Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202220 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye, insluitend 9 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) BENODIGHEDE: 1. ANTWOORDEBOEK 2. Tekeninstrumente 3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is vakspesifiek. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 4. Begin die antwoord op ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 8. Gebruik die puntetoekenning as ʼn riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenpraktyke. 10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ʼn steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 12. Beantwoord VRAAG 2.1, 3.3, 3.4, 3.5, 4.9, 5.5, 5.7, 6.3, 6.4, 6.7 en 6.8 op die aangehegde ANTWOORDBLAAIE deur gebruik te maak van tekeninstrumente, waar nodig. 13. SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy nie die vraag beantwoord nie. 14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiëring. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 1.1 Definieer die term ongeluk. (2) 1.2 Noem die materiaal waarvan steiers gemaak word. (1) 1.3 Kies die korrekte antwoord van die woorde tussen hakies wat betrekking het op steiers: 1.3.1 Die veiligheidsfaktor wat gebruik word by steierrame is (een / twee/ drie). (1) 1.3.2 Die minimum dikte van ʼn houtsteierplatform is (38 mm / 50 mm / 76 mm). (1) 1.3.3 Die minimum hoogte van die skutreling is (900 mm / 1 200 mm / 1 500 mm). (1) 1.4 Gee TWEE redes waarom steiers ondersoek moet word, voordat dit gebruik kan word. (2 x 1) (2) 1.5 Wat is die maksimum afstand van ʼn hangsteier se oorhang verby die rand van die struktuur? (1) 1.6 Wat is die maksimum hoogte van ʼn boksteier? (1) 1.7 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van lere. 1.7.1 Hoekom mag net een persoon op ʼn slag ʼn leer gebruik? (1) 1.7.2 Waarmee kan ʼn leer se eindpunt gemerk word vir sigbaarheid as dit vervoer word? (1) 1.7.3 Noem EEN materiaal waarvan lere gemaak kan word. (1) 1.7.4 Hoekom moet lere skoon en vry van olies en ghries gehou word? (1) 1.8 Noem TWEE voordele van ʼn waterbasisverf. (2 x 1) (2) 1.9 Noem TWEE voordele van die nabehandeling van beton. (2 x 1) (2) 1.10 Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om die korrosie by metale te voorkom. (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ʼn struktuur wat op ʼn terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is. Die terreinplan moet aan die volgende vereistes voldoen. Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing. 2.1.1 Erfgrootte is 30 m breed van oos na wes en 40 m lank van suid na noord. (2) 2.1.2 Sypaadjie van 2 m en die straat van 6 m aan die suidekant. (3) 2.1.3 Bougrense is 2 m aan die ooste-, noorde- en westekant en 4 m aan die suidekant. (4) 2.1.4 3 m breë ingang na die erf. (2) 2.1.5 Uitgangspeil in die noordweste hoek van die erf. (2) Teken die riooluitleg op die struktuur in en toon die volgende: 2.1.6 Spoelkloset simbool by die afkorting. (1) 2.1.7 Rioolpypaansluitings. (2) 2.1.8 Steekoog met die afkorting. (2) 2.1.9 Inspeksie-oog met die afkorting. (2) 2.1.10 Mangat met die afkorting. (2) Toon die volgende mates: 2.1.11 Lengte en breedte van die erf. (4) 2.1.12 Suidelike en westelike bougrense. (2) 2.2 Wat is die voordeel van die vierkantige skouerbout? (1) 2.3 Benoem dele A tot D van die bout in FIGUUR 2.3. (4 x 1) (4) A B C D FIGUUR 2.3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5 2.4 Wat is die doel van die nyloninsetsel van ʼn seskantmoer? (1) 2.5 Wat is die voordeel van ʼn vleuelmoer? (1) 2.6 FIGUUR 2.6 toon die bukswaterpaslesing wat geneem is op die teleskopiese staf. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die lesing. 1.7 1.6 FIGUUR 2.6 2.6.1 Wat is die hoogtelesing op die staf? (1) 2.6.2 Bereken die afstand tussen die bukswaterpas en die staf. Toon ALLE berekeninge, formules en eenhede. (4) [40] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur ʼn woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 3.1.5 swaairaam. kalfreling; 20 mm; vloerlys; 18 mm; style; bekistingsbord; tussenstyl; 9 m2; 8,5 m2; 16 mm; raam; raamstyle; 7,5 m2; kroonlys; 32 mm; ruitbalkies; 18 m²; 15 m² 3.1.1 Die dikte van melamien wat vir kasdeure gebruik word (1) 3.1.2 Om die opening te sluit waar die muurpaneel en die vloer bymekaarkom (1) 3.1.3 Die oppervlakte van die dakonderlegsel vir ʼn afdak van 2,5 m x 3 m (1) 3.1.4 Die intermediȇre/middelste vertikale deel wat twee swaairame in ʼn dubbelswaairaam van mekaar skei (1) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon ʼn vertikale deursnee deur ʼn sekere deel van ʼn dubbelswaairaamvenster met 'n bolig. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg. A FIGUUR 3.2 3.2.1 Noem DRIE houtdele van die swaairaam en raam. (3) 3.2.2 Identifiseer A. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7 3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die vloerplan van ʼn gebou met ʼn geweldak. Die eksterne afmetings is 8 000 mm x 4 000 mm. 4 000 500 8 000 150 FIGUUR 3.3 Gebruik die volgende spesifikasies: • Die mure is 220 mm dik • Tipe dak: Suid-Afrikaanse (Howe-) • Gegolfde dakplaat word as dakbedekking gebruik • Die helling van die dak is 30° • Die ware lengte van die dakspar is 2 900 mm • Die lengte van een nokplaat is 1 800 mm • Die gegolfde dakplaat steek 50 mm verby die dakspar uit Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 3.3 en bereken die hoeveelhede van die volgende materiaal wat vir die dak benodig word: 3.3.1 Oppervlakte van dakplaat vir die gebou (6) 3.3.2 Aantal nokplate (3) 3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken, in goeie verhouding, ʼn netjiese skets van ʼn vertikale deursnee deur die boonste gedeelte van ʼn muurpaneel wat halfpad tussen die plafon en vloer eindig. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (5) 3.5 ANTWOORDBLAD 3.5 toon die vooraansig van die raamwerk van ʼn ingeboude kas sonder die deure. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en voltooi, in goeie verhouding, die gegewe tekening. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (8) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon twee houtwerkmasjiene. Bestudeer die prente en beantwoord die vrae wat volg. A B FIGUUR 4.1 4.1.1 Identifiseer A en B. (2) 4.1.2 Beskryf TWEE aspekte wat tydens die versorging van masjien A ten opsigte van sy lem in aanmerking geneem moet word. (2) 4.1.3 Beskryf TWEE veiligheidsaspekte wat jy sal nagaan nadat die werkstuk gemonteer is, voordat B aangeskakel word. (2) 4.2 Beskryf EEN manier waarop ʼn bandskuurder geberg kan word. (1) 4.3 Noem TWEE eienskappe wat in beide meganiese en visuele gradering getoets word. (2) 4.4 Beskryf die eerste DRIE stappe wat oorweeg moet word wanneer hout voorberei word, voor perserveermiddels aangewend word. (3) 4.5 Onderskei tussen ʼn konvensionele valdeur en ʼn skarniervaldeur in ʼn plafon ten opsigte van die manier waarop dit oopmaak. (2) 4.6 Noem TWEE dele van ʼn konvensionele valdeur. (2) 4.7 Gee die korrekte afmetings vir die volgende dele van 'n dak: • Hoofstyl • Plafonlatwerk (2) 4.8 Onderskei tussen 'hurricane'-klemme en stormklemme ten opsigte van die spesifieke dele van die dak wat dit sal vasmaak. (2) 4.9 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken volgens skaal 1 : 20 ʼn sparbint-dakkap met ʼn helling van 30°, ʼn spanwydte van 3 meter en ʼn dakrand-oorhang van 400 mm. Die dakkap rus op twee ondersteunende mure. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (20) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9 VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 5.1 Noem die tipe formeellatwerk wat jy sal gebruik vir die formele as jy die volgende moet bou: 5.1.1 Ruboog (1) 5.1.2 Pasboog (1) 5.2 Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, ʼn formeel vir ʼn halfronde boog wat bokant ʼn deuropening gebou sal word. Benoem enige TWEE dele op die tekening. (6) 5.3 Noem die materiaal wat gebruik kan word vir die kante van die bekisting van ʼn vierkantige kolom, wat tyd bespaar omdat geen oppervlakafwerking nodig is en geen absorbsie van vog van die beton plaasvind nie. (1) 5.4 Wat sal jy aan die bekisting aanwend voor die beton gegiet word om te voorkom dat die beton aan die binnekant van die bekisting vasklou wanneer die bekisting verwyder word? (1) 5.5 FIGUUR 5.5 op ANTWOORDBLAD 5.5 toon die onvolledige bekisting van ʼn betonbalk. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.5 en teken, in goeie verhouding, SLEGS die linkerhelfte van die vertikale deursnee van die bekisting vir die betonbalk. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (8) 5.6 FIGUUR 5.6 toon ʼn lyndiagram van ʼn dubbellugskoor tussen twee mure. Benoem A tot F. B C A E D muur F FIGUUR 5.6 (6) 5.7 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en teken volgens skaal 1 : 2 ʼn saamgestelde isometriese aansig van ʼn stomp borstapvoeg (stomp skof-en-tapgatvoeg) en om ʼn styl en ʼn boreling te verbind. Die hout wat gebruik word is 60 mm wyd en 20 mm dik. Begin die tekening vanaf die gegewe hoek op ANTWOORDBLAD 5.7. MOENIE verborge detail toon NIE. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 6.1.6 C. 6.1.1 Skroewe word gewoonlik gebruik om ʼn skarnier aan die raam en … van ʼn deur vas te sit. A boreling B onderreling C tussenstyl D styl (1) 6.1.2 ʼn Muurplaat kan met … aan ʼn muur bevestig word. A ovaal draadspykers B seshoekige selfsnyskroewe C kaphangers D ʼn dubbele string 2,5 mm deursnee gegalvaniseerde draad (1) 6.1.3 IBR-plaatbedekking word aan … vasgeheg. A kaplatte met dakspykers B daksparre met dakspykers C daksparre met spykerplate D kaplatte met grootkopspykers (1) 6.1.4 Die skof/bors van die borstapvoeg (skof-en-tapgatvoeg) … A voeg sterkte by en voorkom dat die reling verdraai. B verminder die bindingsarea. C gee ʼn beter voorkoms aan die voeg. D is die helfte van die dikte van die reling. (1) 6.1.5 Vensterruite word met … aan swaairame vasgesit. A swaairaamknippe/vensterstellers B ruitkraallyste C relings D vensterknippe (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon ʼn saamgestelde aansig van ʼn houtvoeg. FIGUUR 6.2 6.2.1 Identifiseer die tipe voeg. (1) 6.2.2 Noem EEN tipe deur waar jy hierdie voeg sal gebruik. (1) 6.3 Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, twee horisontale deursneeaansigte om die verskil tussen ʼn deurkosyn en ʼn binnedeurkosyn te toon. Druk die titel onder EEN van hierdie tekeninge. (6) 6.4 Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, ʼn horisontale deursnee deur ʼn tussenstyl en kussingpanele van ʼn driepaneeldeur. (6) 6.5 Noem TWEE plekke waar ʼn kasoplȇslot gebruik kan word. (2) 6.6 Noem ʼn slot wat aan die binneoppervlak van deure gemonteer word om ekstra sekuriteit te verskaf. (1) 6.7 FIGUUR 6.7 op ANTWOORDBLAD 6.7 toon die boaansig van mure rondom ʼn trap. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en teken, in goeie verhouding, die boaansig van ʼn traparm met 'n trapkuil en ʼn halwe bordes binne die gegewe mure. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (6) 6.8 FIGUUR 6.8 op ANTWOORDBLAD 6.8 toon die buitemuur van ʼn gebou om ʼn houthangvloer te akkommodeer. Teken, in goeie verhouding, die hangvloer op ANTWOORDBLAD 6.8. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as ʼn riglyn. (12) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) ANTWOORDBLAD A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: GENERIES 2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ʼn struktuur wat op ʼn terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is. (28) SK Erfgrootte 2 Sypaadjie + straat 3 Bougrense 4 Ingang 2 Uitgangspeil 2 Spoelkloset 1 Rioolaansluiting 2 Inspeksie-oog + afk. 2 Steekoog + afk. 2 Mangat + afk. 2 Mates 6 TOTAAL: 28 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD B GENERIES ANTWOORDBLAD 3.3 Afmetingspapier A B C D (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVILE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2022) ANTWOORDBLAD C SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: GENERIES ANTWOORDBLAD 3.4 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Muur 1 Dekstrook 1 Ruhegstuk 1 Tong-en-groef-bord 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15 ANTWOORDBLAD D SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: GENERIES ANTWOORDBLAD 3.5 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP Boonste rak (volle wydte) 1 Intermediêre sy in middel 1 Hangspasie aan linkerkant 1 Ovaal hangreling 1 VIER rakke 2 TWEE laai-eenhede onder 1 rakke Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 8 FIGUUR 3.5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 SIVIELE TEGNOLOGIE (HOUTBEWERKING) (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD E GENERIES ANTWOORDBLAD 4.9 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP Mure korrek geteken 2 Muurplate korrek geteken 2 Bindbalk korrek geteken 2 Daksparre korrek geteken 2 Nokbalk korrek geteken 2 Oorhang korrek geteken 2 Byskrifte (enige TWEE) 2 Spanwydte 1 Afmetings van dele (enige TWEE) 2 Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd =3 DRIE of VIER verkeerd =2 3 Meer as VYF verkeerd =1 GEEN afmetings korrek NIE = 0 TOTAAL: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (HOUTBEWERKING) 17 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD F GENERIES ANTWOORDBLAD 5.5 FIGUUR 5.5 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Bekistingsbordsy 1 Klamp 1 Vasskopplint/Hegplaat 1 Wig 1 Randbalk/Stut 1 Enige TWEE byskrifte 2 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 SIVIELE TEGNOLOGIE (HOUTBEWERKING) (EC/SEPTEMBER 2022) ANTWOORDBLAD G SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: GENERIES ANTWOORDBLAD 5.7 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Styl 1 Boreling 1 Skof 3 Toepassing van skaal 1 TOTAAL: 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (HOUTBEWERKING) 19 ANTWOORDBLAD H SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: GENERIES ANTWOORDBLAD 6.7 FIGUUR 6.7 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Loopstukke op elke traparm 2 Halwe bordes 1 Spilpaal 1 Trapkuil 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 20 SIVIELE TEGNOLOGIE (HOUTBEWERKING) (EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD I GENERIES ANTWOORDBLAD 6.8 FIGUUR 6.8 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Draer 1 Balke 2 Muurplaat 1 Tong-en-groefvloerplank 1 Vloerlys 1 Kwartrondlys 1 Arsering 1 Byskrifte vir: Mierskerm 1 Lugsteen 1 VWL 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all