering (3) 6.1.9 Vogweerlaag in die spoumuur (2) 6.1.10 2,6 m Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon (1) 6.1.11 Vensterbank (1) 6.1.12 900 mm venster (1) 6.1.13 Vensterlatei (1) 6.1.14 Venstervogweerlaag (1) 6.1.15 Balkvulling (1) 6.1.16 114 x 38 mm Muurplaat (1) 6.1.17 114 mm Gedeeltelike bindbalk en kapbeen met ʼn 30º-dakhelling (2) 6.1.18 Onderste twee 38 x 38 mm daklatte vir teëls (2) 6.1.19 Lynwerk en netheid (2) 6.2 Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer: 6.2.1 Binnedeur (2) 6.2.2 Trappe (2) 6.2.3 Muurlig (2) 6.2.4 Fluoressentlig enkel (2) 6.2.5 Mangat (2) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) ANTWOORDBLAD ANSWER SHEET A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION 5.2 (16) a SKAAL/SCALE: 1 N = 1 mm DEEL/PART STUT/STRUT STANG/TIE AF BG CH DI EI EF FG GH HI (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 11 ANTWOORDBLAD ANSWER SHEET B SIVIELE TEGNOLOGIE CIVIL TECHNOLOGY NAAM: NAME: VRAAG/QUESTION 6.1 (30) Korrekte skaal 2 Fondament + Simbool 3 Ongesteurde grondsimbool 1 Fondamentmuur 1 Grondvulling simbool 2 Betonvloer + Simbool 2 Vloer VWL 1 Spoumuur + Arsering 3 Muur VWL 2 Muurhoogte 1 Vensterbank 1 Venster 1 Vensterlatei 1 Venster VWL 1 Balkvulling 1 Muurplaat 1 Bindbalk + Kapbeen 2 Daklatte 2 Lynwerk/Netheid 2 TOTAAL 30 NATUURLIKE GRONDVLAK DEURSNEE-AANSIG SKAAL 1:50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015) FORMULEBLAD BELANGRIKE AFKORTINGS SIMBOOL BESKRYWING SIMBOOL BESKRYWING SIMBOOL BESKRYWING G Swaartepunt h Hoogte d Deursnee C Sentroïed b Breedte/Wydte r Radius L Lengte s Sy A Oppervlakte 22 𝜋 Pi = 7 = 3,142 ∅ Deursnee V Volume FORMULES FORMULE VIR DIE OPPERVLAKTE FORMULE FORMULE POSISIE VAN VAN (in woorde) (in simbole) SENTROÏEDE X-as Y-as 𝑏 𝑏 Vierkant Lengte x Breedte Ixb 2 2 I 𝑏 Reghoek Lengte x Breedte Ixb 2 2 Reghoekige 𝑏 ℎ ½ x basis x hoogte ½b x h driehoek 3 3 Gelyksydige ℎ 𝑏 driehoek/ ½ x basis x hoogte ½b x h Piramide 2 3 Sirkel 𝜋 x radius x radius 𝜋𝑟 2 2 𝜋 x diameter x 𝜋𝑑 Sentroïed is in die middel Sirkel diameter gedeel deur 4 4 𝜋 x radius x radius 𝜋𝑟2 Sentroïed is 0,424r op die Halfsirkel gedeel deur 2 2 middellyn (A1 x d) + (A2 x d) Posisie van sentroïed = Totale oppervlakte Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Civil Technology

View all