Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
SIVIELE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 


%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)


View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 840.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
1.1 1.1.1 Weerstaan trekkrag (1)
1.1.2 Weerstaan drukkrag (1)
1.1.3 Weerstaan skuifkragte (1)
1.1.4 Bind hoofstawe
Weerstaan skuifkragte (2 x 1) (2)
1.2 Voorsien die staalverskaffer (1) die tekening/vormkode (2) vir mates/buig van
die staaf. (2)
1.3 (1) Word die korrekte (2) stawe/vorms gebruik
(1) Is die stawe (2) die korrekte dikte
(1) Is die stawe (2) gemonteer soos voorgeskryf
(1) Is die korrekte spasieerders gebruik vir (2) gespesifiseerde betondekking
(1) Kontroleer dat ten minste twee beuels (2) die swigtingslyn/skuiflyn kruis
(1) Hoeke van die skuifstaaf moet die (2) swigtingslyn teen 45º kruis.
(Enige 4 x 2) (8)
1.4 Afwaartse las (1)
1.5 Hou langer as hout
Kan oor en oor gebruik word
Gee gladde oppervlak (Enige 2 x 1) (2)
1.6 1.6.1 Verspanstuk (1)
1.6.2 Stut (1)
1.6.3 Draer (1)
1.6.4 Stut (1)
1.6.5 Prop (1)
1.6.6 Voetplaat (1)
1.7 (1) Staal word in vormwerk gespan, (2) dan word beton gegiet. (3) Wanneer
beton verhard het, word staal losgelaat van spanning. (3)
1.8 Tydbesparend
Meganisasie gedurende vervaardiging
Eis nie spasie en bronne op perseel nie
Word onder beheerde omstandighede vervaardig (Enige 3 x 1) (3)
[30]
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
2.1 2.1.1 VYF steenlae (1)
2.1.2 Strykverband (1)
2.1.3 Doodloopent aan die linkerkant (1)
2.1.4 Trumesselwerk aan die regterkant (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 3
2.2 (1) Om boulyne van hoek tot hoek te span (2) sodat steenwerk ewe hoog/reguit
gebou kan word. (2)
2.3 (1) Dakkappe word daarop geheg (2) en om las van kappe eweredig te
verspre. (2)
2.4 2.4.1 WAAR (1)
2.4.2 WAAR (1)
2.3.3 ONWAAR (1)
2.4.4 ONWAAR (1)
2.4.5 ONWAAR (1)
2.5 Enige soortgelyke antwoord:
(1) Vog dring deur buitemuur en loop af tot by VWL (2) en moet dan by syfergat
uitloop om opdamming te voorkom. (Enige 2 x 1) (2)
2.6 Dit maak staat op:
(1) massa en (2) onderlinge grendelvermoë/wrywing om die keerfunksie te
verrig. (2)
2.7 2.7.1 Bied ʼn oop werkruimte onder die skoring. (1)
2.7.2 Enige VYF faktore wat die tipe ontwerp van die skoring sal dit
beïnvloed.
Aard van die grond
Diepte van die uitgrawing
Weersomstandighede
Duur van projek
Voorkoms van grondwater l
Beskikbaarheid van materiaal
Koste
Individuele voorkeur (Enige 5 x 1) (5)
2.7.3 2.7.A – Bekistingbord
2.7.B – Stut (2)
2.8 2.8.1 Waterpas (1)
2.8.2 Pleisterplank (1)
2.8.3 Granoliet groefyster (1)
2.8.4 Blokborsel/Sprinkelkwas (1)
2.8.5 Elektriese rotor (1)
2.9 Enige DRIE veiligheidsmaatreëls:
(1) Snyblokke moet met (2) ʼn masjienskerm bedek word
(1) Pasop vir terugskop, (2) staan langs die masjien
(1) Vermy hout met (2) te veel kwaste
(1) Vermy hout wat (2) te krom en skeef (Enige 3 x 2) (6)
2.10 Enige DRIE maatreëls:
Hou nek reguit/nie buig nie
Pasiënt so min moontlik beweeg
Beweeg pasiënt as ʼn eenheid
By mond-tot-mond asemhaling, trek kakebeen vorentoe – nie nek buig nie
(Enige 3 x 1) (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 5
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 (1) Beheer die inkomende watertoevoer (2) deur dit na ʼn aanvaarbare druk te
verminder en (3) om ʼn konstante afwaartse druk in die installasie te stuur. (3)
3.2 Vakuumklep/Ontlasklep (1)
3.3 (1) Om water wat lek/gedreineer word op te vang (2) sodat dit na buite gelei
kan word/om nie die plafon te beskadig nie. (2)
3.4 3.4.1 ONWAAR (1)
3.4.2 WAAR (1)
3.4.3 ONWAAR (1)
3.4.4 ONWAAR (1)
3.4.5 WAAR (1)
3.4.6 ONWAAR (1)
3.5 (1) Beheer watervlak (2) by spoelbakke/watertenks. (2)
3.6 Enige VIER:
Wanneer twee of meer rioolpyplyne bymekaarkom
Waar hoofpyplyn van rigting verander
Binne 1,5 m van serwituutgrens voor hoofrioolaansluiting
Elke 25 m (Enige 4 x 1) (4)
3.7 Toegangsopening/Skoonmaak (1)
3.8 (1) Voorkom blokkasies (2) by draaie. (2)
3.9 STEEKOOG/INSPECTION EYE
(4)
3.10 1 : 60 (1)
3.11 3.11.1
(2)
3.11.2
(2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1 4.1.1
(2)
4.1.2
(2)
4.1.3
(2)
4.2 Enige VYF eienskappe:
Olierig; Donker kleur; Duursaam; Weerstandig teen watersypeling;
Veroorsaak nie korrosie van metaal in hout nie; Verander nie mates van die
hout nie; Hout wat daarmee behandel is, kan nie geverf word nie; Slegte
reuk; Net vir buitemuurse gebruik (Enige 5 x 1) (5)
4.3 (1) Hout te beskerm teen (2) verrotting/peste/houtwurms, ens. (Enige 2 x 1) (2)
4.4 Aluminium is bestand teen roes. (1)
4.5 Roes (1)
4.6 (1) Ontwerper kan dan die korrekte materiaal (2) vir ʼn spesifieke werk kies. (2)
4.7 Enige VYF eienskappe van glas.
Solied en hard
Wanordelik, sonder struktuur
Breekbaar
Deurskynend
Biologies onaktief
100% herwinbaar
Verdof, verweer, vlek of verswak nie (Enige 5 x 1) (5)
4.8 (1) Silwer metaallaag word (2) op ʼn plat glasoppervlak aangewend. Die
silwerlaag word met ʼn (3) laag koper en ʼn (4) basislaagverf bedek. (4)
4.9 A – Vermenigvuldigingskolom
B – Matekolom
C – Resultaatkolom
D – Beskrywingskolom (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1
Om A Om B
L.O.M. = R.O.M R.O.M. = L.O.M.
Bx8 = (60x3)+(20x8) (Ax8) = (60x5)+(10x8)
B6 = 180 + 160 A6 = 300 + 80
B = 340 A = 380
= 8 8
= 42,5 N = 47,5 N (10)
5.2 FIGUUR 5.2 op vel A toon ʼn raamstruktuur met puntbelasting. Voltooi op vel A
die volgende:
5.2.1 Die kragtediagram op skaal 1 N = 1 mm (8)
5.2.2 Die tabel deur die grootte en aard van die kragte (8)
5.3
FIGUUR 5.3
a=0
b = (60x2) + (-20x2) = 80 N
c = (60x6) + (-20x6) + (-70x4) = -40 N
d = (-10x8)+(-40x6)+(60x6)+(-20x2) = 0 (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
6.1 VEL C toon die natuurlike grondvlak vir ʼn deursnee-aansig deur ʼn
muurkonstruksie met ʼn venster. Gebruik VEL C en teken op skaal 1 : 50 die
deursneetekening van een muurkonstruksie van ʼn woonhuis.
Die volgende inligting moet aangetoon word:
6.1.1 Skaal 1 : 50 (2)
6.1.2 600 mm x 200 mm betonfondament met betonsimbool (3)
6.1.3 Ongesteurde grondsimbool (1)
6.1.4 Fondamentmuur (1)
6.1.5 100 mm Grondvulling met simbool (2)
6.1.6 100 mm Betonvloer met simbool (2)
6.1.7 Vogweerlaag onder die vloer (1)
6.1.8 Spoumuur met arsering (3)
6.1.9 Vogweerlaag in die spoumuur (2)
6.1.10 2,6 m Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon (1)
6.1.11 Vensterbank (1)
6.1.12 900 mm venster (1)
6.1.13 Vensterlatei (1)
6.1.14 Venstervogweerlaag (1)
6.1.15 Balkvulling (1)
6.1.16 114 x 38 mm Muurplaat (1)
6.1.17 114 mm Gedeeltelike bindbalk en kapbeen met ʼn 30º-dakhelling (2)
6.1.18 Onderste twee 38 x 38 mm daklatte vir teëls (2)
6.1.19 Lynwerk en netheid (2)
6.2 Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer:
6.2.1
(2)
6.2.2
(2)
6.2.3
(2)
6.2.4
(2)
6.2.5
(2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) SIVIELE TEGNOLOGIE 9
ANTWOORDBLAD
ANSWER SHEET A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
CIVIL TECHNOLOGY NAME:
Memorandum
VRAAG/QUESTION 5.2 (16)
a
a
SKAAL/SCALE: 1 N = 1 mm
DEEL/PART STUT/STRUT STANG/TIE
AF 118 N
BG 80 N
CH 80 N
DI 118 N
EI 102 N
EF 102 N
FG 39 N
GH 40 N
HI 39 N (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2015)
ANTWOORDBLAD
ANSWER SHEET B CIVIL TECHNOLOGY
SIVIELE TEGNOLOGIE
NAME:
NAAM:
Memorandum
VRAAG/QUESTION 6.1 (30)
Korrekte skaal 2
Fondament + Simbool 3
Ongesteurde grondsimbool 1
Fondamentmuur 1
Grondvulling simbool 2
Betonvloer + Simbool 2
Vloer VWL 1
Spoumuur + Arsering 3
Muur VWL 2
Muurhoogte 1
Vensterbank 1
Venster 1
Vensterlatei 1
Venster VWL 1
Balkvulling 1
Muurplaat 1
Bindbalk + Kapbeen 2
Daklatte 2
Lynwerk/Netheid 2
TOTAAL 30
NATUURLIKE GRONDVLAK
DEURSNEE-AANSIG
SKAAL 1:50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper