from hlayiso.com
ive basic education
| 4 Department:
A
uy
G) Basic Education
SSG REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
|RSS R RSS SESS SSS SSSR RRS SSS SRS RY
f SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING "
a "
" NOVEMBER 2022 ;
| Ae Se eee a ee o”
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 10 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Eng_hlayiso.com_--78c3d6a1-0010-4aee-81c9-7e6f6b10ed07/v1-21fa02931332d15beaff/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--4c93bddd-9bc8-4067-b666-d6c8b761d7cd/v1-84fbc2b81748e0873f62/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--ba5cb9a7-86fb-4eb0-952a-8496715cdd53/v1-6f07211b5bc782ea7da6/card.webp)



View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 26 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 26
- File size
- 945.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 26
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking . N és DBE/November 2022
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13, Gebruik jou eie oordee! waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.2, 3.3, 3.4, 4.9, 5.5, 6.2, 6.3, 6.4 en 6.5 op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.
15. Skryf- jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
iy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kapiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnolagie: Houtbewerking ~ 3 DBE/November 2022.
NSS
VRAAG 1: WGBV, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1. tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 vensterraam.
1.1.1 (Olie- of waterbasisverf/Silikon/Suur) word gebruik om metaal teen
roes te beskerm.
1.1.2 Nabehandeling (verhoog die sterkte van beton/verhoog die digtheid
van beton/laat beton vinniger verhard).
1.1.3 Elektroplatering kan aangewend word deur (elektrodes/elektro-
domkragte/elektrolise) te gebruik.
1.1.4 Poeierbedekking is die proses om 'n laag (plastiek/verf/sink) op 'n
metaal aan te wend.
1.1.5 Galvanisering is die proses om 'n (sink/koper/tin)-laag op die basis
van metale aan te wend.
1.2 FIGUUR 1.2 hieronder toon 'n onvoltooide konstruksie van 'n trap.
rc
rhA\,
FIGUUR 1.2
1.2.1 Noem die maksimum helling van A.
1.2.2 Hoe sal jy die veiligheid van werkers verseker wanneer die
loopvlakke gebruik word?
1.2.3 Verduidelik die doel van metaalpan-loopstukke as deel van die
konstruksie van 'n trap.
1.3 Bespreek TWEE veiligheidsmaatreéls wat nagekom moet word wanneer lang
lere vervoer word.
1.4 Noem EEN veiligheidskomponent wat bokant werkers geplaas kan word om
hulle teen vallende voorwerpe te beskerm.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2022
NSS
1.5 Noem die onderdeel wat stabiliteit aan steiers in alle rigtings sal verseker.
1.6 Voorspel wat kan gebeur indien die ente van steierplanke meer as 230 mm
verby die laaste steunpunt steek.
1.7 Bepaal die maksimum hoogte van gestapelde materiaal indien die wydte van
die stapel 1 m is.
1.8 Verduidelik, deur middel van sketse, die verskil tussen 'n Rawlbout met 'n
hoek en 'n Rawlbout met 'n oog.
1.9 Jy is gevra om verbeteringe in 'n badkamer aan te bring. Noem die
gereedskapstuk wat jy sal gebruik om:
1.9.1 Bestaande koperpype in 'n muur op te spoor
1.9.2 Spieéls horisontaal teen 'n muur te belyn
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom.
Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(4)
(1)
(1)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
5
NSS
DBE/November 2022
220°
©©6
FIGUUR A
NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke/hoogtes op die terrein
kontroleer voordat daar met werk
begin word.
Argitekte moet dadelik
van enige afwykings in kennis
gestel word.
Muurdiktes: Buite = 220mm
Binne = 110 mm
Argitek se handtekening ..............
Kliént se handtekening
Betontrappe moet volgens
ingenieurspesifikasies wees.
220
220 yy
4 850
220
_ 2600)
1
TEKEN VAN
SANITERE
TOEBEHORE
DATUM
HERSIENING
1 24/06/2022
HERSIENING DATUM
2 26/06/2022 | TEKEN VAN
TRAPPE
i
5 450
|), 220,
1
Ley
KOMBUIS
2x40W |
MOTORHUIS
SITKAMER
2 820
110,
2 960
DATUM VAN DRUK:
27/06/2022
GEDRUK DEUR:
XENO DRUKKERS
TEKENINGTITEL:
VLOERPLAN ERF 36
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP
ERF 36, BENONI
TEKENINGNR.:
446P5
PROJEKNR.:
GR 288-620
220
220
FIGUUR B
®
NAGEGAAN:
K KLEIN
GETEKEN:
HB NEL
DATUM:
20/06/2022
VLOERPLAN SKAAL 1: 100
VERWYSINGSKODE
QP 6 - 2022
[40]
Kopiereg voorbehou
FIGUUR 2
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie! Houtbewerking 6 . DBE/November 2022
NSS
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Teken in die ANTWOORDEBOEK "n netjiese vryhandskets van die deursnee-
aansig van 'n kalfreling. (4)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vioerplan van 'n stoorkamer met 'n geweldak.
Die dak bestaan uit die sparpaardakkappe.
a | eae 1 8
| ; 98
Ween ------ 2 = 2+ ee eee --! oF
Oo
“|
7 000 | 200
f
FIGUUR 3.2
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die mure is 220 mm dik
Die hart-tot-hart-spasiéring tussen die dakkappe = 1 000 mm
Dakspar: 2 400 mm x 228 mm x 50 mm
Geut: 75 mm x 75 mm
Gebruik die dimensiepapier op ANTWOORDBLAD 3.2 en bereken die
volgende:
3.2.1 Die aantal dakkappe (4)
3.2.2 Die totale lengte windveer wat benodig word. Gee die antwoord in
meter.
Gebruik die volgende formule:
Lengte van windveer
= Lengte van dakspar + deursnee van geut + 50 mm (6)
LET WEL: Punte sal vir die korrekte gebruik van dimensiepapier toegeken
word. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 . DBE/November 2022
NSS
3.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en teken die vooraansig van 'n losstaande
kas, sonder deure, tot by plafonhoogte.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die kas is van 16 mm-melamienborde gemaak.
Die kas moet 'n boonste eenheid hé.
Verdeel die onderste gedeelte van die kas in TWEE gelyke dele met 'n
tussensy.
e Die kas het vier rakspasies aan die linkerkant wat ewe groot is.
Die regterkant het 'n ovaal hangreling
e Die kas moet 'n voorreling en 'n skopplaat/voetstuk hé.
LET WEL: Teken die losstaande kas tussen die plafon en die vioer. (12)
3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en voltooi die tekening van 'n vertikale
deursneeaansig van die boonste gedeelte van die muurpaneelwerk. Toon
ALLE besonderhede aan die bokant om 'n goeie estetiese voorkoms te
voorsien. (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 . DBE/November 2022
Nss
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOMA pas. Skryf slegs
die_letter (A-K) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 L.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Geut A word gebruik om die gewelente van
dakke af te rond
4.1.2 Oop dakrande
B__'n gewilde gegalvaniseerde
4.1.3 Gegolfde dakbedekking wat in Suid-Afrika
sinkplaat gebruik word
4.14 — Stormklemme C _ spesiale vuurvaste materiaal wat as
onderlegsel gebruik word
4.1.5 Rietdakke
D_ die gedeelte van die dak wat by die
4.1.6 Daklat buitemure verbysteek
4.1.7 | Windveer E _ binnehoek tussen twee skuins dele
van 'n dak
4.1.8 Kiel
F reghoekig aan die daksparre
vasgeheg
G_ voorkom dat teéls deur sterk winde
opgelig word
H word teen die fassieplanke geplaas
I verminder die hoeveelheid stof in
die dakspasie
J slegs in een standaardlengte
beskikbaar
K — gegalvaniseerde staalplaat gepons
om 'n spykerpatroon te vorm
(8x1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(8)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2022
4.2
4.3
44
4.5
4.6
Kopiereg voorbehou
NSS
FIGUUR 4.2 hieronder toon TWEE houtwerkmasjiene. Bestudeer die prente
en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4
FIGUUR 4.2
Identifiseer masjien A en B.
Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreéls wat jy tydens
dwarssaagwerk op masjien A sal toepas
Verduidelik hoe jy die elektriese koorde van masjien B sal versorg.
Verduidelik hoe jy die saaglemme van masjien B sal versorg.
Beskryf EEN gevolg indien die werkstuk/skaafblok nie stewig op 'n draaibank
vasgemaak is nie.
Noem TWEE aspekte wat die spoed van 'n draaibank sal bepaal wanneer
daarop gewerk word.
Jy wil hout uitkies vir die bou van ‘n opvoubare tafel wat teen 'n muur
gemonteer moet word. Noem TWEE faktore wat in gedagte gehou moet word
wanneer die hout uitgekies word.
Die kopkante van gegradeerde houtplanke word met 'n letter, 'n simbool en 'n
nommer gemerk.
4.6.1 Verduidelik wat die letter aandui.
4.6.2 Noem die simbool wat op die kopkant moet verskyn.
4.6.3 Verduidelik wat die nommer aandui.
! Blaai om assebliaf
(2)
(2)
(1)
(1)
(1)
(2)
(2)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 . DBE/November 2022
NSS
47 Toon, deur middel van prentaansigte, die verskil tussen 'n dekstrook en 'n
metaal-T-strook wat gebruik word om 'n valdeur in 'n plafon in posisie te hou.
Drukskryf die titel onder elke prentaansig. (5)
48 Toon, deur middel van 'n ortografiese aansig, die vooraansig van ‘n skilddak.
Toon slegs die boonste gedeelte van die gebou. (2)
4.9 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken 'n bindhoutdakkap met 'n helling
van 45°. Benoem enige EEN onderdeel. (11)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING- EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(5.1.1 tot 5.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.6 D.
5.1.1
5.1.2
5.1.4
Kopiereg voorbehou
. Stutte word as spanstukke gebruik om te verseker dat die
bekisting vir n kolom in die loodregte posisie bly.
A Hellende
B Vertikale
C_ _Horisontale
D_ Vertikale en horisontale
Tydens die oprigting van bekisting vir kolomme, heg die sye met
die ... vas.
A klemme/klampe
B-moere
C jukke
D- wie
Die bekisting vir die ... word eerste gebou, gevolg deur die hellende
konstruksie van die trappe.
A _ optree
B__bordes
C loopvilak
D Geeneen van die bogenoemde nie.
Die gebruik van 'n spalkplaat in bekisting vir trappe is om die ...
vas te heg.
A _ kop van die stut aan die draer
B _ laer gedeelte van die stut aan die klemme
C draer aan die voetbalk
D___onderste deel van die wigpare aan die voetbalk
Tydens die oprigting van bekisting vir vioerblaaie moet die
volgende in gedagte gehou word:
A
000
Plaas die stutte op die wigpare wat deur die moerbalke
ondersteun word.
Heg die stutte aan die dwarsdraers vas.
Verstel die wigpare om die bekisting gelyk te maak.
Al die bogenoemde
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
5.3
5.4
5.5
Downloaded from hlayiso.com
* Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2022
NSS
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon 'n lyndiagram van 'n skoor. Analiseer die tekening
en beantwoord die vrae wat volg.
KLEM EN STEENBALK
HELLENDE STUT/
~~ SKUINS STUT
VERTIKALE STUT/
PALE
Ni
SPANSTUKKE/DIAGONALE
| STUTTE
ta
(iE HORISONTALE SKORE
+—— VOETSPANBALK
FIGUUR 5.2
5.2.1 Identifiseer die tipe skoor.
5.2.2 Noem EEN onderdeel wat by A weggelaat is.
5.2.3 Toon, deur middel van ‘n lyndiagram, hoe jy die foutiewe
spanstukke/diagonale stutte sal regstel. Teken slegs meer as een
helfte van die tekening tussen die horisontale skore.
Beskryf die doel van die volgende komponente van 'n staanskoor:
5.3.1 Steekbalke
§.3.2 Wigpare
Teken in die ANTWOORDEBOEK 'n netjiese lyndiagram van ‘n
hoofstyldakkap.
ANTWOORDBLAD 5.5 toon '‘'n_ onvolledige vooraansig van die
konstruksiebesonderhede van die formeel vir 'n halfronde boog.
Voltooi die tekening deur die ontbrekende onderdele in te teken.
Teken oop latwerk aan die regterhelfte en digte/geslote latwerk aan die
linkerhelfte van die formeel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(2)
(1)
(1)
(8)
(11)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13. DBE/November 2022 °
NSS
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n slot.
° °
° °
FIGUUR 6.1
6.1.1 Identifiseer die tipe slot. (1)
6.1.2 Noem EEN gebruik van hierdie slot. (1)
6.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.2 en teken volgens skaal 1: 10 die vooraansig
van 'n driepaneeldeur met verhewe kussingpanele en 'n hoé slotreling.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die buite-afmetings van die deur is 2 032 mm hoog en 813 mm wyd
Boreling 114 mm x 44 mm
Style 144 mm x 44 mm
Hoé slotreling 220 mm x 44 mm
Hoogte tot aan die bokant van die slotreling is 1330 mm vanaf die
onderkant van die deur
Onderreling 220 mm x 44 mm
Tussenstyl 75 mm x 44 mm (13)
6.3 ANTWOORDBLAD 6.3 toon 'n onvolledige tekening van 'n syaansig van 'n
teguit traparm met 'n bordes.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.3 en teken die volledige handrelinginstallasie. (6)
6.4 ANTWOORDBLAD 6.4 toon die isometriese aansig van 'n reling van 'n
borstapvoeg.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.4 en teken die isometriese aansig van die
aangrensende styl. Geen verborge besonderhede word benodig nie. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking ~ 14 DBE/November 2022
NSS
6.5 ANTWOORDBLAD 6.5 toon die boaansig van 'n gedeelte van ‘n
houthangvloer. Bestudeer die figuur en beantwoord die vraag wat volg.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en projekteer en teken vertikale snit A-A deur
die fondasies as beginpunt te gebruik.
Die volgende moet ook op die tekening getoon word:
e Pleister aan die binnekant van die muur
e = Natuurlike grondvlak
e Projeksielyne
Ignoreer die mierskerm, lugsteen en VWL. (13)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: LT [| | [ J] [ J ]
| EKSAMENNOMMER: TL] tT] | [ J] ] Tf]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Noem die FIGUUR wat die grondviocer
1. | verteenwoordig. Gee EEN rede vir jou 2
antwoord.
Lei die skaal af wat gebruik is om die
2. | vloerplan vir die huis van die gegewe 1
bouplan te teken.
3. | Identifiseer nommer 1. 1
4. | Identifiseer nommer 4. 1
5. | Identifiseer nommer 5. 1
6. | Identifiseer nommer 6. 1
7 Gee die afkorting vir die simbool by 1
“| nommer 7.
8. | Identifiseer nommer 8. 1
9. | Identifiseer nommer 9. 1
10. | Identifiseer nommer 10. 1
1 Identifiseer die nommer wat die 1
* | muurgemonteerde lig aandui.
Gee die afkortings vir die volgende:
12. | Voltooide vioerviak 2
e Natuurlike grondvlak
Noem 'n geskikte materiaal wat
13. | gebruik kan word om nommer 2 te 1
vervaardig.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: LT | [ J
[ EKSAMENNOMMER: [TT] | [| 4]
14 Beveel EEN gebruik aan vir die area
* | wat deur nommer 3 aangedui word.
Beveel EEN tipe permanente
15. | toebehore vir slaapkamer 1 aan wat
vir stoorplek gebruik kan word.
16 Wie is die argitek wat vir die tekening
* | verantwoordelik was?
17 Beskryf wat deur die pyle by die
* | trappe in FIGUUR B aangedui word.
Noem wat gedurende hersiening 1 en
18. | hersiening 2 van die huisplan gedoen
is.
19 Lei die verwysingskode van die
* | bouplan af.
Wie moet in kennis gestel word
20. | Wanneer die kontrakteur
| vlakke/hoogtes op 'n terrein uiteensit
en daar afwykings is?
Identifiseer EEN belangrike tipe
21. | toebehore wat in die badkamer
weggelaat is.
22. | Teken die simbool vir siersteen.
23. | Teken die elektriese simbool vir aard.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: [t,t [ft] TT J
[EKSAMENNOMMER: |
2
24. | Teken die simbool vir 'n vetvanger.
Bewys, deur middel van 'n
25 kontroletoets, dat die totale vertikale 7
‘| afmetings aan die linker- en regterkant
van die plan in FIGUUR B dieselfde is.
Bereken die area van die eerste vloer.
26. | Toon ALLE berekeninge. Gee jou 3
antwoord in m?.
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
[ SENTRUMNOMMER: TT |] 7 |] T 7 4]
[EKSAMENNOMMER: | T J | | Ty TT TT tT tT 7
ANTWOORDBLAD 3.2
Dimensiepapier
KORREKTE GEBRUIK VAN DIMENSIEPAPIER: (1)
A B c D
3.2.1
(3)
3.2.2
(6)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: LJ] | [ [| [ J ]
[EKSAMENNOMMER: [| J | tT | tT tT | ft tT tT ft]
ANTWOORDBLAD 3.3
PLAFON
VLOER
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van kas 2
Onderdele van kas 10
TOTAAL: | 12
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking . DBE/November 2022
NSS
[ SENTRUMNOMMER: TT [| [ 7 TT 7]
[EKSAMENNOMMER: LT | 7 T | 7 TT TT TT
ANTWOORDBLAD 3.4
" |
a2) ZI < PLAFONBORD
= KROONLYS
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van die boonste gedeelte van
die muurpaneel
Onderdele van muurpaneel 3
TOTAAL: 4
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/November 2022
NSS
[SENTRUMNOMMER: [TTT {TT ot
| EKSAMENNOMMER: TT TT TT J [| | J TT]
ANTWOORDBLAD 4.9
EA ZA
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van bindhoutdak 2
Onderdele 8
Enige EEN byskrif 1
TOTAAL: | 11
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LT TTT TT i
[EKSAMENNOMMER: [TT J | [ TT | tT TT tT TT)
ANTWOORDBLAD 5.5
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van formeel 3
Onderdele 8
TOTAAL: 11
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS
_ DBE/November 2022
| SENTRUMNOMMER:
| EKSAMENNOMMER:
J
ANTWOORDBLAD 6.2
L_
Kopiereg voorbehou
ASSESSERINGS-
KRITERIA
PUNT
KP
Korrektheid van deur
Onderdele
Toepassing van skaal
TOTAAL:
=
Py od
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: [LT | [TT 7] J J]
[ EKSAMENNOMMER: LTT TtTT tT {To i LT | T 4
ANTWOORDBLAD 6.3
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van handrelinginstallasie 1
Onderdele 5
TOTAAL: 6
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
[| SENTRUMNOMMER: [tT 7] 7] tT 7 y ]
[EKSAMENNOMMER: a
ANTWOORDBLAD 6.4
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van styl 1
Dele van styl 5
TOTAAL: 6
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2022
NSS
| SENTRUMNOMMER: L | J] [ [ |] | J
| EKSAMENNOMMER: Ti TT TT tT TT tT tT ff
ANTWOORDBLAD 6.5
j——— MUUR
i
LJ MUURPLATE
_—,
||]
|| ——
mal C a i~—— DRAER
~.4--J-.-.-. Pa Os ja t4-EF--4---- Ix
A oN A
VLOERBALK
Po
LJ Le BAKSTEENPYLER
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van snitaansig 2
Onderdele 10
Projeksielyne 1
TOTAAL: 13
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--78c3d6a1-0010-4aee-81c9-7e6f6b10ed07/v1-21fa02931332d15beaff/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--4c93bddd-9bc8-4067-b666-d6c8b761d7cd/v1-84fbc2b81748e0873f62/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--ba5cb9a7-86fb-4eb0-952a-8496715cdd53/v1-6f07211b5bc782ea7da6/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum